Jaarverslag 2016-2017 E-pos:
[email protected] Webtuiste: www.fwdeklerk.org Facebook: www.facebook.com/FWdeKlerkFoun Twitter: @FWdeKlerkFoun E-pos:
[email protected] Webtuiste: www.cfcr.org.za Facebook: www.facebook.com/theCFCR Twitter: @theCFCR Instagram: @the_cfcr E-pos:
[email protected] Webtuiste: www.fwdk-cud.org Facebook: www.facebook.com/fwdkCUD Zeezicht Gebou, Tygerberg Park, Uys Krige-rylaan 163, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Suid-Afrika Posbus 15785, Panorama, 7506, Suid-Afrika Tel: +27 (0) 21 930 3622 Faks: +27 (0) 21 930 3898 Ondersteun die FW de Klerk Stigting, sy Sentrum vir Grondwetlike Regte en sy Sentrum vir Eenheid in Diversiteit Die Stigting is ‘n klein nie-winsgewende organisasie (NWO-nommer: NPO 031-061) organisasie met ‘n beperkte begroting. Indien u ‘n bydrae tot die Stigting wil lewer is daar verskeie metodes om ‘n skenking aan te doen. Skenkings is van belasting aftrekbaar en ontvang in terme van Artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting 58 van 1962. FW DE KLERK STIGTING Bank: ABSA Privaatbank Rekeningnaam: FW de Klerk Foundation Trust Rekeningnommer: 406 009 2839 Takkode: 632005 Inhoud Boodskap van die Emeritus-Voorsitter 2 Boodskap van die Voorsitter 3 Verslag van die Uitvoerende Direkteur 4 Ons Missie 5 Aktiwiteite 6 Kommunikasie 12 Ons Mense 13 Boodskap van die Direkteur van die SGR 14 SGR Missie 15 SGR Aktiwiteite 16 SGR Kommunikasie 22 Boodskap van die Direkteur van die SED 24 SED Missie 25 SED Aktiwiteite 26 SED Kommunikasie 28 Finansiële State 29 VAN BO NA ONDER: dr Holger Dix, Phephelaphi Dube en regter Richard Goldstone | Rhoda Kadalie | Voorsitter Dave Steward by die 2017 Wêreldspitsberaad van Nobelvredespryswenners | Christina Teichmann, Rhoda Kadalie en Phephelaphi Dube | Jaarlikse Konferensie 2017 | adv George Bizos en Phephelaphi Dube | dr Theuns Eloff SIRKEL INLAS: Wayde van Niekerk en voormalige President FW de Klerk Boodskap van die Emeritus-Voorsitter Suid-Afrika beleef weer moeilike tye.