SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2009 Jaargang VI Maand 10 Oktober 2009 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Oktober 2009 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 4004 Datum: Thursday, October 01, 2009 Daar is 10 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. [Koerant] The Courier Mail 17 Sept 2009. Australia From: alettaqea9fac 2a. Fw: Akkomodasie naby GISA From: Sarel Burger 2b. Re: Fw: Akkomodasie naby GISA From: Isebelle 3a. Re: Fw: Crous, Maritz., Potgieter From: Piet Hoffmann 3b. Re: Fw: Crous, Maritz., Potgieter From: Isebelle 4a. Re: Crauze From: Isebelle 5. Cornelius J Kitching x Myrtle M Timms? From: Sunelia Heath 6. Reunie From: Louis Hurn 7. (Koerant) Beeld 01 Okt. 2009 From: Fanie Blignaut 8. Leonard Charles LESLIE alias Champagne Charlie From:
[email protected] 1. [Koerant] The Courier Mail 17 Sept 2009. Australia Posted by: "alettaqea9fac"
[email protected] alettaqea9fac Wed Sep 30, 2009 5:33 am (PDT) Dag vriende, Het die koerant gekry hier in Brisbane. Miskien is hier vanne waar in iemand belangstel:- HERDENKING:-NUGENT Monica & John 60 jarige herdenking. DOOD: GILPIN Patricia McDormott + 12 Sept 2009.