SA-GENEALOGIE Poslys Jaargang VI Maand 10 Saamgestel Deur: Pieter

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

SA-GENEALOGIE Poslys Jaargang VI Maand 10 Saamgestel Deur: Pieter SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2009 Jaargang VI Maand 10 Oktober 2009 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Oktober 2009 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 4004 Datum: Thursday, October 01, 2009 Daar is 10 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. [Koerant] The Courier Mail 17 Sept 2009. Australia From: alettaqea9fac 2a. Fw: Akkomodasie naby GISA From: Sarel Burger 2b. Re: Fw: Akkomodasie naby GISA From: Isebelle 3a. Re: Fw: Crous, Maritz., Potgieter From: Piet Hoffmann 3b. Re: Fw: Crous, Maritz., Potgieter From: Isebelle 4a. Re: Crauze From: Isebelle 5. Cornelius J Kitching x Myrtle M Timms? From: Sunelia Heath 6. Reunie From: Louis Hurn 7. (Koerant) Beeld 01 Okt. 2009 From: Fanie Blignaut 8. Leonard Charles LESLIE alias Champagne Charlie From: [email protected] 1. [Koerant] The Courier Mail 17 Sept 2009. Australia Posted by: "alettaqea9fac" [email protected] alettaqea9fac Wed Sep 30, 2009 5:33 am (PDT) Dag vriende, Het die koerant gekry hier in Brisbane. Miskien is hier vanne waar in iemand belangstel:- HERDENKING:-NUGENT Monica & John 60 jarige herdenking. DOOD: GILPIN Patricia McDormott + 12 Sept 2009. Gemis deur Terry, Wendy en Wayne. Ouma van Clint, Luke, Shay, David, Karen en Josh. Oumagroot van 10 .Ingesit deur BEAUDERT Funerals PH. 07 55412511 AUS. McCORMACK Mary +12 Sept 2009 op ouderdom 93 jaar. Privaat diens het plaasgevind. K.M.SMITH Funerals Bowen Hill 32522031. MORLAND Reginald Henty + 11 Sept 2009 op ouderdom 86 jaar Van Runaway Hill. Voorheen van Beaudesert. x Marjorie. Pa van Geoffrey, Elizabeth, Andrew, Stewart, Matthew, Mark, Douglas en hulle Families.Oupa en oupagroot.Private begrafnis. Ingesit deur NEWHAVEN Funerals.> www.newhavenfunerals.com.au< MURPHY Shirley Sylvester 25 Dec 1923-----11 Sept 2009 van John Wesley Gardens. Suster van Phillippa, Lyndal en Roger(dec'd). Tannie vanNigel, Angela, Giles en Jessica. Private verassing.Ingesit deur ALEX GOW Funerals > www.alexgowfunerals.com.au <. SLATER Robert James (Bob) 1 Des 1924 --13 Sept 2009 x + Norma Vera SLATER. Pa van dogter Julie ,Andy, Jordan en Julia. Dankie aan personeel by Selangor en Erowal. Viering van sy lewe by GREGSON & WEIGHT Caloundra Kapel op 22 Sept 2009 om 1nm. Ingesit deur GREGSON & WEIGHT (07) 54911559. WASS Joyce Freda. x + Herb. van Masonic Care Sandgate. Suster van Merle, Sylvia, + Bob, + Olive. Tannie en groot tante. Private verassing op 16 Sept 2009. Ingesit deur SIMPLICITY Kedron 36305022. BEGRAFNIS:- ARMSTRONG Emily Gladys (Glad) van Sundale Garden Village + 15 Sept 2009. Ouderdom 97 jaar. x + Thomas. Ma van Lynette HARVEY en Pam STRYSICK. Suster van Owen, Dot,Mavis, + Harry, +Sis, en + Ethel. Ook tannie.Begrafnis by Gregson & Weight Krematorium Kapel Nambour op 18 Sept2009 om 1nm. Ingesit deur GREGSON & WEIGHT Nambour (07) 54762866. ARROWSMITH Toni voorheen FARINA nee HAIJAR sterf op ouderdom 86 jaar. x Ray. Ma van Silvanna McKAIN en Len FARINA en ouma. Viering van haar lewe by Metropolitan Funeral Home Aspley op 18 Sep2009. om 1nm. Ingesit deur METROPOLITAN Funerals Aspley 32635044. BOND Donald Gordon (Donny). Begrafnis op 15 Sep 2009. BURKILL John. Begrafnis by TRADITIONAL FUNERALS Burpengary op 18 Sept 2009 om 1.30nm . BYGRAVE Stanley John + 16 Sept 2009 op ouderdom 78 jaar. x + Beryl. Pa en skoonpa van Gwenda & Ken, Janet & Lloyd, en Helen en Kevin. Oupa em oupagroot. Begrafnis by graf in Kilcoy Begraafplaas op 19 Sept 2009 om 11vm. KILCOY Funeral Directors. (07)54971196. CARTER Shella May x + Arthur Barton Ma en skoonma van Rosemary & Brian, + John, James ,Peter en Natasha, Paul & Margaret Anne. Ouma van Sam x Kate, Dan & Samantha,Ben,Toya, Hannah, Sam, Nina, en oumagroot van Meg, Ruby, Max, Jemima en Cordella, Ted en Clementine. Requiem Mass by Sr Agnes Katolieke Kerk Clayfield op 18 Sept 2009 om 10.30 vm. Ingesit deur K.M.SMITH Funerals Bowen Hills 32522031. CASSIAN Fr. Mervyn James Double . Ex Chaplain by Mater Hospitaal en R.A.A.F .+ 14 Sep 2009 by Mater Privaat Hospitaal.Ouderdom 84jaar. Seun van + Frederick en + Ethel (nee COSGROVE )Broer van + Phyllis,+ Shirley, Norma en John MITCHELL en oom. Diens by Church of St Therese and St Anthony Kedron op 17 Sep 2009 om 11vm.Daarna na Nudgee Katolieke Begraafplaas . Ingesit deur HOLY CROSS Funerals 0732930555. COX Jean Elizabeth van Algester Lodge x Charles. Ma, ouma en oumagroot van Allen & Kay, Colin ,Trevor en Megan, Jan en Sab BUFALINO. Begrafnis by Mt. Gravatt Begraafplaas Kapel MacGregor op 18 Sept 2009 om 10 vm. Daarna ter aarde bestelling. Ingesit deur LOGAN Funerals 33414111. DANVERS Doreen Ellen nee NEAVE van Wynnum . Sterf op ouderdom 80 jaar. x + Ron. Ma en skoonma van Rhoda & Peter, + Janice &Kevin, Allen en Linda, Stephen & Brenda. Ouma en oumagroot. Suster van Phyllis Joyce en niggie van Beryl en Jim DAZELAAR. Diens by METROPOLITAN Funerals Kapel Wynnum op 21 Sept 2009 om 1nm. Ingesit deur METROPOLITAN Wynnum 38931711. DUFFY Verna van Asgrove voorheen van Cairns + 16 Sept 2009 ouderdom 82 jaar. x + John. Ma ,skoonma van Rob & Val, Di en Rod en Gay. Ouma van Jodie, Scott, Claire en Leah. Viering van lewe by St John's Anglikaanse Kerk Enoggera op 21 Sept 2009 om 11vm. Ingesit deur ALEX GOW Funerals Brisbane 38521501. EXTON Joseph Patrick + 8 Sept 2009. Gemis deur susters en familie. Begrafnis by St Paul's Katolieke Kerk Woodridge op 18 Sept 2009 om 11vm. Ter aarde bestelling by Beenleigh Begraafplaas. Ingesit deur NEWHAVEN Funerals 38074444. HONDROUDAKIS Nicholas x + Anthi. Pa van Peter en Maria. Oupa van Nadia, Christopher, Alexander, Timothy, Geoffrey en Laura. Begrafnis by St Georges Griekse Orthodokse Kerk Suid Brisbane op 21 Sept 2009 om 10 vm. Word begrawe op Mount Gravatt. Ingesit deur SIMPLICITY 33918644. HOWE Elaine Therese van Main Beach voorheen Blackall en Camp Hill. + 15 Sept 2009 op ouderdom 75 jaar. Suster van Esme en Moira Skoonsuster en tante. Gebede by Parkview Kapel Nerang op 18 Sept 2009 om 2nm. Ingesit deur A GENTLE TOUCH Funerals. 55220099. HOWES John Cecil (RAAF ex Flight Sargent) van Yandina + 15 Sept 2009 op ouderdom 78 jaar. x Joyce. Pa van Peter en + Ian. Oupa van Ben , Kristy en Matthew. Oupagroot van Jethro , Hannah en Abigail. Begrafnis by The E.C. Thomas Church Nambour om 2nm op 18 Sept 2009. Ingesit deur DRYSDALE Funerals. Nambour (07) 54411366. McMILLAN Nora Pauline + 15 Sept 2009 van Sunnybank Hills. ouderdom 83 jaar. x Noel. Ma en skoonma van + Peter, Sue en Lew en familie. Suster en skoonsuster van John & Neva. Viering by St Barnabas Anglikaanse Kerk Sunnybank op 18 Sept 2009 om 10.30vm. Ingesit deur METROPOLITAN Funerals Mt GRAVATT 33499211. NIESLER Freda Muriel van Strathpine . x Alf. Ma ,skoonma en ouma van Eleanor, Meriel, Greg , Mitchell, Nathan en Caitlin. Viering van haar lewe in Cannon and Cripps ChapelKelvin Grove op 26 Sept 2009 om 10vm.Ingesit deur CANNON & CRIPPS Kelvin Grove 33564277. PROPSTING Melba van Clayfield + 15 Sept 2009 op ouderdom 89 jaar. x + Keith. Ma van Jane. Ouma van Sacha, Mark ,Bianca en Sam. Begrafnis by Albany Memorial Park Krematorium Garden Chapel Bridgeman Downs op 21 Sept 2009 om 1.30 nm. Ingesit deur K.M.SMITH Funerals Bowen Hills 32522031. PRZYBYLO Stanislaw (Stan) + 13 Sept 2009 voorheen van Arana Hill en voorheen Red Hill. Ouderdom 88 jaar. Pa en skoonpa van Jenny en Brom , Zig en Janelle. Oupa van Dean en Elloise. Begrafnis by Our Lady of Victories Kerk Bowen Hills op 18 Sept 2009 om 2nm. Ingesit deur WHITE LADY Funerals Kelvin Grove 33561784. REID John Robert. SMITH Peter + 15 Sept 2009 op ouderdom 74 jaar. x Joan. Pa en skoonpa van Douglas en Rhoda, Darryl en Meredith. Oupa van Kelsie, Liam, Alexandra en Mackenzie. Broer van Roy en Bardon. Viering van sy lewe by Life at the Gab United Church op 18 Sept 2009 om 10 vm. Ingesit deur ALEX GOW Funerals Brisbane 38521501. TAYLOR Olive Winifred + 14 Sept 2009 op ouderdom 91 jaar x + Jack. Ma, ouma en oumagroot. Diens by TRADITIONAL Funeral Kapel Burpengary op18 Sept 2009 om 3.30nm. Ingesit deur TRADITIONAL FUNERAL Burpengary 38886633. VAIRY Ronald Richard + 16 Sept 2009 op ouderdom 81 x + Shirley. Pa van Maureen, Diane, Joan, en Ronald (Jnr) Oupa en oupagroot. Begrafnis by Heritage Park Krematorium Goodna op 21 Sept 2009 om 11vm.Ingesit deur PREMIER Funerals 33751455. WENZEL Allison + 14 Sept 2009 op ouderdom 92 jaar. Ma van Colin WENZEL , Cheryl en Peter MARKEY en familie. Viering van lewe by Lakeview Kapel , Albany Creek Memorial Gardens op 18 Sept 2009 om 2nm.Ingesit deur SIMPLICITY Kedron 36305022. MEMORIAM:- BROWN Jason Wayne + 16 Sept 2004.Broer van Liz MITCHELL. MURRAY Ivy Olive 22 Maart 1929---17 Sept 2007.Onthou deur Man, Eric en familie. RUNDLE Alwyn John. Pa van Wendi. Oupa van Shane, Amanda en Kariece. WILKIE Mary Jane Therese + 17 Sept 2007 .Ma van Anette en Ross. Ouma van Regan, Jade, Joel, Jasmine, Brooke en Ricky . Oumagroot van Blake. WRIGHT Roy. 10 jaar dood. Ek mis jou elke dag van Audrey. Gegroet uit Narangba Brisbane Rita (Aletta) Quebbemann 2a. Fw: Akkomodasie naby GISA Posted by: "Sarel Burger" [email protected] sarel.burger Wed Sep 30, 2009 7:10 am (PDT) Yvonne, jou bediener wil nie met my diesverskaffer praat nie. -------Original Message------- From: Sarel Burger Date: 09/29/09 16:52:40 To: [email protected] Subject: Akkomodasie naby GISA Yvonne, Daar is 'n Ryneveld Lodge Country Guest House, 67 Ryneveldstraat tel:- 021 887 4469 faks:- 021 883 9549 Dit is letterlik om die draai van GISA (<100m).
Recommended publications
  • 180Km/H Teen Brug, Bestuurder Leef
    we've got everything you need! R5,80 31 Oktober - 2 November 2018 Tel. (016) 950-7000 http://www.vaalweekblad.com 180km/h teen brug, bestuurder leef Jannie du Plessis VANDERBIJLPARK. - ‘n Jong man is Sa- terdagoggend skuins na 02:00 baie ernstig beseer toe hy met sy Alfa Romeo teen die Vaalpark-brug op die R57-hoofweg vas- gery het. Die voertuig het daarna ‘n paar keer ge- rol en sowat 100m verder tot stilstand ge- kom. Die bestuurder is uit die motor ge- slinger. ER24 paramediese personeel het die man op die toneel behandel en hy is in ‘n kritieke toestand na Mediclinic Em- fuleni geneem. Die voertuig se spoedme- ter het op 180km/h vasgesteek. Daar was die afgelope naweek meer on- gelukke in die Vaaldriehoek as gewoonlik. In een van die botsings Vrydagaand net na 20:00 (ook op die R57) by die motorha- we langs Bonanné, het ‘n Renault Clio by die stopstraat van agter teen ‘n bakkie vas- gery. Die bestuurder van die Clio het net ligte beserings opgedoen. Saterdagaand was daar nog ‘n ongeluk op die R57 toe die bestuurder van ‘n Ford Icon beheer oor die voertuig verloor het en die voertuig gerol het. Daar was vyf in- sittendes, waarvan net een deur ER24 na die hospitaal geneem is vir behandeling. Saterdagoggend net na 02:00 is die bestuurder van dié Sondagoggend omstreeks 05:00 het ‘n Alfa Romeo in ‘n kritieke toestand na die hospitaal taxi in Frikkie Meyer-boulevard gerol. Ses geneem nadat die voertuig op die R57-hoofweg teen ‘n ambulanse, onderskeidelik van ER24, brug gebots en toe 100m verder gerol het.
    [Show full text]
  • Diversity Week a Great Success Skep Bewustheid Oor Gestremdhede US
    Diversity Week Special insert: Skep bewustheid US-personeel a great success Vice-Chancellor’s Awards oor gestremdhede hou sportdag JAAR 21#09 NOVEMBER 2013 YEAR 21#09 NOVEMBER 2013 US Personeelblad SU Staff Magazine My Kampus: Jolene Fransman doen “speurwerk” ..................3 SU film compete for an international award ...........................4 Hokkie oorheers Maties-erekleure .................................................5 Elmarie Costandius is a top SA lecturer ....................................6 Jolene Fransman is ’n navorser by die US se Ontwikkelingskantoor – sy snuffel inligting uit oor Personeellede kry Langdienstoekennings ..................................7 potensiële skenkers, internasionale kwessies wat die Universiteit kan raak of blink geleenthede wat A new chapter for disaster risk management .........................8 wag om ontgin te word. SONIKA LAMPRECHT het meer gaan uitvind. As the year draws to a close, we become aware of the many things Special insert: Vice-Chancellor’s Awards ...................................8 we have done this year – and of the many things we would still like to get done before the December holidays start. The past month Maaltyd in die donker ...........................................................................9 saw some huge milestones and events for Stellenbosch University. In this month’s issue of Kampusnuus we give you a glimpse of Why SU celebrates its diversity ...................................................10 how SU has made an impact. This issue has a special supplement As ek vir mense sê ek is ’n “donor researcher” … is die in which we report on the Vice-Chancellor’s Awards for the tipiese reaksie wat ek kry: “So kry julle baie mense wat Tygerberg Campus hosts gala evening ....................................12 University’s biggest supporters. We show you photos of the two organe skenk?” Dit is nogal snaaks.
    [Show full text]
  • Rykie Van Reenen En Enkele Merkers Vir Hedendaagse Blog-Rubriekskrywers Lizette Rabe
    LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 2, Augustus 2015 “Rubriekmaak” à la ryk, ryker, Rykie – Rykie van Reenen en enkele merkers vir hedendaagse blog-rubriekskrywers Lizette Rabe Lizette Rabe, Departement Joernalistiek, Universiteit Stellenbosch Opsomming Wat het die Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen (1923–2003) laat uitstaan as ’n top- rubriekskrywer – “rubriekmaak”, soos sy dit beskryf het – en kan ’n hedendaagse bloggergeslag van rubriekskrywers uit die werk van ’n vroeë rubriekskrywer leer? Hierdie artikel verken vanuit ’n media-historiografiese perspektief die ontstaan en ontwikkeling van onderskeidelik rubrieke en blogs en bied definisies vir albei binne die joernalistiekpraktyk vanuit die veld van joernalistiekstudie aan. ’n Kort biografiese skets van Van Reenen, asook ’n oorsig oor die twee rubrieke wat sy geskryf het, naamlik Die Burger se “Van Alle Kante” en Die Beeld en Rapport se “Op die Randakker”, verskaf konteks. Sekere stylkenmerke van rubriekskryf word vervolgens bespreek. Dit word getoets aan die hand van ’n aantal rubrieke deur Van Reenen. Die verskille en ooreenkomste tussen rubrieke en blogs word kortliks bespreek, waarna sekere stylkenmerke wat uit Van Reenen se werk uitgekristalliseer het, voorgestel word as moontlike merkers vir ’n nuwe generasie (blog)rubriekskrywers. Trefwoorde: Afrikaans; blogs; bloggers; genre; joernalistiekpraktyk; joernalistiekstudie; Randakker; rubrieke; rubriekskryf; Rykie van Reenen; styl; Van Alle Kante Abstract “Making columns” à la “rich, richer, Rykie” – Rykie van Reenen and some
    [Show full text]
  • TGW 58-4-1 DES 2018 TEKS.Indb
    TydskrifTydskrif vir vir V I S R N W U V Geesteswetenskappe K S ET I N EN R P E N SK WA U Geesteswetenskappe K ET N ENSKAP E TijdschriftTijdschrift voor voor de de Geesteswetenschappen Geesteswetenschappen ZeitschriftZeitschrift für für die die Geisteswissenschaften Geisteswissenschaften JournalJournal of of Humanities Humanities Tydskrif vir Geesteswetenskappe • Jaargang 58 Nommer 4-1 Desember 2018 vir Geesteswetenskappe Tydskrif TydskrifTydskrif vir vir • Jaargang 58 Nommer 4-1 Desember 2018 vir Geesteswetenskappe Tydskrif Spesiale tema: GeesteswetenskappeGeesteswetenskappe Media in die era van digitale kommunikasie TijdschriftTijdschrift voor voor de de Geesteswetenschappen Geesteswetenschappen Gasredakteur: Pieter Fourie ZeitschriftZeitschrift für für die die Geisteswissenschaften Geisteswissenschaften JournalJournal of ofHumanities Humanities DoelDoel van van die die MissieMissie en en AktiwiteiteAktiwiteite van van diedie SA SAAkademie Akademie doelstellingsdoelstellings van van die die SASA Akademie Akademie Die DieSuid-Afrikaanse Suid-Afrikaanse SASA Akademie Akademie BinneBinne die die raamwerk raamwerk van van AkademieAkademie vir Wetenskapvir Wetenskap DieDie missie missie en en algemene algemene sysy missie missie en en doelstellings doelstellings en Kunsen Kuns – oorspronklik – oorspronklik De De doelstellingsdoelstellings van van die die ondersoekondersoek die die Akademie Akademie Zuid-AfrikaanseZuid-Afrikaanse Akademie Akademie AkademieAkademie is dieis die bevordering bevordering voortdurendvoortdurend aktuele aktuele
    [Show full text]
  • Litnet Akademies Jaargang 12, Nommer 2, Augustus 2015
    LitNet Akademies Jaargang 12, Nommer 2, Augustus 2015 'n Akademiese joernaal vir die Natuurwetenskappe, Regte, Geesteswetenskappe, Opvoedkunde en Godsdienswetenskappe www.litnet.co.za ISSN 1995-5928 Redaksie Personeel Adviesraad Alfred Schaffer, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Christo van der Rheede, Afrikaanse Handelsinstituut – Suid-Afrika Etienne van Heerden, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika Ian van Rooyen, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika Helize van Vuuren, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit – Suid-Afrika Steward van Wyk, Universiteit van die Wes-Kaap – Suid-Afrika Rudi Venter, Oxford University Press – Suid-Afrika Louise Viljoen, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika Andries Visagie, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Hein Willemse, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Gert Steyn, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika Kobus Kruger, Unisa – Suid-Afrika Philip Nel, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika Uitgewer: LitNet LitNet Akademies is ʼn geakkrediteerde akademiese aanlynjoernaal. Besoek: http://www.litnet.co.za/Category/akademies/litnet-akademies E-pos: [email protected] Telefoonnommer: 021 886 5169 ISSN 1995-5928 Ondersteun deur: Inhoudsopgawe Afdeling: Godsdienswetenskappe Totius: die ironie van vergewe en vergeet 211 Gerrie Snyman, Departement Bybel- en Antieke Wetenskappe, Universiteit van Suid-Afrika Eerbied vir die lewe: Albert Schweitzer se etiek as lewensfilosofie 236 Pieter J.J. Botha, Nuwe Testament en Vroeg-Christelike Studies, Universiteit van Suid-Afrika ’n Verskuiwing
    [Show full text]
  • Biekie Braai Slaghuis
    BIEKIE SASOLBURG Audi Vereeniging BRAAI 2018 A1 Sportback S tronic SLAGHUIS Vir bekostigbare vars vleis Biltong Audi A1 Droë wors en alle pm R4 996.00 lekker nye t&c apply Besoek ons by 6 FEBRUARIE - 12 FEBRUARIE 2018 Tel: (016) 950-7000 1 Prinsloo straat Gratis Verspreiding/Free Distribution: Clydesdale, Deneysville, Kragbron, Sasolburg, Vaalpark. Tel. 016 420-3700 Top-prestasies vroeg in seisoen Ettienne van Rensburg le het aan die byeenkoms deelgeneem, met in totaal 88 medaljes (31 goud, 22 silwer en SASOLBURG. - Vingerlek lekker atletiek. Gimmies wat met ‘n somtotaal van 89 225 pun- 35 brons) ingepalm. Die top-enkelprestasie van Dit is wat Saterdag op die DP de Villiers-sta- te koning gekraai het. die dag het aan HTS Sasolburg se Phethisang dion opgelewer is toe Vereeniging Gimnasium Die Hoërskool Sasolburg was tweede met 61 Makhethe behoort, wat die hamergooi vir die KFC HTS Sasolburg Uitnodigingsbyeen- 423 punte, gevolg deur Goudveld met 38 230 d.o/16 met ‘n puik poging van 60.21m gewen koms op ’n drafstap gewen het. Negentien sko- en HTS Sasolburg met 25 251. Gimmies het het. Sy het 986 tabelpunte opgeraap. Rhode Boon van Gimmies in aksie. Shakira Gebhardt van Gimmies lê rieme neer. Alihoop! Op en oor. ’n Paalspringer van die Hoërskool Sasolburg ’n Langafstand-atleet hardloop met ’n te- ’n Gewigstoter van die Hoërskool Sasolburg sit alles in. seil oor die dwarslat. Foto’s: André du Toit vrede glimlag oor die wenstreep. Audi Vereeniging FromR5699p/m Audi A3 Sportback Drive today and pay in 60 days T&C’s apply T: 016 420 3700 Address: Cnr General Smuts and Old Johannesburg Road, Duncunville,Vereeniging 2 SASOLBURG STER 6 Februarie - 12 Februarie 2018 Help your child build a brighter future! VANDERBIJLPARK.
    [Show full text]
  • Die Goue Seun. Die Lewe En Werk Van Uys Krige
    Die goue seun. Die lewe en werk van Uys Krige J.C. Kannemeyer bron J.C. Kannemeyer, Die goue seun. Die lewe en werk van Uys Krige. Tafelberg, Kaapstad 2002 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/kann003goue01_01/colofon.php © 2016 dbnl / erven J.C. Kannemeyer binnenkant voorplat J.C. Kannemeyer, Die goue seun. Die lewe en werk van Uys Krige voorkant schutblad J.C. Kannemeyer, Die goue seun. Die lewe en werk van Uys Krige 5 Vir Santa J.C. Kannemeyer, Die goue seun. Die lewe en werk van Uys Krige 9 Voorwoord Toe ek in die vyftigerjare van die vorige eeu op skool in die letterkunde begin belangstel het, was Uys Krige se eerste twee digbundels, Kentering en Rooidag, reeds lank uit druk en kon ek slegs 'n eksemplaar van sy bundel oorlogsverse, Die einde van die pad, vir my persoonlik aankoop. In die ou biblioteek op my geboortedorp, Robertson, kon ek werke soos Sol y sombra en Ver in die wêreld uitneem en onder die bekoring kom van 'n skrywer wat wye draaie in die Mediterreense lande gaan gooi het. Ek onthou ook nog baie duidelik watter genot die ervaring van sy ‘Tram-ode’ met die ‘wakker mars van name’ vir my was toe ek deur middel van ons skoolbloemlesing die eerste keer daarmee kennis gemaak het. Ek dink aan reëls soos die volgende: Daar is 'n haltjie, Dwaal, te midde van die vaal godverlore dor Karoo. En Arequipa in Peru. Granada is 'n sprokiestad in Andaloe. Popocatepetl heet 'n berg se piek in Mexico. Vir baie mense van my geslag was sulke verse met hul ritmiese stuwing en vreemde musiek, so anders as die verse van ander Afrikaanse digters, 'n vreugde om te ervaar.
    [Show full text]
  • Afrikaans (Pdf)
    809 ’n Gevallestudie: ’n Mediahistoriografiese ver­ kenning van ’n vroeë rubriek en ’n latere effek­ teorie­uitspraak A case study: A media historiographic exploration of an early column and a later effects theory comment LIZETTE RABE Departement Joernalistiek, Universiteit Stellenbosch Stellenbosch E-pos: [email protected] Lizette Rabe LIZETTE RABE, professor in joernalistiek in die LIZETTE RABE, professor of journalism in the Departement Joernalistiek van die Universiteit Department of Journalism at Stellenbosch Stellenbosch, het die grade BA (met Filosofie University, obtained the degrees BA (with cum laude), Hons B Joernalistiek (cum laude), Philosophy cum laude), Hons B Journalism (cum M Joernalistiek (cum laude) en DPhil aan die- laude), M Journalism (cum laude) and DPhil from selfde universiteit verwerf. Sy het haar joernalis- the same university. She began her journalistic tieke loopbaan by Naspers begin en as redakteur career at Naspers and ended it as editor of the van die tydskrif Sarie afgesluit, die eerste vrou magazine Sarie, the first woman to be appointed wat as redakteur by ’n Afrikaanse Naspers-titel as editor of an Afrikaans publication at Naspers. aangestel is. In 2001 het sy haar by die akademie In 2001 she joined academia when she was aangesluit as hoof van die Joernalistiekdeparte- appointed as head of the Department of Journa- ment aan die US. Sy het meer as dertig gekeurde lism at SU. She has published more than thirty joernaalartikels gelewer, skryf steeds vir die peer-reviewed articles, still writes for the mass massamedia, en was skrywer, medeskrywer of media, and was author, co-author or editor of a redakteur van verskeie publikasies.
    [Show full text]
  • Redakteursbrief
    Kortpad na advertensies 18 Januarie 2014 Algemene nuusbrokkies Gemeenskapsadvertensies Kleinadvertensies (Persoonlik) Kleinadvertensies (Besigheid) Werksgeleenthede Geestelike Pitkos Afrikaanse kerkdienste Landswye dagboek Riglyne vir adverteerders Kanselleer intekening / Unsubscribe Redakteursbrief En daar het die vakansietyd sy spreekwoordelike sitvlak gesien! Dis net ongelooflik hoe vinnig lekker tye verby kan gaan. Nou is die meeste van ons weer terug by die werk en dis weer hef aan tot en met die volgende groot wegbreek. En was dit nie moeilik daardie eerste week om weer mooi aan die gang te kom nie!? Maar mens moet mos maar. Kort nadat ek ‘n bietjie oor my eie gevoel gereflekteer het, het ek opnuut bewus geraak van hoe baie mense in die ou wêreld sonder werk sit en hoe ‘n voorreg dit is om wel ‘n werk te hê. So het ek myself gemotiveer en die lewe bly ‘n lied. Na Brokkies se lekker rus is hierdie dan die eerste uitgawe van 2014. Ek sal voortbou op die resep om Suid-Afrikaners se prestasies, inisiatiewe en stories te belig terwyl sakemense hul produkte en dienste aan die groeiende intekenaarsbasis bemark. Ek sal dit steeds binne ‘n Afrikaanse en Suider-Afrikaanse kultuurkonteks te doen. Hiermee doen ek ‘n ‘n paar beroepe op lesers: • Skryf tog gereeld aan my. Deel jou siening oor sake wat in Brokkies aangeraak word of wat in die wêreld waarbinne jy beweeg, ervaar word. • Skryf vir my as jy storie-idees of stories het om te deel. • Indien jy jou Brokkies vir vriende of familie aanstuur, versoek hulle asseblief om self in te teken deur hul naam en van, stad en land aan my deur te gee by [email protected] (Onderwerp: ‘Brokkies asseblief’).
    [Show full text]
  • Voorbladprik- Jy Jou Neus Op Vir Die Lewe
    NUUSBRIEF VAN DIE DEPARTEMENT JOERNALISTIEK NEWSLETTER OF THE DEPARTMENT OF JOURNALISM December Desember 2017 Uitgawe Edition 16 THE DEPARTMENT @ 40 #JOURNALISM4.0 OUR small department, originally development between 2000 and housed at 26 Crozier Street, will 2015, there was no reference to celebrate its 40th anniversary in the role of the media. Yet a strong 2018. Alumni can celebrate with media sector is now regarded as us on March 2 during the Word so fundamental to the Sustainable Fest when our publication cele- Development Goals (SDGs) that brating – and reflecting on – forty the importance of public access years of journalism education and to information as a fundamental training at Stellenbosch University, freedom is mentioned explicit- #Journalism4.0/#Joernalistiek4.0 @ ly. These SDGs should guide our Stellenbosch, will be launched. planet’s actions in the crucial next Founded in 1978 by legendary 15 years to address the challenges newspaper editor and then chair facing us, from poverty and in- of Naspers, Piet Cillié, regarded equality to climate change. at the time as a liberal Afrikaner In South Africa, particularly, a thinker, the postgraduate Depart- myriad of problems face us as a ment of Journalism in the elegant society, from state capture result- Edwardian house at 26 Crozier ing from an immoral and corrupt Street had by 2010 expanded into leadership, to inequalities such as a super-modern annexe to house the vast, growing and unsustainable its Honours, Master’s and Doctor- reliance on welfare grants, plus all al students. the other complex factors destabi- And yes, the need for journa- lising the promise and potential of lism education and training in our a post-colonial and post-apartheid technological age is more impor- “New South Africa”.
    [Show full text]
  • Skoolbussie En Drywer Verdwyn
    R5,40 16 Augustus - 18 Augustus 2017 Tel. (016) 950-7000 http://www.vaalweekblad.com Stoute seuns laat brandweer spook `n Swart wolkmassa het Saterdag Foto: Jannie du Plessis oor die Stephanopark-kleinhoewes buite Vanderbijlprk gehang nadat twee jong seuns honderde motor- bande aan die brand gesteek en daarna weggehardloop het. Die brandweer het vir ure gespook om Skoolbussie DA’s Kingsol die brand onder beheer te kry. 0 3 3 1 7 en drywer shot at his verdwyn - bl. 3 home - P 3 9 771024 158008 2 Vaalweekblad, 16 Augustus - 18 Augustus 2017 Nuus www.vaalweekblad.com Are you looking for a job, a friend or a lover? SMS your request to 45534 and For the latest breaking news, buy your Vaalweekblad every Wednesday at R5­40 to see your SMS. Vaalweekblad job opportunities and much is a bilingual newspaper that keeps you updated about all interesting happenings in the Vaal and surrounds; political news, medical issues, sport and much more! more, visit Join our thousands of happy readers. Visit the Facebook page and website www.sedibengster.com or www.vaalweekblad.com. www.vaalweekblad.com 'n AfriForum span voordat hulle met die eerste skof van die nag se misdaadvoorko­ mingsaksie begin het. AfriForum se nagspanne wys spiere teen misdaad VANDERBIJLPARK. - Talle misdadigers het * Die SAPD was ook aktief betrokke die nag van 4 Augustus hul moses teëgekom In totaal het die Vaaldriehoekse misdaad- toe lede van AfriForum ‘n nasionale misdaad- voorkomingspanne 1 942 km tydens die aksie voorkomingsaksie gehou het waaraan meer as gery en 182 voertuie is by voertuigkontrole- 5 000 mense aktief deelgeneem het.
    [Show full text]
  • Moderator Sê Jammer Aan 'Broer' Wat Sê Hy's Verraai
    KeVandagr se kerkkoerantkb vir vandago se kerkmensede 23 Oktober 2020 www.kerkbode.co.za l facebook.com/kerkbode Deel 205 – Nommer 7 Moderator sê jammer aan ‘broer’ wat sê hy’s verraai LE ROUX SCHOEMAN come to the assistance of a brother in aar word deur ’n Baaise dominee Christ and a long standing colleague, en Bybel skool blogger ’n sonde- who has given his all to that denomina- Dbelydenis by leiers van die kerk tion for the past 30 years. (It is reminis- geëis waarin hy al 30 jaar werk weens wat cent of the apartheid days when the hy by monde van ’n regsverteenwoordi- leadership of the NG church, once again ger as “lafhartige verraad” beskryf. for politically expedient reasons, failed ’n Klag van haatspraak is verlede jaar a person such as Dr Beyers Naude …” deur die drukgroep Queers without luidens die verklaring. Borders (QWB) teen dr Chris van Wyk Janse van Rensburg se reaksie was by die Menseregtekommissie (MRK) dat hy destyds saamgestem het dat die ingedien en deur dié na die gelykheids- klag teen Van Wyk nie water hou nie, hof geneem, maar intussen teruggetrek, maar dat hy vertrou het dat ’n billike luidens ’n verklaring deur Van Wyk se regsproses dit sou ontbloot. “Uiteinde- regspan. Die leraar by Somerstrand in lik ís die saak nietig verklaar,” het Janse Port Elizabeth voel kerkleiers het nie ’n van Rensburg op 15 Oktober in ’n ver- “broer in Christus wat in desperate klaring aan Kerkbode geskryf. Janse van nood om hulp verkeer” bygestaan nie. Rensburg was versoenend. “Chris is my Van Wyk het voorheen as lid van die broer in Christus en ek moet verant- moderatuur van die Algemene Sinode woordelikheid aanvaar vir die besker- gedien en bedryf ’n teologiese webwerf ming van sy karakter.
    [Show full text]