Huiseienaarsvereniging Home Owners' Association

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

Huiseienaarsvereniging Home Owners' Association Huiseienaarsvereniging Home Owners’ Association EKO LANDGOED montechristoestate.co.za ECO ESTATE Click here for English For a better lifestyle... Vir ‘n beter lewenstyl... Die Bestuurskomitee wil die eienaars en inwoners van Monte Christo bedank vir die positiewe gesindheid en vriendelikheid teenoor die sekuriteitspersoneel en die samewerking t.o.v. die gebruik van die toegangskaarte, veral ná die laaste Nuusbrief; dat hulle gedurende die inperkingstyd getrou hul heffings betaal het, sodat die Landgoed sy maandelikse verpligtinge kon nakom; vir die talle komplimente van inwoners wat dit hoog op prys stel dat die tuine en algemene areas so goed versorg word en die nuwe tuine so keurig uitgelê word; vir die komplimente oor die netheid en toeganklik- heid van die wandelpaadjies en die sorg wat inwoners tref om honde se ‘merke’ op te tel. 1 In hierdie uitgawe - . Nuwe looppaadjie . Nuwe tuin naby boorgat . Rehabilitasie van plaveisteen- bergplek . Nuwe aankomelinge . Vordering met vesel . Projekte in die pyplyn . Vullisverwydering . Interessante statistiek . Restaurant heropen . Spyskaart vir Oktober . Noodnommers Dit is die maand Oktober! Ek dink die mense vier vir ewig in die hemel Oktobermaand soos hier! - C Louis Leipoldt Lente is ‘n tyd van nuwe lewe en groei. En sommer die ideale tyd om die onkruid van nydigheid, bitterheid, en ontevredenheid op die ashoop te gooi, en vreugde, hoop en liefde in die hart te plant. Nuwe looppaadjie Die nuwe uitgebreide looppaadjie- projek langs Blue Crane-weg is op 16 September 2020 voltooi. 2 Nuwe tuin naby boorgat Werksaamhede om die uitbreiding van die tuin naby die boorgat klaar te maak, vorder fluks. Die finale rehabilitasie en aanplanting van gras behoort teen 2 Oktober 2020 afgehandel te wees. Die terrein bo in Blue Craneweg, waar die oorbodige plaveistene gestoor is nadat die vloedskade van verlede jaar herstel is, is teen 14 September 2020 skoongemaak. Die finale rehabilitasie en aanplanting van gras sal binnekort aandag kry. 3 Nuwe aankomelinge Is daar iemand wat hierdie eend kan identifiseer? Vordering met vesel Die beplanning en opmetings vir die installasie van optiese vesel internetverbinding in die Landgoed is in ‘n gevorderde stadium. 4 Projekte in die pyplyn Die plasing van straatname word hersien om beter sigbaarheid te verseker. Die Bestuur ondersoek die opgradering van die bestaande vullisverwyderingsarea. Alle beskadigde randstene word vervang. Daar kom ‘n looppaadjie-uitbreiding in Secretary Bird-weg, langs die s tormwaterkanaal. Nuwe tuine word langs dieselfde roete beplan. Vullisverwydering Swart sakke (gewone huisafval) en Blou sakke (herwinbare afval) word slegs op Maandae van 7vm tot 10 vm opgelaai. Tuinvullis (groen sakke) word nie opgelaai nie. Inwoners moet dit self onder by die stoor in die houer (Skip) gaan gooi. 5 Interessante. statistiek Die onderstaande statistiek (vir kennisname) sluit die 33 erwe van die nuwe ontwikkelingsprojek op erf 5267 in. STATISTIEK - ERWE TOTAAL 514 Bouprojekte 18 Onbebou 164 Bebou 332 0 100 200 300 400 500 600 Bebou Onbebou Bouprojekte TOTAAL Series1 332 164 18 514 Die restaurant in die Klubhuis, wat gedurende die inperking gesluit moes bly, gaan vanaf 5 Oktober weer oop wees vir aansit-etes. Daar sal op Sondag, 4 Oktober geen diens wees nie, aangesien die lokaal vir skoonmaak en ontsmetting gesluit sal wees. Kyk gerus na die lekker spyskaart vir Oktober, en ondersteun asseblief hierdie onderneming! 6 MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SONDAG 01-Okt 02-Okt 04-Okt Kontak gerus vir Willie Sop Hoenderlasagne vir enige navrae GESLUIT Vetkoek Soetrissie-broodjies Bobotie 2 Slaaie VIR SKOONMAAK O74 580 0891 Geelrys Ligte nagereg Epos: [email protected] Gestoomde brokkoli EN Geglasuurde wortels ONTSMETTING 05-Okt 06-Okt 07-Okt 08-Okt 09-Okt 11-Okt Ertesop Hoender à la King Lasagne Viskoekies Selfbou-burgers Slaaitafel Vleisballe in tamatiesmoor Bruin rys Soet wortels Aartappelwiggies Patties Boston braaistuk Kapokaartappel Gemengde groente Vars broodrolletjies Kapok-ertjies Slaaibord Baba-aartappels Gebraaide kool Jellie, vrugte en vla Griekse slaai Gebraaide wortels Kaas Oondgebraaide groente Slaai Vrugtebord Slaai Sous Roomspinasie Koffie Aartappelskyfies Lemoen-malva en vla 12-Okt 13-Okt 14-Okt 15-Okt 16-Okt 18-Okt Beeswors Sop Bees Stroganoff Vars vis Varkribbetjies Kaas-soufflé Bruin uiesous Wiener Schnitzel Pietersielierys Aartappelgebak Aartappelskyfies Slaai Paptert Pampoenpoffertjies Aartappelslaai Selfbou-slaai Mieliegebak Beeskerrie 2 Slaaie Patatskyfies Gemarineerde beet Cous cous-slaai Slaai Basmati-rys Koffie Kaassous Ligte nagereg Koffie Soetwortels Ietsie soets Slaai Murgpampoentjies Aarbeie en sjokolade 19-Okt 20-Okt 21-Okt 22-Okt 23-Okt 25-Okt Heuning-mosterd Sop Spaghetti Bolognaise Ham, spek, en kaas- hoender Sop en vetkoekies Sop en slaai Hoender Schnitzel Vars brood quiche Gegeurde rys Bees roerbraai Hoender parmigiana Kapokwortel en Sampioensous 2 Slaaie Geroosterde groente Beetslaai Pasta -aartappel Brokkoli- en blomkool- Spaanse rys Koek en koffie Slaaitafel Koolslaai 2 Slaaie gebak Groente Jellie en vla Karamel soetpatats Appelkrummel en room 26-Okt 27-Okt 28-Okt 29-Okt 30-Okt 01-Nov Oondgebraaide hoender BBQ varksnit Sop Gebakte vis Beespot Sop en vars brood Gebraaide aartappels Gegeurde rys Herderspastei Aartappelskyfies Stampmielies Skaapboud Geroosterde Brokkoli & Soetpampoen Groenboontjiebredie botterskorsie blomkoolgebak Koolslaai Sampioenrys Gemengde groente Soetwortels 2 slaaie Groenslaai 3 Bone-slaai Soetpampoen Ligte nagereg Koffie Melktert Koffie Feta groenbone Crème Brûlée 0 Noodnommers Monte Christo Sekuriteit Noodnommers 044 050 0260 071 270 8237 Noodsituasies om te rapporteer sluit in: Troeteldiere wat sonder toesig rondloop Verontagsaming van padreëls Gebarste waterpype en waterlekkasies by Munisipale aansluitings Riool wat oorloop Gedeeltes van dorpsligte buite werking as gevolg van moontlike kragonderbrekings/foute Lamppale se gloeilampe wat geblaas het Bye wat nesmaak Slange Ander Rusverstoring Noodnommers 0 0 0 0 Huiseienaarsvereniging R Home Owners’ Association EKO LANDGOED montechristoestate.co.za ECO ESTATE For a better lifestyle... Kliek hier vir Afrikaans Vir ‘n beter lewenstyl... The Management Committee would like to thank Monte Christo residents and owners for the positive attitude and friendliness towards the security staff, and the cooperation with the use of access cards, especially after the previous Newsletter; paying their levies diligently during the lockdown, which enabled us to honour our monthly responsibilities; the many compliments received from residents regarding the well-tended gardens and common areas, and the tasteful design of new garden areas; the compliments received on the neat and accessible walkways and the cooperation from dog owners in picking up their pooches’ droppings. 1 Also in this issue - . New walkway . New garden near borehole . Rehabilitation of paving site . New arrivals . Fibre feedback . Projects in the pipeline . Refuse removal . Interesting statistics . Restaurant to reopen . Menu for October . Emergency numbers Spring unlocks the flowers to paint the laughing soil. - Bishop Reginald Heber Spring is in the air, and it’s a time of new life and growth. It is also the ideal time to rip out the weeds of jealousy, bitterness and discontent, and to plant joy, hope and love in your heart. New walkway The new extended walkway project next to Blue Crane Road was completed on th 16 September 2020. 2 New garden near borehole Work to finish the extension of the garden near the borehole is progressing as planned. The final rehabilitation and grass planting should be completed by 2nd October 2020. The site in upper Blue Crane Road, where leftover paving from the flood damage repairs had been stored, was cleared on 14th September 2020. The final rehabilitation and planting of grass will commence shortly. 3 New arrivals Can anyone identify this duck? Fibre feedback The planning and surveying for the installation of an optic fibre internet connection in the Estate is in an advanced stage. 4 Projects in the pipeline The positioning of street names is being revised to ensure better visibility. Management is looking into the upgrading of the existing waste removal area. All damaged curbstones are being replaced. A walkway will be built in Secretay Bird Road next to the stormwater canal. New gardens are being planned along the same route. Refuse removal Black bags (normal household refuse) and Blue bags (recycle) are picked up on Mondays from 7am to 10 am only. Garden refuse (green bags) are not picked up. You have to dump it yourself in the skip down by the shed. 5 Interesting statistics The statistics below (for your information) include the 33 stands of the new development project on Erf 5267. STATISTICS - STANDS TOTAL 514 Building projects 18 Vacant 164 Built-up 332 0 100 200 300 400 500 600 Built-up Vacant Building projects TOTAL Series1 332 164 18 514 The restaurant at the Club house, that had to close during the lockdown, will reopen for sit-down lunches on 5 October. It will be closed on 4 October to be cleaned and sanitized. Have a look at the mouth-watering menu for October and please support this enterprise. 6 MAANDAG WEDNESDAY THURSDAY FRIDAY SUNDAY 01-Oct 02-Oct 04-Oct For inquiries, Soup Chicken lasagne please contact Vetkoek Sweet chilli breads CLOSED Willie Bobotie 2 Salads FOR CLEANING Yellow rice Light dessert O74 580 0891 Steamed broccoli AND Email: [email protected] Glazed carrots SANITIZING 05-Oct
Recommended publications
  • Spysenieringlyste 2021 / Catering Lists 2021 Menu Options
    BOERESJIEK BK Potchefstroom 2520 www.boeresjiek.com E-pos/E-mail: [email protected] Tel: 066-520-0949 Spysenieringlyste 2021 / Catering lists 2021 Menu Options Brode/ Breads * Any of the bread can be cut , buttered and packed on a platter for R 20.00 extra Chakalaka brood/ Chakalaka bread Gesondheids saadbrood / Health seed loaf Growwe piesangbrood / Banana bread Karamel brood / Caramel bread Knoffel brood – Franse brood / French loaf garlic bread Knoffelbrood bedruip in knoffelwitsous/ Garlic bread in creamy garlic sauce Mieliebrood /Sweet Corn bread Potbrood Potbrood met kaas / with cheese Potbrood met kaas en biltong / cheese and biltong Soetbrood met sampiene, spek, kaas en room / Sweet bread – mushrooms, bacon, cheese and cream Vetkoek Large Plain Vetkoek Medium Plain Vetkoek Small Plain Cocktail Rolls Braaigeregte / Side dishes for a braai Gebakte stampmielie gereg/ Samp bake with bacon, mushrooms and cream Groentekebabs met pynappel marinade / Vegetable kebab with pineapple marinade Heel mielie stukke en spek in foelie / Corn cobs and bacon in foil Pap pizza – blok stywe pap met pizza vulsel bo-op / blocks of pap with pizza toppings Paptert met room, sampioene, spek en tamatie sous / Pap bake with cream, tomato relish, cheese, bacon and mushrooms Rice / Samp / Pap Geelrys / Savoury rice Stampmielies / Samp Witrys / White rice Krummelpap / Putu pap Tradisionele geelrys met rosyne vir bobotie/ Traditional yellow rice with raisins for Bobotie Slaaie / Salads Salads marked with a * are only available in 1 L or more Noedel slaaie:
    [Show full text]
  • Allergenendeclaratie 2021
    ALLERGENENDECLARATIE Allergenen zijn componenten in voeding waar gasten allergisch op kunnen reageren. Het gaat niet om e-nummers. Er zijn 14 allergenen benoemd: - Ei - Glutenbevattende granen, - Lupine - Melk (inclusief lactose) - Mosterd, - Noten - Pinda’s - Schaaldieren, - Selderij - Sesam - Soja - Sulfiet - Vis - Weekdieren VOORGEREGTE Green Kebab Salad (vegan) Döner kebab met groentebulgur, linzen, hummus, bloue bessen, mango en papaya hummus sesam kebab soja dressing en papaya sulfiet Krummelkaasslaai (vegetarisch) De Jong’s geitenkaas, zonnebloempitten, couscous en dadelstukjes melk, gluten No Tuna (vegan) Sashimi van “tonyn” op bladspinazie met zeewiersalade, gedroogde en gerookte tuinbonen, no parmesaan en no mozzarella soja Salm & Paling & Garnaal Gerookte salm, mousse van gerookte paling en roze garnaaltjes met ryke cocktailsous vis, schaaldier palingmousse melk Botervis Carpaccio van botervis met tonijnsalade en tonijnmayonaise vis tonijn ei, mosterd, vis glaze sulfiet Biltong Gedroogde runderham, droë wors (droge worst), soetpatats en geroosterde soetrissie (paprika) wors gluten soetpatats Gluten, mosterd, selderij, soja paprika sulfiet Big Mama op Safari Kip in sagte geelwortelsous(Kerrie), bulgur, papaya, geroosterde pompoenpitten een topping van meelwormen, Libanees brood en hummus saus Gluten, ei, melk, selderij, soja bulgur geen allergenen papaya sulfiet pompoenpitten kan sporen van noten bevatten brood gluten Carpaccio Gesneden koeivleis(rund) met pijnboompitten, kaas en verse pesto melk, noten pesto Melk, noten, kan
    [Show full text]
  • Week 6 Datum: ______
    Week 6 Datum: ____________ Hansie kuier op Kleinplasie Hansie kuier by sy ouma. Sy bly op die mooi dorp Worcester in die Boland. Ouma nooi vir Pieter ook saam. Sy neem vir Hansie en Pieter na Worcester se plaasmuseum by Kleinplasie. Hulle sien ‘n koei en ‘n bokooi wat lê in die strooi. ‘n Swart spreeu pik aan die strooi. Hulle sien ook ‘n stroompie water vloei. Dit laat die waterwiel draai. Die watermeul maal die koring. ‘n Donkie loop al in die rondte. Hy draai ’n bakkiespomp om water uit die put te gebruik vir besproeiing. Hansie sien ook hoe die hoefsmid die perde skoei. Hy wens hy kan ook perdehoefysters dra, maar, dan sal hy nie meer kan saggies loop nie! Hulle sien hoe rieme uit velle gesny word. Die rieme word gebrei en gelooi tot dit sag is. Die boere by Worcester boer met druiwe en snoei hul wingerde in die winter. In die somer skroei die son die ryp trosse druiwe. Hansie en Pieter wil weer in die winter by Ouma kom kuier. Ouma sê die hoë berge se kruine is dan spierwit getooi met sneeu. 55 Datum: _____________ Koekbak Anna Rudolph Kom ons gaan ‘n groot koek bak. Gee die pan op die rak. Haal die bak uit die boonste kas. Sit dit neer en hou dit vas. Eers die meel en suiker deel. Wat kan alles nou nog skeel? O, ek weet daar is amper fout, ‘n koek kry nog ‘n knypie sout. Ek roer ‘n keer, dan roer jy weer, gooi in die melk en eiers, maat.
    [Show full text]
  • Allergenen.Pdf
    ALLERGENENDECLARATIE Allergenen zijn componenten in voeding waar gasten allergisch op kunnen reageren. Het gaat niet om e-nummers. Er zijn 14 allergenen benoemd: - Ei - Glutenbevattende granen, - Lupine - Melk (inclusief lactose) - Mosterd, - Noten - Pinda’s - Schaaldieren, - Selderij - Sesam - Soja - Sulfiet - Vis - Weekdieren KOUDE VOORGEREGTE Green Kebab Salad Döner kebab met groentebulgur, linzen, hummus, bloue bessen, mango en papaya hummus sesam kebab soja dressing sulfiet Tompoes Muhamara (paprikasalade met walnoten en granaatappel) met zeewiersalade en Bulgur op flatbread, gegarneerd met spinaziesla, vijgen en rijstzoutjes gluten, noten, sesam, soja, sulfiet Beetgrypie Tortillawrap met avocado, couscous, kokosyoghurt, Kidneybonen, mais en gedroogde dadelstukjes taboulé gluten Bietencarpaccio Met notenmelange, zoetzure appelstukjes en avocadohummus noten, sulfiet Makreel Gerookte makreel met bietencarpaccio, notenmelange, zoetzure appelstukjes en tonijnmayonaise vis,noten tonijnmayonaise: ei, mosterd,vis Salm & Paling & Garnaal Gerookte salm, mousse van gerookte paling en roze garnaaltjes met ryke cocktailsous vis, schaaldier palingmousse melk Botervis & Tonijn Carpaccio van botervis met tonijnsalade en tonijnmayonaise vis tonijn ei, mosterd, vis glaze sulfiet Biltong Gedroogde runderham, droë wors (droge worst), soetpatats en geroosterde soetrissie (paprika) wors gluten soetpatats Gluten, mosterd, selderij, soja paprika sulfiet Big Mama’s Slaai Kip, bulgur, papaya,geroosterde pompoenpitten en sagte geelwortelsaus(kerrie) met Libanees
    [Show full text]
  • Braai Masters
    CAPE WINE BRAAI MASTERS CAPE WINE BRAAI MASTERS WOSA004 Map_Final.fh11 2/22/10 10:24 AM Page 1 C M Y CM MY CY CMY K OLIFANTSHOEK UPINGTON KEIMOES GROOTDRINK KIMBERLEY Orange River KAKAMAS KANON- GROBLERSHOOP WINEGROWING AREAS EILAND LOWER ORANGE DOUGLAS OF SOUTH AFRICA SPRINGBOK PRIESKA NORTHERN CAPE COASTAL REGION OLIFANTS RIVER REGION Districts: Districts: SWARTLAND LUTZVILLE VALLEY LUTZVILLE STELLENBOSCH CITRUSDAL VALLEY VREDENDAL VREDENDAL TYGERBERG CITRUSDAL MOUNTAIN CAPE POINT CONSTANTIA (Ward) BREEDE RIVER VALLEY REGION LAMBERT’S BAY CLANWILLIAM TULBAGH Districts: WESTERN CAPE CEDERBERG ROBERTSON PAARL KNYSNA BEAUFORT WEST BREEDEKLOOF CAPE TOWN DARLING WORCESTER CITRUSDAL KLEIN KAROO REGION ROBERTSON CAPE AGULHAS Districts: SWELLENDAM PIKETBERG N CALITZDORP 1 WARDS/DISTRICT NOT SALDANHA LANGEBERG-GARCIA N WESTERN CAPE PART OF A REGION 7 PRINCE ALBERT VALLEY LAINGSBURG TULBAGH DISTRICTS NOT PART OF A REGION CERES CERES DARLING SWARTBERG CEDERBERG MALMESBURY OVERBERG WELLINGTON OUDTSHOORN PRINCE ALBERT VALLEY WORCESTER CALITZDORP WALKER BAY PAARL MONTAGU R SWARTBERG 62 DOUGLAS DURBANVILLE FRANSCHHOEK LAMBERT’S BAY BONNIEVALE GEORGE KNYSNA CAPE TOWN ROBERTSON SWELLENDAM CAPE AGULHAS STELLENBOSCH LANGEBERG-GARCIA LOWER ORANGE VILLIERSDORP PLETTENBERG BAY CONSTANTIA N PLETTENBERG ELGIN 2 BAY MOSSEL BAY BOTRIVIER CALEDON HERMANUS ELIM CAPE AGULHAS www.wosa.co.za www.varietyisinournature.com Composite cOntents 4 Introduction – The great South African braai tradition 6 To braai or not to braai – there’s no question! 9 Braai basics 11 Creation
    [Show full text]
  • Skaapvleisresepte Favourite Lamb Recipes Gunsteling
    Summer Sizzlers • Somersensasies LAMB & MUTTON SOUTH AFRICA Favourite Lamb Recipes SKAAPVLEIS SUID-AFRIKA Gunsteling Skaapvleisresepte Introduction Inleiding here are many delicious ways to enjoy South uid­Afrikaanse skaapvleis kan op vele smullekker African lamb and mutton! Good quality South maniere gaargemaak word! Suid­Afrikaanse African lamb and mutton is available at butchers, skaapvleis van goeie gehalte is beskikbaar T supermarkets and other food retailers around S by slaghuise, supermarkte en ander voedsel­ the country. Lamb and mutton can also be purchased from kleinhandelaars landswyd. Lams­ en skaapvleis kan ook farm shops or directly from farmers. by plaaswinkels regstreeks van boere gekoop word. Tips to make your meat go further Rek jou vleis met dié slim wenke Cook cheaper cuts at home without sacrificing taste Maak goedkoper snitte tuis gaar en behou smaak en or quality, by choosing the best cooking method. gehalte deur die mees gepaste gaarmaakmetode te Moist heat cooking methods are best suited for kies. cheaper cuts such as shoulder. Klam gaarmaakmetodes met vogtige hitte is die beste Look out for specials. vir meer bekostigbare snitte soos blad of skenkels. If you have a freezer, buy in bulk and repack at home Wees op die uitkyk vir spesiale aanbiedings. and freeze in smaller portions. As jy ’n vrieskas het, koop grootmaat en herverpak die Beans, peas and lentils are inexpensive and can vleis tuis in kleiner porsies. make your meal go further. Bone, ertjies en lensies is meer bekostigbaar en kan jou maaltyd rek. Storing meat in the fridge Bêre vleis só in die yskas Red meat will keep for between three to five days in Rooivleis sal drie tot vyf dae goed hou in die yskas teen the fridge at a temperature between 0°C and 4°C.
    [Show full text]
  • Karibu - South African Dining
    Karibu - South African Dining Menu Starters Gastranomical V & A Prawn R98.00 A succulent tiger prawn with smoked salmon roulade and our piquant pepper mayonnaise Salmon Rösti R89.00 Smoked salmon with cream cheese on potato rösti with lettuce, slivers of cucumber and zesty lemon Prawn Cocktail R69.00 Prawn tails in a piquant homemade seafood sauce, served with crostini Calamari R55.00 The most tender calamari - Cajun grilled or deep-fried in a beer batter. Served with our homemade piquant pepper mayonnaise Mussel Pot R56.00 Fresh mussels in a white wine and garlic sauce, served with roosterkoek Snoek Pâté R59.00 An exquisite experience of the Cape's best - a traditional Cape fish pâté with crostini or roosterkoek Duo of Camembert and Brie R89.00 A harmony of two cheeses coated with black and white sesame seeds, deep-fried and accompanied by a berry compote Oysters R119.00 Six West coast oysters served on a bed of crushed ice Ostrich Carpaccio R89.00 Smoked Karoo ostrich carpaccio on summer leaves complemented by mango and a balsamic olive oil dressing Trio of Briouts R49.00 Trio of beef, chicken and vegetable samoosas served with mango chutney and tomato relish Springbok Carpaccio R89.00 Springbok carpaccio served with rocket leaves and dressed with our chef's special blue berry reduction. Fish Frikkadelle R55.00 Traditional Malay fish cakes served with chutney and sambals - One of the Cape's best Biltong & Blue Cheese Pâté R69.00 A unique South African pâté - served with crostini Pickled Fish R59.00 A lightly curried fish with onions, bay leaves and allspice.
    [Show full text]
  • Starters Main Courses
    Starters SALDANHA BAY MUSSEL & CURRY SOUP Steamed Saldanha bay mussels in a curried velouté with mango atchar & sweet potato chips R65.00 PEA & HAM SOUP Crispy bacon, sweet garlic cream R60.00 MILD CURED SNOEK TART Snoek pâté & beignet in Healy’s Cheddar pastry with apricot gel, preserved lemon & dill R70.00 ASPARAGUS & FILLED QUAIL EGG SALAD (V) Avocado, Morgenster olives, radishes, baobab dressing R65.00 CRISPY SWEETBREAD SALAD Crumbed and fried sweetbreads, buchu pickles, garden greens, sweet mustard R75.00 Main Courses ROASTED & PICKLED BEETS (V) Sorghum tabbouleh, beetroot leaves amasi curds, pea puree R110.00 LESOTHO HIGHLAND TROUT (N) Preserved lemon & macadamia nut millet, grilled spring onion, watercress, beurre blanc R155.00 PERI-PERI CHICKEN Lollypop leg, spicy wing, grilled corn and coriander, chilli, Morgenster olive oil foam, corn puree R145.00 PORK BELLY White bean puree, green bean salad mustard greens, sauce Robert R160.00 GRASS FED BEEF FILLET WITH BILTONG RUB Smoked new potatoes, asparagus, roasted radishes, red wine jus R165.00 KAROO LAMB Roasted lamb rack, lamb and thyme battuto “soetpatats”, spinach, pecorino fondue, brandy jus R165.00 Desserts & Cheese DECONSTRUCTED MILK TART (N) Cinnamon Bavarian, almond crumble, milk tart macaroons, sugar pulled almonds, Cape gooseberries, Vin de Constance sphere R65.00 VALRHONA WHITE CHOCOLATE & STRAWBERRIES White chocolate crémeux, red snow balls, strawberries & basil R70.00 MODERN SOUTH AFRICAN HERTZOGGIE (N) “Soetkoekie”, vanilla poached apricots, apricot ice-cream, coconut dacquoise, coconut mousse, toasted marshmallow R75.00 VAN DER HUM CRÊPES (N) Crêpes flambéed in Van der Hum & caramel served with mint & rooibos ice-cream, almond crumble served from the gueridon trolley R75.00 SOUTH AFRICAN CHEESE BOARD A selection of some of the best local cheeses with homemade preserves, seed crackers and Melba toast R95.00 (V) Vegetarian, (N) – Contains Nuts Please ask your waiter for suitable wine suggestions .
    [Show full text]
  • Hoopvol. Derick Vd Walt
    Hoopvol B.F. (Derick) van der Walt Roman voorgelê ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad MA (Kreatiewe Skryfkuns) aan die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns/Afrikaans Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van Pretoria Studieleier: Prof Henning Pieterse Pretoria 2012 1 © University of Pretoria Hoopvol B.F. (Derick) van der Walt Roman voorgelê ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad MA (Kreatiewe Skryfkuns) aan die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns/Afrikaans Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van Pretoria Studieleier: Prof Henning Pieterse Pretoria 2012 2 © University of Pretoria DEEL 1 One look at love And you may see It weaves a web Over mystery, All raveled threads Can rend apart For hope has a place in the lover’s heart. Hope has a place in a lover’s heart. (Hope has a place, Enya) 3 © University of Pretoria Vooraf Wat hy agterna van dié aand onthou het, was nie die reuk van sy ma en sy sussie se brandende lywe of hulle huis en hulle goed wat binne minute voor sy oë in die vlamme verdwyn het nie. Ook nie die haartjies op sy arms wat van die hitte geskroei het of die klomp mense wat voor hulle huis saamgedrom het nie. Wat hy agterna onthou het, was Tannie Pop van langsaan in haar blou kamerjas en die doekie om die kop wat met haar tandlose mond geluidloos geskree en geskree en geskree het. Hoe hy later op 'n trein na Pretoria met sy ma se handsak van groen, nagemaakte volstruisleer op sy skoot beland het, kon hy ook nie meer heeltemal onthou nie.
    [Show full text]
  • Soep Licht Gebonden, Met Een Scheutje Room En Runderballetjes Gluten, Ei, Melk, Soja, Selderij, Mosterd, Sulfiet
    ALLERGENENDECLARATIE Allergenen zijn componenten in voeding waar gasten allergisch op kunnen reageren. Het gaat niet om e-nummers. Er zijn 14 allergenen benoemd: - Ei - Glutenbevattende granen, - Lupine - Melk (inclusief lactose) - Mosterd, - Noten - Pinda’s - Schaaldieren, - Selderij - Sesam - Soja - Sulfiet - Vis - Weekdieren KOUDE VOORGEREGTE Notenslaai 6 soorten blaarslaai, de Jong’s geitenkaas, geprakt eier, neute en droë vrugte Ei, melk, noten Tonijn & Avocado Halve avocado, gevuld met chef’s tonijnsalade Ei, gluten, melk, soja Green Kebab Salad Vleesvrije döner kebab met quinoa, linzen, hummus, bloue bessen, mango en papaya hummus sesam kebab soja dressing sulfiet Tompoes Muhamara (paprikasalade met walnoten en granaatappel) met zeewiersalade en Bulgur op flatbread, gegarneerd met spinaziesla, vijgen en rijstzoutjes gluten, noten, sesam, soja, sulfiet Beetgrypie Tortillawrap met avocado, taboulé, kokosyoghurt, Kidneybonen, mais en gedroogde dadelstukjes taboulé gluten Bietencarpaccio Met notenmelange, zoetzure appelstukjes en avocadohummus noten, sulfiet Makreel Gerookte makreel met bietencarpaccio, notenmelange, zoetzure appelstukjes en tonijnmayonaise vis,noten tonijnmayonaise: ei, mosterd,vis Salm & Paling & Garnaal Gerookte salm, mousse van gerookte paling en roze garnaaltjes met ryke cocktailsous vis, schaaldier palingmousse melk Botervis Carpaccio van botervis met tonijnmayonaise vis tonijnmayonaise ei, mosterd, vis glaze sulfiet Biltong Gedroogde runderham, droë wors (droge worst), soetpatats en geroosterde soetrissie (paprika)
    [Show full text]
  • Verkennerlewe
    VERKENNERLEWE Verkennertyd is uitspringtyd leer ken die wêreld wyd en syd. Bring my rugsak en stewels Gee my my stapstok aan. Vriende, kom jy saam? Alle regte voorbehou. Geen deel Hierdie Verkennerlewe van hierdie publikasie mag in word opgedra aan elke enige vorm gereproduseer of Verkenner- spanoffisier versprei word of in ʼn databasis wat oor dekades of opsporingstelsel gestoor Voortrekkerwerk kreatief word, sonder die skriftelike ontwikkel en aangebied het toestemming van om sodoende ons jeuglede Die Voortrekkers nie. se karakter te help vorm en potensiaal te ontsluit. Word uitgegee deur: Die Voortrekkers Tel: 012 329 6011 Kopiereg © Faks: 086 613 9913 Die Voortrekkers E-pos: [email protected] 2018 Uitleg deur: Arline Stoffberg INHOUDSOPGAWE VERKENNERTYD IS UITSPRINGTYD 1 1. ONTMOET DIE VOORTREKKERS 6 1 Die betekenis van die naam Voortrekker 6 2 Grondslag, wese, doelstellings en Voortrekkerkode 7 3 Voortrekkersimbole 15 4 Voortrekkerstorie 18 5 Organisasiestruktuur 62 6 Voortrekkerdrag 65 7 Verkennerkampe 66 8 Verkennerkentekens 67 9 Verkennerbelofte 75 2. GROENKOPVerkenner – graad 8 77 1 Christelike feesdae 78 2 Effektiewe kommunikasie 81 3 Boelies 83 4 Vriendskap 86 5 Jan van Riebeeck tot by die Groot Trek 87 6 Familiestamboom 94 7 Helde 95 8 Historiese kultuurdae 95 9 Basiese ekonomiese begrippe 97 10 Paraatheid 98 11 Afrika-unie en nasionale liedere en simbole 99 12 Ysbrekers en spanspeletjies 108 13 Voortrekkerliedjies 112 14 Gedragskode in die veld 124 15 Touwerk 124 16 Noodhulp 130 17 Son en sterre 138 GRAADWIELOPDRAGTE 139
    [Show full text]
  • Soep Licht Gebonden, Met Een Scheutje Room En Runderballetjes Gluten, Ei, Melk, Soja, Selderij, Mosterd, Sulfiet
    ALLERGENENDECLARATIE Allergenen zijn componenten in voeding waar gasten allergisch op kunnen reageren. Het gaat niet om e-nummers. Er zijn 14 allergenen benoemd: - Ei - Glutenbevattende granen, - Lupine - Melk (inclusief lactose) - Mosterd, - Noten - Pinda’s - Schaaldieren, - Selderij - Sesam - Soja - Sulfiet - Vis - Weekdieren VOORGEREGTE Green Kebab Salad (vegan) Döner kebab met groentebulgur, linzen, hummus, bloue bessen, mango en papaya hummus sesam kebab soja dressing en papaya sulfiet Viskoekjes Van tongschar, rode curry, kousenband en basilicum met Rotterdamse krotenmosterd vis, ei, mosterd Beetgrypie (vegan) Tortillawrap met guacamole, couscous, kidneybonen, mais en gedroogde dadelstukjes gluten No Tuna (vegan) Sashimi van “tonyn” op bladspinazie met zeewiersalade, gedroogde en gerookte tuinbonen, no parmesaan en no mozzarella soja Salm & Paling & Garnaal Gerookte salm, mousse van gerookte paling en roze garnaaltjes met ryke cocktailsous vis, schaaldier palingmousse melk Garnalen op Safari Cocktail van roze garnalen en chef’s cocktailsous met een topping van meelwormen vis, schaaldier wormen schaaldier, weekdier Botervis Carpaccio van botervis met tonijnsalade en tonijnmayonaise vis tonijn ei, mosterd, vis glaze sulfiet Biltong Gedroogde runderham, droë wors (droge worst), soetpatats en geroosterde soetrissie (paprika) wors gluten soetpatats Gluten, mosterd, selderij, soja paprika sulfiet Big Mama’s Slaai Kip, groentebulgur, papaya,geroosterde pompoenpitten en sagte geelwortelsaus(kerrie) met Libanees brood en avocadohummus saus
    [Show full text]