SA-GENEALOGIE Poslys Jaargang V Maand 5 Saamgestel Deur
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2008 Jaargang V Maand 5 Mei 2008 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Mei 2008 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3215 Datum: Thursday, May 01, 2008 Daar is 7 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. [Koerant] The Mercury Woensdag 30 April 2008 From: aletta magrieta.quebbemann 2. [Koerant] The Mercury Woensdag 30 April 2008 CREDITORS..... From: aletta magrieta.quebbemann 3. GERT VAN DIGGELEN EN STERK DE BEER OUPA From: Daniel Jacobs 4a. Re: Dokument ontsyfering .... From: Ben Cilliers 5a. Re: Potgieterboedels From: Ann Tiran 6. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 30 April 2008 From: P Marx 7. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 01 Mei 2008 From: P Marx Boodskap 1. [Koerant] The Mercury Woensdag 30 April 2008 Posted by: "aletta magrieta.quebbemann" [email protected] alettaqea9fac Wed Apr 30, 2008 10:20 pm (PDT) Dag vriende, QUICKQUIP:- "Sacred cows make the tastiest hamburger." Abbie HOFFMAN. GEBOORTES:- ALLISON Gavin & Tracey 'n dogter Holly * 25/04/2008. CATHRO nee JOLLIFFE Sheralee & Denis 'n tweeling Robert en Travis * 25/04/2008 in Westville Hospitaal. HAYES Vicki & Andrew 'n dogter Rowan Victoria *24/04/2008 in Amsterdam. Kleinkind vir Nora & Bob HAYES. VERJAARSDAG:- HAINE Tina -60 jaar. VERLOWINGS:- CHELIN - HOPEWELL Jean-Pierre & Liz se dogter Caryn aan Dylan, seun van Lynn & Peter. REDMAN Ian & Shirley se dogter Emma aan Robin , seun van John & Liz WAKEFIELD -SMITH. HERDENKINGS:- SOPER-RIGGS Steven & Toni 30/04/1983 25 jaar getroud. Ouers van Warren en Claire. HUWELIKE:- SHEPERD Jacqui & Stephen VAN DER MERWE trou by Palm Dune. KOHNE Tanya & Anthony GOBLE trou by Dalton Farmers' Hall. MELLORS Caroline & Paul trou by Highbury Chapel Hillcrest. NAIDOO Strini x Ruth WAGENAAR by Manna , Durban. TIBBIT Craig & Jaci trou by Musgrave Methodiste Kerk Durban. DOOD:- ADORA Lucas 36 jaar † 29/04/2008 in Pretoria Noord. Sekuriteitswag en sy perd. Getref deur 'n trein terwyl hy besig was om te patroleer, om te voorkom dat die kabels gesteel word. BEGBIE Abegail Marie van Wentworth x † Rulf (Basie) . Ma van Basil, Ursula, Brian, Wendy, Leander, Enrico en Delica. Suster van Aileen ,skoonma ouma en oumagroot. Begrafnis by Assagai Methodiste Kerk Wentworth om 10 vm op 2/05/2008. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S. BOLT Colin . Simpatie aan Delyse en familie. Van Port Natal Marine Club. BROWNE Olwyn Groot tante van Justin. CAMPBELL Ricardo (Tragies).Simpatie aan Faranaaz, Shoneez en Shakira . CAMPBELL en RADEMEYER Families.; Hy laat vrou en 2 kinders na. Begrafnis by Christian Centre op 1/05/2008 om 11vm. CORBETT Beryl May † 25/04/2008 in UK. Ma van Paul, Penny, Erin en Kate. DE BRUYN Nicholaas † 28/04/2008 x Gwen. Pa van Eric en Ann, Daphne , John en Ina. Oupa en oupagroot. Memorial by Pineville Junction Pinetown op 2/05/2008 om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959. DU PLESSIS Dr. Koos J P G . † 27/04/2008 in Kaapstad. Pa van Marten en Anton. Stiefpa van Colleen, Clare en Kerry. FORSTER nee SOIRNé Kathleen Marie 19/07/1929 -----28/04/2008 .Onthou deur Jenette, Kevin, Bianca, Camilla en Steven. Begrafnis by Queensburgh Methodiste Kerk Northdene op 30/04/2008 om 11 vm. FREEMAN Dave Thomas 17/07/1942 ------25/04/2008 . Sielsgenoot en metgesel vir 8 jaar van Nedda. Memorial Diens bt The Old Ford Kapel op 29/04/2008 .Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959. HAWTON Joan . Ma van Ian. Stiefma van Buddy HAWTON , Skoonma van Pirjo en Marg. Ouma van Paul, Cameron en Tia. Oumagroot van Kayla, Christian , Roxanne en Matthew. Begrafnis by St James Anglikaanse Kerk Morningside op 30/04/2008 om 3nm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644. JURGENS Sarah .Metgesel van Andre POTTOW. Ma van Clarissa, René, en Karen. Suster ,skoonma ,,ouma en oumagroot .Begrafnis uit Nuwe Apostoliese Kerk Bluff op3/05/2008 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500. KELLY Jean Iris 13/01/1928 -----28/04/2008 .Nou saam met Peter. Ma n skoonma van Paul & Hanneke, Martin & Val, David & Karen,. Ouma van Paula, Barbara, Amanda, Michael, Stephen, Timothy, Kirsten en Jessica. Memorial by Westville Methodiste Kerk op 3/05/2008 om 11 vm. LANGLOIS nee ABRAHAMS Jennifer Dawn . Suster van Joe,Milly en familie; Margaret, Cyril en familie. LOMBARD Jan Hendrik .Begrafnis by Stellawood Krematorium Kapel op 30/04/2008 om 12 middag .Ingesit deur DOVES 0860025500. LOTHIAN Phillip Malcolm (Mally) 03/06/1929 -----28/04/2008 x Joy vir 57 jaar . Pa van Sandra, Ann, en Faith. Oupa van Wayne, Veronica, Adrian, Troyd, Angelique, Nicki en † Donavan. Ook oupagroot. Memoriam by DOVES Greyville op 03/05/2008 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500. MONTGOMERY Thora nee BOSMAN . 11/09/1919 ------25/04/2008 Ouma van Neil, Michelle, Val, Annette en kinders. Ouma van Kevin, Kathy, Timothy, Dalton en Laura. NEL Basil Derrick † 27/04/2008. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 5/05/2008 om 2 nm. Verassing privaat. PIGDEN Jonathan x Eva. Pa van Candice en Kirsty. Broer van Judith, Sandra, Chris en Vernon. [Broer en swaer van Sandra & Ben, Judith, David ,Lucille en Lloyd, Christopher, Vernon en Audrey, Phillip, Denise en fam. , Donovan en Katherine.]Memorial by Pinetown Methodiste Kerk 03/05/2008 om 10vm. Ingesit deur SHANLEY'S . SADLER Anna Catherina (Nancy) 23/09/1916 -----27/04/2008 .Ma van Billy en Tommy. skoonma van Carol,. Ouma van Cathy, Shirley, Shawn, Greg, Debora, Les en oumagroot. SCHWEGMANN Graham 09/10/1985 ----27/04/2008. Skielik en tragies. Seun van Colin en Lesley Broer van Jason en Tracy. Pa van Hayden en Kleinseun van Marie en Aileen. Begrafnis by Bluff Methodiste Kerk op 3/05/2008 om 10 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959. ULYATE Donald George † 24/04/2008 x Cynthia .Pa van Geraldine, Clive en Kevin. Oupa van Saffron. Begrafnis by The Glenardie School op 4/05/2008 . TEL:- Cynthia 031 4678757. VAN RENSBURG L C J (Boet) † 25/04/2008 Sal gemis word deur Liz, Martin Linette en Neena. Begrafnis by Stellenbosch United Kerk op 7/05/2008 om 11vm. Verassing privaat. YELSETH Harold Roydon (Roy) † 27/04/2008 .Jy het 22 jaar met ons gedeel. Onthou deur Kerry, Greg, Tahnee, Duran, Chevaun, Liam en Trent. Begrafnis by St Maru's Anglikaanse Kerk Kingsway Warner Beach. 2/05/2008 om 10 vm.Verassing Privaat. MEMORIAM:- HENRY Jullian & KAMALDIEN James. Julle is nou 2 jaar weg. Onthou deur families. JASMIN Bernard Louis (Ben) † 30/04/2006 x Mary. Pa van Gail, Jason, Taryn, Riaan, en Robin.. Ook van Lisa en Kelsey. TRUTER Melvin . 5 jaar dood nou. x Jennifer ,kinders en kleinkinders. Moms , Mable en Lucy. Gegroet uit koeler Durban. WISSING Richard 20 jaar dood nou. Boodskap 2. [Koerant] The Mercury Woensdag 30 April 2008 CREDITORS..... Posted by: "aletta magrieta.quebbemann" [email protected] alettaqea9fac Wed Apr 30, 2008 10:20 pm (PDT) Dag vriende , THE BOTTOM LINE:- "Women will forgive anything. Otherwise, the race would have died out long ago.-" The sayings of Lazarus LONG. CREDITORS / DEBTORS :- SIMON William Wakeford ID 2907215044083 † 21/07/2007 van Bill Buchanan Old Age Home ESTATE Nr. 6555/2008/DBN. Ms H VAN HEERDEN P.O.Box 11751 Dorpspruit, 3260 REF:-J V Hart. HONEYWILL June ID 2508130045180 † 19/02/2008 van 8 Carnavan Ave. Durban Noord ESTATE Nr. 3992/2008. FNB TRUST SERVICES P.O.Box 212 Westville 3630. FIRST / FINAL :- HUGHES William Edward ID 4603075077088. † 15/09/2007. van 15Fernadale Rd, Morningside. ESTATE Nr. 14888/2007. FNB SERVICES P.O.Box 212 Westville. BRESSAN Monica De Araujo ID 2703210057185 van 13 Marion Ave Scottburgh. ESTATE Nr, 13439/2007. FNB SERVICES P.O.Box 212 Westville. WHYTE Graeme Charles ID 2908220067088 †08/11/2007 van 4 a Tedder Rd Winston Park. ESTATE Nr. 16493/2007/PMB. THORNHILL & CO. P.O.Box 132 Hillcrest 3650. Gegroet uit Durban Rita Quebbemann Boodskap 3. GERT VAN DIGGELEN EN STERK DE BEER OUPA Posted by: "Daniel Jacobs" [email protected] Thu May 1, 2008 4:06 am (PDT) Beste Vriende Die bekende liggaamsbouer Tromp van Diggelen se op bl. 11 van sy autobiografie *Worth While Journey* die volgende: "My grandfather, that fine old Boer, Stephanus Petrus de Beer, was a magnificent specimen of manhood, and to-day it is still said that he was the strongest man in the Free State." Hy was in ca 1880 die landdros van Bloemfontein. Het iemand dalk meer inligting oor die man se voorsate? Die Vosloos en De Beers het ondertrou en ek sal graag wil probeer vasstel of SP de Beer nie dalk 'n nasaat van Gert Vosloo (gebore 1760) was nie. Laasgenoemde - ook bekend as Gert Houtkanon - was ook 'n baie groot man. O.a. Hannes Marais - Springbok-rugbykaptein - is ook 'n nasaat van Gert Vosloo. Dan kan ek nou aan ten minste nog twee van sy Vosloo- nasate dink wat ook baie sterk was. John William Vosloo (*1953) se oor sy oupa Big Hans: "Daar word vertel dat hy op 'n dag besig was om 'n perd te beslaan en die perd wou nie stilstaan nie. Hy vererg hom toe en slaan die perd met een vuishou plat." Groete Daniel Jacobs www.gendata.co.za Boodskap 4a.