[SA-Gen] Bundel Nommer 3392
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2008 Jaargang V Maand 9 September 2008 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. September 2008 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3392 Datum: Monday, September 01, 2008 13:28 Daar is 25 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Re: Nog Bantjes (vir Annelie) From: Charlie Els 2a. Re: FOTO VAN JG BANTJIES SR? From: Berna Julietta van de Venter 3a. MINNIE From: Berna Julietta van de Venter 3b. Re: 'n Nuwe Familiebond From: Francois Greeff 3c. Re: 'n Nuwe Familiebond From: Pieter du Venage 4a. Re: Generaal de la Rey en Siener van Rensburg From: Hans Combrink 5a. Re: (De) Nysschen From: Hans Combrink 6a. Re: ABO - verwysing na plaas manana Bossert kinders From: Hans Combrink 7a. BURGER BANTJES From: Pieter du Venage 7b. Re: BURGER BANTJES From: Gert Coertzen 8. Wie was Frederik Jordaan? From: Harry 9a. Re: Susanna Maria Margaretha du PLOOY x Florus COETZEE x Susanna Mar From: Simon du Plooy 10a. Re: Maria Francina Cleef x Pieter Lysveld From: dan_strydom 11. WIE WAS LETTIE BOSCH??? From: Ben Cilliers 12. [Koerant] Sunday Tribune 31 Aug 2008 From: aletta magrieta.quebbemann 13. (Koerant) Beeld 01 Sep. 2008 From: Fanie Blignaut 14a. Re: Wie was Josua Joubert se "J.A. Myburg"? From: Harry 15a. Re: H.J. Bantjes deur 'n Britse skildwag doodgeskiet (vir Gert Coert From: Charlie Els 16a. Re: Duitse Geboortesertifikaat From: Dennis Pretorius (LT) 17. 6 grafte Papkuilsfontein by Anysberg From: anita slabbert 18. MAX DU PREEZ From: Johan Pottas 19. Voorgeslagstaat en/of Mac du Preez From: Lindalea Olivier 20. Elisse van Papkuilsfontein by Anysberg From: Daniel Jacobs 21. Sorenson From: Louis Hurn 22. cloete en Fytje Raderotjes From: Willemine J Lieuwes View All Topics | Create New Topic Messages 1a. Re: Nog Bantjes (vir Annelie) Posted by: "Charlie Els" [email protected] charlieels Sun Aug 31, 2008 10:50 am (PDT) Annelie, Dankie, ek het net "Abt.1868" gehad vir dié huwelik. Groete, CHARLIE -----Original Message----- From: [email protected] [mailto:[email protected]]On Behalf Of Annelie Els Sent: 31 August 2008 05:42 AM To: [email protected] Subject: RE: [SA-Gen] Nog Bantjes Hallo Charlie, Uit die Potchhuwelikke Inskrywing no 1219 Jan Gerrith BANTJES x 29 Apr 1868 Anna Willemina SWANEPOEL Groetnis Annelie -----Original Message----- From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Charlie Els Sent: 30 August 2008 11:05 PM To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Nog Bantjes Naand Almal, Ek het deur SAG se Bantjesse gekyk en ek wonder of lede nie asseblief vir my wil kyk of julle enige verdere inligting oor onderstaande klompie paar doodloopstrate in SAG het nie? Ek soek hulle vrouens, kinders en verdere nageslagte, indien moontlik: b2 Hendrik Gerrit BANTJES, ~Kaapstad 9.8.1761 b3 Gerrit BANTJES, *15.5.1763 b1c1 Gilles Christiaan BANTJES, ~13.3.1785 b1c2 Johannes Gerritse BANTJES, ~28.5.1786 b5c2d1 Matthys Christiaan BANTJES, *15.3.1816, ~Kaapstad 7.4.1816 b5c2d2 Johannes Mostert BANTJES, *7.6.1817, ~Paarl 13.7.1817 b1c3d7 Bernard Louis BANTJES, *3.7.1824, ~11.7.1824 b1c3d8 Pieter Andries Jacobus BANTJES, *19.12.1828, ~6.4.1829 b1c3d3e2 Jan Gerritse BANTJES, *Humansdorp 11.1843, +Troyeville, x23.4.1914 Anna Wilhelmina SWANEPOEL b1c3d6e2 Jacobus Petrus BANTJES, * c.1848 b1c3d6e3 Albert George BANTJES, * c.1850 Die GedCom wat ek opbou is tot almal se beskikking as dit meer volledig is Baie dankie en groete, CHARLIE Back to top Reply to sender | Reply to group | Reply via web post Messages in this topic (3) 2a. Re: FOTO VAN JG BANTJIES SR? Posted by: "Berna Julietta van de Venter" [email protected] capricornjump Sun Aug 31, 2008 10:56 am (PDT) Naand Louis en al die ander goeie mense Asseblief Louis, onthou my ook. Sal die foto van junior waardeer. Het van lys af Daniël bedank vir sy bydrae. Ek beaam dit weer hier. Baie dankie aan almal. Ek het Dr Leon ook gekontak vir sy foto. As ons so aanhou kan ons dalk een van die dae die Bantjes familie meer lyf gee of wat sê ek Charlie, Louis, Barry en al die ander belangstellendes. Ek krap ook kliphard. Hier by ons is lelike veldbrande met ernstige beserings al ook. Reg rondom ons dorp is die rookwolke, die reuk van roet en rook. Die nuus het ook sy storie vertel van die ander dele in die land, dis tragies. Ons moet bid vir al hierdie mense wat verliese ly en blootgestel is aan ontberings. Rustige nag Berna [Non-text portions of this message have been removed] Back to top Reply to sender | Reply to group | Reply via web post Messages in this topic (4) 3a. MINNIE Posted by: "Berna Julietta van de Venter" [email protected] capricornjump Sun Aug 31, 2008 11:02 am (PDT) Ariel Ek sal Jan Minnie van lys af kontak met die deeltjie wat ek hom kan bied alhoewel die aangetroudes s'n Mienie gespel word. Sal uitvind of dit vir hom van enige nut kan wees. Berna [Non-text portions of this message have been removed] Back to top Reply to sender | Reply to group | Reply via web post Messages in this topic (4) 3b. Re: 'n Nuwe Familiebond Posted by: "Francois Greeff" [email protected] Sun Aug 31, 2008 11:19 am (PDT) Het jy al te doen gehad met die skep van 'n familiebond, genootskap of trust? Ons stig tans 'n familie trust en sal alle hulp en raad waardeer. Groete, Francois Greeff _____________ Francois Greeff 36 Aston Road London SW20 8BE United Kingdom Phone: 0044 20 8123 4224 Mobile 0044 79 6372 2345 Skype: Greefffrancois Greeff Family Web Site: www.Greeff.info Greeff Family Newsletter: http://www.greeff.info/tng01/GreeffGenealogyJournal.php To join the Greeff Correspondence Circle, our family email network, please send an email to [email protected] <mailto:GREEFF-L-request%40rootsweb.com> , with only one word, subscribe, as subject and body. To get out again, send unsubscribe. [Non-text portions of this message have been removed] Back to top Reply to sender | Reply to group | Reply via web post Messages in this topic (4) 3c. Re: 'n Nuwe Familiebond Posted by: "Pieter du Venage" [email protected] pieterprofile Sun Aug 31, 2008 11:43 am (PDT) Hallo Francois Een van die grootste kundiges oor trusts in die land, is Wille Erasmus van Erasmus Rekenmeesters in Pretoria. Hy sal jou goeie raad kan gee, en help met die stig van 'n familietrust. kontak hom of sy personeel by [email protected] Groete Pieter du Venage ----- Original Message ----- From: Francois Greeff To: [email protected] Sent: Sunday, August 31, 2008 8:19 PM Subject: RE: [SA-Gen] 'n Nuwe Familiebond Het jy al te doen gehad met die skep van 'n familiebond, genootskap of trust? Ons stig tans 'n familie trust en sal alle hulp en raad waardeer. Groete, Francois Greeff _____________ Francois Greeff 36 Aston Road London SW20 8BE United Kingdom Phone: 0044 20 8123 4224 Mobile 0044 79 6372 2345 Skype: Greefffrancois Greeff Family Web Site: www.Greeff.info Greeff Family Newsletter: http://www.greeff.info/tng01/GreeffGenealogyJournal.php To join the Greeff Correspondence Circle, our family email network, please send an email to [email protected] <mailto:GREEFF-L-request%40rootsweb.com> , with only one word, subscribe, as subject and body. To get out again, send unsubscribe. [Non-text portions of this message have been removed] ---------------------------------------------------------- No virus found in this incoming message. Checked by AVG - http://www.avg.com Version: 8.0.169 / Virus Database: 270.6.14/1643 - Release Date: 8/30/2008 5:18 PM [Non-text portions of this message have been removed] Back to top Reply to sender | Reply to group | Reply via web post Messages in this topic (4) 4a. Re: Generaal de la Rey en Siener van Rensburg Posted by: "Hans Combrink" [email protected] Sun Aug 31, 2008 11:15 am (PDT) Andre, Selfs in Genl. De La Rey se sitkamer hang daar geen foto van Siener nie (In elk geval nie wat ek kon opmerk nie) Groete Nardus ________________________________ From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Francois Greeff Sent: Friday, August 22, 2008 10:04 AM To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Generaal de la Rey en Siener van Rensburg Andre, Ek glo sterk dat so 'n foto van de la Rey en Siener saam wel êrens sal bestaan. Heel moontlik in Prof A. W. G. Raath se boek oor de la Rey. Tot my bitterste spyt het hierdie boek NIE 'n indeks nie, en ook nie enige bronverwysings vir die honderde fotos wat in die boek verskyn. Ek sien egter dat daar twee fotos van Siener (sonder de la Rey) in Raath se boek is, een op p 153 en die ander, van Siener se familie, op p 547. Groete, Francois Greeff _____________ Francois Greeff 36 Aston Road London SW20 8BE United Kingdom Phone: 0044 20 8123 4224 Mobile 0044 79 6372 2345 Skype: Greefffrancois Greeff Family Web Site: www.Greeff.info Greeff Family Newsletter: http://www.greeff.info/tng01/GreeffGenealogyJournal.php To join the Greeff Correspondence Circle, our family email network, please send an email to [email protected]<mailto:GREEFF-L- request%40rootsweb.com> <mailto:GREEFF-L-request%40rootsweb.com> , with only one word, subscribe, as subject and body.