University of Kwazulu-Natal - Durban
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - DURBAN. REPRESENTASIES VAN NEDERLANDSE KONTAKTE MET KUSBEWONERS VAN AFRIKA, 1475 - 1652. NICO CARL LAMPRECHT. i REPRESENTASIES VAN NEDERLANDSE KONTAKTE MET KUSBEWONERS VAN AFRIKA, 1475- 1652. deur NICO CARL LAMPRECHT Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad Philosophiae Doctor in die Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit van KwaZulu-Natal, Durban. Desember 2009 Studieleier: Prof. S. P. Olivier ii Abstract: Representations of Dutch contacts with coastal inhabitants of Africa, 1475-1652 Prior to 1996, South African Dutch studies had largely been determined by traditional rigid historical and geographic boundaries set in 1933. The framework exclusively focused on the period after the arrival of Van Riebeeck in 1652 to 1925 (when Afrikaans replaced Dutch as an official language) and on topics regarded as typically South African. Siegfried Huigen in De Weg naar Monomotapa (1996) not only questioned these limitations but introduced a revised time frame including the period “about 1596 to 1652”. The revised framework has provided an opportunity to study texts prior to 1652 including both the earliest recorded Dutch contacts with the coastal inhabitants of Africa as well as the significant 1595 record of the initial Dutch cross-cultural encounters on the coast of Southern Africa. Where the role of the Dutch East India Company after 1602 had previously been considered foremost, the maritime forces of the Dutch States General and independent Dutch traders before 1602 and the activities of the Dutch West Indies Company after 1621 on the entire African coast had attracted little attention. Contact between the Dutch and coastal inhabitants of Africa and the textual representations of such contacts had contributed to a more extensive Dutch frame of reference than had previously been presumed. Previous assumptions attributing the nature of representations to the frequency and length of contacts had somehow not accounted for similar factors not influencing representations of coastal inhabitants elsewhere in Africa nor had the actual extent of the Dutch frame of reference been fully considered. Since the initial 1595 textual representation of Willem Lodewycksz describing the contact between the Dutch and Khoikhoi in Mossel Bay, the texts have had a profound influence on the South African discourse. Comparative studies of the initial representations and early 20th century compilations of the primary texts indicate that the elucidation prevalent in the more recent works has been the source of questionable interpretations and conclusions that have erroneously been attributed to the late sixteenth century seafaring scribes. iii DECLARATION Submitted in fulfilment of the requirements for the degree of Philosophiae Doctor, in the Post Graduate Programme in Afrikaans/Nederlands, University of Kwa-Zulu Natal, South Africa I, declare that this dissertation is my own unaided work. All citations, references and borrowed ideas have been duly acknowledged. I confirm that an external editor was not used. It is being submitted for the degree of Philosophiae Doctor in the Faculty of Humanities, Development and Social Science, University of KwaZulu-Natal, South Africa. None of the present work has been submitted previously for any degree or examination in any other University. ___________________ N. C. Lamprecht 3rd December 2009. INHOUDSOPGAWE. 1. Inleiding. p.1 2. Rondom represenrasie en historiese konteks. 2.1 Historiese konteks. p.5 2.2 Die geloofwaardigheid van historiese tekste en ! orale tradisie. p.10 2.3 Representasie binne teoretiese verband. p.13 2.4 Die ‘self’ en die ‘ander’ . p.15 2.5 Representasie ten slotte. p.25 3. Faktore wat bygedra het tot die opkoms van Nederland as ! maritieme moondheid. 3.1 ! Historiese sameloop van gebeure wat aanleiding gegee het tot die ontwikkeling van ! Nederlandse maritieme vermoë. p.29 3.2 Die oordrag van Habsburg-beheer oor die Nederlande aan die Spaanse kroon. p.29 3.3 Spaanse beleid met betrekking tot interaksie met volkere in die die ‘nuwe wêreld’. p.31 3.4 Die gevolge van Spaanse direkte belasting in die Nederlande en en groeiende religieuse onverdraagsaamheid p.31 3.5 Spaanse en Portugese koloniale voornemens en hoe die befondsing verskil het van Nederland. p.35 3.6. Het die Nederlanders verswygde koloniale voornemens gehad of was hulle net onverbeterlike kooplui gesteld op winsbejag? p.37 3.7 Tegnologiese ontwikkeling wat meegedraai het in die groei van Nederlandse maritieme vermoëns. p.39 3.8 Bydraes van Portugese Sefardiese Jode tot die ontwikkeling van Nederlandse skeepsvaart en handel. p.41 4. Tradisionele beskouings rondom Nederlandse tekste oor Suider-Afrika. 4.1 Redes vir kontak tussen Nederlanders en die kusbewoners van Afrika, en die aard van die representering. p.44 4.2 Vorige navorsing rondom Suid-Afrikaanse Nederlandstalige literatuur. p.45 4.3 Die toevoeging tot, en aanpassing van die periode 1596-1652. p.51 5. Die verspreiding van die inheemse kusbewoners van Suider-Afrika en faktore wat kon bydra tot die stereotipering van die Khoi-San. 5.1 Inleiding p.53 5.2 Veronderstellings oor faktore wat bygedra het tot die misrepresentering van die Khoi-San. p.56 5.3 Enkele opmerkings oor hoe die frekwensie en duur van besoeke die aard van representering kan bepaal. p.59 5.4 Die bron van veronderstellings wat beskou word as redes vir die vir die misrepresentering van die Kaapse kusbewoners. p.63 6. Vroeë representerings van Afrika deur Afrikane, en bydraes van Portugese, Engelse en Nederlanders tot ! Nederlandse verwysingsraamwerk. 6.1 Opgetekende besoeke van Afrikane deur Afrika. p.65 6.2 Die vroegste verwysings na Nederlandse kontak langs die kus van Arika. (1475-1582) p.66 6.3 Die Nederlandse vaartgeskiedenis na en om Afrika. p.68 6.4 Die Portugese invloedsfeer in Suider- en Oos-Afrika. p.72 6.5 Vry aan boord - Die verbreding van die Nederlandse verwysingsraamwerk. p.75 6.6 Vergelykings met ewe kort en ongereelde besoeke aan die kus elders in Afrika en in suidelike-Afrika. p.79 6.7 Noodgedwonge en ongeskeduleerde periodes aan wal. p.81 6.8 Kennis van kontakte in Afrika en elders in die daarstelling van ! inklusiewer Nederlandse verwysingsraamwerk. p.82 7. Kontaksituasies vanaf Van Linschoten se vertrek na die Ooste tot voor die vertrek van die eerste voor-Kompanjie vloot 1583-1595. 7.1 Die aard en relevansie van Van Linschoten se representering van die kus van Afrika. p.84 7.2 Aanvanklike vaarte na Wes-Afrika en Brasilië en die bydrae van Nederlanders en van Sefardim vanuit die Suide na 1585. p.85 8. Kontaksituasies vanaf die vertrek van die eerste voor-Kompanjie vloot in 1595 tot die stigting van die VOC 1595-1602. 8.1 Die omvang van die voor-Kompanjie vlote onderweg na die Ooste langs die kus van Afrika vanaf 1595 tot en met die stigting van die VOC in 1602. p.90 8.2 Cornelis de Houtman se 1595-vaart en Willem Lodewycksz. en en ander se representasies van kontak met die inwoners van Mosselbaai. p.95 8.3 De Houtman se Tweede Vaart in 1598: Die De Moucheron Kompanjie-vloot se kontakte aan die kus van Afrika. p.150 8.4. Kontaksituasies van die Van Spilbergen-vloot aan die Kaapse kus in Desember 1601. p.158 9. Privaatreders in die Golf van Guinee, langs die kus van Angola en die Kongo, na die oprigting van die VOC tot en met die stigting van die WIC 1602-1621 p.165 10. Nederlandse kontak met kusbewoners van Afrika vanaf die stigting van die WIC, tot die terugkeer van die Haerlem-skipbreukelinge 1621-1648. 10.1 Die WIC se aktiwiteite langs die Weskus van Afrika. p.171 10.2 ! Morele reverdiging vir deelname aan die slawehandel. p.172 10.3 Die inval en besetting van Angola. p.173 10.4 Pogings om die WIC en die VOC saam te smelt. p.177 10.5 Bontekoe van Hoorn in St Lucébaai, Madagaskar in 1625. p.179 10.6 David de Vries se besoek aan Tafelbaai in Julie/Augustus 1627. p.185 10.7 Jean de Chambelle se besoek aan Tafelbaai in 1645. p.190 10.8 Leendert Jansz. se verblyf as skipbreukeling in Tafelbaai na die stranding van die Haerlem, 1647-1648. p.196 11. Die aanloop tot, en die vestiging van die VOC in Tafelbaai en aan die Weskus 1649-1652. 11.1 VOC-riglyne aangaande die inwoners van Tafelbaai relevant tot die vestiging van ! VOC-pos aan die Kaap in 1652. p.207 11.2. Kontaksituasies in Tafelbaai tydens Jan van Riebeeck se stigting van ! VOC-pos in 1652. p.212 11.3 Kontakte met kusbewoners tydens enkele Weskus-verkennings- vaarte op die VOC- jag Goede Hoope. p.239 11.4 Die onsuksesvolle oorlandse tog van Jan Blanx en sy mede- drosters, 24 September tot 3 Oktober 1652. p.245 12. ! Register van taalgebruik in die representering van die kusbewoners van Suid-Afrika. 12.1 Voorkoms en benaming. p.247 12.2 Liggaamsbou. p.249 12.3 Gelaatstrekke. p.250 12.4 Versiering. p.251 12.5 Hare. p.251 12.6 Kleding en skoeisel. p.252 12.7 Rondom persoonlike higiëne. p.254 12.8 Karaktereienskappe: manifestasie van geweld of vriendelikheid en betroubaarheid. p.255 12.9 Kulturele en fisiese vaardighede. p.257 12.10 Taal en kommunikasievaardighede. p.257 12.11 Behuising of afwesigheid daarvan. p.258 12.12 Eetgewoontes. p.259 12.13 Samestellers se uitsprake en aannames. p.261 13. Slotopmerkings. p.263. 14. Bibliografie. p.269 Ongepubliseerde transkripsie en konferensiereferate. p.282 BYLAE. A: “Generale missive” van die Goewerneur-Generaal aan Here XVII p.284 B: Van Riebeeck se roete van Texel na Tafelbaai p.285 C: Van Neck se vinnige vaartroete na die Ooste p.286 ILLUSTRASIES 1. Koperplaat-gravure: “Conterrfeytsel, ende ghedaente vande inwoonderen vande Cabo de bona Esperanca”. p.119 2.