PDF Van Tekst

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

PDF Van Tekst De geskidenis van ons land, in di taal van ons volk S.J. du Toit bron S.J. du Toit, De geskidenis van ons land, in di taal van ons volk. D.F. du Toit & Co., Paarl 1895 (2de druk) Zie voor verantwoording: https://www.dbnl.org/tekst/toit001gesk02_01/colofon.php Let op: werken die korter dan 140 jaar geleden verschenen zijn, kunnen auteursrechtelijk beschermd zijn. iii Voorrede ver di twede uitgaaf. DI VOORREDE ver di eerste uitgaaf van ons Geskidenis volg hiirop. Veul het ons ni bij te voeg in di twéde uitgaaf ni, as net mar om an te wys waarin hiir-di uitgaaf verskil van di vorige, namelik:- 1. Di spelling is gewysig soos dit sig van 1877 af ontwikkel het tot nou toe, en so vêr as dit nou tamelik algemeen angeneem en o'ereengekom is. 2. Di stof is bijgewerk tot 1895 toe, sodat di leser hiir 'n geskidenis kry van di ontdekking van Suid Afrika af tot vandag toe. 3. Wysigings is daar in heel veul in di stof angebreng ni, as alleen dat enige historise gedenkstukke, soos van TANCRED o'er di Kaffer Oorloge, van FROUDE o'er di Uitgeweke Boere, ens., uit di gewone loop van di geskidenis uitgehaal is (om di draad ni teveul te breek ni) en as Bylage agteran gevoeg is. 4. Di Bylage is veral 'n kenmerk van di twéde uitgaaf. Hiir kryg di lesers nou versamel en bewaar al di vernaamste gedenkstukke van ons geskidenis, wat, soos ons redelikerwyse verwag, di waarde van di boek anmerkelik verhoog. Daar is dan di lang verwagte twéde uitgaaf. Vêr van volmaak, mar veul beter as di vorige, en in elk geval in di taal en gees van ons volk, en so getrou molik an di werkelikheid. Ons hoop dat alle belangstellende sal same werk om di derde druk, wat ons spoedig hoop uit te gé (waarom ons ekspres van di twéde uitgaaf ni so baing het laat druk ni), so volledig en so goed molik te maak. Alle verbeteringe en anvullings sal daartoe in dank ontvang worde deur DI UITGEWERS. Paarl, Augus, 1895. S.J. du Toit, De geskidenis van ons land, in di taal van ons volk v (By di eerste uitgaaf). Di genootskap van regte Afrikaners an al hulle landgenote GROETE! Di uitgewer van 'n godsdiinstige tydskrif in ons land sê onlangs, dat hy met 5 moeilikhede te stry het: 1. Om dit geskrywe; 2. om dit gedruk; 3. om dit weggestuur; 4. om dit gelees; 5. om dit betaal te kry. Arme man! Gelukkig ons het mar met di twé eerste te doen, en dis al swaar genoeg, en daaro'er moet ons al ekskuus vra an ons lesers. Dit was di rede dat ons Geskidenis ni eerder uitgekom is ni. Om dit geskrywe te kry het moeite gekos, want daar was gen genoegsame bronne om uit te put ni. Engelse, mar gen Hollanse, Geskidenisse van ons land bestaan daar tot nog toe. En dat ons op di Engelse Geskidenisse ni so mar o'eral kan afgaan ni, sal elke leser wel siin voor hy ons boek uitgelees het. En di Hollanse wat daar is, is mar brokstukke, soos van KOLBE, LOOTS, ens. o'er di oue tye onder di Hollanse Regering, en van STUART, CLOETE, ens. o'er di Uitgeweke Boere, en oek mar in di begin na di uittrek. Wat ons kon kry het ons daarom gebruik, Engelse sowel as Hollanse. En tog was dit nodig om nadere inligting te vra op baing plekke, so moes ons briwe skrywe na alle kante. Sommige dinge is op di maniir duidelik geworde; mar op andere weer kon ons ni genoeg lig kry ni, so dat ons wat di stof angaan al moet ekskuus maak. Mar ons hoop om nou di tyd te gebruik om stof op te samel, en di Patriot sal ons wel daarin he'p, om o'er 'n tyd 'n twéde (soos hulle gewoonlik sê) verbeterde en vermeerderde uitgaaf te gé. Maar dan ni alleen gebrek an stof was 'n moeilikheid ni, mar oek di juiste verband en toedrag van di gebeurtenisse was dikwils byna onmo'entlik om uit te maak. Di een skrywer sê so, en di ander so. En wat is nou waar? Wat is nou di ware oorsaak hiirvan of daarvan? En hoe sit di dinge in makaar? Dit was mar soms net hard werk om dit uit te vinde. En oek hiirin het ons nog mar 'n begin gemaak, en moet ons nog om verskoning vra. S.J. du Toit, De geskidenis van ons land, in di taal van ons volk vi Dan nog 'n swarigheid in skrywe was di spelling. Daar is nog gen woordeboek ni. In byna 2 jare tyd (juis in di wording van ons taal) - deur verskillende persone - is di geskidenis beskrywe. Gen wonder dat hiir nog verskil van spelling bestaan. Mar oek dit sal beter gaan by 'n vollende uitgaaf. Dan, hoop ons, sal di woordeboek van di Genootskap al uit wees. En moeilikheid om dit gedruk te kry was vernamelik, omdat di uitgewer vêr van di pers af is, en idereen wat kennis het van drukwerk sal wel weet hoe moeilik dit dan gaan. Mar daar is hy nou klaar, di Geskidenis, so lank angekondig en verwag, an alle kante gevraag. Weggestuur, verkoop, en gelees sal hy gou wees, dit weet ons vooraf. En hy het deugde genoeg, by al syn gebréke, om vyande kwaad en vrinde bly te maak. Gaat dan, papire kindji, en vertel an ons Landgenote wat hiir al gebeur is van BARTHOLOMEUS DIAZ hiir gekom het, totdat hulle nou begin te praat van di Verenigde State van Suid-Afrika! Vertel di waarheid; bestraf di leugen; en breng di dade en lotgevalle van ons voorouers weer an di lig! Alle opmerkings, anvullings, en verbeterings sal ons met genoege ontvang, en verder gebruik. VAARWEL! Fewerwari, 1877. S.J. du Toit, De geskidenis van ons land, in di taal van ons volk 1 I. Di Kaap in di ou Hollandse tyd, 1652-1806. Eerste hoofstuk. Ouste geskidenis. Oue gerugte. - Di Portugése. - Ander Nasiis. - Van Riebeek. - Plan om 'n Anleg te maak. Di Hollanders was ni di eerste wat hiir an di Kaap gekom het ni. Daar is 'n oue berig, dat di Feniciers (di inwoners van di oue Tyrus en Sidon, soos di Volksleesboek sê) al omtrent 600 jare vóór di geboorte van onse H ere Jezus hiir om di Kaap geseil het, mar di berig is al so oud, dat 'n mens nou ni eens meer seker weet, of hulle hiir an was ni. En wi weet of Salomo ni altemit al in syn tyd hiir omgeseil het ni en of di oue Ofir waar hy zyn goud gaan haal het, ni altemit daar digteby di Transvaalse goudvelde of in Mashonaland iwers gewees het ni? Hulle kry mos nou al, ou murasiis en mynwerke daar oral, en wi weet wat hulle nog meer daar sal kry? Bartholomeus Diaz. Di eerste wat ons seker weet wat hiir gekom het was di Portugese. In di jaar 1486 het di eerste Portugees, met 3 sképe, hiir om di Kaap geseil. Syn naam was Bartholomeus Daiz. Mar hy het so vêr van di land af omgegaan, dat hy met terugkom eers di Kaap gesiin het. Hy wou toen hiir ankom. Mar di Suidooste-wind was net so sterk, dat hy dit ni gewa'e het ni. Hy gé toen somar di plek di naam van Cabo del Totos Tormentos in hulle taal. In ons taal beteken dit Kaap van al di Storme. En dit was ni so 'n heeltemal verkeerde naam ni; want di Suidooste-wind kan mar ongenadig waai an di Kaap. Toen hy weer in syn land gekom het, toen vertel hy dit; mar di koning van Portugal verander di naam in Cabo de Bona Esperanza, wat in ons taal is Kaap di Goeje Hoop; want syn plan was om hiirom te gaan na Indië toe. Vasco da Gamma. Di twéde Portugees wat toen hiirnatoe gekom het was Vasco da Gama, in di jaar 1497, met 3 skepe, en 160 man. Di Portugése stuur toen verder hulle skepe hiir om di Kaap om met di Indiane te gaan handel. Toen di ander nasiis van Europa siin dat dit goed gaan, toen begin hulle oek agterna te kom. Franciska d'Almeida. In 1510 het Francisko D' Almeida hiir angekom, met 'n Portugése [v]loot. Daar was 'n Hottentotskraal naby di Baai, en di Portugése gaan daar[na]-toe om hulle 'n S.J. du Toit, De geskidenis van ons land, in di taal van ons volk besoek te breng. Daar ontstaan toen rusi tussen di Portu[gése] en Hottentots, omdat di Hottentots van hulle goed gesteel het. Di vol- S.J. du Toit, De geskidenis van ons land, in di taal van ons volk 2 lende dag besluit di Europeane om di Hottentots te gaan bestraf, mar daar di Hottentots gen teenstand biid ni, keer di Portugése weer na hulle skepe terug. Toen word hulle angeval deur di Hottentots en kon ni anders ni as vlug. Sestig manne met D' Almeida word gedood. Dit was di eerste oorlog met di Hottentots. Di eerste Engelsman, wat hiir angekom het, was James Lancaster, in di jaar 1591. Kort daarna kom toen di eerste Hollander, Cornelis Houtman met 4 skepe, hiir an in 1595; en in 1601 kom weer 'n ander Hollander, Joris van Spilbergen, en hy noem toen di berg by di Kaap Tafelberg, omdat hy so plat is, en di baai weer na di berg, Tafelbaai.
Recommended publications
  • Beschryvinge Van De Kaap Der Goede Hoope. Deel I
    Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I François Valentijn editie P. Serton, R. Raven-Hart, W.J. de Kock en E.H. Raidt bron François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I (eds. P. Serton, R. Raven-Hart, W.J. de Kock en E.H. Raidt). Van Riebeeck-Vereniging, Kaapstad 1971 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/vale003besc01_01/colofon.php © 2011 dbnl / erven P. Serton / erven R. Raven-Hart / erven W.J. de Kock / E.H. Raidt VIII Lys van Illustrasies Portret van François Valentyn ii Titelblad van die oorspronklike uitgawe iii Kaart van de Kaap der Goede Hoope 34 Saldanhabaay te vinden in de Beschryving onder No. 38 A 50 De Kaap in Platte Grond 66 Gezicht van Kaap der Goede Hoope 67 Thuin der Compagnie aan de Kaap 130 Kaart van die tog van Simon van der Stel 378 François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I IX List of Illustrations Portrait of François Valentyn ii Title page of the original edition iii Map of the Cape of Good Hope 34 Saldanha Bay to be found in the Description under No. 38 A 50 Lay-Out of the Cape 66 View of the Cape of Good Hope 67 Garden of the Company at the Cape 130 Map of the Journey of Simon van der Stel 378 François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I X Voorwoord Die Raad van die Van Riebeeck-Vereniging het heelwat moeilikhede ondervind in sy pogings om 'n herdruk te besorg van die beskrywing van die Kaap die Goeie Hoop wat in die vyfde en laaste deel van François Valentyn* se omvattende Oud en Nieuw Oost-Indiën verskyn.
    [Show full text]
  • The Growth of Population in the Province of the Western Cape
    Southern Africa Labour and Development Research Unit A Tapestry of People: The Growth of Population in the Province of the Western Cape by Dudley Horner and Francis Wilson WORKING PAPER SERIES Number 21 About the Authors and Acknowledgments Professor Francis Wilson and Dudley Horner are both SALDRU Honorary Research Fellows and were previously respectively director and deputy-director of the research unit. We acknowledge with thanks the Directorate for Social Research & Provincial Population in the Department of Social Development within the Provincial Government of the Western Cape, and particularly Mr Gavin Miller and Dr Ravayi Marindo, who commissioned this study as part of the project on the state of population in the Western Cape Province. We thank, too, Mrs Brenda Adams and Mrs Alison Siljeur for all their assistance with the production of this report. While we have endeavoured to make this historical overview as accurate as possible we would welcome any comments suggesting appropriate amendments or corrections. Recommended citation Horner, D. and Wilson, F. (2008) E A Tapestry of People: The Growth of Population in the Province of the Western Cape. A Southern Africa Labour and Development Research Unit Working Paper Number 21. Cape Town: SALDRU, University of Cape Town ISBN: 978-0-9814123-2-0 © Southern Africa Labour and Development Research Unit, UCT, 2008 Working Papers can be downloaded in Adobe Acrobat format from www.saldru.uct.ac.za. Printed copies of Working Papers are available for R15.00 each plus vat and postage charges. Contact: Francis Wilson - [email protected] Dudley Horner - [email protected] Orders may be directed to: The Administrative Officer, SALDRU, University of Cape Town, Private Bag, Rondebosch, 7701, Tel: (021) 650 5696, Fax: (021) 650 5697, Email: [email protected] A Tapestry of People: The Growth of Population in the Province of the Western Cape by Dudley Horner & Francis Wilson Long Before Van Riebeeck.
    [Show full text]
  • Fashion and the World of the Women of the VOC Official Elite
    Fashion and the World of the Women of the VOC Official Elite Liza-Mari Coetzee, University of Johannesburg, [email protected] Abstract During the early modern period material culture increasingly started to serve as a symbol of identity and status rather than merely fulfilling a basic need. One example of such possessions that was particularly relevant for demonstrating social position is clothing. By using markers of distinction such as clothing, individuals could affirm or reaffirm their identities and could denote an association with a certain status group. At the Cape this means of distinction was utilised by the societal elite that consisted of a small group of senior officials with the Governor at the head. The Governor was appointed by the VOC and in all cases but one, was not locally born. Equally, many members of the VOC elite were temporarily stationed at the Cape and would return to Europe or move to another VOC station at the end of their tenure, most often taking their wives and daughters back with them. The aim of this article is to discuss women belonging to the VOC elite of Cape society and to determine firstly whether these women maintained their status through the use of status objects (in particular clothing and other items used for personal adornment). The second aim of the article is to determine what effect this use of clothing as a symbol of status had on the social consciousness of the importance or unimportance of a particular object. The article will also aim to determine how these women in the top echelons of society influenced and determined what types of fashion, dress and accessories were seen as status objects.
    [Show full text]
  • According to the Minutes Kept by the Secretary to the Council of Justice
    Sodomy, race and respectability in Stellenbosch and Drakenstein, 1689 – 1762: the story of a family, loosely defined Susie Newton-King This article explores the interacting dynamics of race, class, status and respectability in the emerging colonial society at the Cape of Good Hope in the late seventeenth and early eighteenth centuries. It is essentially a case study, which examines the background to the trial and execution of Gerrit Coetzee, the first freeburgher to be accused of sodomy at the Cape. By implication, it raises a number of questions about the rural community in which Gerrit was raised and it re-opens old debates about the degree of colour blindness and the determinants of status in early colonial South Africa. Was Gerrit a victim of racial or social prejudice? Was he excluded, cold-shouldered or otherwise subtly marginalised by his young male peers in Daljosafat, where he lived? Was he driven by prejudice to seek the company of other marginalised individuals and ultimately to engage in suicidally transgressive behaviour? Or was he simply a young man who wrecked his chances by going too far? The trial On Thursday 10 September 1733 the freeburgher Gerrit Coetzee Jacobszoon (the son of Jacob) appeared before the Council of Justice in Cape Town. He was twenty one years old and he was charged with sodomy. He was already a prisoner in the Castle, having been arrested and brought to Cape Town from his home in Daljosafat (in Drakenstein) some time in late July. He had twice been interrogated in the presence of commissioned members of the Council, but this was his first appearance in the long meeting room in the Kat bastion, where the council met every Thursday.
    [Show full text]
  • 1894 Jaargang 12 (Xii)
    VAN HET GENEALOGISCH-HERALDIEK -GENOOTSCHAP c DE NEDERLANIHXIE LEEUW, i . i _ ‘.I 1 N J3 0 U 13. 1894_ Kolom. Bericht ...............................1, 49, 66, 81, 155. Benoeming tot lid. ...........................1, 49, 6tj, 81, 139. Ruiling van tijdschriften ............................ 1, 49, 139. Aanteekeningen uit de Poorterboeken van Zierikzee (1302-1810), door P. D. de Vos. .......... 1. Van Heemskerck, door C. Gysberti Hodenpyl. , . ................ 10. Van Gendt, door J. v. E. ................10. Familie-berichten . ............11, 42, 58, 76. Correspondentie. , . ........... 16, 32, 138, 154. Het voorstel van Mr. A. de Wit c. s., in zake de Oude Kerkregisters van ‘s Gravenhage, door M. G. Wildeman. 17. Nederlandsche Wapenzegels door M. G. W. ................ 26. Van Bodegem (Bodegom) door Jac. Anspach . ...............27, 49. Afkomst der familiën Groenewegen en Rosendael ontleend aan een oud handschrift, door C. Gijsberti Hodenpijl . 30. Een mooie aanbieding, door J. G. Frederiks . , , . ....... > ........ 31. Mr. Daniel Weerts van St. Philipsland, door M. G. W. ................ 33. Algemeene Jaarlijksche Vergadering van het Genootschap. ................ 35. Korte inhoud van het verhandelde in de Bestuursvergaderingen. .. *. ........ 37, 123, 139, 155. Geslacht Caland, door Fred. Caland . ................ 38. Verheffing in den Nederlandsohen Adel. : . ................ 49. Het Graafschap Zeeland door Jacob van Grijpskerke, besproken door J. G. Frederiks ........ 39, 54, 67. ,,Von”. .....................................58. Berichtboekjes van den Haag ....................... , ...... 64. Boekwerken, enz. ontvangen voor de bibliotheek en het Archief ................ 66, 126. Acht Kwartieren van Louis Gaspard Adrien van Hangest baron d’Yvoy, door J. D. G. van Epen ....... 73. Toekenning van “/, edeldoms, door Fred. Caland ....................... 75. Jaarboekje van den Nederlandschen Adel, door M. G. W. .................... 75. Aanteekeningen betreffende de familie Snouck, door 1Mr. L. M.
    [Show full text]
  • History'and Ethnography Africa South of the Zambesi
    HISTORY'AND ETHNOGRAPHY OF AFRICA SOUTH OF THE ZAMBESI VOL. II. By Dr. G. M. THEAL. SERIES I. HISTORY AND ETHNOGR,APHY OF AFRICA SOUTH OF THE ZAMBESI. FROM THE SETTLEMENT OF THE PORTUGUESE AT SOFALA IN SEPTEMBER, 1505, TO THE CONQUEST OF THE CAPE COLONY BY THE BRITISH IN SEPTEMBER, 1795. VOL. I.-The Portuguese in South Africa from 1505 to 1700. VOL. H.-Is the one in the reader's hands. VOL. III.-Account of the Dutch, Portuguese, Hottentots, and Bantu to September, 1795. SERIES II. HISTORY OF SOUTH AFRICA SINCE SEPTEMBER, 1795 ' VOL. I., 1795-1828• VOL. II., 1828-1846. VOL. III., 1846-1860. VOL. IV. (The Republics and Bantu States), 1854-1872. VOL. V. (The Remainder of South Africa), 1860-1872• HISTORY AND ETHNOGRAPHY OF AFRICA SOUTH OF THE ZAMBESI FROM THE SETTLEMENT OF THE PORTUGUESE At SOFALA IN SEPTEMBER 1505 TO THE CONQUEST OF THE CAPE COLONY BY THE BRITISH IN SEPTEMBER 1795, BY GEORGE MCCALL THEAL, LITT.D., LL.D. FOUIG,. M.... a 01' THR ROYAL ACA;DDIV OF SCIENCBS, At.IST&RDAM, CORRESPONDING M&M88.R 0' TH. ROYAL HI$TORICAL SOCIETY, LONDON. BTC., ETC., aTe, .. ou.... y KKK .... OJ' TUB ARCHIVES 011' THB CAPS COLOMY. AltD AT PRBSENT COLONIAL HISTORIOGRAPHBR IN THREE VOLUMES WITH MAPS AND PLATES VOL. II. FOU:NDATlON OF THE CAPE COLONY BY THE DUTCH LONDON SW AN SONNENSCHEIN & <;0.• LIM. 25 High Street, Bloomsbury 1909 An righta n81WlJf!d W. JOLLY & SONS ~lhltttl! lIu" 38 BRIDGE STREET ABERDEEN CONTENTS. CHAPTER XXI. JAN VAN JUEBEElt, COMMANDER, LANDED IN SOUTH AFRICA 7TH APRIL J652, RETIRED 6TH MAY J662.
    [Show full text]
  • Monopsony Land Tenure and the Expansion Of
    UC Irvine Economics Colloquium Title Company Colonies, Property Rights, and the Extent of Settlement: Permalink https://escholarship.org/uc/item/2q0704w6 Author Kauffman, Kyle Publication Date 2005-04-19 eScholarship.org Powered by the California Digital Library University of California Company Colonies, Property Rights, and the Extent of Settlement: A Case Study of Dutch South Africa, 1652-1795 Kyle D. Kauffman Wellesley College and Harvard University Sumner J. La Croix University of Hawaii and East-West Center March 27, 2005 DRAFT—DO NOT CITE OR QUOTE Kauffman is Jaan Walther Whitehead Associate Professor, Department of Economics, Wellesley College, Wellesley, MA 02481 and Research Fellow, W.E.B. DuBois Institute, Harvard University; Tel: (781) 283-2153; Fax: (781) 283-2177; E-mail: [email protected]. La Croix is Professor, Department of Economics, University of Hawaii, 2424 Maile Way, Honolulu, HI 96822 and Senior Fellow, East-West Center, 1601 East-West Rd., Honolulu, HI 96848; Tel: (808) 956-8730; Fax: (808) 956-4347; E-mail: [email protected]. The authors thank Leonard Guelke for providing us with data; Jeffrey Williamson, Gary Libecap, and participants in seminars at Harvard University, University of Hawaii, University of Massachusetts-Amherst, York University, and participants in the 2002 Economic History Association Annual Meetings and the 2003 International Society for the New Institutional Economics Annual Meetings for comments. We also thank staff at the National Library of South Africa, the Africa Collection at the University of Cape Town, and the Cape Archives for their help in locating sources. Widyanti Soetjipto, Grant Shiroma, and Thuy Tran provided excellent research assistance.
    [Show full text]
  • Download PDF Van Tekst
    Briefwisseling oor Kaapse sake 1778-1792 Hendrik Swellengrebel jr. editie G.J. Schutte bron Hendrik Swellengrebel jr., Briefwisseling oor Kaapse sake 1778-1792 (ed. G.J. Schutte). Van Riebeeck-Vereniging, Kaapstad 1982 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/swel004brie01_01/colofon.htm © 2010 dbnl / G.J. Schutte II Hendrik Cloete, omstreeks 1788. Die randskrif lui: ‘Het is van U Tobak daar ik zoo smaakelijk van zit te rooke aan de ommer Tafel.’ Anonieme potloodtekening, 33 × 21 cm, Swellengrebel-versameling. Hendrik Cloete, about 1788. The circumscription reads: ‘It is your tobacco I am smoking with such enjoyment at the card table.’ Anonymous pencil sketch, 33 × 21 cm, Swellengrebel Collection. Lys van illustrasies - list of illustrations Titelplaat/Frontispiece 1. Anonieme potloodtekening van Hendrik Cloete/Anonymous pencil sketch of Hendrik Cloete Bladsy ii/Page ii 2. Portret van Heinrich Swellengrebel/Portrait of Heinrich Swellengrebel Bladsy 148/Page 148 3. Die kraal van Kaptein Ruyter/The village of Chief Ruyter Bladsy 149/Page 149 4. Die renosterjag by die Klein Visrivier/The rhinoceros hunt at the Little Fish River Bladsy 180/Page 180 5. Detail van die renosterjag by die Klein Visrivier/Detail of the rhinoceros hunt at the Little Fish River Bladsy 181/Page 181 Hendrik Swellengrebel jr., Briefwisseling oor Kaapse sake 1778-1792 IX Voorwoord Hoewel die verskillende komitees van die Van Riebeeck-Vereniging altyd uitgeblink het deur die hoeveelheid koöperatiewe inspanning wat aan die Vereniging se uitgawes gewy word, meen ek dat die huidige boekdeel selfs in daardie opsig uitsonderlik mag heet. Nadat dr. Schutte, wat 'n senior dosent in die subfakulteit Geskiedenis van die Vrije Universiteit van Amsterdam is, sy klaargemaakte manuskrip voorgelê het, was daar nog heelwat te doen.
    [Show full text]
  • Dnl 1894 Jaargang 12
    181 182 Roos, de Vos, Tas, Zwanepoel, Seholtz, Richter, 1714, 24 Maart. De Luitenant Kolonel Maurits Pasques Vlotman, Wederhold, Zaaiman , van der Walt, de Chavonnes komt uit Nederland en aanvaardt den Steenkamp, Robberts, Schrijver, Terreblanche, 28 d. a. v. het bestuur. Slabbert,, de Vries en anderen. 1714—1723. Ziekte en sterfte onder het vee. Zij waren voornamelijk te Stellenbosch, Draken- 1715. Hermanus Potgieter gaat met 30 boerende „Boes• stein en Fransche Hoek gevestigd en hielden zich mans" bestrijden. meestal met landbouw en veeteelt bezig. 1719. Nieuwe pogingen tot kolonisatie van Natal en de Simon van der Stel verheven tot Gouverneur. Delagoabaai. Willem van der Taak aldaar als 1691, Juni. Boschheuvel verkocht aan Willem Heens voor opperhoofd benoemd 500 pd. sterl. Kapitein G. van der Schelling leidt aldaar schip• William Dampier, beroemd engelsch reiziger, be• breuk. zoekt de Kaap 1721. De Delagoabaai in bezit genomen. Het fort Lagoa 1692. De Portugeezen verlaten de Delagoabaai. gesticht. De heer Slicher als predikant te Stellen• 5 Juli. Eene vreeselijké storm teistert de Kaap. bosch aangesteld. Jochem Willemsz van Amsterdam, kwartiermeester 1724, 8 September. De Gouverneur Pasques de Chavon• van het schip „Spierdijk" redt met levensgevaar nes sterft, na korte ongesteldheid en wordt tijdelijk de bemanning van het schip „Hoogergeest'\ Nico• vervangen door den Secunde, Jan de la Fontaine. laas Swaar, stuurman aan boord van de „Spierdijk". 1726, Juli. Het landgoed Boschheuvel overgegaan aan 1698- -1705 Zeer droge zomers. een anderen Willem Heems voor 940 pond sterl. 1699. Simon van der Stel wordt als Gouverneur opge• 1727. De Genie-Officier Pieter Gijsbert Nordt aanvaardt volgd door zijn' zoon Willem Adriaan van der 25 Febr.
    [Show full text]
  • 89-109 the Cape in Latin and Latin in the Cape in the 17Th
    http://akroterion.journals.ac.za http://akroterion.journals.ac.za THE CAPE IN LATIN AND LATIN IN THE CAPE IN THE 17TH AND 18TH CENTURIES AV Van Stekelenburg† (University of Stellenbosch) Arranged and edited by J M Claassen Different authors work in different ways. Bert van Stekelenburg would usually choose a new topic that interested him, do initial, sometimes fairly cursory, research on the subject, give one or more public lectures and/or read a fairly brief scholarly paper and then spend some years refining the topic by means of extensive research in both local and overseas libraries, carefully building up a scholarly argument in the manner of a sculptor in clay, whose work in the end would be cast in bronze — the scholarly publication that followed. This paper started as a public lecture to the Western Cape branch of the Classical Association of South Africa in March 2002. It had flowed from previous research done on an interesting Latinist who lived at the Cape, Jan Willem (“Johannes Guilielmus”) Van Grevenbroek, on whose life Bert had been working since 1997. After a lecture series was initiated by a paper read at Avila in Spain in 1997, several more popular lectures followed. This research culminated in a scholarly publication, “Een intellectueel in de vroege Kaapkolonie. De nalatenschap van Jan Willem van Grevenbroek (1644-1726)” Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 8, 2001, 3-34. Bert was working on this present article just before he left for his last, fateful ornithological expedition, using the computers of various friends, including that of his present editor, but after his death we have been unable to find the diskette on which he had kept this article, which had seemed to be almost completed.
    [Show full text]
  • Dutch Empire
    Dutch Empire en.wikibooks.org December 29, 2013 On the 28th of April 2012 the contents of the English as well as German Wikibooks and Wikipedia projects were licensed under Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 Unported license. A URI to this license is given in the list of figures on page 111. If this document is a derived work from the contents of one of these projects and the content was still licensed by the project under this license at the time of derivation this document has to be licensed under the same, a similar or a compatible license, as stated in section 4b of the license. The list of contributors is included in chapter Contributors on page 109. The licenses GPL, LGPL and GFDL are included in chapter Licenses on page 115, since this book and/or parts of it may or may not be licensed under one or more of these licenses, and thus require inclusion of these licenses. The licenses of the figures are given in the list of figures on page 111. This PDF was generated by the LATEX typesetting software. The LATEX source code is included as an attachment (source.7z.txt) in this PDF file. To extract the source from the PDF file, you can use the pdfdetach tool including in the poppler suite, or the http://www. pdflabs.com/tools/pdftk-the-pdf-toolkit/ utility. Some PDF viewers may also let you save the attachment to a file. After extracting it from the PDF file you have to rename it to source.7z.
    [Show full text]
  • Geschiedenis Van Zuid-Afrika =
    GESCHIEDENIS VAN ZUID-AFRIKA = 0 c:> VERENIGD ZUID-AFRIKA Schaal, 1: to,ooo,ooo s,!'ngels,~Mijlen 2 Spoorwegen ~ ' 90 Ooster-1 engt.e Emery Walker sc. Longmans, Green & Co., Londen, N.ieuwYork, Bombay & Calcuua. v GESCHIEDENIS VAN ZUID-AFRIKA VOOR SCHOOLGEBRUIK SAAMGESTELD OP VERZOEK VAN DE ZUID-AFRIKAANSE TAALBOND DE ZUID-AFRIKAANSE ONDERWIJZERS UNIE EN DE AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROU\VEN VERENIGING DOOR DR. E. c. GODEE-MOLSBERGEN HOOGLERl\AR IN DE GESCHIRDENIS AAN HET VICTORIA COLLEGE TE .STELLENBOSCH LID VAN HET HISTORISCH GHNOOTSCHAP TE UTRECHT .MET VlJF KAARTEN LONGMANS, GREEN, EN CO. 39 PATERNOSTER ROW, LONDEN NIEUW YORK, BOMBAY, EN CALCUTTA 1910 (Aile rechten 11erzekerrf) vi "Op U hebben onze vaders vertrouwd, zij hebben vertrouwd en Gij hebt ze uitgeholpen ; Tot U hebben zij geroepen en zijn uitgered ; op U hebben zij vertrouwd en zijn niet beschaamd geworden." PSALM xxii., verzen 5 en 6. "Kent gij <lat volk vol heldenmoed En toch zo lang geknecht? Het heeft geofferd goed en bloed Voor vrijheid en voor recht." Volkslied van de voormalz'ge Zuz'd-Ajrikaanse Rejmblz'ek. "Alles sal reg \rnm."-PRESIDENT BRAND. "At length we are in peace, God be praised, and long, very long, may it continue. All wars are follies, very expensive, and very mis­ chievous ones. When will mankind be convinced of this, and agree to settle their differences by arbitration? Were they to do it, even by the cast of a die, it would be better than by fighting and destroying each other."-BENJAMIN FRANKLIN, 1783. vii EEN WOORD VOORAF !EDER kent de geschiedenis van de boer, zijn zoon en de ezel.
    [Show full text]