KLASSIEKE MUSIEK DAGPROGRAM VRYDAG 2 Maart 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater SATERDAG 3 Maart 10:15 Familiedag: Pieter en die wolf | Coetzenburg Peter and the Wolf 14:30 Chiaroscuro kykNET Fismer 15:00 Suid Afrikaanse soprane: Heldinne kykNET Endler 20:00 US Camerata eer Bennie van Eeden kykNET Endler 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater SONDAG 4 Maart 11:00 Die soldaat se storie kykNET Fismer 15:00 Signum Quartet kykNET Endler 17:30 Vivaldi’s Four Seasons – Revisited kykNET Fismer 20:00 Universiteit van Stellenbosch Simfonieorkes kykNET Endler 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater MAANDAG 5 Maart 07:00 Khoi’npsalms Rynse Kerk VGK 13:15 Orrelweek: Winand Grundling Moederkerk 20:00 Signum Quartet kykNET Endler 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater 20:30 Die soldaat se storie kykNET Fismer DINSDAG 6 Maart 07:00 Khoi’npsalms VGK Cloetesville 13:15 Orrelweek: Mario Nell Moederkerk 14:00 Amici String Quartet and Morgan Szymanski kykNET Fismer 20:00 Tim Kliphuis Trio kykNET Endler WOENSDAG 7 Maart 07:00 Khoi’npsalms St. Mark’s Katolieke Kerk 12:30 Die Winterreise deur Franz Schubert kykNET Fismer 13:15 Orrelweek: Eon Malan en Christopher Petri Moederkerk 18:00 Cello meets Dance kykNET Endler 18:00 Two Guitars kykNET Fismer Liesl Stoltz 20:00 Ben Capps & Bryan Wallick kykNET Endler 162 163 KLASSIEKE MUSIEK DONDERDAG 8 MAART AFRICAN EXPLORATIONS 07:00 Khoi’npsalms Moederkerk Stoltz Produksies Met: Liesl Stoltz (fluit), Peter Martens (tjello) en José Dias (klavier) 13:15 Orrelweek: Grant Bräsler Moederkerk 13:15 Stellenbosch Universiteitskoor kykNET Endler In 2011 het Liesl Stoltz begin met ’n post-doktorale projek om Suid-Afrikaanse kunsmusiek- komponiste en veral hul fl uitkomposisies te bevorder. Dit het gelei tot talle uitvoerings en 18:00 Trio Classique kykNET Fismer slypskole met werke deur Stefans Grové, Hendrik Hofmeyr, Alexander Johnson, Peter Klatzow, 20:00 Folk Baroque kykNET Endler Paul Hanmer, Paul Loeb van Zuilenberg, Roelof Temmingh en Braam du Toit, veral by die VRYDAG 9 MAART Internasionale Fluitfees in Parys in 2017. Nou sit sy dié verkenning voort met komposisies deur jonger komponiste soos Robert Fokkens, Jan-Hendrik Harley, Adrian More en Conrad Asman. 13:15 Orrelweek: Zorada Temmingh Moederkerk 13:15 Stellenbosch Universiteitskoor kykNET Endler 11 Maart 11:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur 20:00 Two Pianists kykNET Endler 20:30 Vivaldi’s Four Seasons – Revisited kykNET Fismer AMICI STRING QUARTET AND MORGAN SZYMANSKI SATERDAG 10 MAART With: Morgan Szymanski (guitar), Suzanne Martens (violin 1), David Bester (violin 2), 11:00 Blondes: Rach & Rav kykNET Endler Karin Gaertner (viola) and Peter Martens (cello) 12:30 Sulayman Human plays Liszt kykNET Fismer Discover Mexico with this programme of stirring, uplifting melodies. Following a successful 15:00 Elijah deur Filex Mendelssohn kykNET Endler collaboration during the Endler Concert Series in 2015, Cape Town’s well-known Amici 17:00 Chiaroscuro kykNET Fismer String Quartet will join international guitarist Morgan Szymanski to perform music by composers Manuel de Falla, Piazzolla and Boccherini. The performance will be recorded live 20:00 Suid Afrikaanse lied kykNET Endler for CD. SONDAG 11 MAART 6 March 14:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door 11:00 African Explorations kykNET Fismer 15:00 Elijah deur Filex Mendelssohn kykNET Endler 18:00 Debut kykNET Fismer BEN CAPPS AND BRYAN WALLICK With: Ben Capps (cello) and Bryan Wallick (piano) VeNUe-INlIGTING Two virtuoso talents collide. The exciting, versatile young American cellist Ben Capps Coetzenburg enjoys a career as a soloist and chamber musician. He is the recipient of several awards and holds a Master of Music degree from Juilliard, New York. For this unique kykNET Endler performance, he is accompanied by Bryan Wallick, who is gaining recognition as one of the great American virtuoso pianists of his generation. The programme includes kykNET Fismer works by Beethoven, Brahms, Shostakovich as well as Capps’ Fantasia for Solo Cello. Moederkerk 7 March 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door 164 165 KLASSIEKE MUSIEK BLONDES: RACH & RAV DEBUT Met: Elna van der Merwe en Zorada Temmingh South African works for piano, clarinet and violin Wat is dan nou beter as twee klaviersoliste wat op mekaar ingestem is? Geniet vernuftige With: Arthur Feder, Clare Loveday and Andile Khumalo (composers), and Waldo keurspele van klassieke melodieë deur Rachmaninof (o.a. sy Tweede klavierkonsert, Alexander (violin), Mareli Stolp (piano) and Morné van Heerden (clarinet) Paganini-variasies en Preludes) en Ravel (o.a. Bolero en La Valse) asook treffers deur The Rolling Stones en Afrikaanse Rock in my taal-sterre soos Laurika Rauch, Amanda Enjoy the world première of two works for piano, clarinet and violin by South Strydom, Coenie de Villiers, Johannes Kerkorrel en Koos du Plessis. Die kombinasie African composers Clare Loveday and Arthur Feder. Loveday is fast emerging as van meesterlike klavierspel en meesleurende melodieë beloof heerlike luistergenot. one of the most significant and innovative composers of her generation. Feder, who recently completed his music studies at SU, is a fresh voice that engages 10 Maart 11:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | influences and styles across the spectrum of South African music. The programme R120 - R160 by die deur closes with works for solo clarinet by Andile Khumalo, a music lecturer at the University of the Witwatersrand, and duets for piano and clarinet by Clare Loveday. The music is fresh, exciting, captivating and 100% homegrown. CELLO MEETS DANCE 11 March 18:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door With: Erich Oskar Huetter (solo cello), Tanja Schmid (dancer), Albie van Schalkwyk (piano), Farida Bacharova (violin) and members of I Grandi Violoncellisti Dance meets music in this unusual collaboration. Visiting Austrian cellist Erich DIE FEËKONINGIN | THE FAIRY QUEEN Oskar Huetter is joined by South African cellist Peter Martens, dancer Tanja In samewerking met Kaapstad Opera Schmid and members of I Grandi Violoncellisti in a programme consisting of solo cello repertoire, chamber music and contemporary dance. Huetter is well- Regisseur: Alan Swerdlow known in Europe as a soloist and is a member of Vienna’s Hyperion Ensemble. Met: Tinta Barocca en studente van die Musiekdepartement 7 March 18:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | Kom geniet ’n midsomermusiekfees! Kaapstad Opera, in samewerking met die US R120 - R160 at the door Musiekdepartement, voer Purcell se opera The Fairy Queen in Afrikaans uit. Dit word geklassifiseer as ’n maskerspel (masque) of semi-opera en is op William Shakespeare se huwelikskomedie, A Midsummer Night’s Dream, gegrond. Vir een wonderskone nag sal CHIAROSCURO alle minnaars met die heel eerste aanblik halsoorkop verlief raak, terwyl die magiese noodlot onnutsig hand bysit. Uit die verbeelding van die grootste storieverteller kom LUTESONG: EARLY BAROQUE MUSIC ‘n romantiese komedie wat bewys liefdesweë verloop selde glad en die liefde maak With: Lente Louw (mezzo soprano) and Uwe Grosser (lute and theorbo) gekke van ons almal. Die barok-ensemble staan onder die leiding van Erik Dippenaar. 2 Maart 20:30 120 min Spier Amfiteater R100 - R300 | R120 - R350 by deur Powerful contrasts create unforgettable moments. One of the most typical features of (voorskou) Baroque art is the use of strong contrasts between light and shadow to give three- dimensional objects a sense of volume. This programme of compositions from the 16th 3 -5 Maart 20:30 120 min Spier Amfiteater R100 - R300 | R120 - R350 by deur and 17th centuries shows how our emotional experience of music can be intensified by juxtaposing starkly contrasting moods or opposing perspectives. The concert includes works by Tromboncino, Monteverdi, Merula, Dowland and Kapsperger. 3 March 14:30 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door 10 March 17:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door 166 167 KLASSIEKE MUSIEK DIE SOLDAAT SE STORIE 10, 11 Maart 15:00 120 min kykNET Endler R100-R140 | R120-R160 KONTRASPROJEK by die deur Met: Niël Rademan (verteller), Visser Liebenberg (klarinet), Misha Melck (klavier) en Ané van Staden (viool) FOLK BAROQUE Musiekinstrumente is die karakters in dié vertelling propvol humor en drama. L’Histoire du Director: Erik Dippenaar Soldat (Die soldaat se verhaal) is ’n musikale verhoogstuk deur Igor Strawinski en vertel With: Camerata Tinta Barocca with Cheryl de Havilland (baroque cello), Erik die verhaal van ’n soldaat wat sy viool aan die duiwel verkwansel in ruil vir onbeperkte Dippenaar (spinet), Uwe Grosser (theorbo and baroque guitar), Darryn Prinsloo geldelike voordele. Die vioolmusiek is opsetlik grof en word ongevraagd onderbreek (recorder), Bridget Rennie-Salonen (traverso) and Annien Shaw (baroque violin) deur die klarinet wat skynbaar ’n wil van sy eie het. Die klavier vervul die rol van die ritme-seksie asook ’n tipiese honky tonk-kroegklavier. Die ritme verander voortdurend Camerata Tinta Barocca presents an exciting programme of Baroque music inspired by en die musiek is ’n los samestelling van jazz-elemente, Weense wals en ragtime. and based on folk songs and dances. The programme, performed on period instruments, includes Barsanti’s arrangements of Scottish airs, Geminiani’s trio sonatas based on Scottish 4 Maart 11:00 80 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur folk songs, Scarlatti’s sonatas influenced by Spanish folk music, early 17th century Italian dances and a lament by the most famous late 18th century Scottish folk fiddler, Niel Gow. 5 Maart 20:30 80 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur 8 March 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door DIE WINTERREISE DEUR FRANZ SCHUBERT INFULLVOICE PRODUCTIONS kHOI’NPSAlmS Met: Robert Brooks (tenoor) en Gisela de Villiers (klavier) Met: Francois Blom (orrel), Garth Erasmus (blik’nsnaar en boog) en Marietjie Pauw (fluit) Aanbieder: Nic de Jager Khoi-musiek op blik-en-snaar en boog saam met Geneefse psalmwysies op dwarsfluit Die winterreise-liederesiklus na gedigte van Wilhelm Müller beeld ’n man se pad deur ’n en orrel vertel van eerste ontmoetings aan die Kaap.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages9 Page
-
File Size-