Groei En Woe Ling (1679 -1707)
DEEI.I A. GROEI EN WOE LING (1679 -1707). Hiel'die tydperk val in twee dele, en so verskiU,end is hulle van mekaar, dat hulle as twse aparte periodes van ons geskie denis moet beskou word. Daarom word Boek III onderverde€l in dele A €n B. In deel A, wat die regeringstyd van die Van der Stels om- vat, is groei op v·elerlei gebiede ,en onder drama6ese omstandig hede, maar nog altyd binn.e eng ~eogra:fiese grens:e, die hoofsaak. Skokkoende g,ebeurtenisse volg mekaar snel op, 'en interessante' historiese figuDe tDee op di,e: voorgrond. Die e:envoudige llie-er setting word nou werklik 'n belangrike kolonie, maar af~e'Sien van 'n paar v.e-eboer-pioniers woon die koloniste nog altyd suid en w,ss van die l8terste bergre.eks. Die regeringstelsel kry sy beslag :en ne.em, ook wat sy onderdele betref, die vorm aan, wat dit tot die end van di,e Hollandse tyd sou behou. Die koloniste, deur emigrasi,8 aansienlik versterken in 'n gem·e.enskaplike stryd tot 'n hegte eenheid verbind, staan klaar om dioe' binneland in te trek. Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2011 HOOFSTUK I. SIMON VAN DER STEL (1679 -1699). § 1. Simon van der Stel en sy Famielie,. Simon van dar St·el is op 14 Oktober 1639 op :Mouritius, waar sy vader Adriaan kommandeur was, gebore. Al~smeen is later ge;glo dat hy nie die seun 'Van dile wettig:e eggenote van Adriaan van der Stel, Maria Lievens, was nie, maar weI van 'n gekleurde vrou, Monica da Costa, of, soos di,e Nederlanders haar genoem het, Mai Monica van de Kust, en sy donk!eT gelaats~ kleur ne:t hierdie geloof nioe t:eengespr.eek nie.
[Show full text]