Moderator Sê Jammer Aan 'Broer' Wat Sê Hy's Verraai
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
KeVandagr se kerkkoerantkb vir vandago se kerkmensede 23 Oktober 2020 www.kerkbode.co.za l facebook.com/kerkbode Deel 205 – Nommer 7 Moderator sê jammer aan ‘broer’ wat sê hy’s verraai LE ROUX SCHOEMAN come to the assistance of a brother in aar word deur ’n Baaise dominee Christ and a long standing colleague, en Bybel skool blogger ’n sonde- who has given his all to that denomina- Dbelydenis by leiers van die kerk tion for the past 30 years. (It is reminis- geëis waarin hy al 30 jaar werk weens wat cent of the apartheid days when the hy by monde van ’n regsverteenwoordi- leadership of the NG church, once again ger as “lafhartige verraad” beskryf. for politically expedient reasons, failed ’n Klag van haatspraak is verlede jaar a person such as Dr Beyers Naude …” deur die drukgroep Queers without luidens die verklaring. Borders (QWB) teen dr Chris van Wyk Janse van Rensburg se reaksie was by die Menseregtekommissie (MRK) dat hy destyds saamgestem het dat die ingedien en deur dié na die gelykheids- klag teen Van Wyk nie water hou nie, hof geneem, maar intussen teruggetrek, maar dat hy vertrou het dat ’n billike luidens ’n verklaring deur Van Wyk se regsproses dit sou ontbloot. “Uiteinde- regspan. Die leraar by Somerstrand in lik ís die saak nietig verklaar,” het Janse Port Elizabeth voel kerkleiers het nie ’n van Rensburg op 15 Oktober in ’n ver- “broer in Christus wat in desperate klaring aan Kerkbode geskryf. Janse van nood om hulp verkeer” bygestaan nie. Rensburg was versoenend. “Chris is my Van Wyk het voorheen as lid van die broer in Christus en ek moet verant- moderatuur van die Algemene Sinode woordelikheid aanvaar vir die besker- gedien en bedryf ’n teologiese webwerf ming van sy karakter. Ek teken daarom genaamd Bybelskool. Hy het aan Kerk- hiermee verskoning aan dat ek nie meer bode gesê hy volstaan by die inhoud van gedoen het om Chris se karakter te die verklaring wat meer as 1 000 woorde beskerm nie. Ek is nietemin dankbaar lank is en op 14 Oktober namens hom dat die MRK nie voortgegaan het met aan die redakteurs van verskeie koe- die ondersoek en ‘verhoor’ van die klag- rante, asook ds Nelis Janse van Rens- tes teen Chris nie. Ek vertrou dat ons burg, moderator van die Algemene Si- ruimte en genade sal vind om steeds as no de, gestuur is. kollegas en dienaars van Christus saam “(The) most disturbing feature of te dink, te dien en te werk in God se this saga, is the complete failure of Rev koninkryk.” Nelis Janse van Rensburg, much of the Die geskil spruit voort uit ’n Kerk- Spoegwolf se Danie du Toit oor leadership of the NG church, many bode-rubriek deur Janse van Rensburg God, kerkmusiek en ‘angry emails’ leading NG academics and Kerkbode to oor die NG Kerk se “gesprek oor sek- Danie du Toit (regs) is die talentvolle voorbok van die band Spoegwolf, wat nie net puik musiek maak nie, maar ook ’n innoverende digitale aanslag het om ’n gehoor te bou by hulle betaalmuurwerf dierivier.com. Jacobie M Helena het hierdie millennial-liedjieboer ’n paar vrae gevra. – Bl 5. Foto: Marguerite van Eeden sualiteit”. Die opiniestuk is op 17 Sep- sorg moet koester. Gay mense moet ver- tember 2018 op www.kerkbode.co.za soen word met die gawe van hulle sek- gepu bliseer. suele oriëntasie. Hulle is net so deel van Van Wyk is beskuldig van haatspraak God se skepping soos heteroseksuele op grond van sy reaksie op die modera- mense. Ek is ook oortuig dat sonde ge- tor se standpunt en spesifiek die para- meet moet word aan hoe ons leef, en nie graaf waar Janse van Rensburg skryf: aan ons seksuele oriëntasie nie. Sonde is “Ek is oortuig dat seksuele oriëntasie ’n onder meer wanneer ’n daad of ’n aksie goeie gawe uit God se hand is wat ons iemand anders benadeel, skade aan Ds Nelis Janse van Rensburg Dr Chris van Wyk met dankbaarheid mag ontvang en met Na bl 5 Brief uit ’n gemeente: Eenwording wink op Touwsrivier ns laat net weet dat die proses gemeente in terme van die Tussenorde. viering lei. Groeteboodskappe sal deur Belangstellendes kan vir Marlene om een nuwe saamgevoegde ge- Ons gaan hierdie geleentheid vier met verskillende perso ne oorgedra word. van der Bank, skriba van die NG Kerk, Omeente op Touwsrivier te vorm ’n erediens wat om 10:00 begin by die NG Ongelukkig kan ons nie sê almal is by [email protected] en by 083 272 ’n belangrike mylpaal bereik het. Na drie Kerk in Janestraat, Touwsrivier. Die mo- welkom nie, as gevolg van die inper- 2114 kontak. jaar van saam loop en praat, saam Bybel- de rator van die VGK Kaapland, dr king, wat bywoning tot 250 persone l Die taakspan op Touwsrivier wat lees en bid, word die NG Kerk en die Llewellyn MacMaster, sal die prediker beperk. Ons werk egter aan ’n plan om hier die proses begelei het, is baie VGKSA Touwsrivier DV op 25 Oktober wees. Ds Nelis Janse van Rensburg, mo- bywoning te verdubbel deur die aan- dankbaar dat ons sover kon kom. Al 2020 amptelik een nuwe saamgevoegde derator van die NG Kerk, sal die nagmaal- grensende kerksaal ook te benut. die eer kom die Here toe. Die 2021 Jaarboek sal beskikbaar wees vanaf 15 Januarie 2021. Plaas jou bestelling voor 15 Desember. Jaarboek van die NG Kerke bevat die sinodale, rings-, gemeente- en predikante-inligting van die NG Kerk, NG Kerk in Afrika, Reformed Church in Africa en familiekerke in die buiteland. Jaarboek van die NG Kerke 2021 verskaf al langer as 160 jaar belangrike inligting oor die NG Kerkfamilie aan predikante, kerkkantore en lidmate. Beperkte *voorraad 2021 Jaarboek beskikbaar! 1-3 BOEKE: R365 elk 4+ BOEKE: R345 elk CD: R285 elk Let wel: Die CD kan NIE opgedateer of gekopieer word nie. BOEK EN CD: R435 per stel Direkte bestellings: [email protected] Deeloproepe: 0860 26 33 42 E-aankope: www.bybelmedia.org.za 23?? ??????????Oktober 2020 2013 NuusNuus 3 3 Plaasaanvalle en geweld in Suid-Afrika elis Janse van Rensburg, voorsit- onlangse aanduidings dat die regering rasse. Daar is egter ook aanduidings dat is nou ons almal se opgaaf. Gelowiges en ter van die Moderamen van die met beter planne vorendag sal kom. daar op plekke rassewoede in spel is. geestelike leiers behoort hierin die voor- NNG Kerk in Wes-Kaapland, skryf “Die hoop op ’n gekoördineerde ver- Oor beide verskynsels moet nou in elke tou te neem. as volg: “Die NG Kerk is diep besorgd set van die gemeenskap en die veilig- dorp en plek gesprek gevoer word. “Die ongekende hoeveelheid moorde oor die onberekenbare impak van plaas- heidsliggame in ons land het opgevlam. “Alle Suid-Afrikaners behoort saam te en geslagsgeweld in ander gemeenskaps- moorde op ons landbougemeenskap. Landbou-organisasies en selfs politieke staan teen moord en geweld. Daar is verbande is net so sorgwekkend. Selfs “Die wreedheid waarmee weerlose partye het hierdie hoop versterk met geen regverdiging daarvoor nie. Dit is kinders beland dikwels in die spervuur mense vermoor word, is skrikwekkend. hulle positiewe reaksie op die regering nie net die taak van die polisie om mense en word misbruik. Ons is ’n beter land Die impak op gesinne, uitgebreide fami- se planne en inisiatiewe. Hierdie planne te beveilig nie. Alle Suid-Afrikaners sal en samelewing aan mekaar verskuldig. lies en totale gemeenskappe is vernieti- moet nou geaktiveer word. Dit is ’n saak moet opstaan en saamstaan om mekaar Wanneer geweld met geweld bestry gend vir vertroue en vrede. van dringendheid. te beveilig. Die bou van verhoudings oor word, ontstaan spirale van geweld. Nie- “Op ’n tweede vlak het dit ook bui- “Intussen duur die vlaag van moorde alle grense, die deel in mekaar se broos- mand kan dit bekostig nie. Ons het dit tengewone gevolge vir die moraal van op ons plase egter voort. Ons verstaan heid en nood, die afbreek van ontmens- al in Suid-Afrika beleef. Ons behoort ons nasie, voedselsekuriteit en die herstel dat plaasaanvalle in die eerste plek ’n likende stereotipes, die bou van brûe en van beter te weet. Ons moet juis bou van die menswaardigheid van alle mense misdaadverskynsel is. Dit tref immers ordelike sosiale druk met die oog op ’n aan dissipline, orde en vrede.” in ons land. Ons was bemoedig deur die ook landbouers en werkers van alle gedissiplineerde en ordelike samelewing – BRON: VrydagNuus, 9 Oktober 2020 A call for ecumenical action Streeksinode vra vir gebed against rural violence en eis optrede he Dutch Reformed Church is Senekal were shared on social media. á die moord op ’n 21-jarige rade en lidmate gestuur het. “Ons huil aware of the vulnerability of Fake news subsequently led to emo- plaas bestuurder van Paul Roux as NG Kerk Vrystaat saam met julle.” T rural communities who often tional and inflammatory comments Nen te midde van die daaropvol- “Dit is nou tyd om op te tree en ons do not enjoy the normal protection of which are devastating for the social gende konflik by die landdroshof op doen ’n ernstige beroep op die presi- urban and suburban protection ser- cohesion which we aspire to build in Senekal in die Vrystaat het kerkleiers in dent, regering en verantwoordelike par- vices. our country. dié provinsie onlangs lidmate gevra om tye om op te tree,” luidens die brief wat Rural farmers, farm workers and Any type of violence against wom- hande te vat “en te bid dat die Here ’n onder meer deur dr Pieter van Jaarsveld, farming communities are especially en, children, farmers and their work- laer van engele rondom ons elkeen sal voorsitter van die streeksinode, onder- vulnerable as they are isolated and far ers is abhorred.