////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ ///// Tik Tok Tik Tok So loop die tyd aan en aan. Alewig ‘n geskarrel...en meestal na onbenullighede. Wat is dit dan wat saak maak? Waarin moet tyd belê word? Wat is belangrik? Hoekom is dit belangrik? Waarheen is ons op pad? Die antwoord op al hierdie vrae is om tyd in verhoudings te belê. Ons vergeet soms maklik van ons verhoudings by die huis en skeep die mense naaste aan ons af. Beide my ouers is oorlede en ek wens soms dat ek nog net een keer met hulle kon praat. Dit is met groot opgewondenheid dat ek u meedeel dat my dogter ‘n tweeling (dogtertjies) in Januarie verwag. Sjoe, dan besef ‘n mens die waarde van ‘n sinvolle, liefdevolle verhoud- ing. Daarom is die onderwerp oor verhoudings so belangrik vir my. At the end of a term I usually reflect with one question in mind: What could I have done better? Since 80% of my work en- tails conflict management, my mind automatically thinks of various meetings and situations. The foundation for every meeting is the acknowledgement of the relationship that exists. Once that is cemented in the discussion with a huge amount of mutual respect, a sustainable solution will follow. It is general knowledge that if one of the parties in a conflict situation is vindictive and has a vendetta with ulterior motives, the relationship will crumble. As in the previous Tieroog, I want to emphasize the fact that I am willing to address difficult issues and will respect all the roll players in the education environment. Al is die volgende op ‘n ligter noot, moet die waarde van die afgelope kwartaal se buitemuurse aktiwiteite nie gering geskat word nie. Daar was hoogte- en laagtepunte, maar ons kan nie die waarde van die betrokkenheid en deelname van ‘n leerder onderskat nie. Daar was beide kultuur- asook sportprestasies waarop ons baie trots kan wees. Ek kan ongelukkig nie anders as om die toneel uit te sonder nie. Dit is nou al die vierde agtereenvolgende jaar dat daar toneelstukke in die ATKV finaal is. Meer as 300 produksies word jaarliks ingeskryf en slegs 15 dring deur na die Nasionale kompetisie. Baie geluk aan al ons ak- teurs, regisseurs en ouers wat betrokke is by ons toneel. I wish all our learners well on this short holiday. I especially want to wish our Grade 12 learners well on their preparation for their final exam. I would like to thank all staff members and parents for their contribution to the education of our children. ///// ////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 2 ///// Before we focus on term 3, just a quick flashback to the results of term 2: Hier is ons top-10 akademiese presteerders per graad: GRAAD 8 / GRADE 8 GRAAD 9 / GRADE 9 1 JANA VAN DER WATT 89.8 1 ANDREA CUPIDO 90.2 2 ZOE SLAMAT 88.2 2 MEECAH PETERSEN 90.0 3 SONIQUE ESTERHUIZEN 86.4 3 CORNéL VAN LILL 89.3 4 LISA THOMAS 85.4 4 ARNO RALL 87.4 5 ETHAN PILLAY 84.7 5 SHANZELLE SING 84.2 6 GABRIELLE TCHOUANANG SEMEGNI 83.3 5 ELZANNE VAN RENSBURG 84.2 7 NARCISSA BONGIMA 83.2 7 DADE JASON 84.1 8 ALMARI VAN DER MERWE 83.0 8 NEHEMIAH BROWN 84.0 9 TIFFANY KOEN 82.4 8 GHADIJA JAKOET 84.0 ………………………… 10 KRISTIN VAN TONDER 81.4 10 CATHLENE SMITH 82.3 ………………………… GRAAD 10 / GRADE 10 GRAAD 11 1 CELINA BAUERMEESTER 93.3 1 CARA VAN DER COLFF 96.3 ………………………… 2 RICHARD VISAGIE 87.6 2 NATANJA UYS 88.8 ………………………… 3 MEGAN MANGIAGALLI 87.3 3 CHARLIZE LUYT 87.6 4 GABRIELLE LOUW 84.1 4 ELZANNé SWART 86.6 ………………………… 5 VIRGIL LUDIK 83.8 5 DARYN LIEBENBERG 83.8 6 JESSICA KOCH 81.5 6 KAIDAN THERON 81.1 ………………………… 7 JESSICA PEDERSEN 81.3 7 LENE-MARI BROWN 80.8 ………………………… 8 MARVELLOUS MAHLANGU 79.3 8 TYLO RAS 75.8 9 AIMEE POTGIETER 79.0 9 HANO GROENEWALD 74.5 10 MONIQUE VISSER 78.5 10 CHRISTIAAN ROODE 73.8 GRAAD 12 1 DANELLE KEOWN 86.8 2 CHARL HENDRIKS 84.5 3 LISA STANFORD 84.0 4 ANéL THOMPSON 83.5 5 CARLIE SOLOMON 81.0 6 KYLA-DAWN GALANOS 79.1 7 CHRISTOPH DYKMAN 78.3 8 MARIANKA VAN EEDEN 77.8 9 JAN HENDRIK DYKMAN 76.5 10 TAYLA KING 76.5 ////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 3 ///// Baie geluk aan al ons top-presteerders, hul ouers en onderwysers. Continue persuing excellence! Die derde kwartaal was besonder kort. Dit het addisionele druk op die matrieks plaas wat hierdie kwartaal moes gebruik om voor te berei vir hul rekordeksamen. Nou is dit ook agter die rug! Hul rapporte is reeds op Vrydag, 20 September uitgedeel. Daar word gedurende die September-vakansie ‘n lenteskool vir hulle aangebied. Gedurende die vierde kwartaal is daar slegs twee weke van skool oor voordat hulle begin “blok” vir die eindeksamen. Dit is BAIE belangrik dat hulle wel skool bywoon, aangesien dit die tyd is waartydens hul SBA-punte (25% - 50% van hul finale punt) gefinaliseer word. Let asseblief op die volgende belangrike datums: 9 Oktober: Prestige-aand 10 Oktober: Uitstapaand 11 Oktober: Eindeksamenadministrasie The rest of the learners will receive their report cards on Friday, 4 October. Parents and learners should analyse this report card and focus on preparing for the final exams. The final exam counts for 60% of the Grade 8 and 9 learner’s promotion mark. For grades 10-12 it contributes a whopping 75%! Please use this final opportunity to prevent disappointment at the end of the year. Gedurende die derde kwartaal het ons graad 9’s ook hul vakkeuses vir 2020 uitgeoefen. Die roosterspan is reeds besig om klasse en onderwysers vir 2020 in te deel. Ons wens hul sterkte toe vir hierdie uitdagende taak. Most of our daily disciplinary problems origin seem to be the use of cell phones at prohibited times and areas. Although we all live in a new era, the constant occupation of learners’ attention by cell phones are not conducive to learning. “Internet addiction has some behavioral similarities to hard drug use,” says Antoine Bechara, psychology professor and neuroscientist at the USC (https://news.usc.edu/trojan-family/are-smartphones-as-addictive-as-drugs/). Some studies even compare it to addiction to cocaine (https:// www.promisesbehavioralhealth.com/addiction-recovery-blog/new-studies- compare-smartphones-cocaine-addiction/). Learners also use social media to victimize others. Please use cellphones for positive, educational purposes. Parents must empower themselves and help the school to educate learners in the responsible use of the cyber space. Ons wens al ons ouers en leerders ‘n welverdiende vakansie toe. Moenie vergeet om op 24 September op Omgewingsdag te onthou hoe kosbaar ons omgewing is nie! “Forest restoration is one of the most effective strategies to fight climate change.” . ////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 4 ///// Carlie Solomon en Sasha Kriel het vandag deelgeneem aan Metro-Noord se Graad 12 Taal- en spelkompetisie en goed gevaar. By hulle is me. I. Lingenfelder (Afrikaans Huistaal senior-vakhoof) en me. E. Steenkamp (Kurrikulumadviseur: Afrikaans). ////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 5 Twee van ons matriekleerders, Lee-Ann Huisamen en Dané Kroon, het die Presidentsverkenner-toekenning verwerf! Hierdie is 'n Nasionale Voortrek- kertoekenning vir Kulturele Leierskap! Sean Coetzee het aan die Gemini Sangkompetisie 2019 deelgeneem! Hy het vier medaljes verwerf: Goud - Jazz-kategorie Silwer - Gospel-kategorie Silwer - Kontemporêre kategorie Brons - Musiekblyspel-kategorie Baie geluk, Sean! Ons is baie trots op jou! ………………………… ………………………… Ons was bevoorreg om aan Hoërskool Brackenfell se Prestige-aand deel te neem! Ons meisiekoor, marimba-ensemble en sommige van ons instrumentaliste was genooi om op te tree! ////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 6 ///// We are proud to announce that our marimba ensembles as well as the Tygerberg Mafia performed extremely well at this year's Tygerberg International Eisteddfod! The junior marimba ensemble and Tygerberg Mafia both received honours awards and the senior marimba ensemble received a highest honour award. Hoërskool Tygerberg se musiekdepartement het vanjaar die vyfde Mini Maestros-kompetisie vir laerskool-leerders aangebied! Ons het vanjaar 'n rekord inskrywings van hoogstaande gehalte gehad! Die beoor- delaars was Adri van Wyk en Barend van der Westhuizen. Die Mini Maestros 2019-wenner is James Cilliers (saksofoon)! Hy is een van Liam Burden se studente! In die tweede plek is Madison le Roux (klavier)! Haar leermeester is Mario Nell! In die derde plek is een van Linda Claassen se klavierstudente, Jaden van Balla! Alain Basson het die Barend van der Westhuizen-prys vir die beste sanger ontvang! Alain is een van Esmé Hills (van Laerskool De Tyger) se studente! Die aand is deur die 2018-wenner, Lilitha Nkuku, afgesluit. Sy is hui- diglik een van Barend van der Westhuizen se studente. ////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 7 ///// Ons o.14-sewesrugby het met die "Durbanville 7s Shield"-trofeë weggestap. Vier van Tygerberg skietklub se skuts is opgeneem in die Wes-Kaap span en het dus volwaardige WP kleure verwerf: Dewald Visser, Morné Carstens, Ryan Osborne 0.12 skut van Laerskool Panorama en Justin Elliott. Mnr Johan Fourie is verkies as WP pistool afrigter. ////////////////////////// TIEROOG | KWARTAAL 3/ TERM 3 | SEPTEMBER 2019 \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\ 8 ///// Ons atlete het aan die Noordsone- ………………………… wedloop te ………………………… Hoërskool ………………………… Brackenfell ………………………… deelgeneem. ………………………… Hulle het die wedloop baie ………………………… geniet en hul harte ………………………… uitgehardloop! Carla Nieuwoudt and Kara-Lee Conyers participated at the Western Cape Fitness and Hip Hop Championships. They qualified to represent the Western Cape, as members of their respective teams, at the South African Fitness and Hip Hop Championships that was held in Cape Town from 14-16 June 2019.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages22 Page
-
File Size-