Die Geskiedenis Van Valsbaai Tot 1795, Met Spesiale Verwysing Na Simonsbaai

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

Die Geskiedenis Van Valsbaai Tot 1795, Met Spesiale Verwysing Na Simonsbaai DIE GESKIEDENIS VAN VALSBAAI TOT 1795, MET SPESIALE VERWYSING NA SIMONSBAAI deur ANTON E. BEKKER Skripsie ingelewer vir die graad Magister Artium in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch Studieleier: Prof. dr. D. J. van Zyl OKTOBER 1980 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za The history of ports is, in great measure, the history of civilization — F fTT Morgan Vir Ansie en Connie Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za INHOUDSOPGAWE Pagina VOORWOORD v I EUROPESE AANRAKING MET VALSIIAAI VOOR 1652 EN DIE ONTSTAAN VAN DIE BAAI SE NAAM 1-34 (a) Die Portugese 1 (b) Die Hollanders 15 (c) Die Engelse 18 (d) Die Franse 23 Die naam Valsbaai kry sy beslag 24 II VALSBAAI, 1652-1708 35 —84 (a) Oorlandse aanraking met Valsbaai, 1652 —1662 35 (b) Skeepsverkeer bring nuwe belangstelling, kennisen ondersoeke van die baai mee, 1662-1678 45 (c) Vroegste ekonorniese bedrywighede in Valsbaai en aan sy kus 60 (d) Simon van der Stel en Valsbaai, 1679-1699 63 (e) W. A. van der Stel en Valsbaai, 1699 —1708 79 III SIMONSBAAI WORD DIE WINTERHAWE: 1742 85-115 (a) Aanleidende oorsake 85 (b) Ondersoeke na alternatiewe hawens 98 (c) Die finale besluit 108 IV EKONOMIESE EN SOSIALE BEDRYWIGHEDE IN SIMONSBAAI, 1742— 1795 116— 190 (a) Die gruel van die Kompanjiespos 116 Die inwoners 116 Oprigting van geboue en 'n kaai 130 (b) Die Kompanjiespos as, ontvang,sdepot vir landbouproclul te en skeepsgoeclere 144 (c) Die Kompanjiespos ac v:sversingstasie 156 (d) Die Kompanjies•pos ac hersteloord vir matrose 176 (e) Ander bedrywighede 185 V SKEEPSBESOEKE AAN SIMONSBAAI, 1742— 1795 191 —236 (a) Hollandse skepe 192 (b) Vreemde skepe 215 (c) Die doehreffendheid van Simonsbaai as hawe 228 VI DIE MILITERE OPSET EN BEDRYWIGHEDE IN. SIMONSBAAI TOT EN MET DIE BRITSE VEROWERING VAN DIE BAAI IN 1795, 237 —282 (a) Pogings om Simonsbaai Le fortifiseer en die bou van die eerste vercledigingswerke 237 (b) Die Britse besetting van Simonsbaai . 266 BYLAE 283 BRONNE 284 —313 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za KAARTE EN ILLUSTRASIES 1. Modern liggingskaart van Vaisbaai, Iite vergroting van Simonsbaai Teenoor titelblad Tussen pagina 2. Vroee kaart van Valsbaai, 1654 39-40 3. Kaart van Valsbaai, 1.vai Esselsteinsbaai (Simonsbaai) aantoon 48-49 4. Simon van der Stel e kaart van Valsbaai, 1687 73 —74 5. Sk..:.ts wat ankerpla in Simonsbaai toon, 1740 113-114 6. Skaaltekening van die grond vial die Burger Hendrik Elsthout in Simonsbaai ontvang het, 1761 119-120 7. Geboue en kaai in Simonsbaai, 1780 129-130 S. Skeisplan van die Residensie in Simonsbaai, ongedateer 134-135 9. Planne van voorgestelde hospitaal in Simonsbaai 135 —136 10. Kaart wat eerie wapad tussen Muizenberg en Simonsbaai aantoon, 1772 146-147 11. Simonsbaai teen die jaar 1786 191 —19") 12. Ligging van twee voorgestelde batterye in Simonsbaai, 1772 241-242 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za (i) VOORWOORD Simonsbaai, met die skilderagtige Simonstad aan sy kus, is vandag wereldbekend. Vanwee sy militer-strategiese belang- rikheid vervul die beskutte Valsbaaise hawe h sleutelrol in die beskerming en beveiliging van die belangrike Vaapse see- roete. Tog is dit verbasend dat so min tot dusver oor die vroed geskiedenis van Valsbaai, en die ontstaan van Simonstad, be- kend is. Geen wetenskaplik historiese verhandeling oor die onderwerp is nog geskryf nie. Betreklik onlangs het twee populere werke, nl. J. Burman se Story of False Bay en B.B. en B.G. Brock se Historical Simon's Town verskyn. Die boeke kan nie as streng wetenskaplike studies beskou word nie en die geskiedenis van Valsbaai en Simonsbaai tydens die bewinds- jare van die N.O.I.K. word daarin, om die minste te st, baie opperviakkig bespreek. Klem word gele op die geskiedenis van •Simonsbaai ná 1795, ten gevolge waarvan die bewindstydperk van die N.O.I.K. baie onvolledig bespreek word.. As gebore Kapenaar wat by die see grootgeword het, was daar by my lank reeds h besondere belangstelling in die geskiedenis van Simonsbaai. My latere noue samewerking met die S.A. Vloot, as Milit8re Beriggewer van Die Burger, het as h aanvul- lende prikkel gedien om die vroee geskiedenis van did baai na te vors. Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za Die belangrikste deel van die navorsing is in die aapse Argiefbewaarplek in raapstad gedoen. Bale nuwe gegewens en inligting oor die onderwerp is daar opgediep. Verder is nuttige naslaanwerk in die Suid-Afrikaanse Biblioteek, die Parlementsbiblioteek en die Aktekantoor in raapstad, sowel as die Carnegie-biblioteek op Stellenbosch gedoen. Ek wil die geleentheid gebruik om die personeel van die instansies te bedank vir hul hulpvaardigheid en vriendelikheid. Vir die doel van die studie word met Valsbaai bedoel die wye baai, 40 km breed, wat aan die westekant deur die berge van die raapse Skiereil9nd hegrens word en in die vobrgebergte Vaappunt eindig, en aan die oostekant deur die Hottentots- Hollandberge, wat by raap Hangklip eindig, miring word. Die geskiedenis van en bedrywighede in die Valsbaai-seegebied was die sentrale uitgangspunt, maar aktiwiteite en ontwikkeling aan die onmiddellike Valsbaaise kusgebied, wat die geskiedenis van di6, baai regstreeks geraak en beinvloed het, is ook be- spreek. Die navorsing het sekere probleme opgelewer. Aangesien die tame oor lang tydperk gestrek het, en die inligting en gegewens baie fragmentariesverspreidwas, het dit baie tyd in beslag geneem, en die ontplooiing van h logiese ontwikkelings- gang bemoeilik. Die bestudering van ongepubliseerde kaarte het bale tegniese probleme opgelewer. Bale van die vroe8 kaarte was onakkuraat, terwyl inligting omtrent plekname en Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za die kuslyne nie sheen gebrekkig en onvolledig was nie, maar soms ook verwarrend. Dit is 11 jammerte dat groot dele van die Dagregister wat die Poshouer in Simonsbaai gehou het, ontbreek. Die dele tussen die jare 1742 - 1750 en 1779 - 1795 het blykbaar verlore geraak. Dit beteken dat bale van die daaglikse en interes- sante gebeure in Simonsbaai, wat daarin opgeteken is, nie bekend is nie. Belangrike besluite rakende Simonsbaai, is egter in ander bronne, veral die Resolutign, raapse Dagregister en die Uitgaande Brieven, gevind. Wisselende oeldeenhede en die feit dat die waarde van die geld in terme van goedere verskillend was in verskillende typ, het die skrywer last besluit om deurgaaps die bedrae aan te .gee soos dit in die bronne voorgekom het. h Vergelykbare tabel oar geldwaardes word in die bylae verstrek. Verwysings na argiefdokumente in die voetnote het deurgaans betrekking op bronne in die aapse Argiefbewaarplek. Sommige van die dokumente se nommers is intussen verander, maar die vorioe nommets, wat meestal hier gebruik word, kan maklik met. behulp van die inventarisse opgespoor word. Ek betuig oraag my erkentlikheid teenoor kapt. J. Netterberg, Aoothawemeester van Simonstad, wat behulpsaam was met die identifisering van plekke op vroee kaarte, en mnr. J. van Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za (iv) Braeht, Hoof van die Vaarte-afdeling van die Algemeen Rijks- archief in Den Haag wat op versoek sekere gegewens d4Ar gekontroleer het. Sy bydrae het my in staat gestel um beter uitspraak te gee our die datering van die kaart van Valsbaai in 1654 en aspekte van die belangrike ondersoek van die baai wat in 1671 gedoen is. Hierdie werk is aanvanklik under wyle prof. P.J. van der Merwe begin. Verreweg die grootste en belangrikste deel van die skripsie is egter under die inspirerende leiding van prof. D.J. van Zyl geskryf en voltooi. Ek wil gevolglik my opregte dank betuig teenoor prof. Van 41, wat as studieleier opgetree het en belangrike wenke our die indeling van die tema, in die besonder die hoofstuk our Ekonomiese en Sosiale Bedrywighede, aan die hand gedoen het. Sy wetenskaplike kritiek was vir my baie waardevol. Wat veral waardeer word, is dat prof. Van Zyl, terwyl hy met siekte- en studieverlof was, deurgaans gewillig was um my van read en advies te bedien. My dank ook can prof. D. 3. rotzd vir sy belangstelling en opbouende kritiek met die lees van did werk. Woord van opregte dank can my moeder, mev. Connie Stander, vir haar sanmoediginn en geldelike bystand, veral na die dood van my vader, Coenraad Bekker. Vir my vrou, Ansie, wat my deurentyd onderskraag het en Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za (v) gewilliq was om die sfgelope paar jaar baie opofferinge te maak, h bale groot dankie. Sonder haar liefde sou die • studie nie Voltooi kon word nie. • Ten slotte my dank aan mej. Christine Kellerman, van die Kaapse Technikon, wat die manuskrip getik het. ANTON E. BEKKER GROENPUNT, 24-10.1980 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za 1 HOOFSTUK I EUROPESE AANRAVING MET VALSBAAI VOIIR 1652 EN DIE ONTSTAAN VAN DI BAAI SE NAAM (a) Die Portugese Die Portugese was die eerste Europese nasie wat bydrae gelewer het tot die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse kuslyn. So vroeg as die jaar 1483 het Bartholomeu Dias die Cabo de Boa Esperanca (Vaap die Goeie Hoop) ontdek.1) Dias se reisjoernaal het nie behoue gebly nie2) en gevolglik is besonderhede van sy reis fragmentaries en gebrekkig. Volgens De Kock het Dias se skip met die terugreis na Portugal 3) teen die einde van Mei 1488 • voor die teenswoordige Valsbaai geanker. Dias se skip het egter nie die baai binnegeseil nie.4) Waarskynlik het die bemanning aan stuurboord die Kaap Hangklip , en die Hottentots-Hollandberge gesien en aan bakboord die berge van die Kaapse Skiereiland. 5) 1) J.A. Wiid: Die Ontdekking van Suid-Afrika (Van der Walt, Wiid en Geyer (reds.): Geskiedenis van Suid-Afrika, I, p. 8). 2) E. Axelson: South-East Africa, 1408 - 1530, p. 15. 3) W.J. de Kock: Portugese Ontdekkers um die Vaap, p.
Recommended publications
  • GIPE-002633.Pdf
    .0 . EDmON SOUTH AFRICA. CATEWA.YOr TIlE C""trI'& 0' t;OO1J Hon SOUTH AFRICA (THE CAPE COLONY, NATAL, ORANGE FREE STATE, SOUTH AFRICAN . REPPBLIG, RHODESIA, AND ALL OTHER TERRITORIES SOUTH OF THE ZAMBESI) BY GEORGE M'CALL THEAL, D.Lrf., LL.D. NINTH IMPRESSION (SIXTH EDITION) 1on~on T. FISHER UNWIN PATBa.NOS1"Sa. SQUAIS COPVRJ(;HT BY T. FISHER UNWIN, 1894 (For Great Britain). CopfiRlGHT BY G. P. PUTNAM'S, 1894 (For the United Stal~ of America) Vb] (~ PREFACE TO FIFTH EDITION. THE chapters in this volume upon the Cape Colony before 1848, Natal before 1845, and the Orange Free State, South African Republic, Zulu­ land, and Basutoland before 1872, contain an outline of my History of South Africa, which has been published in -England in five octavo volumes. In that work my authorities are given, so they need not be repeated here. The remaining c~apters have been written merely from general acquaintance with South African affairs acquired during many years' residence -in the country, and have not the same claim to be regarded as absolutely correct, though I have endeavoured to make them reliable. In prep,!ring the book I was guided by the principle that truth should tie told, regardless of nationalities or parties, and I strove to the utmost. to avoid anything like favour or prejudice. The above was the preface to the first edition of this book, which was __ puJ:>lished in September, 1893. As successive edition!;" aRB"ared the volume was enlarged, and nov: it has been my task to add the saddest chapter of the whole, the one in which is recorded the bc~inning.
    [Show full text]
  • Beschryvinge Van De Kaap Der Goede Hoope. Deel I
    Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I François Valentijn editie P. Serton, R. Raven-Hart, W.J. de Kock en E.H. Raidt bron François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I (eds. P. Serton, R. Raven-Hart, W.J. de Kock en E.H. Raidt). Van Riebeeck-Vereniging, Kaapstad 1971 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/vale003besc01_01/colofon.php © 2011 dbnl / erven P. Serton / erven R. Raven-Hart / erven W.J. de Kock / E.H. Raidt VIII Lys van Illustrasies Portret van François Valentyn ii Titelblad van die oorspronklike uitgawe iii Kaart van de Kaap der Goede Hoope 34 Saldanhabaay te vinden in de Beschryving onder No. 38 A 50 De Kaap in Platte Grond 66 Gezicht van Kaap der Goede Hoope 67 Thuin der Compagnie aan de Kaap 130 Kaart van die tog van Simon van der Stel 378 François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I IX List of Illustrations Portrait of François Valentyn ii Title page of the original edition iii Map of the Cape of Good Hope 34 Saldanha Bay to be found in the Description under No. 38 A 50 Lay-Out of the Cape 66 View of the Cape of Good Hope 67 Garden of the Company at the Cape 130 Map of the Journey of Simon van der Stel 378 François Valentijn, Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I X Voorwoord Die Raad van die Van Riebeeck-Vereniging het heelwat moeilikhede ondervind in sy pogings om 'n herdruk te besorg van die beskrywing van die Kaap die Goeie Hoop wat in die vyfde en laaste deel van François Valentyn* se omvattende Oud en Nieuw Oost-Indiën verskyn.
    [Show full text]
  • The Growth of Population in the Province of the Western Cape
    Southern Africa Labour and Development Research Unit A Tapestry of People: The Growth of Population in the Province of the Western Cape by Dudley Horner and Francis Wilson WORKING PAPER SERIES Number 21 About the Authors and Acknowledgments Professor Francis Wilson and Dudley Horner are both SALDRU Honorary Research Fellows and were previously respectively director and deputy-director of the research unit. We acknowledge with thanks the Directorate for Social Research & Provincial Population in the Department of Social Development within the Provincial Government of the Western Cape, and particularly Mr Gavin Miller and Dr Ravayi Marindo, who commissioned this study as part of the project on the state of population in the Western Cape Province. We thank, too, Mrs Brenda Adams and Mrs Alison Siljeur for all their assistance with the production of this report. While we have endeavoured to make this historical overview as accurate as possible we would welcome any comments suggesting appropriate amendments or corrections. Recommended citation Horner, D. and Wilson, F. (2008) E A Tapestry of People: The Growth of Population in the Province of the Western Cape. A Southern Africa Labour and Development Research Unit Working Paper Number 21. Cape Town: SALDRU, University of Cape Town ISBN: 978-0-9814123-2-0 © Southern Africa Labour and Development Research Unit, UCT, 2008 Working Papers can be downloaded in Adobe Acrobat format from www.saldru.uct.ac.za. Printed copies of Working Papers are available for R15.00 each plus vat and postage charges. Contact: Francis Wilson - [email protected] Dudley Horner - [email protected] Orders may be directed to: The Administrative Officer, SALDRU, University of Cape Town, Private Bag, Rondebosch, 7701, Tel: (021) 650 5696, Fax: (021) 650 5697, Email: [email protected] A Tapestry of People: The Growth of Population in the Province of the Western Cape by Dudley Horner & Francis Wilson Long Before Van Riebeeck.
    [Show full text]
  • Downloaded From
    'Zonder eigen gewinne en glorie' : Mr. Iman Wilhelm Falck (1736-1785), gouverneur en directeur van Ceylon en Onderhorigheden Dulm, F. van der Citation Dulm, F. van der. (2012, February 9). 'Zonder eigen gewinne en glorie' : Mr. Iman Wilhelm Falck (1736-1785), gouverneur en directeur van Ceylon en Onderhorigheden. Uitgeverij Verloren, Hilversum. Retrieved from https://hdl.handle.net/1887/18470 Version: Not Applicable (or Unknown) Licence agreement concerning inclusion of doctoral License: thesis in the Institutional Repository of the University of Leiden Downloaded from: https://hdl.handle.net/1887/18470 Note: To cite this publication please use the final published version (if applicable). Frits van Dulm Iman Wilhelm Falck (1736-1785) verhuisde als jongeling van Ceylon, het huidige Sri Lanka, naar Utrecht, waar hij rech- ten studeerde. Hij koos niet voor een bestuurlijke loopbaan ‘Zonder eigen gewinne en glorie’ in de Republiek, maar voor een ongewisse carrière in Azië. In 1765 werd hij benoemd tot gouverneur van de VOC-vestiging Ceylon, waar hij een einde maakte aan de oorlog met het binnen- landse koninkrijk Kandy. Gedurende twintig jaar toonde hij een eigenzinnige visie op de te volgen politiek ten opzichte van de opdringende Britse macht in India. Zijn matige gezondheid en grote teleurstelling over het weinig krachtige Nederlandse optreden tijdens de Vierde En- gelse Oorlog deden hem afzien van een verdere car- rière in Batavia. Deze biografie van Falck, gebaseerd op vele herontdekte archieven, geeft een interes- sant beeld van zijn leven als diplomaat, zijn familieachtergronden, netwerken en intriges evenals de handel en de bin- nen- en buitenlandse politiek in de acht- tiende eeuw.
    [Show full text]
  • Fashion and the World of the Women of the VOC Official Elite
    Fashion and the World of the Women of the VOC Official Elite Liza-Mari Coetzee, University of Johannesburg, [email protected] Abstract During the early modern period material culture increasingly started to serve as a symbol of identity and status rather than merely fulfilling a basic need. One example of such possessions that was particularly relevant for demonstrating social position is clothing. By using markers of distinction such as clothing, individuals could affirm or reaffirm their identities and could denote an association with a certain status group. At the Cape this means of distinction was utilised by the societal elite that consisted of a small group of senior officials with the Governor at the head. The Governor was appointed by the VOC and in all cases but one, was not locally born. Equally, many members of the VOC elite were temporarily stationed at the Cape and would return to Europe or move to another VOC station at the end of their tenure, most often taking their wives and daughters back with them. The aim of this article is to discuss women belonging to the VOC elite of Cape society and to determine firstly whether these women maintained their status through the use of status objects (in particular clothing and other items used for personal adornment). The second aim of the article is to determine what effect this use of clothing as a symbol of status had on the social consciousness of the importance or unimportance of a particular object. The article will also aim to determine how these women in the top echelons of society influenced and determined what types of fashion, dress and accessories were seen as status objects.
    [Show full text]
  • According to the Minutes Kept by the Secretary to the Council of Justice
    Sodomy, race and respectability in Stellenbosch and Drakenstein, 1689 – 1762: the story of a family, loosely defined Susie Newton-King This article explores the interacting dynamics of race, class, status and respectability in the emerging colonial society at the Cape of Good Hope in the late seventeenth and early eighteenth centuries. It is essentially a case study, which examines the background to the trial and execution of Gerrit Coetzee, the first freeburgher to be accused of sodomy at the Cape. By implication, it raises a number of questions about the rural community in which Gerrit was raised and it re-opens old debates about the degree of colour blindness and the determinants of status in early colonial South Africa. Was Gerrit a victim of racial or social prejudice? Was he excluded, cold-shouldered or otherwise subtly marginalised by his young male peers in Daljosafat, where he lived? Was he driven by prejudice to seek the company of other marginalised individuals and ultimately to engage in suicidally transgressive behaviour? Or was he simply a young man who wrecked his chances by going too far? The trial On Thursday 10 September 1733 the freeburgher Gerrit Coetzee Jacobszoon (the son of Jacob) appeared before the Council of Justice in Cape Town. He was twenty one years old and he was charged with sodomy. He was already a prisoner in the Castle, having been arrested and brought to Cape Town from his home in Daljosafat (in Drakenstein) some time in late July. He had twice been interrogated in the presence of commissioned members of the Council, but this was his first appearance in the long meeting room in the Kat bastion, where the council met every Thursday.
    [Show full text]
  • Download PDF Van Tekst
    Reizen in Zuid-Afrika in de Hollandse tijd. Deel II. Tochten naar het Noorden 1686-1806 E.C. Godée Molsbergen bron E.C. Godée Molsbergen, Reizen in Zuid-Afrika in de Hollandse tijd. Deel II. Tochten naar het Noorden 1686-1806. Martinus Nijhoff, Den Haag 1916 Zie voor verantwoording: http://www.dbnl.org/tekst/gode006reiz02_01/colofon.php © 2011 dbnl i.s.m. *2 Plaat 1 Titelplaat Drostdij Swellendam. E.C. Godée Molsbergen, Reizen in Zuid-Afrika in de Hollandse tijd. Deel II. Tochten naar het Noorden 1686-1806 XXXIII AAN DE NAGEDACHTENIS DER MOEDIGE AFRIKA-REIZIGERS IN DIT WERK VERMELD. E.C. Godée Molsbergen, Reizen in Zuid-Afrika in de Hollandse tijd. Deel II. Tochten naar het Noorden 1686-1806 XXXV Voorrede. Het voorafgaande deel eindigde met Simon van der Stel's terugkeer op het Kasteel na zijn groots opgezette en flink uitgevoerde tocht naar de Koperbergen. Hoe gaarne had de Kommandeur als gevolg ervan grote voordelen voor de Edele Compagnie gemeld! Maar het waarklik koperrijk gebied was wegens de verre afstand en de toenmalige middelen van vervoer van geen nut; zijn tocht is alleen voor ons van belang om de berichten over land en volk, in het biezonder de verhouding der Namaqua-hoofden tot hun volk, en om de pogingen de inboorlingen in vrede te doen leven. Vreedzaam verkeer met het binnenland, zonder betrokken te worden in de telkens weer uitbrekende onderlinge oorlogen, was voor de Compagnie van grote betekenis voor de veestapel en de vleeslevering aan de schepen. En dan bleef onuitroeibaar de overtuiging dat het binnenland goud bevatte en ook de hoop op levendig handelsver keer met machtige binnenlandse rijken behield men tot in het laatste vierde deel van de achttiende eeuw.
    [Show full text]
  • 1894 Jaargang 12 (Xii)
    VAN HET GENEALOGISCH-HERALDIEK -GENOOTSCHAP c DE NEDERLANIHXIE LEEUW, i . i _ ‘.I 1 N J3 0 U 13. 1894_ Kolom. Bericht ...............................1, 49, 66, 81, 155. Benoeming tot lid. ...........................1, 49, 6tj, 81, 139. Ruiling van tijdschriften ............................ 1, 49, 139. Aanteekeningen uit de Poorterboeken van Zierikzee (1302-1810), door P. D. de Vos. .......... 1. Van Heemskerck, door C. Gysberti Hodenpyl. , . ................ 10. Van Gendt, door J. v. E. ................10. Familie-berichten . ............11, 42, 58, 76. Correspondentie. , . ........... 16, 32, 138, 154. Het voorstel van Mr. A. de Wit c. s., in zake de Oude Kerkregisters van ‘s Gravenhage, door M. G. Wildeman. 17. Nederlandsche Wapenzegels door M. G. W. ................ 26. Van Bodegem (Bodegom) door Jac. Anspach . ...............27, 49. Afkomst der familiën Groenewegen en Rosendael ontleend aan een oud handschrift, door C. Gijsberti Hodenpijl . 30. Een mooie aanbieding, door J. G. Frederiks . , , . ....... > ........ 31. Mr. Daniel Weerts van St. Philipsland, door M. G. W. ................ 33. Algemeene Jaarlijksche Vergadering van het Genootschap. ................ 35. Korte inhoud van het verhandelde in de Bestuursvergaderingen. .. *. ........ 37, 123, 139, 155. Geslacht Caland, door Fred. Caland . ................ 38. Verheffing in den Nederlandsohen Adel. : . ................ 49. Het Graafschap Zeeland door Jacob van Grijpskerke, besproken door J. G. Frederiks ........ 39, 54, 67. ,,Von”. .....................................58. Berichtboekjes van den Haag ....................... , ...... 64. Boekwerken, enz. ontvangen voor de bibliotheek en het Archief ................ 66, 126. Acht Kwartieren van Louis Gaspard Adrien van Hangest baron d’Yvoy, door J. D. G. van Epen ....... 73. Toekenning van “/, edeldoms, door Fred. Caland ....................... 75. Jaarboekje van den Nederlandschen Adel, door M. G. W. .................... 75. Aanteekeningen betreffende de familie Snouck, door 1Mr. L. M.
    [Show full text]
  • History'and Ethnography Africa South of the Zambesi
    HISTORY'AND ETHNOGRAPHY OF AFRICA SOUTH OF THE ZAMBESI VOL. II. By Dr. G. M. THEAL. SERIES I. HISTORY AND ETHNOGR,APHY OF AFRICA SOUTH OF THE ZAMBESI. FROM THE SETTLEMENT OF THE PORTUGUESE AT SOFALA IN SEPTEMBER, 1505, TO THE CONQUEST OF THE CAPE COLONY BY THE BRITISH IN SEPTEMBER, 1795. VOL. I.-The Portuguese in South Africa from 1505 to 1700. VOL. H.-Is the one in the reader's hands. VOL. III.-Account of the Dutch, Portuguese, Hottentots, and Bantu to September, 1795. SERIES II. HISTORY OF SOUTH AFRICA SINCE SEPTEMBER, 1795 ' VOL. I., 1795-1828• VOL. II., 1828-1846. VOL. III., 1846-1860. VOL. IV. (The Republics and Bantu States), 1854-1872. VOL. V. (The Remainder of South Africa), 1860-1872• HISTORY AND ETHNOGRAPHY OF AFRICA SOUTH OF THE ZAMBESI FROM THE SETTLEMENT OF THE PORTUGUESE At SOFALA IN SEPTEMBER 1505 TO THE CONQUEST OF THE CAPE COLONY BY THE BRITISH IN SEPTEMBER 1795, BY GEORGE MCCALL THEAL, LITT.D., LL.D. FOUIG,. M.... a 01' THR ROYAL ACA;DDIV OF SCIENCBS, At.IST&RDAM, CORRESPONDING M&M88.R 0' TH. ROYAL HI$TORICAL SOCIETY, LONDON. BTC., ETC., aTe, .. ou.... y KKK .... OJ' TUB ARCHIVES 011' THB CAPS COLOMY. AltD AT PRBSENT COLONIAL HISTORIOGRAPHBR IN THREE VOLUMES WITH MAPS AND PLATES VOL. II. FOU:NDATlON OF THE CAPE COLONY BY THE DUTCH LONDON SW AN SONNENSCHEIN & <;0.• LIM. 25 High Street, Bloomsbury 1909 An righta n81WlJf!d W. JOLLY & SONS ~lhltttl! lIu" 38 BRIDGE STREET ABERDEEN CONTENTS. CHAPTER XXI. JAN VAN JUEBEElt, COMMANDER, LANDED IN SOUTH AFRICA 7TH APRIL J652, RETIRED 6TH MAY J662.
    [Show full text]
  • Uprooted Lives
    UL No. 09 ZARA An inquiry into the (mis)application of traditionally prescribed punishment against persons committing suicide during the VOC's colonial occupation of the Cape of Good Hope Uprooted Lives Biographical Excursions into the lives of the Cape of Good Hope's Earliest Colonial Inhabitants Mansell G Upham Uprooted Lives Unfurling the Cape of Good Hope’s Earliest Colonial Inhabitants (1652-1713) Mansell G Upham Uprooted Lives is an occasional series published by Remarkable Writing on First Fifty Years http://www.e-family.co.za/ffy/ui45.htm © Mansell G Upham Editor: Delia Robertson Distribution Rights: Mansell Upham and Remarkable Writing on First Fifty Years Image on Cover used with kind permission of the National Library of South Africa Uprooted Lives Unfurling the Cape of Good Hope’s Earliest Colonial Inhabitants (1652-1713) Mansell G. Upham For min Far, min Mor og min søstre Tak for altid væsen … Preface Timon: Earth, yield me roots He digs Who seeks for better of thee, sauce his palate With thy most operant poison. What is here? Gold? Yellow, glittering, precious gold? No, gods, I am no idle votarist. Roots, you clear heavens! Thus much of this will make Black white, foul fair, wrong right, Base noble, old young, coward valiant. Ha, you gods! Why this? What, this, you gods? Why, this Will lug your priests and servants from your sides, Pluck stout men’s pillows from below their heads. This yellow slave Will knit and break religions, bless th’accursed, Make the hoar leprosy adored, place thieves, And give them title, knee and approbation, With senators on the bench.
    [Show full text]
  • Dnl 1894 Jaargang 12
    181 182 Roos, de Vos, Tas, Zwanepoel, Seholtz, Richter, 1714, 24 Maart. De Luitenant Kolonel Maurits Pasques Vlotman, Wederhold, Zaaiman , van der Walt, de Chavonnes komt uit Nederland en aanvaardt den Steenkamp, Robberts, Schrijver, Terreblanche, 28 d. a. v. het bestuur. Slabbert,, de Vries en anderen. 1714—1723. Ziekte en sterfte onder het vee. Zij waren voornamelijk te Stellenbosch, Draken- 1715. Hermanus Potgieter gaat met 30 boerende „Boes• stein en Fransche Hoek gevestigd en hielden zich mans" bestrijden. meestal met landbouw en veeteelt bezig. 1719. Nieuwe pogingen tot kolonisatie van Natal en de Simon van der Stel verheven tot Gouverneur. Delagoabaai. Willem van der Taak aldaar als 1691, Juni. Boschheuvel verkocht aan Willem Heens voor opperhoofd benoemd 500 pd. sterl. Kapitein G. van der Schelling leidt aldaar schip• William Dampier, beroemd engelsch reiziger, be• breuk. zoekt de Kaap 1721. De Delagoabaai in bezit genomen. Het fort Lagoa 1692. De Portugeezen verlaten de Delagoabaai. gesticht. De heer Slicher als predikant te Stellen• 5 Juli. Eene vreeselijké storm teistert de Kaap. bosch aangesteld. Jochem Willemsz van Amsterdam, kwartiermeester 1724, 8 September. De Gouverneur Pasques de Chavon• van het schip „Spierdijk" redt met levensgevaar nes sterft, na korte ongesteldheid en wordt tijdelijk de bemanning van het schip „Hoogergeest'\ Nico• vervangen door den Secunde, Jan de la Fontaine. laas Swaar, stuurman aan boord van de „Spierdijk". 1726, Juli. Het landgoed Boschheuvel overgegaan aan 1698- -1705 Zeer droge zomers. een anderen Willem Heems voor 940 pond sterl. 1699. Simon van der Stel wordt als Gouverneur opge• 1727. De Genie-Officier Pieter Gijsbert Nordt aanvaardt volgd door zijn' zoon Willem Adriaan van der 25 Febr.
    [Show full text]
  • 89-109 the Cape in Latin and Latin in the Cape in the 17Th
    http://akroterion.journals.ac.za http://akroterion.journals.ac.za THE CAPE IN LATIN AND LATIN IN THE CAPE IN THE 17TH AND 18TH CENTURIES AV Van Stekelenburg† (University of Stellenbosch) Arranged and edited by J M Claassen Different authors work in different ways. Bert van Stekelenburg would usually choose a new topic that interested him, do initial, sometimes fairly cursory, research on the subject, give one or more public lectures and/or read a fairly brief scholarly paper and then spend some years refining the topic by means of extensive research in both local and overseas libraries, carefully building up a scholarly argument in the manner of a sculptor in clay, whose work in the end would be cast in bronze — the scholarly publication that followed. This paper started as a public lecture to the Western Cape branch of the Classical Association of South Africa in March 2002. It had flowed from previous research done on an interesting Latinist who lived at the Cape, Jan Willem (“Johannes Guilielmus”) Van Grevenbroek, on whose life Bert had been working since 1997. After a lecture series was initiated by a paper read at Avila in Spain in 1997, several more popular lectures followed. This research culminated in a scholarly publication, “Een intellectueel in de vroege Kaapkolonie. De nalatenschap van Jan Willem van Grevenbroek (1644-1726)” Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans 8, 2001, 3-34. Bert was working on this present article just before he left for his last, fateful ornithological expedition, using the computers of various friends, including that of his present editor, but after his death we have been unable to find the diskette on which he had kept this article, which had seemed to be almost completed.
    [Show full text]