Biekie Braai Slaghuis
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
BIEKIE SASOLBURG Audi Vereeniging BRAAI 2018 A1 Sportback S tronic SLAGHUIS Vir bekostigbare vars vleis Biltong Audi A1 Droë wors en alle pm R4 996.00 lekker nye t&c apply Besoek ons by 6 FEBRUARIE - 12 FEBRUARIE 2018 Tel: (016) 950-7000 1 Prinsloo straat Gratis Verspreiding/Free Distribution: Clydesdale, Deneysville, Kragbron, Sasolburg, Vaalpark. Tel. 016 420-3700 Top-prestasies vroeg in seisoen Ettienne van Rensburg le het aan die byeenkoms deelgeneem, met in totaal 88 medaljes (31 goud, 22 silwer en SASOLBURG. - Vingerlek lekker atletiek. Gimmies wat met ‘n somtotaal van 89 225 pun- 35 brons) ingepalm. Die top-enkelprestasie van Dit is wat Saterdag op die DP de Villiers-sta- te koning gekraai het. die dag het aan HTS Sasolburg se Phethisang dion opgelewer is toe Vereeniging Gimnasium Die Hoërskool Sasolburg was tweede met 61 Makhethe behoort, wat die hamergooi vir die KFC HTS Sasolburg Uitnodigingsbyeen- 423 punte, gevolg deur Goudveld met 38 230 d.o/16 met ‘n puik poging van 60.21m gewen koms op ’n drafstap gewen het. Negentien sko- en HTS Sasolburg met 25 251. Gimmies het het. Sy het 986 tabelpunte opgeraap. Rhode Boon van Gimmies in aksie. Shakira Gebhardt van Gimmies lê rieme neer. Alihoop! Op en oor. ’n Paalspringer van die Hoërskool Sasolburg ’n Langafstand-atleet hardloop met ’n te- ’n Gewigstoter van die Hoërskool Sasolburg sit alles in. seil oor die dwarslat. Foto’s: André du Toit vrede glimlag oor die wenstreep. Audi Vereeniging FromR5699p/m Audi A3 Sportback Drive today and pay in 60 days T&C’s apply T: 016 420 3700 Address: Cnr General Smuts and Old Johannesburg Road, Duncunville,Vereeniging 2 SASOLBURG STER 6 Februarie - 12 Februarie 2018 Help your child build a brighter future! VANDERBIJLPARK. - It is a proven fact that successful The centre in Vanderbijlpark is headed by Margie Man- learning helps to boost a child’s self-esteem and encoura- mohan, a qualified and experienced Human Resources Pro- ges a positive attitude, but what can parents do if their child fessional with a focus on training and development. She is unexpectedly encounters problems with crucial subjects also certified to teach English as a foreign language (TEFL). like Maths, English and Afrikaans? Fortunately there is Her love and passion for teaching children inspired her to help at hand: Kip McGrath Vanderbijlpark is a professio- establish a Kip McGrath Education Centre in Vanderbijl- nal Education Centre specialising in the tuition and reme- park, where she created a fun and stimulating learning envi- diation of English, Afrikaans and Maths for primary and ronment. Margie Manmohan, seen here with one of her young students, is secondary school children. Kip McGrath has been the lea- The centre creates an individual learning programme spe- a qualified and experienced Human Resources Professional with der in remediation tuition for 40 years, focusing on En- cifically tailored to each child’s needs. Their 80-minute ses- a passion for teaching children in a fun and stimulating environ- glish, reading, spelling, comprehension and Maths for stu- sions include one-on-one attention with a tutor, and a combi- ment. dents from Grade R to Grade 12. nation of written and computer-based activities in small groups. Kip tutors are qualified teachers, using proven methods and techniques to help chil- dren improve or close their learning gaps. Pa- rents are kept informed with ongoing progress reports and regular tutor feedback. The centre is in Rossini Boulevard close to Vaal Mall. Contact Margie and her team on (016) 931 0633 to book a free assessment and find out how your child can be helped to build a brighter future! VaalVaalVaal sesese voëlsvoëlsvoëls ininin diediedie soekligsoekligsoeklig Die Vaal Voëlklub se volgende byeenkoms vind plaas op 12 Februarie om 19:00 in die Old Mutual-gebou op die hoek van Barra- ge-weg en Frikkie Meyer-boulevard. Voël- kenner Hennie Storm gaan gesels oor vo- ëls wat algemeen in die Vaaldriehoek voor- kom. Gaste is welkom. Die koste is R25 per gas. Bring gerus jul voëlboeke saam. Nade- re besonderhede is beskikbaar by die klub- sekretaresse, Rina de Klerk, by (016) 982 2730. Dié foto van ‘n draaihals is deur Hen- nie geneem. CHEAP STANDS INSTALLMENT SALES ASTLEY 26 Vacant Serviced Stands Vaal / Vereeniging / Vanderbijlpark CE 3 & CE 4 Golden Gardens From R125 000 Call: (011) 728 - 9166 Or 072 612 4646 www.buyastand.co.za OWN A STAND 3km FROM VALL MALL Vacant Serviced Stands For Sale on instalments 0% INTEREST Big stands - 300m² From R165’000 Call or WhatsApp Steve 082 359 4364 www.ownastand.co.za 6 Februarie - 12 February 2018 SASOLBURG STER 3 Are you looking for a job, a friend or a lover? SMS your request to 45534 and For the latest breaking news, buy your Vaalweekblad every Wednesday at R5-80 to see your SMS. Vaalweekblad job opportunities and much is a bilingual newspaper that keeps you updated about all interesting happenings more, visit in the Vaal and surrounds; political news, medical issues, sport and much more! Join our thousands of happy readers. Visit the Facebook page and website www.sedibengster.com or www.vaalweekblad.com www.vaalweekblad.com Boere-gasvryheid wag by Goeiehoek- kontreimark Die Goeiehoek-kontreimark skop die nuwe van ons 100+ stalletjies te besigtig. jaar af met die goeie nuus dat daar saam met “Ons het ongelukkig nie kitsbankgeriewe elke mark ook ‘n bergfietsren gaan plaas- nie, maar sommige van ons uitstallers het vind. Die eerste markdag van 2018 word op wel kaartmasjiene,” sê Annatjie. 10 Februarie gehou. “Ons verwelkom steeds skenkings van Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloed- Bybels en onbederfbare voedsel, sowel as diens (SANBD) se mobiele bloedeenheid bruikbare tweedehandse klere en huishoude- gaan vanjaar by elk van die markdae wees. like artikels vir herverspreiding in ons area. Die Volkspelers, wat gereeld by die mark- Dankie weer eens aan elkeen wat in die ver- dae optree, is ook altyd ‘n groot trekpleister. lede donasies gemaak het,”sê sy. Mev. Annatjie du Toit, organiseerder van * Padaanwysings na die plaas Bosrand die Goeiehoek-kontreimark, sê dit is op- waar die boeremark op 10 Februarie plaas- merklik dat daar deesdae groter belangstel- vind: Neem die R42 vanaf Vereeniging na ling vir Volkspele onder die jonger geslag Heidelberg. Draai rigting Goeiehoek by die is en dat heelwat jongmense reeds by die Meyerton/Goeiehoekkruising. groep aangesluit het. Na 4 kilometer vanaf die kruising, draai “Verlede jaar het ons mark ‘n wonderlike regs in die syaansluiting, rigting Goeiehoek. bloeitydperk beleef en die gehalte van ons Bosrand is die eerste plaas links ná die sy- uitstallings is iets om op trots te wees! aansluiting.GPS: S26°38’58.1 E28°06’50.0. “Ons wil besoekers aanraai om lekker ge- Dit is teerpad tot by die plaasingang. Toe- maklike stapskoene te dra. Ons uitstalarea gang is gratis. Skakel Annatjie by 083 541 Die Volkspele-groepe wat gereeld by die markdae optree, is groot trekpleisters vir oud is wyd en dit kos tyd en ver stap om elkeen 9908 vir verdere inligting. en jonk. Sasol Hoër verwelkom nuwe hoof Sasolburg Hoër het onlangs hulle nuwe hoof, mnr. Wouter Wessels, by die skool verwelkom. Mnr. Wessels is nie ‘n vreemdeling in onderwyskringe in Sasolburg nie en was voor hierdie aanstelling hoof van Vaalpark Articon. Van links is mnr. Johan Koekemoer (voorsitter van die beheerliggaam), mnr. Wessels en mnr. S.P. Motloung (Kringbestuurder van die Vrystaatse onderwysdepartement). Siemens batteries R40.00 per pkt Graad 1-wedstryd: Laaste kans om in te skryf! FREE HEARING SCREEN TEST Op versoek van ‘n hele klompie ouers wat eers borg ook ‘n geskenkpak met waardevolle Tel: 016 982 6021 die komende naweek foto’s van hulle graad skryfbehoeftes. Moenie die kans laat verby- Shop 6, Riverside Boulevard, Cnr Frikkie Meyer & Chopin Str. Vanderbijlpark 1’s kan neem of laat neem vir Vaalweekblad gaan nie! Skryf so gou as moontlik in! en Ster se groot jaarlikse Graad Een-wedstryd, gee ons nog ‘n bietjie ekstra tyd vir inskry- butch2018 5 wings. Stuur foto’s van jul graad een-kinders na rfi- [email protected] saam met jou kleinding se naam, van, skool se naam en jou foonnom- mer. Alle kinders uit Vaaldriehoekse skole, in- OPEN PUBLIC HOLIDAYS sluitend Sasolburg en Parys, mag deelneem. TRADING DAYS: MON - SAT Verskeie kontantpryse is op die spel en die 3KG BULK TOPSIDE MINCE R59.99 P/KG wennertjie kry ook ‘n bydrae van R5 000 van FACTORY Vaalweekblad vir sy of haar skoolfonds! Kip WAREHOUSE 3KG BULK MIXED BEEF FOREQUARTER STEW R69.99 P/KG McGrath Education Centre (Vanderbijlpark) 3 Months Lay-By Accepted 4KG BULK KALAHARI BOEREWORS R69.99 P/KG LEADING BED BRANDS SUPER SIRLOIN STEAK (BBQ Marinated & VACUUM PACKED) R69.99 P/KG @ FACTORY LOW PRICES! SUPER LAMB RIBS R79.99 P/KG 2KG PORK BURGERS (SWEET & STICKy, 20 X 100GR) R39.99 P/KG 2KG PURE BEEF BURGERS (20 X 100GR) R49.99 P/KG DELICIOUS PORK SAUSAGES R39.99 P/KG QUEEN BEDS FROM NEW FROM OUR CAFÉ : WHILE STOCKS LAST - * MILKSHAKE WE RESERVE THE Vereeniging – Umgeni str. 54 R2399 * ICED COFFEE FREEZOS Drie Riviere @ R25.00 EA RIGHT TO LIMIT QUANTITIES 016 423 3553 RAND VAAL BRANCH: CNR BATOLIET & LAWA STS, PLEASE NOTE: NO CHEQUES ACCEPTED - REG: 99/16132/07 - HV VIVALDI & BRAHMS, VANDERBIJLPARK Vanderbijlpark – Pasteur Blvd. 205 NEXT TO R59 HIGWAY HENLEY OFFRAMP TEL: 016 932 3898 016 981 0328 079 153 3452 - www.comfybeds.co.za IEMAS, KOOPKRAG, DEBIT & CREDIT CARDS WELCOME - MON TO FRI 8:00 to 17:30 - SAT 7:00 to 13:30 4 SASOLBURG STER 6 Februarie - 12 Februarie 2018 Die optog was vreedsaam en daar was 'n groot polisie teen- woordigheid.