Download PDF Van Tekst

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

Download PDF Van Tekst De vruchten mijner werkzaamheden Marten Douwes Teenstra editie F.C.L. Bosman bron Marten Douwes Teenstra, De vruchten mijner werkzaamheden (ed. F.C.L. Bosman). Die Van Riebeeck-vereniging, Kaapstad 1943 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/teen002vruc02_01/colofon.htm © 2010 dbnl / erven F.C.L. Bosman t.o. I Kaart 1. - KAART VAN REISE EN UITSTAPPIES VAN TEENSTRA, 1825. (Spelling van plekname volg die van Teenstra. Plekke tussen hakies dien slegs ter oriëntering en is deur die redakteur ingevoeg.) Marten Douwes Teenstra, De vruchten mijner werkzaamheden XI Voorwoord. Dit was teen die jaarwending 1925 op 1926 dat ek met Teenstra vir die eerste keer kennis gemaak het. Ek het indertyd stof versamel vir my Geskiedenis van Drama en Toneel in Suid-Afrika en die dag wat ek Teenstra in die Universiteitsbiblioteek in Amsterdam ontdek het, staan nog steeds duidelik in my geheue gegrif. Na tientalle reisbeskrywinge en boeke van alle soorte, tale en kaliber het ek eindelik weer 'n reisbeskrywing gevind wat op pote staan: deeglik, betroubaar, volledig; bowendien 'n reisbeskrywing wat vir die eerste keer behoorlike aandag gee aan die Afrikaanse taal, wat in Hollands gestel en Hollands-georiënteerd was, en dit juis in 'n tydperk waarin Hollandse geskrifte oor Suid-Afrika uiters skaars is. Teenstra het nl. in 1830 verskyn en die laaste belangrike Hollandse reisbeskrywer voor hom was de Jong, 1802-1803. Wat presies Teenstra se belangrikheid vir die kennis van die Hollands-Afrikaanse taal en kultuur is sal in die inleiding behandel word, maar van die dag wat ek hom gevind het, het ek gevoel dat Teenstra nadere kennismaking in Suid-Afrika verdien en dit is my 'n baie heuglike gebeurtenis, dat na soveel jare die Van Riebeeck-Vereniging so'n kennismaking moontlik gemaak het. Ek persoonlik, en ek reken ook die Suid-Afrikaanse publiek, is die Vereniging veel dank daarvoor verskuldig. Hulle bewys Suid-Afrika 'n belangrike diens. Merkwaardig is dat ongeveer tegelykertyd met - en onafhanklik van - my, prof. J.L.M. Franken van Stellenbosch, Teenstra in Kaapstad ontdek het, en, korte tyd voor my boek in 1928 verskyn het, hom reeds in Die Huisgenoot (1927) om sy taalkundige betekenis bekend gemaak het. Ek ag dit dan ook 'n voorreg dat prof. Franken ingestem het om Teenstra se taalkundige betekenis te behandel en is hom besondere dank daarvoor verskuldig. Dieselfde dank moet ek uitspreek aan mnr. P.J. Smuts, M.A., Ph.D.-kandidaat aan die Universiteit van Kaapstad, vir sy uitstekende verkorting van Teenstra in Engels. Behoudens kleinere aanvullings van my kant, is die Engelse weergawe feitlik onveranderd syne. Dit was 'n tydrowende arbeid wat hy met toegewydheid en ywer verrig het. Die voetnote is van my. Aan mnr. Smuts ook, en sy broer, mnr. J. Smuts, M.A., my besondere dank vir onmisbare hulp by die opstel van die registers. By die opstel van die kaart van Teenstra se reise en uitstappies is ek veel dank verskuldig aan mnr. R.M. Tait van die kantoor van die landmetergeneraal, wat my met sy tegniese kennis en tekentalent van onbepaalbare steun gewees het. Aan dr. E.E. Mossop, prof. Franken en dr. J. Hoge my dank vir verskillende waardevolle feite by die opstel van die aantekeninge. Aan die Parlementsbiblioteek, Kaapstad, insonderheid die bibliotekaris, mnr. Paul Ribbink, en aan die Suid-Afrikaanse Argief, insonderheid die hoofargivaris, kol. C. Graham Botha, my dank vir onmisbare hulp by die verkry van sommige plate en vir hulp in die algemeen. Aan mev. A.C. Purcell van Wynberg ook my dank vir die vriendelike beskikbaarstelling van die Hiddinghtekenboek (1825) vir reproduksie. Die reproduksie van die oorspronklike teks en die arbeid daarop is my aansienlik vergemaklik deur die feit dat ek van 'n fotostatiese kopie kon gebruik maak. Hiervoor moet ek in die eerste plek mnr. D.H. Varley van die S.A. Openbare Biblioteek en sy Raad bedank wat een van die twee Marten Douwes Teenstra, De vruchten mijner werkzaamheden XII eksemplare in die inrigting (die enigste twee in Suid-Afrika) vir fotostatiese opname beskikbaar gestel het en mnr. R.F. Immelman, bibliotekaris van die Universiteit van Kaapstad, wat die uitvoering van die opname prakties moontlik gemaak het. Ook aan mnr. W.T. Wood, sekretaris van die Van Riebeeck-Vereniging wil ek 'n woord van dank rig vir raad en daad by meer as een geleentheid. Die verklarende aantekeninge aan die end van elke brief van Teenstra i.p.v. voetnote op die betrokke bladsye was nodig omdat Teenstra self van voetnote gebruik maak. By die Engelse weergawe het ek egter voetnote gebruik. Die skip op die kaart van Teenstra se reise is geteken na 'n plaatjie op die oorspronklike titelblad. Die spelling van geografiese name is soveel moontlik dié van Teenstra self. F.C.L. BOSMAN. Kaapstad, 14 Junie 1943. Marten Douwes Teenstra, De vruchten mijner werkzaamheden XIII Inleiding. Omtrent die lewe en persoon van Marten Douwe1 Teenstra het ek geen ander bronne kon vind as die kort berig in die Biographisch Woordenboek der Noord- en Zuid-Nederlandsche Letterkunde, deur J.G. Frederiks en F.J. van den Branden, 2de Druk, Amsterdam (±1895) en Teenstra se eie mededelings in sy boek nie. Volgens die Woordenboek is Teenstra gebore op Het Ruigezand, provinsie Groningen, op 17 Sept. 1795 en oorlede op Ulrum, dieselfde provinsie, op 29 Okt. 1864. Hy het 'n goewermentsbetrekking beklee in Suriname en was later Oos-Indiese amptenaar. Sy werke is die volgende: De Vruchten Mijner Werkzaamheden gedurende mijne Reize over de Kaap de Goede Hoop naar Java en terug over St. Helena naar de Nederlanden, 2 dele, Groningen, 1830; De Nederlandsche West-Indische Eilanden, 2 stukke met plate, Amsterdam, 1838; Volksverhalen en legenden van vroegere en latere dagen, uit meest Nederlandsche schrijvers en mondelinge mededeelingen verzameld, Gron., 1840; De Negerslaven in de kolonie Suriname en de uitbreiding van het Christendom onder de Heidensche bevolking, Dordrecht, 1842; Bijdrage tot de ware beschouwing van de zoo hoog geroemde uitbreiding des Christendoms onder de Heidenen in de kolonie Suriname, toegewijd aan alle philanthropen, Amsterdam, 1844; Beknopte beschrijving van de Nederlandsche Overzeesche Bezittingen voor beschaafde lezers uit de beste bronnen en eigene ervaring in Oost en West Indië geput, Gron., 1846-1849; Mentor, de getrouwe leidsman en raadgever voor landverhuizers, die naar Noord Amerika willen vertrekken, Gron., 1853; Vlugtige beschouwingen van de hedendaagsche slavernijkwestie in Nederland, Amst., 1846. Verder het Teenstra uitgegee Landhuishoudkundige Almanak, Gron., 1851-63, en met T.F. Uilkens, Tijdschrift voor Landen Tuinbouw. Uit bostaande blyk dat De Vruchten Mijner Werkzaamheden Teenstra se eerste werk was; dat hy 29 jaar oud was 1 Teenstra se eie vorm (p. 13). Die Biog. Wbk. gee Douwes. Marten Douwes Teenstra, De vruchten mijner werkzaamheden XIV toe hy aan die Kaap was; dat sy publikasies sukses gehad en hy sy lewelank skrywer gebly het; dat hy Oos- en Wes-Indië besoek en in albei gebiede gewerk het; dat hy besondere belang stel in koloniale (insonderheid die emigrasie-kwessie), kultuur-historiese, filantropies-Christelike (insonderheid die slawekwessie) en landboukundige vraagstukke; dat hy, behalwe skrywer, joernalis was. Merkwaardig is hoe hierdie verskillende aspekte van sy geestelike belangesfeer en skrywersnatuur reeds in De Vruchten Mijner Werkzaamheden, Deel I (die deel wat hier uitgegee word en oor Suid-Afrika gaan) tot uiting kom; sy aandag aan ligging, bodemgesteldheid, ekonomiese bedrywe, bestuur, finansies, emigrasie; sy beskrywing van taal, bevolking, sedes en gewoontes, godsdiens, opvoeding, openbare instellinge; sy verdieping in die slawernykwessie en die Christelike lewenshouding ten opsigte daarvan; sy groot aandag aan soorte en metodes van boerdery; sy egte joernalistieke nuuskierigheid om alles na te speur en self te ondervind; sy ontwyfelbare skrywersvaardigheid. Uit sy Vruchten leer ons ook heelwat omtrent Teenstra se werk en persoon ken. Hy was landbouer en veeteler2 (klaarblyklik hereboer, soos ook sy vader voor hom3 op Huize Arion,4 'n nuwe, grote boerdery op die in 1811 binnegedykte Noordpolder aan die Wadde, provinsie Groningen. Die boerdery was ongeveer 1½ uur van Eenrum af geleë,5 maar as sy dorp noem Teenstra Baflo.6 Hy het sy vrou met vier jong kinders, drie meisies en een seuntjie, op die boerdery agtergelaat,7 en die doel van sy reis was om 'n betrekking in Java te soek,8 blykbaar omdat Holland toe in 'n toestand van ekonomiese agterstand verkeer het.9 Hierdie reis word in sy Vruchten beskrywe en die beskrywing is nie oorspronklik vir publikasie in boekvorm bedoel nie. Dit bestaan nl. uit 'n reeks briewe aan 'n vriend gerig,10 ('n geliefkoosde 2 P. 116, 144, 251. 3 P. 13. 4 P. 8, 130. 5 P. 171. 6 Voorberigt, p. 3. 7 P. 8, 122. 8 Dl. II, 1e stuk, p. 140, 177, hier nie opgeneem nie. 9 P. 247 e.v. 10 Blykbaar gebaseer op dagboek-aantekeninge, vgl. p. 127, 131 ens. (datumvermeldings) en p. 153, 162. Vermoedelik is die briewe ook nie net vir die oë van een vriend bedoel nie (die toon is weinig privaat), maar om in 'n kring van vriende gelees of voorgelees te word - destyds die gewoonte ook wat boeke en tydskrifte betref, vgl. leesgeselskappe. Marten Douwes Teenstra, De vruchten mijner werkzaamheden XV skryfvorm, ook vir publikasie, toentertyd),11 en is alleen ‘op herhaald aanzoek van vrienden en kennissen’, sê Teenstra, deur hom in die lig gegee. Daarby beklemtoon Teenstra dat die boek nie vir die ‘groote en geleerde wereld’ bedoel is nie, maar ‘hoofdzakelijk voor boeren,’12 waarmee hy natuurlik die beskaafde boerestand van sy eie soort (eintlik 'n plattelandse middelstand, Eng. ‘gentry’) bedoel. Die deel van sy boek oor die Kaap bestaan uit ses briewe en beslaan die eerste deel van sy Vruchten, waarby nog kom 'n paar bladsye uit die tweede deel (sewende brief) waarin Teenstra terloops na die Kaap terugverwys.
Recommended publications
  • Sportakkoord Het Hogeland
    Sportakkoord Het Hogeland Samen sterk voor sport en bewegen in Het Hogeland Voorwoord wethouder Beste Hogelandsters, Met veel plezier presenteer ik u hierbij het Lokaal Sportakkoord Het Hogeland. In de gemeente Het Hogeland zijn 176 sportverenigingen actief en daarnaast zijn er nog heel veel inwoners en andere organisaties betrokken bij sport en bewegen in Het Hogeland. In november 2019 zijn we met 50 personen aan het werk gegaan met het sportakkoord en voor u ligt het resultaat. Een mooi Lokaal Sportakkoord waarmee we in onze gemeente verder kunnen werken aan onze doelen op het gebied van sport en bewegen en waar concrete afspraken zijn gemaakt om op verschillende gebieden met de drie gekozen thema’s aan de slag te gaan. Mijn complimenten. Het Lokaal Sportakkoord sluit prima aan bij de verdere ontwikkeling van een visie op sport en bewegen voor de gemeente Het Hogeland. Ook dit doen we net als bij het Lokaal Sportakkoord in nauwe samenspraak met inwoners, sportverenigingen, beroepskrachten en maatschappelijke organisaties. Samen onze ambities bepalen om te komen tot een integraal beleid waarin niet alleen (sport)accommodaties een belangrijke plek hebben, maar waar we ook verbindingen maken met andere gebieden zoals speelvoorzieningen, leefbaarheid en gezondheid. Oftewel, hier houdt het niet op. Met elkaar geven we invulling aan sport en bewegen in Het Hogeland. Met een sportieve groet, Harmannus Blok Wethouder Gemeente Het Hogeland 2 Voorbeschouwing Minister Bruno Bruins heeft samen met vertegenwoordigers van de sport, gemeenten en andere organisaties op 29 juni 2018 het eerste Nationale Sportakkoord getekend: ‘Sport verenigt Nederland’. Doel van het Sportakkoord is om de organisatie en financiën van de sport toekomstbestendig te maken.
    [Show full text]
  • THE BRITISH ARMY in the LOW COUNTRIES, 1793-1814 By
    ‘FAIRLY OUT-GENERALLED AND DISGRACEFULLY BEATEN’: THE BRITISH ARMY IN THE LOW COUNTRIES, 1793-1814 by ANDREW ROBERT LIMM A thesis submitted to the University of Birmingham for the degree of DOCTOR OF PHILOSOPHY. University of Birmingham School of History and Cultures College of Arts and Law October, 2014. University of Birmingham Research Archive e-theses repository This unpublished thesis/dissertation is copyright of the author and/or third parties. The intellectual property rights of the author or third parties in respect of this work are as defined by The Copyright Designs and Patents Act 1988 or as modified by any successor legislation. Any use made of information contained in this thesis/dissertation must be in accordance with that legislation and must be properly acknowledged. Further distribution or reproduction in any format is prohibited without the permission of the copyright holder. ABSTRACT The history of the British Army in the French Revolutionary and Napoleonic Wars is generally associated with stories of British military victory and the campaigns of the Duke of Wellington. An intrinsic aspect of the historiography is the argument that, following British defeat in the Low Countries in 1795, the Army was transformed by the military reforms of His Royal Highness, Frederick Duke of York. This thesis provides a critical appraisal of the reform process with reference to the organisation, structure, ethos and learning capabilities of the British Army and evaluates the impact of the reforms upon British military performance in the Low Countries, in the period 1793 to 1814, via a series of narrative reconstructions. This thesis directly challenges the transformation argument and provides a re-evaluation of British military competency in the French Revolutionary and Napoleonic Wars.
    [Show full text]
  • The Art of Staying Neutral the Netherlands in the First World War, 1914-1918
    9 789053 568187 abbenhuis06 11-04-2006 17:29 Pagina 1 THE ART OF STAYING NEUTRAL abbenhuis06 11-04-2006 17:29 Pagina 2 abbenhuis06 11-04-2006 17:29 Pagina 3 The Art of Staying Neutral The Netherlands in the First World War, 1914-1918 Maartje M. Abbenhuis abbenhuis06 11-04-2006 17:29 Pagina 4 Cover illustration: Dutch Border Patrols, © Spaarnestad Fotoarchief Cover design: Mesika Design, Hilversum Layout: PROgrafici, Goes isbn-10 90 5356 818 2 isbn-13 978 90 5356 8187 nur 689 © Amsterdam University Press, Amsterdam 2006 All rights reserved. Without limiting the rights under copyright reserved above, no part of this book may be reproduced, stored in or introduced into a retrieval system, or transmitted, in any form or by any means (electronic, mechanical, photocopying, recording or otherwise) without the written permission of both the copyright owner and the author of the book. abbenhuis06 11-04-2006 17:29 Pagina 5 Table of Contents List of Tables, Maps and Illustrations / 9 Acknowledgements / 11 Preface by Piet de Rooij / 13 Introduction: The War Knocked on Our Door, It Did Not Step Inside: / 17 The Netherlands and the Great War Chapter 1: A Nation Too Small to Commit Great Stupidities: / 23 The Netherlands and Neutrality The Allure of Neutrality / 26 The Cornerstone of Northwest Europe / 30 Dutch Neutrality During the Great War / 35 Chapter 2: A Pack of Lions: The Dutch Armed Forces / 39 Strategies for Defending of the Indefensible / 39 Having to Do One’s Duty: Conscription / 41 Not True Reserves? Landweer and Landstorm Troops / 43 Few
    [Show full text]
  • Rond De Wier Verschijnt Éénmaal Per Twee Maanden
    november december 2019 Rond de Wier verschijnt éénmaal per twee maanden ➢ nieuwe knutselclub ➢ foto’s schuurverkoop ➢ verbouwing Warf in laatste fase rfhuiz Wa en ROND DE WIER De dorpskrant van en over Warfhuizen Jaargang 25, november 2019 OPGAVE ADVERTENTIES & ABONNEES ambachtelijke lijstenmakerij Dieuwer Mulder, Baron van Asbeckweg 23 9963 PA Warfhuizen, tel. 0595 - 57 18 17 atelier Gosse Koopmans galerie REDACTIE Dieuwer Mulder, Baron van Asbeckweg 23 kunst & kadoʼs 9963 PA Warfhuizen, tel. 0595 - 57 18 17 Christien Verwijk, Baron van Asbeckweg 25 9963 PA Warfhuizen, tel. 0595 - 57 22 86 [email protected] Brigitte Cornelis, Vaart Oostzijde 13 9963 PM Warfhuizen, tel. 0595 - 57 21 45, [email protected] Rekening: NL50 RABO 0316012351 Dorpsbelangen, P. Oosterhoff Kopij voor Rond de Wier graag uiterlijk de 20e van de maand sturen aan Brigitte: [email protected] - Kopij en foto’s los aanleveren! per mail OPEN: donderdag t/m zaterdag 10 tot 17 uur en op afspraak Baron van Asbeckweg 38, Warfhuizen www.nounogmooier.nl 1 LET OP ! Agenda Burgerlijke stand november Nieuwe bewoners: 13: Knutselclub. 15:30 - 17:00 uur Michiel Fidder, van Gieten 16: Intocht Sinterklaas. 14:00 uur Vaart OZ naar de Burg. IJ. Wiersumstraat 1 21: Aardappelschillen. 20:00 uur in de Warf Jessy en Myrthe Zwik, 22: Mouseten. 18:00 uur van Wehe den Hoorn naar Burg. IJ. Wiersumstraat 5 Mary Janse, december van Baflo naar Baron van Asbeckweg 46 (per 2 november) 1: Theater in de Warf: Rop Janze. 15:00 uur Nicolette Ferwerda, van Arnhem naar Vaart Oostzijde 13 B (per 21 december) januari Chantal van der Velden en Mark Leegte 4: Nieuwjaarstreffen.
    [Show full text]
  • 50 Jaar De Schakel
    50 JAAR DE SCHAKEL 1 9 5 9 2 0 0 9 1 soste jaargang - oktober 2009 1 COLOFON DE SCHAKEL, - dorpsblad voor Baflo, Rasquert, Den Andel, Saaxumhuizen en Tinallinge en de bewoners rondom deze dorpen, binnen de grenzen van de voormalige gemeente Baflo; - wordt iedere maand huis aan huis bezorgd; - voor alle gemeente- en verenigingsnieuws; - volledig belangeloos door vrijwilligers samengesteld en bezorgd; - in eigen beheer gedrukt. INLEVERADRES KOPIJ DE SCHAKEL Kruisstraat 2 9953 PL Baflo Tel./faxnummer: 0595 423255 / E-mail: [email protected] INLEVEREN KOPIJ Vóór de 15e van elke maand (adres: zie hierboven). Later kan ook, maar dan wel even contact opnemen. Iedereen kan kopij inleveren. De SCHAKEL behoudt zich het recht voor, artikelen -in overleg- in te korten ofniet te plaatsen. Anonieme stukken worden niet geplaatst. De inhoud van de artikelen blijft voor verantwoording van de schrijver/schrijfster. CONTACTPERSOON BESTUUR C.A. Kruizenga (vz.), Wier 21, 9953 PK Baflo, tel. 0595 422676 FINANCIELE RELATIES t.n.v. penningmeester DE SCHAKEL: p/a Kruisstraat 2, 9953 PL Baflo Tel. 0595 423255 (bgg 0595 423410) RABObank rek.nr. 30.49.11.801 ING v/h Postbank rek.nr. 4437389 VERENIGINGSDRUKWERK, ADVERTENTIES EN ZAKELIJKE SCHOEVERTJES Inlichtingen en tarieven: B. Lantink, Marijkelaan 54, 9953 SG Baflo, tel. 0595 423410 SCHOEVERTJES (PARTICULIER) Tekst+ € 1,00 inleveren Kruisstraat 2 COLLECTE Jaarlijks wordt er huis-aan-huis een lijstcollecte gehouden. POSTVERZENDING Voor verzending per post wordt een bijdrage gevraagd van€ 32,50 per jaar. REDAKTIONELE MEDEWERKERS DRUKWERK Grieta Cleveringa Bart Lantink Martha Heerlijn Cej e Kruizenga Jannie Kok Renger Dojes Grietje Sirks Evert de Vries IN ELKAAR ZETTEN VAN DE SCHAKEL Op de Schoevertjes-pagina wordt elke maand vermeld, welke verenigingen de volgende maand aan de beurt zijn om te komen helpen.
    [Show full text]
  • PDF Van Tekst
    Monumenten in Nederland. Groningen Ronald Stenvert, Chris Kolman, Ben Olde Meierink, Sabine Broekhoven en Redmer Alma bron Ronald Stenvert, Chris Kolman, Ben Olde Meierink, Sabine Broekhoven en Redmer Alma, Monumenten in Nederland. Groningen. Rijksdienst voor de Monumentenzorg, Zeist / Waanders Uitgevers, Zwolle 1998 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/sten009monu04_01/colofon.php © 2010 dbnl / Ronald Stenvert, Chris Kolman, Ben Olde Meierink, Sabine Broekhoven en Redmer Alma i.s.m. schutblad voor Ronald Stenvert, Chris Kolman, Ben Olde Meierink, Sabine Broekhoven en Redmer Alma, Monumenten in Nederland. Groningen 2 Uithuizermeeden, Herv. kerk (1983) Ronald Stenvert, Chris Kolman, Ben Olde Meierink, Sabine Broekhoven en Redmer Alma, Monumenten in Nederland. Groningen 4 Stedum, Herv. kerk, interieur (1983) Ronald Stenvert, Chris Kolman, Ben Olde Meierink, Sabine Broekhoven en Redmer Alma, Monumenten in Nederland. Groningen 6 Kiel-Windeweer, Veenkoloniaal landschap Ronald Stenvert, Chris Kolman, Ben Olde Meierink, Sabine Broekhoven en Redmer Alma, Monumenten in Nederland. Groningen 7 Voorwoord Het omvangrijke cultuurhistorische erfgoed van de provincie Groningen wordt in dit deel van de serie Monumenten in Nederland in kaart gebracht. Wetenschappelijk opgezet, maar voor het brede publiek op een toegankelijke wijze en rijk geïllustreerd gebracht. Monumenten in Nederland biedt de lezer een boeiend en gevarieerd beeld van de cultuurhistorisch meest waardevolle structuren en objecten. De serie is niet bedoeld als reisgids en de delen bevatten dan ook geen routebeschrijvingen of wandelkaarten. De reeks vormt een beknopt naslagwerk, een bron van informatie voor zowel de wetenschappelijk geïnteresseerde lezer als voor hen die over het culturele erfgoed kort en bondig willen worden geïnformeerd. Omdat niet alleen de ‘klassieke’ bouwkunst ruimschoots aandacht krijgt, maar ook de architectuur uit de periode 1850-1940, komt de grote verscheidenheid aan bouwwerken in Groningen goed tot uitdrukking.
    [Show full text]
  • Groninger Noordkust
    gebiedsvisie Groninger Noordkust Natuur en historie aan weerskanten van de waddendijk Westernieland Warffum Pieterburen Kloosterburen Leens Wehe-Den Hoorn stukje oude (slaper)dijk. De kwelders en de brakwatergebieden zijn vooral van belang voor de natuur, de landschapselementen Ulrum zijn vooral cultuurhistorisch waardevol. Vanzelfsprekend doen wij er alles aan de natuurwaarden en de cultuurhistorische betekenis van deze terreinen in stand te Zoutkamp houden, te verhogen of te herstellen. En zorgen wij ervoor dat bezoekers van al dit moois kunnen genieten. Maar onze inzet houdt niet op bij de gren- zen van onze eigendommen. Die maken immers deel uit van een groter geheel: ergens krijg je een beter beeld van het waddengebied, het grootste natuurge- Gebieden Stichting Noord-Groningen dan op de ‘zee- bied van West-Europa én een uniek land- Het Groninger Ndijk’. Aan de ene kant de Wadden- schap vol zichtbare historie. Door te kort Landschap zee, die weidse wildernis van wadplaten, schietend en versnipperd beheer zijn de geulen en kwelders, waar zeewater en wind kwaliteiten van dit gebied de laatste jaren vrij spel hebben; tienduizenden vogels sterk teruggelopen. Samen met andere profiteren er van de rust en de immense natuurbeschermingsorganisaties, boeren, voedselrijkdom. Aan de andere kant een overheden en andere betrokkenen willen landschap van strakke vormen en rechte wij er hard aan trekken om ze te herstellen. lijnen, waar de mens de natuur naar zijn Daarom hand heeft gezet. Het contrast kan nau- · werken wij samen met andere partijen welijks scherper. Toch is het binnendijkse aan een herstelplan voor de kwelders; kustgebied onlosmakelijk verbonden met · realiseren wij samen met boeren en met het wad.
    [Show full text]
  • Infobestand Kanoroute Baflo Onderdendam
    Secretariaat OVWinsum: Pagina 1 [email protected] Infobestand kanoroute Onderdendam Baflo Actuele hoogtekaart van het gebied van de kanoroute. Rood is hoog en blauw is laag. Goed te zien zijn de oude meanders van De Hunze en het rechtgetrokken stuk bij Garnwerd. Voorts is rechts op de kaart goed te zien dat veel weilanden zijn afgetiggeld voor de baksteenindustrie. Langs het Winsumerdiep hebben verscheidene steenfabrieken gestaan. Winsum. Winsum is een heel oud dorp maar bestaat hedentendage eigenlijk uit drie dorpen: Winsum zelf, Bellingeweer en Obergum. Alle drie dorpen zijn wierden van voor de jaartelling. Daarnaast is in de wijk Ripperda ook nog de onbebouwde wierde aanwezig nl. de Ripperdawierde. Wierden zijn kunstmatige verhoogde plaatsen (vaak op een natuurlijke hoogte zoals een oeverwal) om droge voeten te houden bij opkomende vloeden. De wierden zijn ontstaan in de periode 500 v. Chr. tot ongeveer 400 n Chr. De Hunze stroomde vroeger langs Winsum. Doordat de Fivel langzaam maar zeker steeds verder verzandde werd de handelsroute via de Hunze steeds belangrijker. Als gevolg daarvan zal al in de vroege middeleeuwen Winsum een handelsnederzetting geweest zijn. Secretariaat OVWinsum: Pagina 2 [email protected] De Fivel Hunze Kaart van ca 100 jaar na Chr. De relatie met de zee wordt voor Winsum meteen duidelijk. Alle zwarte stippen zijn de Wierden. De wierden werden vooral op de oeverwallen van de rivierlopen gebouwd. Het bruine gedeelte zijn veengebieden, donkergroen staat voor de hoge kwelders en de licht groene gedeelten de lage kwelder gebieden. De Wierden werden bewoond vanaf 500 v Chr. Eerst alleen zomer. De aanslibbing van heel Noord Groningen is resultaat van de erosiestromen van de Alpen in de Noordzee.
    [Show full text]
  • Zoeken Naar Een Verdwenen Landschap 2 Inleiding
    Zoeken naar een verdwenen landschap 2 Inleiding Het Groninger kustlandschap is in de loop van kreeg tot het achterland. Het veen ging drijven op duizenden jaren voortdurend veranderd. Ooit een het zeewater en zo versnelde het proces zich. Zo zijn heuvelachtig gebied met bossen en vanaf dat de zee bijvoorbeeld de Lauwerszee en de Dollard ontstaan. invloed kreeg op ons gebied hebben klei-, veen- en Later komen daar de ontwatering (drainage) en dij- zandlagen zich afwisselend gevormd. Alleen de hoge kenbouw bij die het land deed inklinken. zandruggen zoals de Hondsrug en de Zuidhorn- Deze uitgave is onderdeel van Wad een Workshop, Noordhornrug bleven intact tot in onze tijd. een project van Erfgoedpartners. Binnen dit project 3 In een negen tal kaarten wordt schetsmatig de si- hebben wetenschappers en inwoners van het gebied tuatie onder onze voeten weergegeven. Hierbij wordt tijdens twaalf onderzoekstochten grondboringen ge- gebruik gemaakt van tijdvakken waarin grote veran- daan. De bodem kan veel nieuwe kennis opleveren over deringen in het landschap plaatsvonden. het verleden. Schelpen of ander organische materialen Vanaf 6000 voor christus tot en met de 15e en 16e die zijn gevonden, werden gedateerd door het Cen- eeuw worden ook telkens de bewoningsfases aange- trum voor Isotopen Onderzoek van de Rijksuniversi- geven. De invloed van de mensen op de verandering teit Groningen. De belangrijkste resultaten van deze van het landschap is vooral vanaf de Romeinse tijd twaalf onderzoekstochten naar de geschiedenis van groot geweest. Het afgraven van veen voor brand- het Waddengebied worden in deze brochure gepresen- stof en de zoutwinning uit het verzilte veen deed het teerd.
    [Show full text]
  • Infobulletin 2000 Nr 1
    ,l1aar/1000 vijfde jaarga~Jg nummer 1 Di/ informatiebulletin is een periodieke ui/gave van de Historische Vereniging Winsum-Obergum. Voorwoord In dir bullerin worden artikelen en berichten opge­ nomen mer betrekking tot het werkterrein en de acti­ n lelten \'a n de vereniging, de ingestelde werkgroe­ P"" IIIdi,'iduele leden of derden, Een ieder, al dan nIeI hd \'011 de verenig ing, kan ideeën, suggesties en Behalve de klok boven de bibliotheek aan het dorpsplein is Winsum voortvarend het mali?rlaal aanleveren op onderstaand recJactieacJres. nieuwe millennium ingegaan .. alle drempelvrees voorbij, In dit eerste nummer van [)., redactie oal beoordelen of het aangeboden mate­ ons historisch tijdschrift in het prille jaar 2000 kijken we nog even naar de toekomst naaI \00 1' plaatsing in aanmerking komt. in een artikel over jeugdsoos De Pluu. Dan richten we ons weer op het verleden. Zo'n 1000 jaar terug in de tijd was onze aandacht tijdens de ledenvergadering Drt " " llerin ::al drie keer per jaar verschijnen en van 25 januari jL, waarin drs. Noomen sprak over Werdense kloostergoederen .. ... nnir {!rmis aan de leden van de vereniging Jacques Tersteeg doet verslag. Anton Rinzema bespreekt 'Focke en het geheim van .. ~r'ln?k l. 1001' niet-leden is het bulletin, tegen Magnus', een historische jeugdroman van Martine Letterie over een twaalfjarige "'ruling , '(lil f 10,- p er exemplaar, verkrijgbaar bij: novice in het klooster van Aduard aan het einde van de veertiende eeuw. P " oord K/oosterstraat 8 9951 CE Winsum Dichterbij in de tijd ligt een artikelenserie van W.I. de Boer over de kerkelijke regis­ ters van Bellingeweer en Ranum in het tijdvak 1668-1811 , waarvan in dit nummer het R~dacti e: 11..
    [Show full text]
  • Towards Zero Emission: System Approach
    THE FUTURE IS GREEN WORKING ON A ZERO EMISSION BUS FLEET Erwin Stoker Stockholm Program Manager PT Development 2019, Jun 11th Public Transport Authority Groningen and Drenthe PT bus contracts 5.600 km2 € 110 mln 1 mln inhabitants Per year (Groningen 220.000) € 54 mln. € 56 mln. subsidies passenger revenues Passengers Passengerkilometers 27 mln 290 mln per year per year 360 buses CO2 emissions 113 grams per passengerkilometer Towards zero emission: System approach Free Flow bus lanes Driver ! No empty buses Step 1: energy efficiency Step 2: Zero-emission bus: the future is electric Batteries or passengers - Short distances: BEV - Longer distances: ? (H2?) Mai 2017: Battery electric city bus (2) Dec 2017 Q-link (BRT) – Groningen-Zuidhorn (10) Hydrogen bus: ‘the other electric bus’ green hydrogen bus Pilot on regional busroutes Dec 2017-dec 2022 Green hydrogen (waste product from chlorine factory Nouryon Delfzijl) - 150 tons CO2/year Experiences so far Q-link electric (dec 2017) Hydrogen regional pilot bus (dec 2017) (VDL SLFA 180kWh) (Van Hool A330 FCB) - availibity higher then diesel (99%) - availibity goal 80% of planned - range depending on weather operation in first year within reach dependent, better than expected - 65.000 km’s in 2018 - drivers satisfaction high - lots of demo’s - ‘the best bus we have’ There is more than one way to Rome naar Borkum Schiermonnikoog Eemshaven Roodeschool Lauwersoog Uithuizen Usquert Warffum Eenrum Leens Baflo Ulrum Middelstum Delfzijl Zoutkamp Winsum Stedum Loppersum ‘motorwaybus’ Appingedam Bedum
    [Show full text]
  • Mapmaking in England, Ca. 1470–1650
    54 • Mapmaking in England, ca. 1470 –1650 Peter Barber The English Heritage to vey, eds., Local Maps and Plans from Medieval England (Oxford: 1525 Clarendon Press, 1986); Mapmaker’s Art for Edward Lyman, The Map- world maps maker’s Art: Essays on the History of Maps (London: Batchworth Press, 1953); Monarchs, Ministers, and Maps for David Buisseret, ed., Mon- archs, Ministers, and Maps: The Emergence of Cartography as a Tool There is little evidence of a significant cartographic pres- of Government in Early Modern Europe (Chicago: University of Chi- ence in late fifteenth-century England in terms of most cago Press, 1992); Rural Images for David Buisseret, ed., Rural Images: modern indices, such as an extensive familiarity with and Estate Maps in the Old and New Worlds (Chicago: University of Chi- use of maps on the part of its citizenry, a widespread use cago Press, 1996); Tales from the Map Room for Peter Barber and of maps for administration and in the transaction of busi- Christopher Board, eds., Tales from the Map Room: Fact and Fiction about Maps and Their Makers (London: BBC Books, 1993); and TNA ness, the domestic production of printed maps, and an ac- for The National Archives of the UK, Kew (formerly the Public Record 1 tive market in them. Although the first map to be printed Office). in England, a T-O map illustrating William Caxton’s 1. This notion is challenged in Catherine Delano-Smith and R. J. P. Myrrour of the Worlde of 1481, appeared at a relatively Kain, English Maps: A History (London: British Library, 1999), 28–29, early date, no further map, other than one illustrating a who state that “certainly by the late fourteenth century, or at the latest by the early fifteenth century, the practical use of maps was diffusing 1489 reprint of Caxton’s text, was to be printed for sev- into society at large,” but the scarcity of surviving maps of any descrip- 2 eral decades.
    [Show full text]