SANLAM MUSIEKFEES DAGPROGRAM PRODUKSIE Datum Academie 10 Maart Afrika my verlange / Afrique mon désir 7, 11 Maart aKing 10 Maart Albert Frost Trio 2 Maart Amanzi - chant vir my dorsland 2, 6 Maart Amazink Live 3, 9, 10 Maart Andra 4 Maart Bad Peter 4 Maart Ballades 2 11 Maart Beautiful Beautiful Hymns met Rocco de Villiers 3 Maart Bittereinder 9 Maart Bombshelter Beast 10 Maart Bongeziwe Mbandla 2 Maart Bottomless Coffee Band 7 Maart Casper Ace 9 Maart Chico Muya 4 Maart Chris Chameleon in ‘Kat en Wolf’ 9, 10 Maart Cortina Whiplash 10 Maart Degrees of Honour - Sibongile, Amanda 6 Maart and Gloria with SU Jazz band Die ding van ‘n liedjie 4, 5 Maart Die groot misterie van twee vroue 6, 7, 10 Maart Die Kaap is weer Frans 5, 6 Maart Dig ontstig/ Musiek belig 8 Maart Dr. Victor & The Rasta Rebels 10 Maart Drink hulle tee in Kanada? 2, 4 Maart Droom Martha, droom 2, 3 Maart Elvis Blue: Saam 6, 7 Maart Emile Swiegers 10 Maart Fokofpolisiekar 5 Maart Georgetown 4 Maart Gesnaarde gedigte 3, 6, 10 Maart Grassy Sparks 6 Maart Grensskuiwers 10 Maart Grethe van der Merwe - Jy weet 3, 10, 11 Maart Haar kitaar 4 Maart Sima Mashazi Jazz in the Native Yard 7, 8, 9, 10, 11 Maart 182 183 PRODUKSIE Datum Jo Black & the Bearded men 7 Maart SANLAM MUSIEKFEES Joshua na die reën 9, 10 Maart Karen Zoid 8, 9 Maart AMAZINK Karin Hougaard - Grepe 2, 3, 4 Maart AMAZINK LIVE: SEASON 6 Karoo suite: Coenie de Villiers, Deon Meyer en orkes 3, 5 Maart Script and director: Ilana Cilliers 8 Klaviere 3 Maart With: Anele Mrali, Khanyiswa Joyi, Lelethu, Lungulethu DjLuja Menzi, Unathi Umsongelwa Klipwerf Boereorkes 11 Maart and Sibongiseni Wani Koos Kombuis 10 Maart Come and experience Africa in the heart of a Boland town. Amazink Live presents an Korreltjie kantel 3, 8, 9 Maart excellent opportunity to meet the locals, be introduced to Xhosa culture, eat traditional Kwod Roadchers 2 Maart food and sing and dance with some of the best local talent. This lively, fresh production from the AmaZink team showcases a powerhouse of versatile performers in this Kwottie Electro 10 Maart interactive show that will have you rolling (and dancing) in the aisles. AmaZink Live is Laurika Rauch: Digby my hart 5, 6 Maart much more than a dinner-theatre performance, it’s a uniquely South African experience Les Javan 4 Maart performed in the first township dinner-theatre restaurant in the country. Loki Rothman 7, 8 Maart 3, 9 & 10 March 20:00 Amazink 150 min R300 with dinner | R 350 at the door Manny Walters 3 Maart 9 Misses Croon 4, 8 Maart My Miriam Makeba Story with Sima Mashazi 5, 10 Maart DROSTDY-TEATER Nic se goed 5, 7, 9 Maart Hierdie teater bied ’n gemaklike, intieme omgewing vir gehoor én kunstenaar. Kom Nic se goed vanaf die RSG-verhoog 4, 11 Maart geniet iets te drinke by die kroeg voor of ná die vertoning. Open mic: US Choir 11 Maart Refentse 6 Maart Roger Hopley 3 Maart Rooidag - NP van Wyk Louw getoonset en gesing 9, 10, 11 Maart DRINK HULLE TEE IN KANADA? Sanlam Open Mic 3 Maart Regie, musiek en teks: Marthie Nel Hauptfleisch So klink Mzansi 5 Maart Met: Marthie Nel Hauptfleisch (sang en klavier), Thomas de Bruin (fluit) en Stellenbosch Southern Wild 5 Maart United Brothers Spoegwolf 8 Maart Marthie Nel Hauptfleisch het agt jaar gelede teruggekeer na Suid-Afrika en vier haar Stef Bos: Die kern 7 Maart tuiskoms met ballades oor uitgeweke Suid-Afrikaners en roerende eerlike stories van Sutherland 10 Maart saamwees- en koestertye. Luister na die sensitiewe, meesterlike spel van Thomas de Bruin Symphonic Rebellion with Matthew Mole 9 Maart wat nostalgiese sowel as vrolike fluitmusiek speel en die opwindende sang van manne van die Stellenbosch United Brothers. The Black Cat Bones 2 Maart The Soil 11 Maart 2 Maart 15:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur Twee: Intiem 10, 11 Maart 4 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur Typhoon 8 Maart Uncle Spike 2 Maart Unforgettable - Jannie & Corlea 8, 9 Maart Verflenter die vers 2, 4, 11 Maart Wilken Calitz: Chromatique 3, 6 Maart 184 185 SANLAM MUSIEKFEES GESNAARDE GEDIGTE 2 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur Met: Hilandi du Toit en June van Merch 3 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur Regie: Marí Borstlap Musiek en Teks: Hilandi du Toit 4 Maart 17:00 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur Beligtingontwerp: Marí Borstlap Klank: Werner Bosman Gedigte van weleer is getoonset en June van Merch, met haar ysterstem, vertolk van die 8 MISSES CROON oudste en mees geliefde Afrikaanse poësie. Hilandi du Toit vul die woordkuns aan met Met: Bettie Breytenbach, Chrisna de Wet, Madri Gerber, Elizca Mulder, Talita Olivier, gevoelvolle kitaarspel en sing ook van haar oorspronklike liedjies. Sy tokkel akoestiese Manina Pretorius, Alana van den Berg, Elizbè van der Colff en René Venter staalsnare, gaan maak ’n draai by die Spaanse flamenco en haal haar akoestiese baritonkitaar en sessnaarbanjo uit. Feestelik! Dié vroue (ook bekend as 8MC) se a cappella-jam draai die krane wyd oop en laat die jazz, popmusiek, Afrikaanse volksliedjies, klassieke liedere, spirituals en mash-ups lóóp. Onder 3 Maart 10:30 Drostdy-teater 65 min R120 | R140 by die deur die nege vriendinne is daar getroudes, ongetroudes en ma’s, en hulle noem hulself die 6 Maart 20:30 Drostdy-teater 65 min R120 | R140 by die deur perfekte crossover wat nie hul loopbane en jong gesinne in die pad laat staan van hul passie nie. Groot genot! 10 Maart 10:30 Drostdy-teater 65 min R120 | R140 by die deur 4 Maart 14:00 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur 8 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur GRETHE VAN DER MERWE: JY WEET Met: Grethe van der Merwe (klavier), Babette Viljoen (baskitaar, cajon en trekklavier) en Gideon Lombard (kitaar) MY MIRIAM MAKEBA STORY WITH SIMA MASHAZI Breek weg van die alledaagse, die eentonige en die gewone. Grethe van der Merwe se With: Sima Mashazi jongste album, Jy weet, bevat opwindende nuwe musiek en boeiende lirieke vol tasbare Sima Mashazi is a rising young star who, in 2016, toured South Africa and the USA as beelde wat almal roer. Niks is gebind deur taal, ouderdom of agtergrond nie. Jy weet mos. Miriam Makeba in the first musical about Mama Africa. She will share the themes in 3 Maart 14:00 Drostdy-teater 60 min R120 | R140 by die deur Makeba’s music and life that bear similarities to her own journey and perform her own songs that relate to Makeba’s story. Expect to be mesmerised by world famous hits like 10 Maart 17:00 Drostdy-teater 60 min R120 | R140 by die deur ‘Phatha Phatha’ to lesser known gems like ‘Suliram’ (an Indonesian lullaby). 11 Maart 10:00 Drostdy-teater 60 min R120 | R140 by die deur 5 March 18:00 Drostdy Theatre 70 min R150 | R180 at the door 10 March 20:30 Drostdy Theatre 70 min R150 | R180 at the door KARIN HOUGAARD: GREPE DEBUUT / KABARET ROOIDAG - NP VAN WYK LOUW GETOONSET EN GESING Regie: Mari Borstlap WOORDMUSIEK Met: Karin Hougaard en Jaconell Mouton (klawerbord en saxofoon) Regie: Anna Davel Sy kom van ver met ’n gerf vars liedjies en verwerkings. Die liedjieskrywer en sanger Karin Teks en musiek: Leon Gropp Hougaard woon sedert 2008 in Noord-Carolina in die VSA en het kom kuier met treffers Met: Leon Gropp (kitaar en sang) en Matthys Maree (klavier) soos ‘Bly’ en ‘Kruietuin’ asook liedjies wat sy saam met Herman van Veen geskryf het. N.P. van Wyk Louw se tydlose gedigte herleef in aangrypende musikale verwerkings deur Leon Gropp (voorheen van die kitaarduo CH2). Dié geliefde skrywer se prosa vorm die 186 187 SANLAM MUSIEKFEES bindingsteks vir dié produksie wat ’n melodieuse tapisserie weef van kitaar-, klavier-, aangehou om hulle te skryf tot en met haar dood in 2007 – en toe daarna, tot hy self in tjello- en perkussieklanke. Van die gedigte wat getoonset is, is ‘Grense’, ‘Daar is geen Julie 2015 oorlede is. Dié briewe is in 2016 gebundel in Die groot misterie van twee vroue – woord’, ‘Rooidag’, ‘Gebed’ en ‘Ons liefde is ’n uur se ydelheid’. Briewe aan Anna en van hulle word hier voorgelees deur Carel Trichardt en Petru Wessels, wat self meer as 50 jaar getroud is. 9 Maart 20:30 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur 6 Maart 11:00 kykNET Fismer 60 min R120 | R140 by die deur 10 Maart 14:00 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur 7 Maart 20:30 kykNET Fismer 60 min R120 | R140 by die deur 11 Maart 17:00 Drostdy-teater 70 min R120 | R140 by die deur 10 Maart 20:30 kykNET Fismer 60 min R120 | R140 by die deur VERFLENTER DIE VERS DEBUUT / KABARET DIG ONTSTIG | MUSIEK BELIG WOORDMUSIEK Regie: Juanita Swanepoel Vervaardiger: Louis Loock Teks en musiek: Gisela de Villiers Teks: Geselskap Bring jou gedigte sodat Gisela de Villiers hulle daar en dan kan toonset. Haar impromptu Met: Stian Bam, Louis Loock, Rika Vermeulen en Wilken Calitz komposisies word met verstommende vaardigheid, humor en kommentaar in ’n Toonsetting en verwerking: Rika Vermeulen en Wilken Calitz soomlose geheel omgetower. Sy het die wonderbaarlike vermoë om haar in die kern en Geen o/12 (T) wese van ’n teks in te leef en dit gladweg en natuurlik in ’n liedjie om te sit.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages12 Page
-
File Size-