SOMER 2018 | Taalgenoot 15 AFRIKAANSEPEN WETENSKAPFIKSIE

Boeke wat skrywers laat skryf DEUR SJ NAUDÉ

ie ware oorsprong van stories is dikwels Donker materie onmoontlik om te identifiseer. As ’n skrywer dínk Hierdie inskrywings in die brein, soos graverings in klip, Dhy kan die impulse vir sy verhaal of roman word eindelik op redelik duistere manier omvorm tot teks. akkuraat eien, misgis hy hom. Of dan tas hy maar ’n So ’n idee van ’n misterieuse – selfs mistieke – omtowering blekerige wortel raak te midde van wyd vertakkende van lewenservaring tot kuns klink dalk romanties, maar dit netwerke van potensiële oorspronge en invloede. ’n is hoe ek dit ervaar. En ek is lugtig om te hard te dink oor Penwortel is daar nie. hoe die kreatiewe prosesse werk. Daar is natuurlik Om ’n beginpunt te probeer uitwys is soos om die kern skrywers wat selfs vermy om hulself aan psigoterapie te van ’n persoonlikheid – van ’n individu se psigologie – te onderwerp. So ver sou ek nie gaan nie. Terapie kan nuttig wil identifiseer. Dit sou ’n oneindige regressie behels, soos wees, kan die bestaan van vérdere sale vol spieëls onthul. om die oorspronklike subjek te probeer vind in ’n saal van Maar ’n te diepe ondersoek na die meganismes van eie spieëls. Veral romans is ’n mens se lewe lank reeds in kreatiwiteit moet dalk liefs agterweë bly. wording. Al val ’n idee mens skynbaar uit die bloute binne, Die enigsins amateuragtige psigologiese model vir is dit reeds deur vele lae van sediment gefilter – ’n leeftyd kreatiwiteit hierbo is natuurlik nie volledig nie. Dit is altyd van ervarings vorm response op kreatiewe impulse. Intense ’n mengsel van lewens- én leeservaring wat bepaal wat en lewensmomente, die traumas, ekstases, verrassings en hoe iemand skryf. As jy teoretici van die 1980’s kan glo, is verliese wat spore in die brein agtergelaat het, maak die alles in elk geval interteks, is niks wat ’n mens skryf skrywer ontvanklik vir spesifieke obsessies en oorspronklik nie, is elke idee eintlik ingegee deur wat ’n preokkupasies. mens al gelees het. Aldus hierdie denkrigting is enigiets wat Dit laat sekere sensibiliteite ontwikkel, gee geboorte aan ’n skrywer skryf maar ’n soort tapisserie of laplaswerk van bepaalde soorte stories en beelde. ander tekste.

16 Taalgenoot | SOMER 20182019 Teen bostaande agtergrond twyfel ek hoe akkuraat ek Ek kon nooit vreeslik vat kry aan hierdie romansiers my eie invloede sou kon eien. Of, liefs, dit wat ek dínk ek nie. Plaasromans het vir my so vaal gelyk in vergelyking herken, is maar enkele stringetjies wat losgetorring word met die nuwer Afrikaanse werke wat ek teen daardie tyd uit die konstellasie van woorde en ervarings wat in die geken het. In hierdie periode begin ek ook Ingrid hemelruim van die gedagte gons. En baie hiervan is donker Winterbach (Karolina Ferreira) en Marlene van Niekerk materie: onsigbaar en onkenbaar. (Die vrou wat haar verkyker vergeet het) lees. Later is ek diep geraak deur Eben Venter se Ek stamel ek sterwe. Aangetrokke tot die Silbersteins My leesgewoontes is nog altyd redelik monogaam. Ek Met hierdie langasem voorbehoud agter die rug, wil ek ’n neig om een skrywer op ’n slag te lees, en dan die hele klompie Afrikaanse skrywers en tekste oorweeg wat my oor oeuvre, of die meeste daarvan. Pas ná universiteit het ek die jare bygebly het, en wat dalk neerslag vind in my werk. ’n obsessiewe Karel Schoeman-periode gehad. Sy boeke Ek wens ek kon meer van die boeke onthou wat aan my het my diep bedroef gemaak, my deursigtig laat voel. as jong kind voorgelees is. Wat eerste by my opkom, is ’n Hierdie lewe en Die uur van die engel het my dae lank stilte boek van Freda Linde getiteld Botter-aas. (Was dit ’n opgelê. vertaling? ’n Oorspronklike teks? Gegrond op ’n Europese Die res van my volwasse lewe het ek grootliks buite kinderverhaal?) Dis ’n storie oor Jakkals wat Wolf om die Suid-Afrika bestee en heelwat minder Afrikaans gelees. een of ander rede ompraat om met sy stert in ’n kan room Tog het ek skrywers soos Winterbach, Van Niekerk en te hengel. Dan was daar die Afrikaanse vertaling van Die Venter se werk getrou bly invoer. stadsmusikante van Bremen (ook Linde, dink ek). Hoe weet ’n mens hoe hierdie mengelmoes van boeke Ek kan ook nie so baie onthou van latere kinderboeke jou beïnvloed het? My agterstevoorreis deur die nie. Ek het die Trompie-, Jasper- en Maasdorp-reekse Afrikaanse letterkunde – van die destydse avant-garde gelees, dít weet ek. Hierdie boeke – reeds toe al erg rugwaarts tot by Van Bruggen en Kie. – het sekerlik die gedateer – het skynbaar beperkte inslag by my gevind, effek gehad (of was dalk die gevolg daarvan) dat ek my want wat ek wél goed onthou, is hoe ek in gr. 2 liefs Sewe aangetrokke voel tot alles nuut en ondermynend en dae by die Silbersteins van my ouers se rak gehaal en begin indringend en kompleks. deurblaai het. As ek probeer dink wie se werk die sterkste invloed op Ek het ’n instink gehad oor die boek. ’n Aura van die ontwikkeling van my skryfinstinkte gehad het, is dit verbodenheid en opwinding het dit omgewe. Ek het nie dalk Leroux se truuks. Dan ook Winterbach se veel verstaan van wat ek gelees het nie, het net daaraan verstommend vrye en ook hipnotiese saamhark van geproe-proe. Maar kort voor lank het ek die skoot hoog uiteenlopende intellektuele ondersoeke, wrange grappe en deur gehad. Tydens die res van my laerskool- en vroeë karakters, sonder om haar te gebonde te voel aan plot. hoërskooljare het ek die rak van in ons provinsiale Ek het groot bewondering vir Van Niekerk se biblioteek in Pretoria deurgewerk. magistrale werk, maar of sy my werklik beïnvloed? Ek Leroux en bly my veral by. 18-44, weet nie. Ek dink nie sy is na te doen nie. Ek hou van Duiwel-in-die-bos. ook, natuurlik. Schoeman se soberheid en die statiese trilling van sy (Ons wag op die kaptein, later Die swerfjare van Poppie Nongena prosa. Beïnvloed dit my werk? Hier en daar aap ek hom en Melk). . Ek was veral tot kortverhale dalk na in ’n enkele sin, maar oorhoofs? Ek twyfel. aangetrokke. Die voorblad van se Volmink So, het ek ná dese groter duidelikheid oor watter onthou ek – ’n Judith Mason-tekening, sou ek later besef. Afrikaanse skrywer my laat skryf het? Nie juis nie. Maar Op hoërskool (en later) het ek die Tagtigers gelees. iewers in die onderbrein bly die wortels en hul Alexander Strachan se ’n Wêreld sonder grense en Die vertakkings onverpoosd groei, en in immer werfbobbejaan. En Koos Prinsloo. Om Koos se stories te lees onvoorspelbare rigtings. En iewers vermenigvuldig die was soos om ’n bom in mens se gesig te laat ontplof. En my donker materie. verwoeste oë het bly lees. PEN Afrikaans bestaan ter wille van uitdrukkingsvryheid Agterstevoorreis en die bevordering van die Afrikaanse woordkuns. Daarna? Op universiteit in Suid-Afrika het ek Afrikaans en Met die Boeke wat skrywers laat skryf-rubriekreeks Nederlands saam met my regskursus geneem. Behalwe vir nooi ons vooraanstaande skrywers om te vertel die enkele ouer Afrikaans-werke wat op skool voorgeskryf watter boeke hulle was, het ek toe vir die eerste keer met skrywers soos geïnspireer en as Jochem van Bruggen en CM van den Heever te make skrywer gevorm het. gekry. Dis dalk ongewoon om só van die eietydse werke terug te lees na ouer literatuur. Skrywerfoto: Joanne Olivier. Agtergrondfoto: Shutterstock

SOMERSOMER 20182019 | TaalgenooTaalgenoott 17