////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\

///// Tik Tok Tik Tok So loop die tyd aan en aan. Alewig ‘n geskarrel...en meestal na onbenullighede. Wat is dit dan wat saak maak? Waarin moet tyd belê word? Wat is belangrik? Hoekom is dit belangrik? Waarheen is ons op pad? Die antwoord op al hierdie vrae is om tyd in verhoudings te belê. Ons vergeet soms maklik van ons verhoudings by die huis en skeep die mense naaste aan ons af. Beide my ouers is oorlede en ek wens soms dat ek nog net een keer met hulle kon praat. Dit is met groot opgewondenheid dat ek u meedeel dat my dogter ‘n tweeling (dogtertjies) in Januarie verwag. Sjoe, dan besef ‘n mens die waarde van ‘n sinvolle, liefdevolle verhoud- ing. Daarom is die onderwerp oor verhoudings so belangrik vir my.

At the end of a term I usually reflect with one question in mind: What could I have done better? Since 80% of my work en- tails conflict management, my mind automatically thinks of various meetings and situations. The foundation for every meeting is the acknowledgement of the relationship that exists. Once that is cemented in the discussion with a huge amount of mutual respect, a sustainable solution will follow. It is general knowledge that if one of the parties in a conflict situation is vindictive and has a vendetta with ulterior motives, the relationship will crumble. As in the previous Tieroog, I want to emphasize the fact that I am willing to address difficult issues and will respect all the roll players in the education environment.

Al is die volgende op ‘n ligter noot, moet die waarde van die afgelope kwartaal se buitemuurse aktiwiteite nie gering geskat word nie. Daar was hoogte- en laagtepunte, maar ons kan nie die waarde van die betrokkenheid en deelname van ‘n leerder onderskat nie. Daar was beide kultuur- asook sportprestasies waarop ons baie trots kan wees. Ek kan ongelukkig nie anders as om die toneel uit te sonder nie. Dit is nou al die vierde agtereenvolgende jaar dat daar toneelstukke in die ATKV finaal is. Meer as 300 produksies word jaarliks ingeskryf en slegs 15 dring deur na die Nasionale kompetisie. Baie geluk aan al ons ak- teurs, regisseurs en ouers wat betrokke is by ons toneel. I wish all our learners well on this short holiday. I especially want to wish our Grade 12 learners well on their preparation for their final exam. I would like to thank all staff members and parents for their contribution to the education of our children.

/////

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 2

/////

Before we focus on term 3, just a quick flashback to the results of term 2: Hier is ons top-10 akademiese presteerders per graad:

GRAAD 8 / GRADE 8 GRAAD 9 / GRADE 9

1 JANA VAN DER WATT 89.8 1 ANDREA CUPIDO 90.2

2 ZOE SLAMAT 88.2 2 MEECAH PETERSEN 90.0

3 SONIQUE ESTERHUIZEN 86.4 3 CORNéL VAN LILL 89.3 4 LISA THOMAS 85.4 4 ARNO RALL 87.4

5 ETHAN PILLAY 84.7 5 SHANZELLE SING 84.2

6 GABRIELLE TCHOUANANG SEMEGNI 83.3 5 ELZANNE VAN RENSBURG 84.2

7 NARCISSA BONGIMA 83.2 7 DADE JASON 84.1

8 ALMARI VAN DER MERWE 83.0 8 NEHEMIAH BROWN 84.0 9 TIFFANY KOEN 82.4 8 GHADIJA JAKOET 84.0 ………………………… 10 KRISTIN VAN TONDER 81.4 10 CATHLENE SMITH 82.3

………………………… GRAAD 10 / GRADE 10 GRAAD 11 1 CELINA BAUERMEESTER 93.3 1 CARA VAN DER COLFF 96.3 ………………………… 2 RICHARD VISAGIE 87.6 2 NATANJA UYS 88.8 ………………………… 3 MEGAN MANGIAGALLI 87.3 3 CHARLIZE LUYT 87.6 4 GABRIELLE LOUW 84.1 4 ELZANNé SWART 86.6 ………………………… 5 VIRGIL LUDIK 83.8 5 DARYN LIEBENBERG 83.8 6 JESSICA KOCH 81.5 6 KAIDAN THERON 81.1 ………………………… 7 JESSICA PEDERSEN 81.3 7 LENE-MARI BROWN 80.8 ………………………… 8 MARVELLOUS MAHLANGU 79.3 8 TYLO RAS 75.8 9 AIMEE POTGIETER 79.0 9 HANO GROENEWALD 74.5

10 MONIQUE VISSER 78.5 10 CHRISTIAAN ROODE 73.8

GRAAD 12 1 DANELLE KEOWN 86.8

2 CHARL HENDRIKS 84.5

3 LISA STANFORD 84.0

4 ANéL THOMPSON 83.5

5 CARLIE SOLOMON 81.0

6 KYLA-DAWN GALANOS 79.1

7 CHRISTOPH DYKMAN 78.3

8 MARIANKA VAN EEDEN 77.8

9 JAN HENDRIK DYKMAN 76.5

10 TAYLA KING 76.5

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 3 /////

Baie geluk aan al ons top-presteerders, hul ouers en onderwysers. Continue persuing excellence! Die derde kwartaal was besonder kort. Dit het addisionele druk op die matrieks plaas wat hierdie kwartaal moes gebruik om voor te berei vir hul rekordeksamen. Nou is dit ook agter die rug! Hul rapporte is reeds op Vrydag, 20 September uitgedeel. Daar word gedurende die September-vakansie ‘n lenteskool vir hulle aangebied. Gedurende die vierde kwartaal is daar slegs twee weke van skool oor voordat hulle begin “blok” vir die eindeksamen. Dit is BAIE belangrik dat hulle wel skool bywoon, aangesien dit die tyd is waartydens hul SBA-punte (25% - 50% van hul finale punt) gefinaliseer word. Let asseblief op die volgende belangrike datums: 9 Oktober: Prestige-aand 10 Oktober: Uitstapaand 11 Oktober: Eindeksamenadministrasie The rest of the learners will receive their report cards on Friday, 4 October. Parents and learners should analyse this report card and focus on preparing for the final exams. The final exam counts for 60% of the Grade 8 and 9 learner’s promotion mark. For grades 10-12 it contributes a whopping 75%! Please use this final opportunity to prevent disappointment at the end of the year. Gedurende die derde kwartaal het ons graad 9’s ook hul vakkeuses vir 2020 uitgeoefen. Die roosterspan is reeds besig om klasse en onderwysers vir 2020 in te deel. Ons wens hul sterkte toe vir hierdie uitdagende taak.

Most of our daily disciplinary problems origin seem to be the use of cell phones at prohibited times and areas. Although we all live in a new era, the constant occupation of learners’ attention by cell phones are not conducive to learning. “Internet addiction has some behavioral similarities to hard drug use,” says Antoine Bechara, psychology professor and neuroscientist at the USC (https://news.usc.edu/trojan-family/are-smartphones-as-addictive-as-drugs/). Some studies even compare it to addiction to cocaine (https:// www.promisesbehavioralhealth.com/addiction-recovery-blog/new-studies- compare-smartphones-cocaine-addiction/). Learners also use social media to victimize others. Please use cellphones for positive, educational purposes. Parents must empower themselves and help the school to educate learners in the responsible use of the cyber space.

Ons wens al ons ouers en leerders ‘n welverdiende vakansie toe. Moenie vergeet om op 24 September op Omgewingsdag te onthou hoe kosbaar ons omgewing is nie!

“Forest restoration is one of the most effective strategies to fight climate

change.”

.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 4

/////

Carlie Solomon en Sasha Kriel het vandag deelgeneem aan Metro-Noord se Graad 12 Taal- en spelkompetisie en goed gevaar. By hulle is me. I. Lingenfelder ( Huistaal senior-vakhoof) en me. E. Steenkamp (Kurrikulumadviseur: Afrikaans).

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 5

Twee van ons matriekleerders, Lee-Ann Huisamen en Dané Kroon, het die Presidentsverkenner-toekenning verwerf! Hierdie is 'n Nasionale Voortrek- kertoekenning vir Kulturele Leierskap!

Sean Coetzee het aan die Gemini Sangkompetisie 2019 deelgeneem! Hy het vier medaljes verwerf: Goud - Jazz-kategorie Silwer - Gospel-kategorie Silwer - Kontemporêre kategorie Brons - Musiekblyspel-kategorie

Baie geluk, Sean! Ons is baie trots op jou! ………………………… …………………………

Ons was bevoorreg om aan Hoërskool se Prestige-aand deel te neem! Ons meisiekoor, marimba-ensemble en sommige van ons instrumentaliste was genooi om op te tree!

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 6

/////

We are proud to announce that our marimba ensembles as well as the Mafia performed extremely well at this year's Tygerberg International Eisteddfod! The junior marimba ensemble and Tygerberg Mafia both received honours awards and the senior marimba ensemble received a highest honour award.

Hoërskool Tygerberg se musiekdepartement het vanjaar die vyfde Mini Maestros-kompetisie vir laerskool-leerders aangebied! Ons het vanjaar 'n rekord inskrywings van hoogstaande gehalte gehad! Die beoor- delaars was Adri van Wyk en Barend van der Westhuizen. Die Mini Maestros 2019-wenner is James Cilliers (saksofoon)! Hy is een van Liam Burden se studente! In die tweede plek is Madison le Roux (klavier)! Haar leermeester is Mario Nell! In die derde plek is een van Linda Claassen se klavierstudente, Jaden van Balla! Alain Basson het die Barend van der Westhuizen-prys vir die beste sanger ontvang! Alain is een van Esmé Hills (van Laerskool De Tyger) se studente! Die aand is deur die 2018-wenner, Lilitha Nkuku, afgesluit. Sy is hui- diglik een van Barend van der Westhuizen se studente.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 7

/////

Ons o.14-sewesrugby het met die " 7s Shield"-trofeë weggestap.

Vier van Tygerberg skietklub se skuts is opgeneem in die Wes-Kaap span en het dus volwaardige WP kleure verwerf: Dewald Visser, Morné Carstens, Ryan Osborne 0.12 skut van Laerskool Panorama en Justin Elliott. Mnr Johan Fourie is verkies as WP pistool afrigter.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 8

/////

Ons atlete het aan die Noordsone- ………………………… wedloop te ………………………… Hoërskool ………………………… Brackenfell ………………………… deelgeneem. ………………………… Hulle het die wedloop baie ………………………… geniet en hul harte ………………………… uitgehardloop!

Carla Nieuwoudt and Kara-Lee Conyers participated at the Fitness and Hip Hop Championships. They qualified to represent the Western Cape, as members of their respective teams, at the South African Fitness and Hip Hop Championships that was held in from 14-16 June 2019. We are proud to announce that they both have received Western Cape colours! Well done, girls!

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 9

Zané Nel (Graad 10) het Saterdag, 20 Julie 2019, aan die Kaap Distrikskompetisie vir Tuimel (Vlak 7) deelgeneem.

Sy het ongelukkig haar arm tydens haar laaste tuimel beseer, maar het steeds die Silwer medalje verower. Sy is gekies vir die span wat aan die Wes-Kaap kampioenskappe gaan deelneem.

/////

Nicole Osborne, a Grade 10 learner at Tygerberg High School, participated in the South African Schools Individuals Chess Championships in Kimberley from 17 - 21 June 2019. Nicole placed 5th in the U.17 girls category and she has been selected for the National team to play in Pe- ru in May 2020. Nicole has also been selected to play for the U.18 Western Province team at the SAJCC's (South African Junior Chess Championships) in Boksburg from 3 - 9 January 2020.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 10

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 11

On Sunday, 8 September 2019 Tygerburg High School was fortunate To experience the most beautiful sunny and warm day for their annual trail run Event at Durbanville Hills Wine Estate.

Proud Tigers

The top runner on the 10km was Duran Faro with an excellent time of 44min 35secs.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 12

The 10 km women’s winner was one of our school’s own. Ms Corlise Tooth completed the race with a time of 1h 2min 42 secs.

Thank you to all our sponsors for making this event a huge success.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 13

Ons toneelgroepe het weer puik by verlede week se jaarlikse RAD-fees (Montagu) presteer: Beste Ondersteunende Aktrise: Cleo Saal - WEN! Beste Aktrise: Tayla King - WEN! Ons is super trots om die uitslae van die Kaapstad- streeksfees van die ATKV-Tienertoneel bekend te maak: Vierde plek - Hoërskool Tygerberg met "Die Voëlhok" Tweede plek - Hoërskool Tygerberg met "in die duister en deurmekaar" Wenproduksie - Hoërskool Tygerberg met "Die Meisie met môre in haar oë" Baie geluk aan al die akteurs en regisseurs!

/////

Graad 10A3 was van die groot bydraers tot die Frazerburg-kosprojek! Tygerberg het 'n GROOT omgee-hart!

Ons is baie trots om aan te kondig dat ons toneelgroepe steeds by die kompetisies kook! Mia Coetzee wen Beste Klankversorging. (Die meisie met môre in haar oë) Justyne Webb wen Beste Beligting. (Die meisie met môre in haar oë) 'Die Voëlhok' wen Beste Grimering. Themelios Demas wen Beste Ondersteunende Akteur. (Die meisie met môre in haar oë) Thabi Moremi is genomineer vir beste ondersteunende aktrise. (in duister en deurmekaar) Cleo Saal wen Beste Ondersteunende Aktrise. (Die meisie met môre in haar oë) Marzaan Grundlingh word genomineer vir Beste Aktrise. (in duister en deurmekaar) Siya Faku wen Beste Aktrise. (Die meisie met môre in haar oë) Hano Groenewald word genomineer vir Beste Akteur. (in duister en deurmekaar) Luciano Fredericks wen Beste Akteur. (Die meisie met môre in haar oë) 'in duister en deurmekaar' EN 'Die meisie met môre in haar oë' word beide genomineer vir Beste Teks. Mnr. Frans Hamman word genomineer vir Beste Regie. Me. Marguerite du Bois wen Beste Regie. 'Die meisie met môre in haar oë' wen Beste Produksie.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 14

Ons tweede groep, wat by die Hoërskool Durban- ville Toneelfees opgetree het, was 'in die duister en deurmekaar'. Hulle het die volgende sertifikate ontvang: Silwer: Jessica Koch (Aktrise: Ondersteunend) Tiaan De Bod (Akteur: Ondersteunend) Dade Jason (Akteur: Ondersteunend) Thabi Moremi (Aktrise: Ondersteunend) Kostuums Regie Goud: Hano Groenewald (Akteur: Ondersteunend) Marzaan Grundlingh (Aktrise: Ondersteunend) Danté Barnard (Akteur: Ondersteunend) Janine Denysschen (Aktrise: Ondersteunend) Ensemble (almal) Kayla Lane (Verhoogbestuur) Stel- en dekorontwerp Tegniese inkleding Nuwe teks Produksie Dubbelgoud: Klankbaanontwerp Ashton Maloy (Klankoperateur) Beligtingsontwerp Twané Brits (Beligtingsoperateur) Die Hoërskool Durbanville Toneelfees lewer vele Baie geluk aan almal! toekennings op.

/////

Na 2 kompetisies (Tygerberg Internasionale Eisteddfod en Springbok Toneelfees) pronk ons al met hierdie prag trofees en nominasies!

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 15

En daar maak Tygerberg weer skoonskip by Hoërskool Namakwaland se toneelfees! Ons stap met die volgende pryse weg: Beste Produksie: “in duister en deurmekaar” Beste regisseur: Mnr. Frans Hamman ("in duister en deurmekaar") Beste Akteur: Danté Barnard Beste Ondersteunende Akteur: Luciano Fredericks Beste Ondersteunende Aktrise: Tallulah-Belle Boonzaier

/////

As deel van Mnr. & Mej. Tygerberg se kriteria moes ons finaliste ook geld insamel.

Die fondse is geskenk om Hoërskool Tygerberg se kosstoor aan te vul. Hierdie kosstoor voorsien die nodige aan minderbevoorregte leerders en hul gesinne.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 16 Mnr. & Mej. Tygerberg

Baie geluk aan HD Stemmet (Mnr. Tygerberg 2019) en Adri Kannemeyer (Mej. Tygerberg 2019)! Hul gevolg is: Alandri Minnie (1ste prinses) & Sean Coetzee (1ste prins) Lisa Stanford (2de prinses) & Matthew Hobbs (2de prins) Dit was 'n pragtige aand vol hoogtepunte!

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 17

/////

Landsdiens het Tygerberg se naam weereens hoog gehou tydens die Streekkamp. The following children made the Western Cape group to go to Nationals at the end of the year. Grade 8 - 9: Jordan Pedersen, Danelle Groenewald & JP Fritz Reserves: Mischa White, Vinette Sauerman, Dean Beukes Dewaldt Geustyn het gaan "doughnuts" uitdeel by Grade 10 - 12: Karli Lampbrecht, Megan Huis Uitsig in Parow Noord. Daar was heerlik Mangiagalli, Nicole Osborne, Dewaldt gekuier, gesels en gelag. Die inwoners wou nie hê Geustyn hy moes huistoe gaan nie. Dankie vir jou Reserve: Connor Greeff goedhartigheid en jou bydrae tot die Daar gaan ook vanjaar drie Mandela67minutes-projek. oud-Tygerbergers as leiers saam. Graad 6 - 7: Franco Alberts Graad 8 - 9: Jacques Geustyn Graad 10 - 12: Jeandré King

V.l.n.r. Burre Burger, me. I. Lingenfelder (Landsdienskoördineerder), mnr. J. Geustyn (Voorsitter LOK-ouers)

Baie geluk aan die volgende Landsdieners en reserwes wat gekies is om die Nasionale kamp by te woon. Agter: Megan Mangiagalli, Vinnette Sauerman, Mischa White, Conner Greeff, Dewaldt Geustyn. Voor: Danelle Groenewald, Jorden Pedersen, Nicole Os- borne, Carli Lamprecht. (Afwesig: JP Fritz, Dean Beukes)

Ons skool het saamgestaan en R4233 ingesamel vir die Droogtehulp Projek met Burre Burger. Die Landsdienskomitee het keppies gekry, omdat hulle die voortou geneem het.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 18

Die Landsdiens streekkamp het op Kopbeenskloof (naby Montagu) plaasgevind. Hier word Landsdieners vir die Nasionale kamp gekies. Die kamptema was aktiwiteite van verskillende lande. Daar is naaldwerk gedoen, judo geleer, badkamers gebou, speletjies gehou, gesokkie en om kampvure gesing. Die kamp is afgesluit met godsdiens in die berg.

Baie dankie aan mev. Osborne wat vir die Landsdiens markies gereël het vir ‘n fondsinsameling. Dankie aan mev. J Kroon en haar pannekoekspan wat weer eens vlytig gebak het, asook vir al die Landsdieners wat kom werk het.

Megan Mangiagalli verkoop 67 heerlike vetkoeke aan die personeel vir die Mandela6-minutes projek. Sy gaan die wins gebruik om hondekos te koop. Dankie ook aan haar ouma wat gehelp het!

Landsdieners bring kos vir minderbevoor- regtes om saam te stuur met die toneel na Fraserburg. Vlnr: Amy-Leigh Rex, Mia Wright, Dean Beukes, Yolandi Bekker, Richard Visagie, JP Fritz en Mischa White.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 19

Bo: Nikita van Hano Groenewald het 118 pare sokkies ingesamel Rooyen bak deur die vir sy twee projekte. Hy help om 'n jaar muffins om hon- funksie in Elsiesrivier te reël waarvan hy die dekos te koop. groentesop verskaf en die sanger, Vos Reyneke, Onder: Juf. Grobler gaan optree. Hano en juf. Germishuys het 'n paar tannies saam met Richard vir 'n draai op die Visagie, Enya Theron, dansvloer gevat en Carla van Schalkwyk 'n toesprakie en Dewaldt Geustyn. gelewer. In Fraser- Landsdieners hou burg het hy sokkies kwartaalliks 'n vir die Badisa koekverkoping vir bejaardes en kom- Dogs Deserve Better. buispersoneel uitgedeel.

Is it time for change? Article by Barend Ritter* ///// With the poor performance of investment markets over the last years, you may be considering a change to your investment strategy. Understanding how the behaviour of investment markets differ from other everyday-life processes is one of the keys to making a quality decision. Human nature have been conditioned over centuries to weigh current factors more heavily when making decisions. Implicit in our thought process is the assumption that the current state of affairs is likely to continue indefinitely. Our level of certainty about a decision tend to increase the longer the current state of affairs lasts. Our default mode of thinking is efficient when considering processes where change is structural. Structural changes, once they occur, lasts so long that they can be considered permanent. An example of a major structural change in the last decade is the negative impact that cell phones had on the sales of cameras. Once camera sales started declining, the trend remained largely the same. It is therefore no surprise that the share price of a company like Kodak dropped 90% over the last seven years. In contrast to the enduring nature of structural changes, financial markets are prone to cyclicality. Stock prices have grown positively over the longer term. It is however not abnormal for stock prices to endure multi-year periods of either very strong or very weak performance. The cyclicality of stock prices is caused by the normal ebb and flow of economic cycles. The magnitude of stock price cycles is amplified by the debt businesses incur to fund their operations. The herd behaviour of investors has the same impact as they tend to like and dislike the same stocks. When making decisions about cyclical processes like the stock market, it is crucial to be aware that the longer a trend has been in place, the less likely the chances of it continuing to remain in place. This is contrary to human logic. When we see our investments performing poorly over a period of a few years, we are wired to think it is likely to go down further. The negative emotions linked to our underper- forming investments compound the problem as we are urged to take action to prevent further losses. On the other hand, when our invest- ments have been performing positively for a few years, we think they will continue to do so. We therefore become complacent at the exact time when vigilance is more appropriate. How can you implement this knowledge to improve your investment decision making? Firstly, ask your financial adviser to distin- guish between the impact of structural and cyclical forces on the current trends in stock prices. Discuss what will happen to stock prices when the cyclical factors return to more normal levels. Secondly, consider with your adviser to what extent the current situation differs from conditions that may be considered as “normal”. The magnitude of price changes (or risk) associated with conditions that move from a highly abnormal state to a normal state will be high. Thirdly, be aware that you are likely to be complacent and/or vigilant at the wrong time. You are welcome to contact me at [email protected] for a free analysis of your financial situation. *Barend Ritter is the founding director of Redwood Wealth, an independent financial advice business. Visit www.redwoodwealth.co.za for interesting articles and calculators that can assist you with your financial decisions.

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 20

////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 21

////////////////////////// TIEROOGTIEROOG | KWARTAAL | KWARTAAL 3/ TERM 2 3| |JULIE SEPTEMBER 2019 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 22