Februarie 2007 Bundels Bundel no's 1728 en 1729 is blykbaar nie gebruik nie. Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1687 Datum: Thu Feb 1, 2007 Daar is 18 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. Boumateriaal - laat 1800s From: Ina Penberthy 2. Verlof From: annamariefolkus 3. Etienne van Wyk (29) From: E Teir 4. Pretoria se kultuurskatte From: E Teir 5. Daily Dispatch 26.1.2007 From: E Teir 6. Lappe Laubscher: 'n Kwessie van wie kry konsessie From: E Teir 7. Van Eeden-tweeling, Hannes en Willem From: E Teir 8. Wimpie de Bruyn From: E Teir 9. Re: KAB dokuments From: Annemarie van den Doel 10. Re: RSG onderhoud-Janet Melville From: Francois Joubert 11. Re: Bekendstelling - Joubert From: Francois Joubert 12. Re: d'Assonville X du Preez From: Adriana Barrett 13. TAB opsoek asb. From: Erik Kriel 14. Geldenhuys From: J van der Grijp 15. Ferreira- en Van der Merwe registers From: Maryke De Flamingh 16a. Aangename kennis! From: Paul Coetzer 16b. Re: Aangename kennis! From: Annatjie Erasmus 16c. Re: Aangename kennis! From: Prinsloo Piet Boodskap 1. Boumateriaal - laat 1800s Posted by: "Ina Penberthy"
[email protected] inapenberthy Wed Jan 31, 2007 2:38 pm (PST) Beste lyslede, Ek het hier 'n beskrywing van my groot-oupagrootjie se huis, gebou in die laat 1800s. Dit lees as volg: "The dwelling house was 50 x 30 built of galvanized iron, bucklined, ceilio boarded floors..." Het enigiemand dalk 'n idee wat die terme "bucklined" en "ceilio boarded floors" beteken. Dankie, Ina Penberthy vanaf 'n witgerypte Seattle Boodskap 2.