Redakteursbrief

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

Redakteursbrief Kortpad na advertensies 25 Desember 2016 Algemene nuusbrokkies Gemeenskapsadvertensies Kleinadvertensies (Persoonlik) Kleinadvertensies (Besigheid) Geestelike Pitkos Werksgeleenthede Afrikaanse kerkdienste Landswye dagboek Riglyne vir adverteerders Kanselleer intekening / Unsubscribe Redakteursbrief Om praktiese redes aan die einde van ‘n baie besige jaar vir my, gebruik ek heelwat van dieselfde inligting wat in hierdie week se Kiwi-Brokkies verskyn ook hier weens die generiese aard daarvan. Dit was ‘n geskiedkundige jaar in die sin dat Aus-Brokkies ewe beskeie uit Nieu-Seeland se BROKKIES (wat toe reeds vir 15 jaar lank bestaan het) gebore is. So het die twee susterspublikasies ontstaan: Aus-Brokkies en Kiwi-Brokkies. Dit was die verwesenliking van ‘n droom vir my. Ons het nou ook vir die soveelste keer die voorreg om Kersfees te vier, en spesifiek die herdenking van die geboorte van ons Verlosser Jesus Christus, die Goeie Nuus wat soveel eeue lank deur profete voorspel is. Baie mense in hierdie deurmekaar wêreld erken Homs slegs as mens. Hulle is ten minste eerlik oor die emmers vol historiese getuienis (ook buite-Bybels) dat Hy wel bestaan het. Hulle het egter vir hulself ‘n versperring opgerig by die kwessie of Hy wel die dood oorwin het en of Hy God in mensgestalte was. As Jesus nie na sy Kruisdood opgestaan het nie, was hy slegs ‘n goeie mens. Indien Hy egter wel uit die dood opgestaan het, verdien dit dieper besinning – vir ons eie siel se onthalwe. Uit sy Woord leer ons dat Hy elke persoon geskep het met ‘n diepliggende kennis van Hom. Hy sê elke mens weet dat God bestaan, hoewel dit dikwels ten sterkste deur mense betwis word. Hul ingeboude gewete is dus ‘n ‘eie besef’ van wat reg of verkeerd is – ‘n maaksel van die mens self. Die probleem met die goed ontwikkelde wêreld is dat ons voorspoed maklik ook ons geestelike ondergang kan word. Dinge gaan so goed dat ons geleidelik ons sin vir afhanklikheid verloor. In ons individualisme voel ons dikwels nie meer afhanklik van ander om ons te verryk nie, en ons skud maklik die afhanklikheidsgevoel van ons Skepper af. Wat ons net meer as 2,000 jaar gelede ontvang het, is daar vir elkeen om te omarm en hul eie te maak. Ja, Jesus is gebore om vir ons die pad deur ons menslike onperfektheid na God te berei. Maar ewe belangrik is die ander deel van die rede waarom Hy gebore is, en waarom ons fees vier: Hy het gekom om te sterf. Vir ons. Dat Hy in die proses ook die dood oorwin het, is wonderlik, maar logies omdat Hy God is; die skepper van lewe. Sy doel om vir ons te kom sterf was juis om seker te maak dat ons in ons gebroke, sondige toestand wel ons perfekte Vader sal kan ontmoet as ons so kies. Hierdie week se Pitkos-rubriek is opgeskuif omdat dit so mooi by hierdie tema inskakel. Ds Johan Hendricks gesels oor hierdie kwessies en meer. Ook in hierdie uitgawe is daar ‘n berig oor ‘n ander dominee oorspronklik vanuit Suid-Afrika, dr Mario Weyers, wat ‘n boek vrygestel het. Hy kyk ook na geloof vanuit die bril van die sekulêre wêreld. Ek wens elke leser en adverteerder van Aus-Brokkies ‘n baie geseënde Kersfees toe. Vertel jou viende asb van Brokkies. Philip Langenhoven Redakteur (Skryf gerus aan my by www.brokkies.net/kontak ) Aus-Brokkies – Afrikaanse Doer-Onder e-nuusbrief 25 Desember 2016 Geestelike Pitkos Terug na bo... Dit is Kersfees! Kersfees is sekerlik een van die mees gevierde feeste in die Westerse wêreld. Almal weet daarvan, want reeds in Oktobermaand begin Kersfees-advertensies en word winkelvensters en rakke met Kersfeestemas opgetooi. Veral vir mense wat in die Christelike tradisie grootgeword het, is die Kersverhaal met die Baba in die krip, Josef en Maria, die engele wat sing, die herders en die wyse manne en die ster oor bekend. Die oorbekendheid van Kersfees hou ‘n groot gevaar in. Dit is dat ons die storie so goed ken, en met die beskikbaarheid van soveel bronne op die internet, selfs nog meer inligting kan kry oor verskillende aspekte van Kersfees. Dinge soos die verskillende teorieë oor die herkoms van Kersfees en die spesifieke datum domineer talle gesprekke. Ons kan dit alles doen; die verhaal so goed ken, verskillende teorieë oor Kersfees nahou of selfs ywerig ondersteun sonder om aangeraak te word deur die Kind wat gebore is en wat ‘n verskil in elke mens se lewe wil maak. Ons lees in Matteus 2:1-12 dat die wyse manne in Jerusalem by die paleis gaan navraag doen het oor die geboorte van die koning wie se ster hulle gevolg het. Ons lees in vers 4 dat Herodus by die Skrifkenners en priesterhoofde navraag gedoen het en dat hulle presies kon bepaal en geweet het waar die Messias gebore sou word! Hulle kon dit uit die Skrifte aanhaal en hulle het die getuienis van die wyse manne gehad en die ster wat verskyn het! Maar ten spyte van dit alles het hulle niks gedoen om self die Kindjie te gaan opsoek, te ontmoet of te aanbid nie. En dit terwyl wyse manne van ver kom, en skaapwagters hulle skape in die nag in die veld los om die Kind wat gebore is persoonlik te ontmoet en aanbid. Kan ons nog opgewonde raak oor Jesus? Kan ons verby al die versierings en presente kyk, en besef dat die belangrikste van alles is om Jesus persoonlik te ontmoet en as my Here en Verlosser te aanbid? Dan maak die tierlantyntjies, die plastiekversierings en selfs nie eens die geskenke saak nie, want dan kan ek in aansluiting by die woorde van Simeon met die Jesus-baba in sy arms sê: nou kan ek met God se vrede lewe en in vrede sterwe, want ek het my Verlosser ontmoet! Dan is Kersfees waarlik die Christusfees wat God vir ons gegee het. Ds Johan Hendricks (Gasskrywer uit Nieu-Seeland) Aus-Brokkies – Afrikaanse Doer-Onder e-nuusbrief 25 Desember 2016 Algemene nuusbrokkies Terug na bo... 2016 was Aus-Brokkies se 1ste jaar - met baie nuusbrokkies Aus-Brokkies se moederpublikasie, Brokkies, bestaan al vir bykans 16 jaar. Vir die grootste deel daarvan was Brokkies die mondstuk van Die Afrikaanse Klub van Nieu-Seeland. Toe die klub 'n paar jaar gelede besluit om halt te roep, wou hulle die suksesvolle Brokkies laat voortgaan en het hulle dit geprivatiseer. Lees dié geskiedenis by www.brokkies.net . ‘n Jaar gelede is beide Aus-Brokkies en Kiwi-Brokkies uit die ou Brokkies gebore. Albei publikasies beleef ‘n groeiende leserstal en Aus-Brokkies ‘n uitbreidende verspreiding oor Australië. Huidige intekenaars weet dat inskrywing gratis is, en tans kan enige immigrant in Australië wat ‘n onderneming van die een of ander aard het, gratis hierin adverteer. Aus-Brokkies bied aan lesers ‘n gereelde proesel Afrikaanse leesstof – en dit in hul Australiese konteks. Die blad bied ook aan mense in ons immigrantegroep die geleentheid om hul aktiwiteite bekend te stel en mense met mekaar te laat skakel, of om sommer net aan hul skryflus uiting te gee. Daar is oor die jaar stories geplaas oor immigrante se prestasies of interessante bedrywighede. Daar was stories oor die kunssinniges onder ons, die vindingrykes, die toegewydes en sommer net lekker immigrasiestories. Eienaars van kleinsake het hul besighede deur middel van promosie-artikels bemark. Aus-Brokkies ontvang soms briewe van lesers (maar nog nie genoeg nie!) en tussen die erns deur probeer ons ‘n ligte trant handhaaf. Die geestelike Pitkos-rubriek bring ‘n paneel van Afrikaanse leraars byeen en bied hul verskeidenheid van inspirasie uit die Bybel tot lesers. Gemeenskapsgeleenthede is bemark en Afrikaanse kerkdienste het soos altyd gratis blootstelling gekry Die jaar lê al op sy rug, dit is Kersfees, en hier's 'n oorsig van die verskeidenheid wat vanjaar in Aus-Brokkies belig is: Januarie 2016 • GROOT OOMBLIK: Aus-Brokkies word gebore! • Ons vra die groot vraag: Behoort plakkies aan Australië of Nieu-Seeland? • Die geestelike sanggroep, ‘Manne wat Glo 2’ se koms na Australië word bemark. • Dit was weer ‘n lekker ou Australia Day! Februarie 2016 • Brokkies se webwerf word selfoon- en tabletvriendelik gemaak – en ons vertel die wêreld daarvan. • Kyk bietjie wie stig moontlik bosbrande in Australië! • Ons stel KykNet se ongelooflike verskeidenheid van bekostigbare Afrikaanse aanlynflieks en -programme bekend • Huur jy huis in Sydney? Weet jy van hierdie regte wat jy spesifiek in Sydney het? Maart 2016 • Die vriendelike Friendly Hostel nooi jou Queensland toe. • Aussieland se heuning is baie beter as wat gerugte dit wil hê. • Paastyd: ‘Van Bethlehem tot Skedelbult: Wat is die waarheid oor die Man van Nasaret?’ • ‘n Leser, Francois Stemmet, deel ‘n lekker staaltjie uit sy kinderdae wat met duwweltjies te doen het. April 2016 • Ons onthou Anzac Day saam met Australië, en grawe redelik diep om mooi te verstaan. • Michiel Goosen van Perth toor met Australië se harde hout. Aus-Brokkies – Afrikaanse Doer-Onder e-nuusbrief 25 Desember 2016 • Ons gee ‘n oorsig van vakansies wat elke Australiër moet beleef. • Ons vra: Wat dink jy van Aussieland se nuwe $5-noot? Mei 2016 • Word Australië geleidelik die wêreld se ‘ark’? • Pa’s en seuns het weer VET pret gehad op die Pa en Seun Mannekamp! • Ons bekyk die vraag of mens jou Suid-Afrikaanse kredietkaart in Australië mag gebruik. • Al meer SA-immigrante met kleinsake in Australië benut die geleentheid om gratis in Aus-Brokkies te adverteer. Junie 2016 • Graham en Sherill Botha van Kintore vertel hul pragtige bedieningstorie uit Australië se ‘woestyn’. • Werksverlies in die middeljare: Is daar raad? • Ons kyk hoe weeg Junie se ‘nuwe’ Springbokspan op teen die All Blacks en die Wallabies.
Recommended publications
  • South Africa: Afrikaans Film and the Imagined Boundaries of Afrikanerdom
    A new laager for a “new” South Africa: Afrikaans film and the imagined boundaries of Afrikanerdom Adriaan Stefanus Steyn Thesis presented in fulfilment of the requirements for the degree of Master of Arts in Social Anthropology in the faculty of Arts and Social Sciences at Stellenbosch University Supervisor: Dr Bernard Dubbeld Faculty of Arts and Social Sciences Department of Sociology and Social Anthropology December 2016 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za By submitting this thesis electronically, I declare that the entirety of the work contained therein is my own, original work, that I am the sole author thereof (save to the extent explicitly otherwise stated), that reproduction and publication thereof by Stellenbosch University will not infringe any third party rights and that I have not previously in its entirety or in part submitted it for obtaining any qualification. December 2016 Copyright © 2016 Stellenbosch University All rights reserved Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za Abstract The Afrikaans film industry came into existence in 1916, with the commercial release of De Voortrekkers (Shaw), and, after 1948, flourished under the guardianship of the National Party. South Africa’s democratic transition, however, seemed to announce the death of the Afrikaans film. In 1998, the industry entered a nine-year slump during which not a single Afrikaans film was released on the commercial circuit. Yet, in 2007, the industry was revived and has been expanding rapidly ever since. This study is an attempt to explain the Afrikaans film industry’s recent success and also to consider some of its consequences. To do this, I situate the Afrikaans film industry within a larger – and equally flourishing – Afrikaans culture industry.
    [Show full text]
  • Central Reference CD List
    Central Reference CD List January 2017 AUTHOR TITLE McDermott, Lydia Afrikaans Mandela, Nelson, 1918-2013 Nelson Mandela’s favorite African folktales Warnasch, Christopher Easy English [basic English for speakers of all languages] Easy English vocabulary Raifsnider, Barbara Fluent English Williams, Steve Basic German Goulding, Sylvia 15-minute German learn German in just 15 minutes a day Martin, Sigrid-B German [beginner’s CD language course] Berlitz Dutch in 60 minutes Dutch [beginner’s CD language course] Berlitz Swedish in 60 minutes Berlitz Danish in 60 minutes Berlitz Norwegian in 60 minutes Berlitz Norwegian phrase book & CD McNab, Rosi Basic French Lemoine, Caroline 15-minute French learn French in just 15 minutes a day Campbell, Harry Speak French Di Stefano, Anna Basic Italian Logi, Francesca 15-minute Italian learn Italian in just 15 minutes a day Cisneros, Isabel Latin-American Spanish [beginner’s CD language course] Berlitz Latin American Spanish in 60 minutes Martin, Rosa Maria Basic Spanish Cisneros, Isabel Spanish [beginner’s CD language course] Spanish for travelers Spanish for travelers Campbell, Harry Speak Spanish Allen, Maria Fernanda S. Portuguese [beginner’s CD language course] Berlitz Portuguese in 60 minutes Sharpley, G.D.A. Beginner’s Latin Economides, Athena Collins easy learning Greek Garoufalia, Hara Greek conversation Berlitz Greek in 60 minutes Berlitz Hindi in 60 minutes Berlitz Hindi travel pack Bhatt, Sunil Kumar Hindi : a complete course for beginners Pendar, Nick Farsi : a complete course for beginners
    [Show full text]
  • Mirror, Mediator, and Prophet: the Music Indaba of Late-Apartheid South Africa
    VOL. 42, NO. 1 ETHNOMUSICOLOGY WINTER 1998 Mirror, Mediator, and Prophet: The Music Indaba of Late-Apartheid South Africa INGRID BIANCA BYERLY DUKE UNIVERSITY his article explores a movement of creative initiative, from 1960 to T 1990, that greatly influenced the course of history in South Africa.1 It is a movement which holds a deep affiliation for me, not merely through an extended submersion and profound interest in it, but also because of the co-incidence of its timing with my life in South Africa. On the fateful day of the bloody Sharpeville march on 21 March 1960, I was celebrating my first birthday in a peaceful coastal town in the Cape Province. Three decades later, on the weekend of Nelson Mandela’s release from prison in February 1990, I was preparing to leave for the United States to further my studies in the social theories that lay at the base of the remarkable musical movement that had long engaged me. This musical phenomenon therefore spans exactly the three decades of my early life in South Africa. I feel privi- leged to have experienced its development—not only through growing up in the center of this musical moment, but particularly through a deepen- ing interest, and consequently, an active participation in its peak during the mid-1980s. I call this movement the Music Indaba, for it involved all sec- tors of the complex South African society, and provided a leading site within which the dilemmas of the late-apartheid era could be explored and re- solved, particularly issues concerning identity, communication and social change.
    [Show full text]
  • Sounding the Cape, Music, Identity and Politics in South Africa Denis-Constant Martin
    Sounding the Cape, Music, Identity and Politics in South Africa Denis-Constant Martin To cite this version: Denis-Constant Martin. Sounding the Cape, Music, Identity and Politics in South Africa. African Minds, Somerset West, pp.472, 2013, 9781920489823. halshs-00875502 HAL Id: halshs-00875502 https://halshs.archives-ouvertes.fr/halshs-00875502 Submitted on 25 May 2021 HAL is a multi-disciplinary open access L’archive ouverte pluridisciplinaire HAL, est archive for the deposit and dissemination of sci- destinée au dépôt et à la diffusion de documents entific research documents, whether they are pub- scientifiques de niveau recherche, publiés ou non, lished or not. The documents may come from émanant des établissements d’enseignement et de teaching and research institutions in France or recherche français ou étrangers, des laboratoires abroad, or from public or private research centers. publics ou privés. Sounding the Cape Music, Identity and Politics in South Africa Denis-Constant Martin AFRICAN MINDS Published by African Minds 4 Eccleston Place, Somerset West, 7130, South Africa [email protected] www.africanminds.co.za 2013 African Minds ISBN: 978-1-920489-82-3 The text publication is available as a PDF on www.africanminds.co.za and other websites under a Creative Commons licence that allows copying and distributing the publication, as long as it is attributed to African Minds and used for noncommercial, educational or public policy purposes. The illustrations are subject to copyright as indicated below. Photograph page iv © Denis-Constant
    [Show full text]
  • An Anthropological Study Into the Lives of Elite Athletes After Competitive Sport
    After the triumph: an anthropological study into the lives of elite athletes after competitive sport Susanna Maria (Marizanne) Grundlingh Submitted in fulfilment of the requirements in respect of the Doctoral Degree in Philosophy in the Department of Anthropology in the Faculty of Humanities at the University of the Free State Supervisor: Professor Robert Gordon December 2015 DECLARATION I, Susanna Maria (Marizanne) Grundlingh, declare that the thesis that I herewith submit for the Doctoral Degree of Philosophy at the University of the Free State is my independent work, and that I have not previously submitted it for a qualification at another institution of higher education. I, Susanna Maria (Marizanne) Grundlingh, hereby declare that I am aware that the copyright is vested in the University of the Free State. I, Susanna Maria (Marizanne) Grundlingh, hereby declare that all royalties as regards intellectual property that was developed during the course of and/or in connection with the study at the University of the Free State, will accrue to the University. In the event of a written agreement between the University and the student, the written agreement must be submitted in lieu of the declaration by the student. I, Susanna Maria (Marizanne) Grundlingh, hereby declare that I am aware that the research may only be published with the dean’s approval. Signed: Date: December 2015 ii ABSTRACT The decision to retire from competitive sport is an inevitable aspect of any professional sportsperson’s career. This thesis explores the afterlife of former professional rugby players and athletes (road running and track) and is situated within the emerging sub-discipline of the anthropology of sport.
    [Show full text]
  • 4Th Edition FESTIVAL VOOR HET AFRIKAANS at De Brakke Grond
    PRESS STATEMENT June 15th 2017 With Laurika Rauch, Gert Vlok Nel, Antjie Krog, Zelda la Grange, Die Wasgoedlyn and many others 4th edition FESTIVAL VOOR HET AFRIKAANS at De Brakke Grond, Amsterdam On the 22nd and 23rd of September De Brakke Grond theatre in Amsterdam will host the 4th edition of Festival voor het Afrikaans (previously known as Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam). Artists performing are amongst others Laurika Rauch, Gert Vlok Nel, Sandra Prinsloo, Antjie Krog, Die Wasgoedlyn and Zelda la Grange. During Festival voor het Afrikaans, arts and culture in Afrikaans will take centre stage. Afrikaans is the third biggest language spoken in South Africa. The festival intends to facilitate cultural exchange between South Africa, the Netherlands and Flanders. Music, drama, literature, film Besides stellar performances by singers Laurika Rauch and Gert Vlok Nel, actrice Sandra Prinsloo, poet Antjie Krog and author Zelda la Grange (for 20 years personal assistant to Mr Nelson Mandela) the festival also showcases Die Wasgoedlyn with Churchil Naudé, Frazer Barry, Riku Lätti, Jolyn Phillips and others. Die Wasgoedlyn is a dynamic and diverse collective of singer songwriters, rap artists and poets. Artists from the Netherlands and Belgium like Joep Pelt, Klaas Delrue, Hannelore Bedert and Stefan Dixon complete the line- up. Visitors to the festival can also watch a variety of recent South African movies and documentaries. Multilingualism, modern art and the art of braaiing On Sunday, the Taalunie hosts a discussion on multilingualism in South Africa, the Netherlands and Belgium. Internationally renowned auction house Strauss & Co will be there to value works of art by South African artists.
    [Show full text]
  • W4903 Woordfees Gids.Indb
    SANLAM MUSIEKFEES DAGPROGRAM PRODUKSIE Datum Academie 10 Maart Afrika my verlange / Afrique mon désir 7, 11 Maart aKing 10 Maart Albert Frost Trio 2 Maart Amanzi - chant vir my dorsland 2, 6 Maart Amazink Live 3, 9, 10 Maart Andra 4 Maart Bad Peter 4 Maart Ballades 2 11 Maart Beautiful Beautiful Hymns met Rocco de Villiers 3 Maart Bittereinder 9 Maart Bombshelter Beast 10 Maart Bongeziwe Mbandla 2 Maart Bottomless Coffee Band 7 Maart Casper Ace 9 Maart Chico Muya 4 Maart Chris Chameleon in ‘Kat en Wolf’ 9, 10 Maart Cortina Whiplash 10 Maart Degrees of Honour - Sibongile, Amanda 6 Maart and Gloria with SU Jazz band Die ding van ‘n liedjie 4, 5 Maart Die groot misterie van twee vroue 6, 7, 10 Maart Die Kaap is weer Frans 5, 6 Maart Dig ontstig/ Musiek belig 8 Maart Dr. Victor & The Rasta Rebels 10 Maart Drink hulle tee in Kanada? 2, 4 Maart Droom Martha, droom 2, 3 Maart Elvis Blue: Saam 6, 7 Maart Emile Swiegers 10 Maart Fokofpolisiekar 5 Maart Georgetown 4 Maart Gesnaarde gedigte 3, 6, 10 Maart Grassy Sparks 6 Maart Grensskuiwers 10 Maart Grethe van der Merwe - Jy weet 3, 10, 11 Maart Haar kitaar 4 Maart Sima Mashazi Jazz in the Native Yard 7, 8, 9, 10, 11 Maart 182 183 PRODUKSIE Datum Jo Black & the Bearded men 7 Maart SANLAM MUSIEKFEES Joshua na die reën 9, 10 Maart Karen Zoid 8, 9 Maart AMAZINK Karin Hougaard - Grepe 2, 3, 4 Maart AMAZINK LIVE: SEASON 6 Karoo suite: Coenie de Villiers, Deon Meyer en orkes 3, 5 Maart Script and director: Ilana Cilliers 8 Klaviere 3 Maart With: Anele Mrali, Khanyiswa Joyi, Lelethu, Lungulethu DjLuja Menzi, Unathi Umsongelwa Klipwerf Boereorkes 11 Maart and Sibongiseni Wani Koos Kombuis 10 Maart Come and experience Africa in the heart of a Boland town.
    [Show full text]
  • Catalogue of the African Studies Library Film Collection in UCT Libraries Special Collections
    Catalogue of the African Studies Library Film Collection in UCT Libraries Special Collections Any queries regarding the ASL film collection please contact Bev Angus ([email protected]) Updated:June 2015 Introduction In film, as with all other African Studies material in Special Collections, we collect comprehensively on South and Southern Africa and we are also committed to strengthening and broadening our film coverage of the rest of Africa to meet existing needs and to create new opportunities for research. Film is a powerful and accessible medium for conveying the stories and images of Africa, past and present. The African continent has a long and proud tradition of film-making, and has produced many film-makers of international renown. Our collection contains documentaries, television series and feature films made by both African and international film-makers. Besides supporting the teaching and research programmes of the University of Cape Town, the African Studies Library makes provision for the preservation of the films in the collection. Please note: The films in the ASL are primarily for viewing by members of the University of Cape Town community. For a collection of African films with public access see the Western Cape Provincial Library Service collection at http://cplweb.pals.gov.za Tips on searching the collection: To facilitate searching, click the binoculars in the toolbar. Select Use Advanced Search Options. If you know the title of the film, enter the exact title in the box and select Match Exact Word or Phrase in the dropdown box e.g. “Cry the Beloved Country” For a keyword search where the exact title is unknown or you are searching around a particular topic, enter appropriate keywords in the box provided, then select Match any of the Words in the drop-drown box below e.g.
    [Show full text]
  • 1 De La Rey Rides
    View metadata, citation and similar papers at core.ac.uk brought to you by CORE provided by South East Academic Libraries System (SEALS) De La Rey Rides (Yet) Again1: Afrikaner Identity Politics and Nostalgia in Post-Apartheid South Africa Gary Baines, Rhodes University Paper presented to the IASPM Conference, Liverpool, July 2009 In 2006 a relatively unknown South African artist with the stage name Bok van Blerk released his debut album called “De la Rey”. The album included a music video of the title track that calls upon the legendary Boer War2 general to save the volk (people) from the wantonly destructive strategies of the British imperial forces: the scorched earth policy and the subsequent internment of women and children in concentration camps. The British justified such extreme – some would say ‘genocidal’ – strategies so as to prevent non-combatants from supporting the irregular Boer soldiers. Although he did not believe that the war could be won on account of the overwhelming odds that the Boer forces faced, De la Rey still fought to the bitter end. Needless to say, he was on the losing side. Figure 1: General ‘Koos’ de la Rey 1 My title plays upon that of Tim du Plessis’s piece in the Financial Mail (2007). 2 This is the contemporary British term for the war of 1899-1902. Boer which literally means ‘farmer’ was the name given to the white settlers who ruled the Orange Free State and South African Republics. Their preferred term for the conflict was the Tweede Vryheidsoorlog (Second War of Freedom). More neutral terms such as the Anglo-Boer or South African War are used in the historical literature.
    [Show full text]
  • About 3 Featured Artist 4 Event Details 14 Where to Get Tickets 16 How To
    HOSTED BY: DESTINY FELLOWSHIP CHURCH CONTENTS About 3 Featured Artist 4 Event Details 14 How to Pay 15 Where to get Tickets 16 ABOUT Rooted in the confession of Psalm 14:2, Relentless exists to glorify God by uniting people in worship and prayer for a spiritual awakening in this generation. From its start in 2017, the Relentless Worship Experience has had a singular mission calling all people from across and around Cape Town to live for what matters most. For us, what matters most is the name and renown of Jesus. We believe in this generation and we are watching God use them to change the climate of faith around Cape Town. Relentless has had the privilege of encountering people whose lives have been transformed by the power of the Holy Spirit. Their voice is getting louder as they rise, united as a generation, bringing hope and light to the across Cape Town. Relentless is more than music. More than an event. Relentless is a generation living for His Name. The wave is growing and we invite you to join the movement. DON VINO Facebook: @donvinofanpage With many years of experience in the music industry since 2009 Don Vino along with his amazing band plays any genre of music from Jazz to Gospel, R&B to Afrikaans music. In more recent years. Don Vino has added Musical Theatre performances and Musical Director to his list of attributes. He made his debut theatre performance in the hit musical production David Kramer’s Songbook in 2007 which led him to his role as Music Director in 3 Wise Men, also a David Kramer produc- tion, and featured Mark Lottering, Riaad Moosa and Nik Rabinowitz.
    [Show full text]
  • The Dynamics of the Interaction Between Music and Society in Recorded Popular Afrikaans Music, 1900 – 2015
    The dynamics of the interaction between music and society in recorded popular Afrikaans music, 1900 – 2015. by Schalk Daniël van der Merwe Dissertation presented for the degree of Doctor of Philosophy (History) in the Faculty of Arts and Social Sciences at Stellenbosch University Supervisor: Prof. Albert Mauritz Grundlingh Co-supervisor: Prof. Stephanus Muller December 2015 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za Declaration By submitting this dissertation, I declare that the entirety of the work contained therein is my own, original work, that I am the owner of the copyright thereof (unless to the extent explicitly otherwise stated) and that I have not previously in its entirety or in part submitted it for obtaining any qualification. December 2015 Copyright © 2015 Stellenbosch University All rights reserved Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za Acknowledgements Firstly, I would like to extend my gratitude to my two supervisors, Professors Albert Grundlingh and Stephanus Muller – I cannot think of a more suitable combination of minds for guiding me through the specific challenges of writing on this subject. I am also grateful for the History Department of Stellenbosch University for financial support, and to my colleagues Professors Sandra Swart, Bill Nasson, Wessel Visser, Dr. Anton Ehlers, (soon-to- be Dr.) Chet Fransch, Melvyn Daniels and Leschelle Morkel, and former colleague Dr. Sarah Duff – all of whom contributed in their own ways. Thank you to Mimi Seyffert, Marina Brink and Lynne Fourie at the University of Stellenbosch’s Library Archive for their help and guidance with archival material. Thank you also to Ernéne Verster and Huibre Lombard at the University of the Free State’s Institute for Contemporary History Archives, and to Monica van Deventer at the SABC Information Library for their help and correspondence.
    [Show full text]
  • Lees Maar Self Waaroor Dit Gaan
    Kortpad na advertensies 12 September 2013 Algemene nuusbrokkies Gemeenskapsadvertensies Kleinadvertensies (Persoonlik) Kleinadvertensies (Besigheid) Werksgeleenthede (1/5) Geestelike Pitkos Afrikaanse kerkdienste Landswye dagboek Riglyne vir adverteerders Kanselleer intekening / Unsubscribe (2/5) Redakteursbrief Die rugbygeesdrif loop hoog! Baie lesers van Brokkies sal hierdie uitgawe dalk eers onder oë kry wanneer die uitslag van die stryd tussen die Springbokke en die All Blacks bekend is. Dit lyk of die skinkbord gedek is vir goeie aksie! In hierdie uitgawe verlang Loeloeraai na Tarzan. Wat? Ja, Tarzan. Lees maar self waaroor dit gaan. Dalk verlang hy na iets anders… Die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland het ‘n mylpaal in hul bestaan hier in Nieu-Seeland behaal. Lees gerus waaroor dit gaan. Ons kry so ‘n smakie van wat gebeur het toe ons eie Nieu-Seelandse Klopse, die Auckland City Dukes die Bokke op die lughawe gaan groet het. Nog by rugby, Thys Oosthuizen deel sy opinie oor Championship-rugby. Daar is heelparty nuwe advertensies: ‘n Talentvolle, kunssinnige vrou adverteer haar plakboekery, kaartjiemakery en meer. ‘n Ander dame maak rokke vir enige geleentheid of herstel klere. ‘n Vakansieterrein in ‘n SAner se besit bied ‘n aantreklike webreek aan. Daar is ‘n baie goeie huishuurgeleentheid in Hamilton, dis nou makliker om jou geld uit SA te kry. Nog ‘n SAner in Browns Bay kan jou motors flink versien en herstel. Daar is ook baie ander goeie handelsnuus. Lekker lees, en laat my gerus weet hoe jy oor sake voel. Philip Langenhoven Redakteur (Skryf gerus aan my by [email protected]) ________________________________________________________________________________________ Ysbreker: Kortbrokkies • Uit Britse Daily Mail: Vir solank hy kan onthou, het John Hough aan 'n slegte geheue gely.
    [Show full text]