28 April 2017 Beste Ouer/Voog NUUSBRIEF 2/10 Welkom Terug Na

28 April 2017 Beste Ouer/Voog NUUSBRIEF 2/10 Welkom Terug Na

28 April 2017 Beste Ouer/Voog NUUSBRIEF 2/10 Welkom terug na die vakansie. Ons sien uit na ‘n besige kwartaal, met ons midjaareksamen as die akademiese hoogtepunt. Hierdie is ons wintersportkwartaal (hokkie, netbal, landloop en rugby). Tydens Maandag se saalbyeenkoms het ons ons gasspreker, mnr. Dylan Wray, die graad 12- leerderraad-verteenwoordigers van Masimbambane Secondary School en al ons onderhoudpersoneel, verwelkom. Mnr. Wray het oor die historiese belang van Werkersdag en Vryheidsdag met ons leerders gesels. In die lig van die Werkersdagvieringe het ons die kampus se onderhoudpersoneel aan die leerders en die personeel voorgestel en hulle vir die harde en soms ondankbare werk om ons skool instand en skoon te hou, bedank. PERSONEELSAKE Baie geluk aan me. Monica Evans wie se oudste dogter, Nina, op 8 April in huwelik getree het. AKADEMIE Geskiedenis Op Woensdag, 26 April, is ‘n seminaar oor Afrika aan die Geskiedenisleerders in graad 12, aangebied. Dertig leerders van Masimbambane Secondary School het ook die werkswinkel bygewoon. Die seminaar is deur me. Isa Swanepoel en me. Gill Sutton, ‘n spesialis in Afrikageskiedenis, aangebied. Afrikaans Op 23 Maart het Emma Beckley (graad 8), Carla Naudé (graad 9) en Gracious Izaks (graad 11) aan die ATKV-redenaarskompetisie by Hoërskool Parel Vallei deelgeneem. Baie geluk aan Carla en Gracious wat na die halfeindrondte, wat op 26 Mei plaasvind, deurgedring het. SPORT Tennis Die Wes-Kaapse Disa-tennisspan het vanaf 1 – 4 April aan die Suid-Afrikaanse Interprovinsiale- toernooi vir hoërskole in Pretoria, deelgeneem. Die volgende leerders was deel van die onder 19- span: Marno Stander (graad 11), Kyler Hugo (graad 8) en Daniela Davidyan (graad 10). Baie geluk aan Marno wat ook vir die SA-span gekies is. - 2 - Ons leerders het ook gedurende die skoolvakansie aan ander toernooie deelgeneem en die volgende resultate behaal: Vrystaat TSA-reeks: 6 – 11 April • o.14: Kyler Hugo – 23ste posisie • o.16: Daniela Davidyan – 16de posisie • o.18: Marno Stander – 9de posisie Jessica Bruyns – 32ste posisie TSA Junior Nasionale-toernooi: 11 – 16 April • o.14: Kyler Hugo – 35ste posisie • o.18: Marno Stander – 14de posisie Hokkie Fairmont Easter Hokkietoernooi Ons hokkie gaan net van krag tot krag. Ons is uitgenooi om aan die Fairmont Eastern Hokkietoernooi die afgelope skoolvakansie deel te neem. Dié toernooi word gekenmerk deur baie sterk kompetisie omdat die land se voorste spanne hieraan deelneem. Wetend dat die kompetisie uiters mededingend sal wees, was ons afrigters en spanne vasbeslote om goeie hokkie, afgesien van die resultate, te speel. Die afrigters is dit ook eens dat dit wonderlik was om hulle spanne met elke wedstryd te sien groei en sterker raak. Daar het 58 eerstespanne van oral oor Suid-Afrika (en Namibië) aan hierdie toernooi deelgeneem. Ons uitslae vir die toernooi is as volg: HOKKIESPAN OPPONERENDE SPAN RESULTATE TELLING Hoër Meisieskool Paarl (9de) Verloor 0 – 8 Fourways High School (15de) Verloor 0 – 8 o.19- York High School (17de) Verloor 0 – 3 Hudson Park High School (2016-wenners – 2de) Verloor 0 – 7 dogters Hoër Meisieskool Wynberg (GC-liga – 6de) Verloor 0 – 5 Parklands College Wen 2 – 1 HOKKIESPAN OPPONERENDE SPAN RESULTATE TELLING Fairbairn High School (Premierliga – 15de) Verloor 1 – 2 Oakhill College (4de) Verloor 2 – 4 o.19- Westerford High School (Eerste liga) Gelykop 1 – 1 Fourways High School (12de) Gelykop 2 – 2 seuns Hoërskool Parel Vallei (2016-wenners – 7de) Verloor 1 – 2 Hoërskool Stellenberg (1ste-liga– 18de) Verloor 0 – 4 Curro Windhoek Wen 4 – 0 Ons meisiespan het 21ste en ons seunspan 19de in die toernooi geëindig. - 3 - Table View High School Sportfees Ons onder 14-spanne het op 22 April aan die Table View High School-sportfees deelgeneem. Ons uitslae vir die toernooi is as volg: HOKKIESPAN OPPONERENDE SPAN RESULTATE TELLING o.14- Hoërskool Hermanus Verloor 0 – 1 Pinelands High School Gelykop 0 – 0 dogters Fairbairn High School B Wen 2 – 0 HOKKIESPAN OPPONERENDE SPAN RESULTATE TELLING o.14- Fairbairn High School B Wen 5 – 0 Hoërskool Melkbosstrand Wen 6 – 0 seuns Hoërskool De Kuilen Wen 4 – 0 Neem asseblief kennis van die volgende hokkiewedstryde vir 2017: Dogtershokkie DATUM HOKKIESPAN OPPONERENDE SPAN WAAR 6 Mei Nasionale Curro-proewe Tuis 13 Mei Al die spanne The Settlers High School Weg 14 Mei o.19 (SPAR-toernooi) Hoërskool DF Malan Weg 20 Mei Al die spanne Hoërskool Tygerberg Tuis El Shaddai Weg – Bellville Astro in o.19- en o.14-span 27 Mei Christian School Voortrekkerstraat o.16-span Parklands College Moet nog bevestig word 3 Junie Al die spanne Hoërskool Brackenfell Tuis 10 Junie Al die spanne Fairbairn High School Tuis 24 Junie Al die spanne Hoërskool Vishoek Tuis 29 Junie – 1 Julie Nasionale Curro-toernooi Tuis Seunshokkie DATUM HOKKIESPAN OPPONERENDE SPAN WAAR 6 Mei Nasionale Curro-proewe Tuis Al die spanne (buiten 2de-span) Hoërskool Brackenfell Tuis 13 Mei Rondebosch Boys' Tweedespan Weg High School Al die spanne (buiten 2de-span) Khayelitsha High School Tuis 20 Mei Moet nog Tweedespan Bishops College bevestig word Reddam House 27 Mei Al die spanne Weg Durbanville College 3 Junie Al die spanne Hoërskool DF Malan Tuis 10 Junie Al die spanne Table View High School Weg 24 Junie Al die spanne Hoërskool Vishoek Tuis 29 Junie – 1 Julie Nasionale Curro-toernooi Tuis - 4 - Rugby Neem asseblief kennis van die volgende rugbywedstryde vir 2017: Onder 15 DATUM OPPONERENDE SPAN WAAR 22 April Parklands College Tuis 24 April Fairmont High School Weg 6 Mei Streekswedstryde Tuis 13 Mei Masiphumelele High School Weg 20 Mei Hoërskool Tygerberg B Weg 27 Mei Hoërskool Kleinveld Tuis 3 Junie Moet nog bevestig word 29 Junie – 1 Julie Curro Nasionale wedstryde Tuis 27 Julie Hoërskool Zwaanswyk Tuis 5 Augustus Glenwood High School Tuis 12 Augustus Curro Langebaan Tuis 19 Augustus Hoërskool Muizenberg Weg 26 Augustus Masimbambane Secondary School Weg 2 September Sewesrugbyfees Weg Onder 19 DATUM OPPONERENDE SPAN WAAR 22 April Parklands College Tuis 6 Mei Streekswedstryde Tuis 13 Mei Masiphumelele High School Weg 20 Mei Hoërskool Tygerberg B Weg 27 Mei Hoërskool Kleinveld Tuis 3 Junie Moet nog bevestig word 29 Junie – 1 Julie Curro Nasionale wedstryde Tuis 29 Julie Hoërskool Zwaanswyk Tuis 5 Augustus Glenwood High School Tuis 12 Augustus Curro Langebaan Weg 19 Augustus Hoërskool Muizenberg Weg 26 Augustus Masimbambane Secondary School Weg Moet nog 2 September Sewesrugbyfees bevestig word - 5 - ALGEMEEN Besoek van Masimbambane Secondary School Die graad 12-leerderraadslede van ons vennootskapskool, Masimbambane Secondary School, het Maandag saam met ons Leerderraad ‘n werkswinkel wat deur mnr. Dylan Wray aangebied is, bygewoon. Daarna het hulle saam met ons leerders klasse besoek. BELANGRIKE DATUMS: KWARTAAL 2 (2017) APRIL 27 Vryheidsdag 28 Skoolvakansiedag MEI 1 Werkersdag 2 Dra van winterskooluniform verpligtend 4 Gr. 8 – 12: Oueraand 6 Curro 7’s: Streekstoernooi by Meridian Pinehurst (Hokkie by Curro Durbanville) 8 Bloedskenk 10 SAMO: Rondte 2 11 – 13 Nasionale Toneelkompetisie 12 PIT-produksie: Hoopvol (Gr. 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders) Gr. 12: Afrikaans Huistaal – verpligte werkswinkel (14:00 – 17:00) 13 Hokkie: Dogters vs. The Settlers High School Seuns vs. Hoërskool Brackenfell; 2de-span vs. Rondebosch Boys' High School Rugby: o.15 en 0.19 vs. Masiphumelele High School 14 Hokkie: Eerstespan neem deel aan “Spar Challenge” by Hoërskool D.F. Malan Ons wens ons leerders alles van die beste vir die kwartaal toe en vertrou dat u die opvoeders sal ondersteun deur u kinders te help om hul huiswerk getrou te voltooi en genoegsaam vir alle formele assesserings voor te berei. Vriendelike groete. __________________ __________________ Mnr. J.D. Vermeulen Mnr. D.D. van Zyl Operasionele Hoof: Hoërskool Uitvoerende Hoof .

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    5 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us