sanlam musiekfees Dagprogram

Produksie Datum Academie 10 Maart Afrika my verlange / Afrique mon désir 7, 11 Maart aKing 10 Maart Albert Frost Trio 2 Maart Amanzi - chant vir my dorsland 2, 6 Maart Amazink Live 3, 9, 10 Maart Andra 4 Maart Bad Peter 4 Maart Ballades 2 11 Maart Beautiful Beautiful Hymns met Rocco de Villiers 3 Maart Bittereinder 9 Maart Bombshelter Beast 10 Maart Bongeziwe Mbandla 2 Maart Bottomless Coffee Band 7 Maart Casper Ace 9 Maart Chico Muya 4 Maart Chris Chameleon in ‘Kat en Wolf’ 9, 10 Maart Cortina Whiplash 10 Maart Degrees of Honour - Sibongile, Amanda 6 Maart and Gloria with SU Jazz band Die ding van ‘n liedjie 4, 5 Maart Die groot misterie van twee vroue 6, 7, 10 Maart Die Kaap is weer Frans 5, 6 Maart Dig ontstig/ Musiek belig 8 Maart Dr. Victor & The Rasta Rebels 10 Maart Drink hulle tee in Kanada? 2, 4 Maart Droom Martha, droom 2, 3 Maart Elvis Blue: Saam 6, 7 Maart Emile Swiegers 10 Maart Fokofpolisiekar 5 Maart Georgetown 4 Maart Gesnaarde gedigte 3, 6, 10 Maart Grassy Sparks 6 Maart Grensskuiwers 10 Maart Grethe van der Merwe - Jy weet 3, 10, 11 Maart Haar kitaar 4 Maart Sima Mashazi Jazz in the Native Yard 7, 8, 9, 10, 11 Maart

182 183 Produksie Datum Jo Black & the Bearded men 7 Maart SANLAM MUSIEKFEES Joshua na die reën 9, 10 Maart 8, 9 Maart AMAZINK Karin Hougaard - Grepe 2, 3, 4 Maart AMAZINK LIVE: SEASON 6 Karoo suite: Coenie de Villiers, Deon Meyer en orkes 3, 5 Maart Script and director: Ilana Cilliers 8 Klaviere 3 Maart With: Anele Mrali, Khanyiswa Joyi, Lelethu, Lungulethu DjLuja Menzi, Unathi Umsongelwa Klipwerf Boereorkes 11 Maart and Sibongiseni Wani 10 Maart Come and experience Africa in the heart of a Boland town. Amazink Live presents an Korreltjie kantel 3, 8, 9 Maart excellent opportunity to meet the locals, be introduced to Xhosa culture, eat traditional Kwod Roadchers 2 Maart food and sing and dance with some of the best local talent. This lively, fresh production from the AmaZink team showcases a powerhouse of versatile performers in this Kwottie Electro 10 Maart interactive show that will have you rolling (and dancing) in the aisles. AmaZink Live is Laurika Rauch: Digby my hart 5, 6 Maart much more than a dinner-theatre performance, it’s a uniquely South African experience Les Javan 4 Maart performed in the first township dinner-theatre restaurant in the country. Loki Rothman 7, 8 Maart 3, 9 & 10 March 20:00 Amazink 150 min R300 with dinner | R 350 at the door Manny Walters 3 Maart 9 Misses Croon 4, 8 Maart My Miriam Makeba Story with Sima Mashazi 5, 10 Maart DROSTDY-TEATER Nic se goed 5, 7, 9 Maart Hierdie teater bied ’n gemaklike, intieme omgewing vir gehoor én kunstenaar. Kom Nic se goed vanaf die RSG-verhoog 4, 11 Maart geniet iets te drinke by die kroeg voor of ná die vertoning. Open mic: US Choir 11 Maart Refentse 6 Maart Roger Hopley 3 Maart Rooidag - NP van Wyk Louw getoonset en gesing 9, 10, 11 Maart DRINK HULLE TEE IN KANADA? Sanlam Open Mic 3 Maart Regie, musiek en teks: Marthie Nel Hauptfleisch So klink Mzansi 5 Maart Met: Marthie Nel Hauptfleisch (sang en klavier), Thomas de Bruin (fluit) en Stellenbosch Southern Wild 5 Maart United Brothers Spoegwolf 8 Maart Marthie Nel Hauptfleisch het agt jaar gelede teruggekeer na Suid-Afrika en vier haar Stef Bos: Die kern 7 Maart tuiskoms met ballades oor uitgeweke Suid-Afrikaners en roerende eerlike stories van Sutherland 10 Maart saamwees- en koestertye. Luister na die sensitiewe, meesterlike spel van Thomas de Bruin Symphonic Rebellion with Matthew Mole 9 Maart wat nostalgiese sowel as vrolike fluitmusiek speel en die opwindende sang van manne van die Stellenbosch United Brothers. The Black Cat Bones 2 Maart The Soil 11 Maart 2 Maart 15:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur Twee: Intiem 10, 11 Maart 4 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur Typhoon 8 Maart Uncle Spike 2 Maart Unforgettable - Jannie & Corlea 8, 9 Maart Verflenter die vers 2, 4, 11 Maart Wilken Calitz: Chromatique 3, 6 Maart

184 185 SANlAm mUSIEkfEES

GESNAARDE GEDIGTE 2 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur

Met: Hilandi du Toit en June van Merch 3 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur Regie: Marí Borstlap Musiek en Teks: Hilandi du Toit 4 Maart 17:00 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur Beligtingontwerp: Marí Borstlap Klank: Werner Bosman

Gedigte van weleer is getoonset en June van Merch, met haar ysterstem, vertolk van die 8 mISSES cROON oudste en mees geliefde Afrikaanse poësie. Hilandi du Toit vul die woordkuns aan met Met: Bettie Breytenbach, Chrisna de Wet, Madri Gerber, Elizca Mulder, Talita Olivier, gevoelvolle kitaarspel en sing ook van haar oorspronklike liedjies. Sy tokkel akoestiese Manina Pretorius, Alana van den Berg, Elizbè van der Colff en René Venter staalsnare, gaan maak ’n draai by die Spaanse flamenco en haal haar akoestiese baritonkitaar en sessnaarbanjo uit. Feestelik! Dié vroue (ook bekend as 8MC) se a cappella-jam draai die krane wyd oop en laat die jazz, popmusiek, Afrikaanse volksliedjies, klassieke liedere, spirituals en mash-ups lóóp. Onder 3 Maart 10:30 Drostdy-teater 65 min R120 | R140 by die deur die nege vriendinne is daar getroudes, ongetroudes en ma’s, en hulle noem hulself die 6 Maart 20:30 Drostdy-teater 65 min R120 | R140 by die deur perfekte crossover wat nie hul loopbane en jong gesinne in die pad laat staan van hul passie nie. Groot genot! 10 Maart 10:30 Drostdy-teater 65 min R120 | R140 by die deur 4 Maart 14:00 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur

8 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur GRETHE VAN DER mERWE: Jy WEET

Met: Grethe van der Merwe (klavier), Babette Viljoen (baskitaar, cajon en trekklavier) en Gideon Lombard (kitaar) my mIRIAm mAkEBA STORy WITH SImA mASHAZI

Breek weg van die alledaagse, die eentonige en die gewone. Grethe van der Merwe se With: Sima Mashazi jongste album, Jy weet, bevat opwindende nuwe musiek en boeiende lirieke vol tasbare Sima Mashazi is a rising young star who, in 2016, toured and the USA as beelde wat almal roer. Niks is gebind deur taal, ouderdom of agtergrond nie. Jy weet mos. Miriam Makeba in the first musical about Mama Africa. She will share the themes in 3 Maart 14:00 Drostdy-teater 60 min R120 | R140 by die deur Makeba’s music and life that bear similarities to her own journey and perform her own songs that relate to Makeba’s story. Expect to be mesmerised by world famous hits like 10 Maart 17:00 Drostdy-teater 60 min R120 | R140 by die deur ‘Phatha Phatha’ to lesser known gems like ‘Suliram’ (an Indonesian lullaby).

11 Maart 10:00 Drostdy-teater 60 min R120 | R140 by die deur 5 March 18:00 Drostdy Theatre 70 min R150 | R180 at the door

10 March 20:30 Drostdy Theatre 70 min R150 | R180 at the door kARIN HOUGAARD: GREPE DEBUUT / KABARET ROOIDAG - NP VAN Wyk lOUW GETOONSET EN GESING Regie: Mari Borstlap WooRDmUSiEK Met: Karin Hougaard en Jaconell Mouton (klawerbord en saxofoon) Regie: Anna Davel Sy kom van ver met ’n gerf vars liedjies en verwerkings. Die liedjieskrywer en sanger Karin Teks en musiek: Leon Gropp Hougaard woon sedert 2008 in Noord-Carolina in die VSA en het kom kuier met treffers Met: Leon Gropp (kitaar en sang) en Matthys Maree (klavier) soos ‘Bly’ en ‘Kruietuin’ asook liedjies wat sy saam met Herman van Veen geskryf het. N.P. van Wyk Louw se tydlose gedigte herleef in aangrypende musikale verwerkings deur Leon Gropp (voorheen van die kitaarduo CH2). Dié geliefde skrywer se prosa vorm die

186 187 sanlam musiekfees bindingsteks vir dié produksie wat ’n melodieuse tapisserie weef van kitaar-, klavier-, aangehou om hulle te skryf tot en met haar dood in 2007 – en toe daarna, tot hy self in tjello- en perkussieklanke. Van die gedigte wat getoonset is, is ‘Grense’, ‘Daar is geen Julie 2015 oorlede is. Dié briewe is in 2016 gebundel in Die groot misterie van twee vroue – woord’, ‘Rooidag’, ‘Gebed’ en ‘Ons liefde is ’n uur se ydelheid’. Briewe aan Anna en van hulle word hier voorgelees deur Carel Trichardt en Petru Wessels, wat self meer as 50 jaar getroud is. 9 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur 6 Maart 11:00 kykNET Fismer 60 min R120 | R140 by die deur 10 Maart 14:00 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur 7 Maart 20:30 kykNET Fismer 60 min R120 | R140 by die deur 11 Maart 17:00 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur 10 Maart 20:30 kykNET Fismer 60 min R120 | R140 by die deur

VERFLENTER DIE VERS DEBUUT / KABARET DIG ONTSTIG | MUSIEK BELIG woordmusiek Regie: Juanita Swanepoel Vervaardiger: Louis Loock Teks en musiek: Gisela de Villiers Teks: Geselskap Bring jou gedigte sodat Gisela de Villiers hulle daar en dan kan toonset. Haar impromptu Met: Stian Bam, Louis Loock, Rika Vermeulen en Wilken Calitz komposisies word met verstommende vaardigheid, humor en kommentaar in ’n Toonsetting en verwerking: Rika Vermeulen en Wilken Calitz soomlose geheel omgetower. Sy het die wonderbaarlike vermoë om haar in die kern en Geen o/12 (T) wese van ’n teks in te leef en dit gladweg en natuurlik in ’n liedjie om te sit.

Het die digter en die musikant mekaar nodig? Waarom is die musikant so behep met die 8 Maart 20:30 kykNET Fismer 80 min R120 | R140 by die deur swaarmoedigheid van die digter? Stian Bam en Louis Loock, twee gesoute spelers, stel op satiriese, ironiese manier ondersoek in na dié skeppende verhouding. Hulle sny tot op die been van woorde en musiek en sit jou aan die dink. NIC SE GOED 2 Maart 12:30 Drostdy-teater 90 min R140 | R160 by die deur musiek sonder grense

4 Maart 10:30 Drostdy-teater 90 min R140 | R160 by die deur Met: Nic de Jager

11 Maart 19:30 Drostdy-teater 90 min R140 | R160 by die deur RSG-luisteraars verlustig hulle die afgelope drie jaar in die veteraanomroeper Nic de Jager se aweregse sosiale kommentaar en lieflike musiekkeuses. Vanjaar saai hy nie net van die RSG-verhoog uit nie, maar bied ook aan van die verhoog. Die musiek word toegelig kykNET FISMER met ’n toeganklike aanslag (wat seker ’n paar puriste sal laat winde sluk). ’n Paar minder bekende liedjies word tussen die bekendes insmokkel om feesgangers aan te moedig om KykNET Fismer is deel van die US Konservatorium wat ook die kykNET Endler huisves. Kom wyer te luister en geniet. vroeg genoeg om ’n glasie wyn voor die vertoning te kan geniet. 4 Maart 12:00 Die Plataan 50 min Gratis

5 Maart 09:30 kykNET Fismer 50 min R80 | R90 by die deur

DIE GROOT MISTERIE VAN TWEE VROUE 7 Maart 09:30 kykNET Fismer 50 min R80 | R90 by die deur

Met: Carel Trichardt, Petru Wessels, Olga Leonard en Babette Viljoen 9 Maart 09:30 kykNET Fismer 50 min R80 | R90 by die deur Toonsetting: Babette Viljoen en Olga Leonard 11 Maart 12:00 Die Plataan 50 min Gratis T.T. Cloete het begin om briewe aan sy vrou, Anna, te skryf toe sy in 2002 met ongeneeslike kanker gediagnoseer is. Hoewel hy hulle nooit vir haar gegee het nie, het hy

188 189 WIlkEN cAlITZ: cHROmATIQUE

Met: Wilken Calitz (kitaar, viool en ukelele)

Een musikant, vyf kitare, ’n viool, ukulele, bekfluitjie, twee mikrofone en ’n magdom kabels. Voeg ‘n paar elektroniese klawerborde, loop-pedale en ander elektronika by en jy het Wilken Calitz se instrumentale debuutalbum, Chromatique. Hy het al die snitte daarop self geskryf. Sy uitbundige vermenging van kwaito, jazz, blues, ‘n heerlike skeut Debussy en ritmiese ragtime riffs gaan die verhoog laat weerklink. In 2013 is sy verhoogstuk by die Woordfees aangewys as die Uitskieter-dramaproduksie.

3 Maart 20:30 kykNET Fismer 70 min R120 | R140 by die deur

6 Maart 18:00 kykNET Fismer 70 min R120 | R140 by die deur

SPIER AmfITEATER Kom geniet ’n somersaand effens weg van die gedruis in Spier se lieflike opelugteater saam met musikante – en musiek – wat oor verskillende genres strek. Maak vooraf ’n draai by Dine33 vir cocktails en canapés en onthou om ’n warm ding saam te bring; dit raak koel wanneer die son gesak het.

BAllADES 2

Vervaardiger: Jam Events Musiekregie: Janine Neethling Met: , Lize Beekman, Coenie de Villiers, Joshua na die Reën, Dizu Plaatjies, Kyle Seconna, 9 Misses Croon, e.a.

Ná hulle die Woordtrofee vir die Beste Musiekgedrewe Produksie in 2017 gewen het, keer die Ballades-span terug om vanjaar se fees onder die sterre af te sluit. Dié keer trek hulle nuwe baadjies aan vir al hulle gunsteling-ballades van regoor die wêreld. Benewens dié gewilde kunstenaars gaan die gehoor verras en vermaak word deur ’n paar ‘ongenooide ProvidingProviding the the Pinnacle Pinnacle of Performance,Performance, for for You You gaste’ wat by hulle gaan aansluit. TheThe new new Yamaha Yamaha Disklavier Disklavier ENSPIRE ENSPIRE combines combines technology with with tradition,designed tradition,designed to addto add a a 11 Maart 20:30 Spier Amfiteater 90 min R150 - R200 | R170 - R220 by die deur touchtouch of class of class and and musicality musicality to to any any home. home. TheThe Enspire’s innovative innovative features features help help you you find find your your ownown customized customized way way to torelax. relax. For For those those timestimes when youyou simply simply want want to to listen listen to topiano piano music, music, let thelet theENSPIRE ENSPIRE play play it forit for you. you. An An intuitive intuitive appapp enables Disklavier Disklavier ENSPIRE ENSPIRE to tobe becontrolled controlled seamlessly by Apple IOS and Android devices as well as PC’s and Macs. The easy-to-use DEGREES Of HONOUR: SIBONGIlE, AmANDA & GlORIA WITH seamlessly by Apple IOS and Android devices as well as PC’s and Macs. The easy-to-use THE SU JAZZ BAND controller app provides you direct access to over 500 built in songs and over 6000 performanc- controlleres that appcan providesbe downloaded you direct directly access to the to instrument over 500 from built the in songsYamaha and MusicSoft over 6000 online performanc store, - Production: Jam Events es thatbreathing can be new downloaded life into your directly home entertainmentto the instrument experience. from the Yamaha MusicSoft online store, Musical director: Janine Neethling breathing new life into your home entertainment experience. Conductor: Felicia Lesch www,yamaha.co.za | +27 11 259 7600 www,yamaha.co.za | +27 11 259 7600

190 sanlam musiekfees

With: Sibongile Khumalo, Amanda Strydom, Gloria Bosman and the SU Jazz Band Stef Bos is enig in sy soort – onoortreflik en immer verrassend. ’n Sanger wat gesels. ’n Geselser wat sing. ’n Vulkaan wat ontplof. ’n Rivier op pad see toe. Reën wat val. Alles Sibongile Khumalo will make her long-awaited Woordfees debut as she shares the stage vloei saam in een onvergeetlike vertoning wat die lewe omvat. with two fellow South African icons, Amanda Strydom and Gloria Bosman. Expect to be blown away by their collaboration with the energetic SU Jazz Band in a celebration of jazz 7 Maart 20:30 Spier Amfiteater 70 min R100 - 160 | R120 - R180 by die deur from ‘Mayibuye’ and ‘Stormy Weather’ to ‘Brille en pille blues’.

6 March 20:30 Spier Amphitheater 90 min R120 - R220 | R140 - R240 at the door STADSAAL Die Stadsaal lê in die hartjie van die dorp en dit is waar jy voor en ná elk van hierdie heerlike musiekvertonings in die foyer kan kuier en iets te ete en te drinke geniet. GRENSSKUIWERS

Aangebied in samewerking met RSG Vervaardig deur: Ilse Schürmann Musiekregie: Melissa van der Spuy AFRIKA, MY VERLANGE/ AFRIQUE MON DÉSIR Met: Corlea Botha, Brandon October, Esté Gross Melissa van der Spuy en orkes Vervaardig deur: Music Academy In dié dinamiese musiekproduksie word klassieke kruisbestuiwings diep en wyd Regie: David Kramer verken, net soos in die RSG-musiekprogram met dieselfde naam. Met een voet in die Musiekregie: Schalk Joubert klassieke genre en die ander diep in pop en rock, gaan jy tot in jou gebeente voel hoe Animasie: Diek Grobler grense verskuif word. Met: Laurinda Hofmeyr (sang en klavier), Schalk Joubert (baskitaar), Kevin Gibson (tromme), 10 Maart 20:30 Spier Amfiteater 70 min R100 - R160 | R120 - R180 by die deur Malako Wekuna-Soba (sang), Yamamoto Bonkuta Loyeke (sang), Deodata ‘Dea’ Kinzunga- Walo (sang) Kayembe Ilunga (kitaar) en Dylan Roman (trekklavier)

David Kramer se splinternuwe oudiovisuele musiekreis laat die sintuie duisel. KAREN ZOID Toonsettings deur Laurinda Hofmeyr, aansteeklike ritmes en meusleurende wëreldmusiek is gewortel in die ryk digkuns van Afrika van Madagaskar tot Mauritanië, van Kameroen Vervaardig deur: Brainwave Productions tot Kaapstad. Diek Grobler se onweerstaanbare animasiekuns laat die musiek voor jou oë Met: Karen Zoid, Kyle Petersen (klavier en klawers), Tim Rankin (tromme), Henry Steel lewendig word. (elektriese kitaar) en Schalk van der Merwe (baskitaar) 7 Maart 20:30 Stadsaal 70 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur Ná 15 jaar op die verhoog is Karen Zoid ’n deurwinterde Afrikaanse rock ‘n’ roller en dié energieke optrede wys waarom. Daar is klassieke verwerkings van haar treffers, 11 Maart 16:00 Stadsaal 70 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur meesleurende ballades en Zoid-liedjies wat jou sal tref soos net sy kan.

8, 9 Maart 20:30 Spier Amfiteater 75 min R100 - R200 | R120 - R220 by die deur BEAUTIFUL BEAUTIFUL HYMNS MET ROCCO DE VILLIERS

Met: Rocco de Villiers (klavier) STEF BOS: DIE KERN Kostuums: Hollywood Costumes

Vervaardig deur: Vuurvlieg CC Rocco de Villiers gaan bekoor met sy talent vir die klawers tokkel. Laat jou meesleur deur Regie: Nel Kooiman van die treffers op Beautiful Beautiful Hymns 1 en 2 soos ‘Amazing Grace’ en ‘Hoe groot is U’ Stelontwerp: Varenka Paschke asook hartroerende werke soos die spiritual ‘Down by the Riverside’, ‘Halleluja’ deur Anneli van Rooyen en Koos du Plessis se immergroen ‘Gebed’. Beligtingsontwerp: Nel Kooiman Met: Stef Bos, Steven Cornillie en die Sun Sun Sun Strijkkwartet 3 Maart 11:00 Stadsaal 90 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur

192 193 David Kramer Chris Chameleon Luvuyo Kahaza Stef Bos

CHRIS CHAMELEON IN ‘KAT EN WOLF’ KAROO SUITE: COENIE DE VILLIERS, DEON MEYER EN ORKES

Met: Chris Chameleon en Daniella Deysel Vervaardig deur: CDV Market Ideation Teks: Coenie de Villiers en Deon Meyer Chris Chameleon en Daniella Deysel speel heerlik in hierdie musikale multimediaprojek. Met: Coenie de Villiers (musiek, klavier en sang), Jaconell Mouton (Klawerborde, saxofoon en Hulle slag ’n paar heilige koeie, want ‘Kat’ en ‘Wolf’ is nie bang vir die donker nie, skrik nie programmering), Mauritz Lotz (kitaar), David Klassen (perkussie) en Deon Meyer (verteller) vir bloed nie, neem speel ernstig op en speel met erns. Kom geniet toonsettings uit die HAT, aanhalings uit kunsgeskiedenis en naslaanwerke – alles met ’n seksuele vonk – en Adem die Karoo in in beeld en musiek. Die veelsydige sanger-komponis Coenie de Villiers selfs soeke na ’n paar liedjies wat vals is. Dié vindingryke sangpaar tref elke noot sekuur. en die gewilde spanningskrywer Deon Meyer span kragte saam om hul eie Karoo Suite op te tower met behulp van asemrowende fotografie wat die Karoo voor jou sal 9 Maart 20:30 Stadsaal 70 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur oopsprei. Dié produksie het die KKNK vanjaar laat gons. 10 Maart 17:00 Stadsaal 70 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur 3 Maart 17:00 Stadsaal 80 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur

5 Maart 11:00 Stadsaal 80 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur ELVIS BLUE: SAAM Met: Elvis Blue, Ray Green (kitaar), Jasper Janse van Rensburg (baskitaar) en Thinus Odendaal (perkussie) LAURIKA RAUCH: digby my hart Verhoog- en produksiebestuur: Kona Brown | Klank en beligting: Duane Brown Met: Laurika Rauch, Anton Esterhuyse (klavier), e.a.

Elvis Blue wou nie net nog ‘n show doen waar hy en die musikante op die verhoog is en Ná dekades besoek Laurika Rauch weer van die gedigte wat sy as jong kustenaar getoonset die gehoor daar onder sit nie. Hy sing en hulle klap hande. Hy wou die gehoor nader het, asook toonsettings van ander komponiste. Dié verse laat die ryk geskakeerde landskap hê en so is die konsep van SAAM gebore. Dit is ‘n show, maar dis eintlik ‘n ruimte, ‘n van ons land ontvou met Laurika as die meesterlike vertolker. Sy stel nuwe stemme aan die oomblik, waar hy en almal wat naby is, kan deel in die musiek. SAAM kan gaan na die woord, stof ’n paar minder bekende liedjies af en sing ’n paar ou gunstelinge. plekke waarheen musiek ‘n mens neem. Dit is ‘n reis wat jy wil meemaak. 5 Maart 20:00 Stadsaal 70 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur 6 Maart 20:30 Stadsaal 90 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur 6 Maart 16:00 Stadsaal 70 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur 7 Maart 11:00 Stadsaal 90 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur

194 195 Chris von Wielligh Danie du Toit

JANNIE EN cORlEA – UNfORGETTABlE

Musiekregie: Janine Neethling Met: Jannie Moolman, Corlea Botha, Janine Neethling, Shaun Johannes, Henry Steel en Melissa van der Spuy

’n Oorvloed sjarme, ’n tikkie humor en hemelse stemme – Jannie en Corlea sing van die liefdesliedere op hul nuwe album, Unforgettable. Daar is liedjies uit die crooning 50’s, die wulpse 80’s en ’n paar hedendaagse treffers. Die pragtige melodieë, nostalgiese lirieke en hoendervleis-verwerkings sal jou laat onthou hoe dit voel om halsoorkop verlief te wees.

8 Maart 20:30 | 9 Maart 15:00 Stadsaal | 70 min R80 - R150 | R100 - R170 by die deur

197 Herman Kleinhans sanlam musiekfees

WELTEVREDEN-restaurantteater DIE KAAP IS WEER FRANS By Weltevreden se gesellige restaurantteater kan jy geurige bistro-etes saam met DEBUUT die konsert geniet, of net agteroor sit en luister. Dis altyd goed om jou ete vooraf te bespreek, maar as jy op die laaste nippertjie van plan verander, kan jy hulle net laat weet Regie en musiek: Leon Albert Oosthuizen wanneer jy daar kom. Met: Leon Albert Oosthuizen (trekklavier en sang), Ntuthu Nyiki (sang, dans en perkussie), Rayelle Goodman (viool), Khangelani Twani (baskitaar), Harold Schenk (klavier), Sikhumbuzo Qamata (tromme), Amanda Luyt (sang) en Clovis Lawi (elektriese kitaar en sang) Vrolik en Frans – met ’n tikkie kruisbestuiwing uit eie bodem. Leon Albert Oosthuizen en AMANZI – CHANT VIR MY DORSLAND sy trekklavier span saam met Sibanye se perkussiemeesters. Dink aan lekker sjampanje, DEBUUT / WOORDMUSIEK Edith Piaf en die Eiffeltoring en gooi sommer ook vir Céline Dion, Jacques Brel, die Franse Hugenote én Wes-Afrika se manjifieke musique exotique by dié lustige mengelmoes. Regie, teks, vervaardiging en musiek: Frieda van den Heever Verwag enigiets van ’n musette en ’n wals tot die klapklanke van die suidpunt van Afrika. Verhoogbestuur: Melissa Jacobs 5 Maart 19:00 Weltevreden-restaurantteater 80 min R130 | R150 by die deur Met: Frieda van den Heever (sang en klavier), Sven Blumer (kitaar), Francois van der Merwe (baskitaar), Rico Wessels (perkussie) en Marina Louw (altviool) 6 Maart 12:30 Weltevreden-restaurantteater 80 min R130 | R150 by die deur Gedeelde dors, dieper dors en ons ewige passie vir water. Die stemkunstenaar Frieda van den Heever gaan jou op ’n verkenningstog neem en jou dors met fyn woordkuns les. Sy sing van droogtes en vloede, brande en oorstromings, paleise en pondokke, vryheid en DROOM, MARTHA, DROOM verslawing, moederskap en kindwees, skreiende verlies en vlammende vreugde. Kom drink in oorvloed by dié fontein! Met: Koos van der Merwe Teks: Koos van der Merwe 2 Maart 12:30 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur Toonsettings: Koos van der Merwe en Matthys Maree 6 Maart 19:00 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur Tegniese versorging: Yolandi van der Wath

8 Maart 20:00 Amazink 70 min R130 | R150 by die deur Martha wag vergeefs dat haar minnaar sy beloftes nakom. ’n Troebadoer wens Katrien was nie so ’n flerrie nie. Elders sing ’n man van ’n somerrok van fyn katoen, want aan háár lyf doen dit dinge aan hom! Koos van der Merwe se eiesoortige lirieke met Matthys Maree se toonsettings daarvan vier die liefde in talle gedaantes. DIE DING VAN ’N LIEDJIE 2 Maart 19:00 Weltevreden-restaurantteater 80 min R130 | R150 by die deur Met: Danie Niehaus en Pietman Geldenhuys 3 Maart 12:30 Weltevreden-restaurantteater 80 min R130 | R150 by die deur Hoe op aarde het folk-, country- en popmusiek só met ons koppe gelol? Danie Niehaus en Pietman Geldenhuys herbesoek dié denkwyse en kyk wat presies ‘die ding van ’n liedjie’ is. Hulle kan liedjies skryf én sing en gaan in uiteenlopende style en genres laat waai. JOSHUA NA DIE REËN Dié sanger/klavierspeler is só bekend dat dit moeilik is om te glo dat Die wêreld binne 4 Maart 19:00 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur my slegs sy tweede album is. Hy skryf en sing weer uit die hart uit oor sy persoonlike 5 Maart 12:30 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur ervarings. Die album het in 2017 ’n SAMA- en twee Ghoema-musiektoekennings ontvang. 9 Maart 19:00 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur

10 Maart 12:30 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur

198 199 sanlam musiekfees

LOKI ROTHMAN

Met: Loki Rothman (kitaar)

Loki Rothman was nie nét Jack Parow se kitaarspeler nie. Nie eens ‘Blou’, sy treffer saam met Laurika Rauch, is die einde van sy talente nie. Op sy eie, is hy ’n formidabele eenman- orkes wat die snare soms soos perkussie-instrumente laat klink en die asem wegslaan.

7 Maart 12:30 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur

8 Maart 19:00 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur

TWEE – INTIEM

Met: Herman Kleinhans en Maria Rademan Les Javan Koko Nkalashe Dié duo gaan die hartsnare met mening streel met al hul ou gunstelinge asook van die splinternuwe liedjies wat op hul tweede album verskyn.

KORRELTJIE KANTEL 10 Maart 19:00 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur

Vervaardig deur: Iluminar Productions 11 Maart 16:00 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur Regie: Nina Swart Teksverwerking: Luna Paige Met: Luna Paige, Jamie Jupiter, Wessel Pretorius, Nick Turner en Christine Truter Geen o/12 Visuele KunsDepartementVierkant Dié nuwe musiekfees-venue bied kultuur van ’n ander aard. Kom span uit en Die hartstogtelike verhouding tussen André P. Brink en Ingrid Jonker word hiér in musiek verlustig jou in heerlike jazz in die binnehof van die Kunsdepartement. Daar is ’n uitgebeeld. Hul aangrypende briewe waarin hul langafstand-liefde verwoord is, word kontantkroeg beskikbaar. genuanseerd voorgedra deur Christine Truter en Wessel Pretorius. Liedjieskrywers Luna Paige, Nick Turner en Jamie Jupiter lewer sielvolle vertolkings van aangrypende materiaal.

3 Maart 19:00 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur JAZZ IN THE NATIVE YARDS 8, 9 Maart 12:30 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur A Cape Town Music Academy production Musical Direction: Koko Nkalashe and Luvuyo Kakaza LES JAVAN With: Marcus Wyatt and Siya Makuzeni (Language 12), Mandla Mlangeni and the Tune Recreation Committee, Claude Cozens Trio (with Kyle Shepherd and Benjamin Les Javan is al die Bob Dylan van Afrikaanse volksmusiek genoem – en met rede. Nes Jephta), Sisonke Xonti Quartet and the Hassan’addas Band featuring Frank Paco Dylan, weet hy hoe om akoestiese goud uit liedjies te spin en wanneer hy ‘Met jou aan my sy’, ‘Veilig in die Here’ en ‘Ouma se kind’ sing, staan die tyd vir ’n oomblik stil. South African jazz has its origins in the townships in the ’50s and ’60s and has found a home there again with Gugulethu’s Jazz in the Native Yards. It’s a movement and a 4 Maart 12:30 Weltevreden-restaurantteater 70 min R130 | R150 by die deur meeting/jamming/collaborating space where young and established musicians come together. At the Woordfees, Babalwa Meintjies, Lungiswa Plaatjie, Bongani Sotshononda and Blackie Tempi will lead the various types of bands while Schalk Joubert and George Wener will put the Cape Town College of Music, SU bands and the Little Giants through their paces.

200 201 SANlAm mUSIEkfEES

7-11 March 20:00 Visual Arts 150 min R80 (R60 for students) | R90 (R70) PAUl ROOS GImNASIUm Department Quad at the door | R250 for a week pass Dié 150-jarige skool verskaf die venue vir een spesiale klassieke klavierkonsert. Onthou om vooraf iets te eet of drink; daar is nie verversings by die venue beskikbaar nie.

WIlGENHOf mANSkOSHUIS kWOTTIE ElEcTRO 8 klAVIERE A Woordfees production in collaboration with Wilgenhof Vervaardiger: Paul Roos Gimnasium Experience a night filled with incredible memories! Several top DJs will strut their Stelontwerp: Catherine Fok-Seang stuff right in Wilgenhof’s quad. Get ready to enjoy good times, great music and an Met: Roelof Colyn, Elna van der Merwe, Zorada Temmingh, Tertia Visser-Downie, unforgettable experience. Winand Grundling, Lucas Heinen, Cezarre Strydom en Stephan Bezuidenhout

10 March 20:00 Wilgenhof 4 hours R140 | R160 at the door Elke professionele pianis se vordering word gekenmerk deur ’n reeks ‘eerstes’: die eerste musiekles, die eerste eksamen, die eerste uitvoering. Net so is daar talle wat hulle liefs wil vergeet. In 8 Klaviere dramatiseer agt pianiste hul eie ‘eerstes’ en spot genadeloos met hulself en hul onsekerhede, vrese, frustrasies en verleenthede om die komiese kant DylAN lEWIS ScUlPTURE GARDEN van die lewe in konservatoriums, oefenkamers en konsertsale te belig. Dié uitvoering This exceptional garden represents a wonderful combination of landscaped garden, is dus veel meer as tagtig vingers wat in konsert huppel. Dié ingeoefende floppies unspoilt nature and powerful sculptures. Please note: There is no parking for private en klawerkatastrofes is guitig en stuitig – of dit nou Rachmaninoff of die oorbekende vehicles and shuttle busses will leave from Koch Street at about 17:30. You are welcome The Entertainer is. to relax in the garden’s coffee shop until the evening’s proceedings kick off. 3 Maart 20:00 Paul Roos-sentrum 70 min R120 | R140 by die deur

BOmBSHElTER BEAST JAN mARAIS NATUURRESERVAAT Kom geniet ’n buiteligkonsert in die pragtige Stellenbosse natuurskoon en kry iets te ete Think Black Cat White Cat meets Brenda Fassie. Add an opera singer, a Polish refugee, a by die kosstalletjies. Bring net iets om op te sit en ’n trui of baadjie om aan te trek. kwaito star from Manchester and South Africa’s most astute linguist, and you’re halfway there. Bombshelter Beast is a genre-busting music collective that fuses old school kwaito and house, drum and bass, dancehall, dub, ska, balkan, boeremusiek, hip hop, ghoema, rock, and even some jazz – all peppered with badass rapping and live improvisation. Fokofpolisiekar 5 Maart 18:30 R100 - R120 Refentse 6 Maart 18:30 R100 - R120 10 March 18:00 Dylan Lewis Sculpture Garden 70 min R500 | R550 at the door Jo Black & The Bearded Men 7 Maart 18:30 R100- R120 Spoegwolf 8 Maart 18:30 R100 - R120 Symphonic Rebellion with Matthew Mole 9 Maart 18:30 R100- R120 R80 - R90 Dr. Victor & The Rasta Rebels 10 Maart 18:30 R100- R120 The Soil 11 Maart 18:30 R120 - R140

202 203 SANlAm mUSIEkfEES

BlOEkOmHOEk DONDeRDAG 8 MAART Alle paaie lei na Bloekomhoek. Kom luister daagliks na uiteenlopende gesprekke, gratis, Typhoon 21:00 R100 - R120 of besoek die Media 24 Feeskafee. En dan albei naweke gepak met musiek vir elke gier en geit, van aKing tot Klipwerf – koop een kaartjie vir die hele dag! Of kom kyk saans stand- VRyDAG 9 MAART up-komedie en bly vir die musiek daarna. Jy het nie twee kaartjies nodig nie, maar jy kan Casper Ace 13:00 Gratis ook nét die musiek luister as jy wil. Kos en drankies is heeldag te koop. Bittereinder 21:00 R70 - R80 | R50 - R60 SATeRDAG 10 MAART Emile Swiegers 13:00

VRyDAG 2 MAART Cortina Whiplash 14:30

Kwod Roachers 13:00 Gratis Koos Kombuis 15:30 R130 - R150 | R120 - R140 Uncle Spike 14:00 Gratis aKing 16:30 Bongeziwe Mabandla 16:30 R70 - R80 | R50 - R60 Albert Frost Trio 19:30 R100- R120 Sutherland 17:30 The Black Cat Bones 21:00 R70 - R80 | R50 - R60 Academie 19:00 R70 - R80 | R50 - R60 SATeRDAG 3 MAART SONDAG 11 MAART Manny Walters 13:00 Gratis Klipwerf Boereorkes 12:00 R30 - R40 | R20 - R30 Sanlam Open Mic 15:00 Gratis Open mic: SU Choir 17:00 R70 - R80 | R50 - R60 Roger Hopley 21:00 R70 - R80 | R50 - R60 SONDAG 4 MAART mEDIA24 fEESkAfEE Haar kitaar 13:00 Loer in by die Media 24 Feeskafee by die Bloekomhoek! Kom snuffel deur die Bad Peter 14:30 mooiste handgemaakte produkte vir vroue en kinders, gekies deur Sarie: plekmatjies, R130 - R150 | R120 - R140 handsakke, grimeersakkies en selfs gehekelde speelgoed is hier te kies en te keur. Andra 15:30 Kampeer-entoesiaste is in goeie geselskep met Weg en Wegry en Sleep – jy kry alles van speelkaarte tot koelsakke wat saam kan reis. Landbouweekblad verkoop Georgetown 17:00 hul gewilde merino-wol-skapies en ‘n reeks boeke oor alles van weiding tot Chico Muya 20:00 R70 - R80 | R50 - R60 troeteldiere. Vorige spesiale uitgawes van al die tydskrifte is ook hier te koop! MAANDAG 5 MAART So klink Mzansi 13:00 Gratis Southern Wild 21:00 R70 - R80 | R50 - R60 DINSDAG 6 MAART Grassy Spark 21:00 R70 - R80 | R50 - R60 WOeNSDAG 7 MAART Bottomless Coffee Band 21:00 R70 - R80 | R50 - R60

204 205