Klassieke musiek Dagprogram

VRYDAG 2 Maart 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater SATERDAG 3 Maart 10:15 Familiedag: Pieter en die wolf | Coetzenburg Peter and the Wolf 14:30 Chiaroscuro kykNET Fismer 15:00 Suid Afrikaanse soprane: Heldinne kykNET Endler 20:00 US Camerata eer Bennie van Eeden kykNET Endler 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater SONDAG 4 Maart 11:00 Die soldaat se storie kykNET Fismer 15:00 Signum Quartet kykNET Endler 17:30 Vivaldi’s Four Seasons – Revisited kykNET Fismer 20:00 Universiteit van Stellenbosch Simfonieorkes kykNET Endler 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater MAANDAG 5 Maart 07:00 Khoi’npsalms Rynse Kerk VGK 13:15 Orrelweek: Winand Grundling Moederkerk 20:00 Signum Quartet kykNET Endler 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater 20:30 Die soldaat se storie kykNET Fismer DINSDAG 6 Maart 07:00 Khoi’npsalms VGK Cloetesville 13:15 Orrelweek: Mario Nell Moederkerk 14:00 Amici String Quartet and Morgan Szymanski kykNET Fismer 20:00 Tim Kliphuis Trio kykNET Endler WOENSDAG 7 Maart 07:00 Khoi’npsalms St. Mark’s Katolieke Kerk 12:30 Die Winterreise deur Franz Schubert kykNET Fismer 13:15 Orrelweek: Eon Malan en Christopher Petri Moederkerk 18:00 meets Dance kykNET Endler 18:00 Two Guitars kykNET Fismer

Liesl Stoltz 20:00 Ben Capps & Bryan Wallick kykNET Endler

162 163 klASSIEkE mUSIEk

DONDeRDAG 8 MAART AfRIcAN EXPlORATIONS 07:00 Khoi’npsalms Moederkerk Stoltz Produksies Met: Liesl Stoltz (fluit), Peter Martens (tjello) en José Dias (klavier) 13:15 Orrelweek: Grant Bräsler Moederkerk 13:15 Stellenbosch Universiteitskoor kykNET Endler In 2011 het Liesl Stoltz begin met ’n post-doktorale projek om Suid-Afrikaanse kunsmusiek- komponiste en veral hul fl uitkomposisies te bevorder. Dit het gelei tot talle uitvoerings en 18:00 Trio Classique kykNET Fismer slypskole met werke deur Stefans Grové, Hendrik Hofmeyr, Alexander Johnson, Peter Klatzow, 20:00 Folk kykNET Endler Paul Hanmer, Paul Loeb van Zuilenberg, Roelof Temmingh en Braam du Toit, veral by die VRyDAG 9 MAART Internasionale Fluitfees in Parys in 2017. Nou sit sy dié verkenning voort met komposisies deur jonger komponiste soos Robert Fokkens, Jan-Hendrik Harley, Adrian More en Conrad Asman. 13:15 Orrelweek: Zorada Temmingh Moederkerk 13:15 Stellenbosch Universiteitskoor kykNET Endler 11 Maart 11:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur 20:00 Two Pianists kykNET Endler 20:30 Vivaldi’s Four Seasons – Revisited kykNET Fismer AmIcI STRING QUARTET AND mORGAN SZymANSkI SATeRDAG 10 MAART With: Morgan Szymanski (guitar), Suzanne Martens (violin 1), David Bester (violin 2), 11:00 Blondes: Rach & Rav kykNET Endler Karin Gaertner () and Peter Martens (cello) 12:30 Sulayman Human plays Liszt kykNET Fismer Discover Mexico with this programme of stirring, uplifting melodies. Following a successful 15:00 Elijah deur Filex Mendelssohn kykNET Endler collaboration during the Endler Concert Series in 2015, Cape Town’s well-known Amici 17:00 Chiaroscuro kykNET Fismer String Quartet will join international guitarist Morgan Szymanski to perform music by composers Manuel de Falla, Piazzolla and Boccherini. The performance will be recorded live 20:00 Suid Afrikaanse lied kykNET Endler for CD. SONDAG 11 MAART 6 March 14:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door 11:00 African Explorations kykNET Fismer 15:00 Elijah deur Filex Mendelssohn kykNET Endler 18:00 Debut kykNET Fismer BEN cAPPS AND BRyAN WAllIck With: Ben Capps (cello) and Bryan Wallick (piano) VeNUe-INlIGTING Two virtuoso talents collide. The exciting, versatile young American cellist Ben Capps Coetzenburg enjoys a career as a soloist and chamber musician. He is the recipient of several awards and holds a Master of Music degree from Juilliard, New York. For this unique kykNET Endler performance, he is accompanied by Bryan Wallick, who is gaining recognition as one of the great American virtuoso pianists of his generation. The programme includes kykNET Fismer works by Beethoven, Brahms, Shostakovich as well as Capps’ Fantasia for Solo Cello.

Moederkerk 7 March 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door

164 165 klASSIEkE mUSIEk

BlONDES: RAcH & RAV DEBUT Met: Elna van der Merwe en Zorada Temmingh South African works for piano, clarinet and violin Wat is dan nou beter as twee klaviersoliste wat op mekaar ingestem is? Geniet vernuftige With: Arthur Feder, Clare Loveday and Andile Khumalo (composers), and Waldo keurspele van klassieke melodieë deur Rachmaninof (o.a. sy Tweede klavierkonsert, Alexander (violin), Mareli Stolp (piano) and Morné van Heerden (clarinet) Paganini-variasies en Preludes) en Ravel (o.a. Bolero en La Valse) asook treffers deur The Rolling Stones en Afrikaanse Rock in my taal-sterre soos Laurika Rauch, Amanda Enjoy the world première of two works for piano, clarinet and violin by South Strydom, Coenie de Villiers, Johannes Kerkorrel en Koos du Plessis. Die kombinasie African composers Clare Loveday and Arthur Feder. Loveday is fast emerging as van meesterlike klavierspel en meesleurende melodieë beloof heerlike luistergenot. one of the most significant and innovative composers of her generation. Feder, who recently completed his music studies at SU, is a fresh voice that engages 10 Maart 11:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | influences and styles across the spectrum of South African music. The programme R120 - R160 by die deur closes with works for solo clarinet by Andile Khumalo, a music lecturer at the University of the Witwatersrand, and duets for piano and clarinet by Clare Loveday. The music is fresh, exciting, captivating and 100% homegrown. cEllO mEETS DANcE 11 March 18:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door With: Erich Oskar Huetter (solo cello), Tanja Schmid (dancer), Albie van Schalkwyk (piano), Farida Bacharova (violin) and members of I Grandi Violoncellisti Dance meets music in this unusual collaboration. Visiting Austrian cellist Erich DIE fEËkONINGIN | THE fAIRy QUEEN Oskar Huetter is joined by South African cellist Peter Martens, dancer Tanja In samewerking met Kaapstad Schmid and members of I Grandi Violoncellisti in a programme consisting of solo cello repertoire, chamber music and contemporary dance. Huetter is well- Regisseur: Alan Swerdlow known in Europe as a soloist and is a member of Vienna’s Hyperion Ensemble. Met: Tinta Barocca en studente van die Musiekdepartement

7 March 18:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | Kom geniet ’n midsomermusiekfees! Kaapstad Opera, in samewerking met die US R120 - R160 at the door Musiekdepartement, voer Purcell se opera The Fairy Queen in Afrikaans uit. Dit word geklassifiseer as ’n maskerspel (masque) of semi-opera en is op William Shakespeare se huwelikskomedie, A Midsummer Night’s Dream, gegrond. Vir een wonderskone nag sal cHIAROScURO alle minnaars met die heel eerste aanblik halsoorkop verlief raak, terwyl die magiese noodlot onnutsig hand bysit. Uit die verbeelding van die grootste storieverteller kom LUTESONG: EARLY ‘n romantiese komedie wat bewys liefdesweë verloop selde glad en die liefde maak With: Lente Louw (mezzo soprano) and Uwe Grosser ( and ) gekke van ons almal. Die barok-ensemble staan onder die leiding van Erik Dippenaar. 2 Maart 20:30 120 min Spier Amfiteater R100 - R300 | R120 - R350 by deur Powerful contrasts create unforgettable moments. One of the most typical features of (voorskou) Baroque art is the use of strong contrasts between light and shadow to give three- dimensional objects a sense of volume. This programme of compositions from the 16th 3 -5 Maart 20:30 120 min Spier Amfiteater R100 - R300 | R120 - R350 by deur and 17th centuries shows how our emotional experience of music can be intensified by juxtaposing starkly contrasting moods or opposing perspectives. The concert includes works by Tromboncino, Monteverdi, Merula, Dowland and Kapsperger.

3 March 14:30 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

10 March 17:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

166 167 klASSIEkE mUSIEk

DIE SOlDAAT SE STORIE 10, 11 Maart 15:00 120 min kykNET Endler R100-R140 | R120-R160 KONTRASPROJEK by die deur Met: Niël Rademan (verteller), Visser Liebenberg (klarinet), Misha Melck (klavier) en Ané van Staden (viool) fOlk BAROQUE Musiekinstrumente is die karakters in dié vertelling propvol humor en drama. L’Histoire du Director: Erik Dippenaar Soldat (Die soldaat se verhaal) is ’n musikale verhoogstuk deur Igor Strawinski en vertel With: Camerata Tinta Barocca with Cheryl de Havilland (baroque cello), Erik die verhaal van ’n soldaat wat sy viool aan die duiwel verkwansel in ruil vir onbeperkte Dippenaar (spinet), Uwe Grosser (theorbo and ), Darryn Prinsloo geldelike voordele. Die vioolmusiek is opsetlik grof en word ongevraagd onderbreek (recorder), Bridget Rennie-Salonen (traverso) and Annien Shaw () deur die klarinet wat skynbaar ’n wil van sy eie het. Die klavier vervul die rol van die ritme-seksie asook ’n tipiese honky tonk-kroegklavier. Die ritme verander voortdurend Camerata Tinta Barocca presents an exciting programme of Baroque music inspired by en die musiek is ’n los samestelling van -elemente, Weense wals en . and based on folk songs and dances. The programme, performed on period instruments, includes Barsanti’s arrangements of Scottish airs, Geminiani’s trio sonatas based on Scottish 4 Maart 11:00 80 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur folk songs, Scarlatti’s sonatas influenced by Spanish , early 17th century Italian dances and a lament by the most famous late 18th century Scottish folk fiddler, Niel Gow. 5 Maart 20:30 80 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur 8 March 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door DIE WINTERREISE DEUR fRANZ ScHUBERT INFULLVOICE PRODUCTIONS kHOI’NPSAlmS Met: Robert Brooks (tenoor) en Gisela de Villiers (klavier) Met: Francois Blom (orrel), Garth Erasmus (blik’nsnaar en boog) en Marietjie Pauw (fluit) Aanbieder: Nic de Jager Khoi-musiek op blik-en-snaar en boog saam met Geneefse psalmwysies op dwarsfluit Die winterreise-liederesiklus na gedigte van Wilhelm Müller beeld ’n man se pad deur ’n en orrel vertel van eerste ontmoetings aan die Kaap. In die akoestiese ruimtes van fisieke en psigologiese landskap van sneeu, ys en koue uit. Sy stryd om rus te vind en sy verskillende Stellenbosse kerke word kulturele kommentaar as klaaglied, aanklag en geestestoestand word uitgebeeld in 24 aangrypende toonsettings wat tussen vreugde protes eietyds verklank. en hoop en hopeloosheid beweeg. Die siklus loop ten einde met die klaagsang van ’n bedelaar wat sy eentonige draaiorreltjie in die koue speel. Die gehoor sal verduidelikende 5 Maart 07:00 45 min Rynse Kerk, Gratis aantekeninge ontvang en gelei word deur ligspel en sketse deur William Kentridge. Stellenbosch

7 Maart 12:30 80 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur 6 Maart 07:00 45 min VGK, Cloetesville Gratis

7 Maart 07:00 45 min St. Mark’s Gratis Katolieke Kerk ElIJAH DEUR fElIX mENDElSSOHN 8 Maart 07:00 45 min Moederkerk, Gratis Met: Libertaskoor en die Kaapse Filharmoniese Orkes o.l.v. Johann de Villiers Stellenbosch Soliste: Magdalene Minnaar (sopraan), Minette du Toit-Pearce (mezzosopraan), Given Nkosi (tenoor) en Conroy Scott (bariton)

Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek en is saam met Händel se Messias waarskynlik dié gewildste oratorium. Die Ou Testamentiese verhaal en veelsydige dramatiese ‘Droewig en groots is die kunstenaar se lot.’ musiek dra grootliks by tot die werk se volgehoue gewildheid oor meer as 150 jaar. – Franz Liszt

168 169 Suzanne Martens Piet de Beer Sulayman Human Visser Liebenberg

Moederkerk Orrelweek Signum Quartet Vanjaar is die tema van dié gewilde reeks middaguur-orrelkonserte Fantasia en die program Supported by the Goethe Institut sluit onder meer werke van Bach, Pachelbel, Mozart, Liszt en Saint-Saëns in. ’n Fantasia is ’n With: Florian Donderer (violin), Thomas Schmitz (cello), Annette Walther (violin) and musiekwerk in vrye vorm met ’n improvisatoriese karakter. Xandi van Dijk (viola) 5 Maart: Winand Grundling | Fantasie in F-mineur K 608 deur WA Mozart ‘The Signum’s playing is both clean in its clarity of ensemble and interpretatively full of freshness 6 Maart: Mario Nell | Fantasie No. 1 in E-mol majeur deur C Saint-Saëns and life.’ (The Strad, 2016)

7 Maart: Eon Malan en Christopher Petri | Fantasie en fuga in C-mineur Thanks to their rousing, lively interpretations and individual programme concepts, the BWV 537 deur JS Bach en Fantasie in G-mineur deur J Pachelbel Signum Quartet has made its mark internationally and established itself as one of the most distinguished ensembles of its generation. Their debut at the 2018 Woordfees 8 Maart: Grant Bräsler | Fantasie en fuga op die tema B-A-C-H deur F Liszt includes Schubert’s Quartettsatz and Rosamunde quartet, widely regarded as one of his 9 Maart: Zorada Temmingh | Fantasie op die spiritual ‘Oh, Lord, what a Morning’ finest string quartets. To celebrate the 65th birthday of Péter Louis van Dijk, one of South Africa’s foremost composers (and Xandi’s father), they will perform his ‘Iinyembezi’ (‘tears’ 5-9 Maart 13:15 30 min Moederkerk R60 | R70 by die deur in Xhosa) inspired by ’s ‘Flow my Tears’. The programme includes the South African premiere of Jörg Widmann’s 3rd Quartet, Jagdquartett, a piece of true theatrics.

4 March 15:00 90 min kykNET Endler R100 - R140 | Pieter en die wolf | peter and the wolf R120 - R160 at the door Pieter en die wolf is ’n Russiese kleinood en dié klassieke gunsteling deur Prokofiëf word op 5 March 20:00 90 min kykNET Endler R100 - R140 | ’n guitige nuwe manier in Afrikaans en Engels vertel. Verskillende instrumente beeld die R120 - R160 at the door onderskeie karakters uit en dit is die ideale manier om kleintjies vertroud te maak met hul kleure en klanke.

3 Maart 10:15 30 min Coetzenburg R60 leerders | R150 volwassenes | Kinders o/6 gratis (Ingesluit by Familiedag-kaartjies)

170 171 “There is nothing to playing the organ. You only have to hit the right notes at the right time and the

instrument plays itself.” Minette du Toit-Pearce Bennie van eeden James Grace -

STEllENBOScH UNIVERSITEITSkOOR SUID-AfRIkAANSE SOPRANE: HElDINNE Dirigent: André van der Merwe Aangebied deur Niël Rademan Kom geniet ’n etensuurkonsert deur die wêreld se voorste amateurkoor volgens die Interkultur-ranglys. Die koor het in Julie 2016 met die louere weggestap by die Met: Lauren Dasappa, Minette du Toit-Pearce, Jolene Auret Kappis, Amanda Osorio en Wêreldkoorspele in Sochi, Rusland en was ook die gehoorgunstelinge en eerste wenners Lanel Speelman, en Elna van der Merwe (klavier) van Varsity Sing. vertel dikwels van verraad, moord en liefde wat die karakters tot emosionele uiterstes dryf, en die heldinne (en anti-heldinne) ly veral daaronder. Hulle is passievolle 8, 9 Maart 13:15 35 min kykNET Endler R60 minnaresse, bereid om opofferings te maak en selfs te moor indien nodig! Dié produksie stel ’n paar karakters met talle gesigte voor.

SUID-AfRIkAANSE lIED 3 Maart 15:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 by die deur Met: US Kamerkoor onder leiding van Martin Berger Kom ervaar die betowerende verskeidenheid van die Suid-Afrikaanse lied saam met die US Kamerkoor onder leiding van Martin Berger. Hierdie koor is bekend vir die kragtige SUlAymAN HUmAN SPEEl lISZT vertolking van die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse kunslied. Met: Sulayman Human 10 Maart 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R140 by die deur Lank lewe Liszt! Sulayman Human, die jong Suid-Afrikaanse pianis en ATKV-wenner, speel gewilde komposisies uit Franz Liszt se klaviersuites Anneés de pèlerinage (Pelgrimsjare): Au bord d’une source (By die fontein) en Italie (Italië) sowel as sonnette 47, 104 en 123, en die sonate in B-mineur, S.178. Laasgenoemde werk word dikwels beskryf as die hoogtepunt in Liszt se klavier-oeuvre.

10 Maart 12:30 60 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur

172 173 TIm klIPHUIS-TRIO Met: Tim Kliphuis (viool), Nigel Clark (kitaar) en Roy Percy (bas) Ná hul sukses by die Woordfees in 2017 keer die gevierde Tim Kliphuis-Trio van Nederland terug. Kliphuis, ’n klassiek geskoolde violis; die Dublinse kitaarspeler, Nigel Clark, en basspeler Roy Percy van Edinburg, het reeds groot sukses behaal met hul eiesoortige vermenging van jazz, sigeuner- en crossover-musiek, en volg in die voetspore van die vader van jazz-violiste, Stéphane Grappelli.

6 Maart 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 by die deur

TRIO clASSIQUE With: Bennie van Eeden (piano), Annamarie Bam (clarinet) and Karin Gaertner (viola) Trio Classique was formed in 2016 by three established chamber musicians who are well- known to audiences in South Africa and abroad. They have recently performed at the Casa Labia (Muizenberg) and the Etienne Rousseau Theatre (Sasolburg). Their Woordfees programme includes Bruch’s 8 Pieces for Clarinet, Viola and Piano, Alfred Uhl’s Kleines Konzert and Mozart’s Kegelstatt Trio.

8 March 18:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

TWO GUITARS With: Morgan Szymanski and James Grace A new world opens up and sparks fly when one of the world’s foremost classical guitarists, Mexican-born Morgan Szymanski, shares the stage with one of South Africa’s premier artists, the British-born James Grace. They play guitar duos from Spain, Italy and Latin America by de Falla, Carulli and Machado. In a more sentimental and romantic mood, they will perform two 20th-century compositions from Mexico, Oliva’s Suite Montebello and a three-piece suite by Ponce. The programme promises to be melodious and rhythmical, including drumming on the guitars.

7 March 18:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

TWO PIANISTS With: Nina Schumann and Luis Magalhães Internationally acclaimed piano duo, Nina Schumann and Luis Magalhães, returns to the Woordfees. Known through 2Pianists Records, their boutique record label, the two also teach piano at the SU Department of Music. They never fail to bring the house down with their dazzling virtuosity and sublime musicianship. The programme includes works by Mozart, Debussy, Mendelssohn and Liszt.

174 1 9 March 20:00 90 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door

UNIVERSITEIT STEllENBOScH SImfONIEORkES Met: Corvin Matei (dirigent) en Morgan Szymanski (kitaarsolis) Immergroen hartsmusiek vir iedereen. Die US Simfonieorkes onder leiding van sy vaste dirigent, Corvin Matei, voer warm romantiese musiek uit. Die openingswerk bring hulde aan Claude Debussy met die subtiele kleure van die simfoniese gedig, Prélude à l’après- midi d’un faune (Voorspel tot die middagslapie van ’n bosgod). Die internasionaal bekende kitaarsolis Morgan Szymanski volg dan met die immergewilde Concierto de Aranjuez deur Rodrigo. Die tweede helfte word gewy aan Brahms se laaste (vierde) simfonie in E-mineur.

4 Maart 20:00 120 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 by die deur

US cAmERATA EER BENNIE VAN EEDEN Met: US Camerata, Bennie van Eeden (klavier) en Lourens Fick (klavier) Aan die einde van ‘n lang en vrugbare loopbaan as onderwyser, solis en kamermusikus tree Bennie van Eeden op saam met die US Camerata. Die program is gewy aan die werk van Mozart, en sluit in die gewilde klavierkonsert KV 271, die simfonie no. 29, KV 201, en, saam met Lourens Fick, die konsert vir twee klaviere, KV 365.

3 Maart 20:00 90 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 by die deur

VIVAlDI’S fOUR SEASONS – REVISITED WORLD CAFE (ILUMINAR PRODUCTIONS)

With: Stanislav Angelov (accordion), Petrus de Beer (violin) and Schalk Joubert (bass) You have never heard this beloved violin concerti sound like this. Composed in 1723, it remains one of ’s most famous works and it is said that he later wrote poems to explain the music with which he captured his experience of the four seasons. Now you will hear it in an exciting new format where the various violin parts are performed by these instruments: violin, bass and accordion.

4 March 17:30 65 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

9 March 20:30 65 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

176 UNIVERSITEIT VAN DIE WOORDfEES

Die Woordfees is trots deel van die Universiteit van Stellenbosch se afdeling: Sosiale impak. SlyPSkOlE Dit is ook ‘n sentrum van leer, kennisverwerwing en begrip, en ‘n forum waar insig gedeel word. Feesgangers, waarvan baie alumni is, word vir 10 dae studente van die Woordfees. kORTfIlm-DRAAIBOEkE Ons loots vanjaar ‘n inisiatief wat akademici uitnooi om temas wat tydens die Woordfees Aangebied in samewerking met kykNET aangeroer word, verder te verken in navorsingsartikels en so die diskoers tydens die fees te Met: Tina Kruger (opdraggewende vervaardiger by kykNET) en Kaye Ann verdiep. Ons sluit ook vanjaar vir die eerste maal ‘n programafdeling in wat spesifiek gerig is Williams (hoof van plaaslike inhoud en onafhanklike films by kykNET) op kennisuitbreiding. Leer ken die dorp op ‘n unieke manier met 100% Stellenbosch, skaaf jou skryfvaardighede met verskillende skryfskole, brei jou woordeskat uit en kom luister na Die Silwerskermfees bied jaarliks ’n paar aspirant-filmmakers die geleentheid om met ‘n reeks lesings deur STIAS-genoot professor Michael Blake. ’n klein begroting ’n kortfilm te maak. Maar eers moet hulle aansoek doen en gekeur word. As jy belangstel, kan jy hier raad kry oor konsep, styl en keuse van genre. Jy sal ook praktiese wenke kry oor hoe om filmdialoog te skryf, tonele te struktureer en hoe om ’n 100% STEllENBOScH klein begroting te rek. Dis alles nuttige wenke wat dalk net deurslaggewend kan wees. ’n Rimini Protokoll- en US Woordfees-produksie moontlik gemaak deur die US Projekbestuurder: Vida Viljoen 10 Maart 10:00 7 ure STIAS R400 middagete ingesluit

Die Woordfees het in September in samewerking met die Duitse teatermakers Rimini Protokoll begin werk aan die 100%-projek wat wêreldwyd reeds in 34 stede aangepak is. 100 Stellenbossers, verteenwoordigend van die statistiese demografie van die RADIODRAmA dorp in terme van onder andere ouderdom, geslag, ras, taal en woonarea, is vanaf Aangebied in samewerking met RSG 23-25 Februarie saam op die verhoog om ’n lewende portret van Stellenbosch te Met: Kobus Burger (RSG- uitvoerende regisseur) en Eben Cruywagen (RSG-omroeper skep. Deur statistiek van die plaaslike gemeenskap in te span op onkonvensionele en -regisseur) maniere, word ‘n unieke spieëlbeeld voorgehou van wie en wat Stellenbosch is. Tegnies: Cassi Lowers Veral as gelade onderwerpe aangeroer word. 100% Stellenbosch is ‘n samekoms van ‘n groep mense wat net begin om hulleself uit te druk, ‘n koor wat aanmeld By dié interaktiewe, praktiese sessie kan jy die krag van die ‘teater van die blinde’ vir ‘n eerste oefening, ‘n organisme én tabel én grafiek met vele gesigte. Kom eerstehands beleef. Die oggendsessie behels teoretiese oriëntering gevolg deur ’n daag jou persepsies uit oor wie en wat Stellenbosch is, en leer ken jou dorp en sy ateljeedemonstrasie en luistersessie. ’n Spesiale opname word gemaak met die akteurs mense beter. Weens die beperkte kapasiteit van die HB Thom-teater sal daar ook June van Merch en Chris Majiedt. Let wel: Parkering by die HB Thom-teater is beperk; ‘n regstreekse web uitsending wees. Hou die pers dop vir meer besonderhede. parkeer asseblief by Hoërskool Stellenbosch of oorkant Rhenish en gebruik liewer die pendeldiens. 23-25 februarie 19:30 100 min HB Thom-Ouditorium R120 | R180 5 Maart 09:30 7 ure HB Thom-ateljee Gratis cOmPOSITION AND POlITIcS IN THE lONG 20TH cENTURy With: Michael Blake TElEVISIE-DRAAIBOEkE Aangebied in samewerking met kykNET South African composer Michael Blake will examine the role of political thinking Met: Tina Kruger (opdraggewende vervaardiger by kykNET), Louis Pretorius and social awareness in composition since the beginning of the 20th century in (draaiboekskrywer) en Kaye Ann Williams (hoof van plaaslike inhoud en onafhanklike three lectures. In the spirit of Stefan Wolpe and John Cage, he will first undertake an films by kykNET) investigation into New Music and look at more radical trends in South African music by way of the works of Kevin Volans, Pierre-Henri Wicomb, Andile Khumalo, Bongani Jy wou nog altyd ’n TV- reeks skryf. Jy het ’n storie wat brand om vertel te word. Waar Ndodana-Breen, Jürgen Bräuninger and conceptual artist Willem Boshoff. Thereafter he begin ’n mens? Kom luister na Louis Pretorius, die bekroonde skrywer van die dramareeks will move on to an explication of his own work since the ’70s before the final lecture Die boekklub. Hy gesels oor storielyne, karakters, struktuur en dialoog terwyl Tina Kruger culminates in the world premiere of a new piece in his large-scale cycle, A Pianist’s History en Kaye Ann Williams raad gee oor teikengehore en bedryfsvereistes. of Apartheid. 9 Maart 10:00 7 ure STIAS R400 middagete ingesluit 5,7 & 9 March 18:00 90 min STIAS R100 | R120 at the door

178 179