Die Geskiedenis Van Valsbaai Tot 1795, Met Spesiale Verwysing Na Simonsbaai

Die Geskiedenis Van Valsbaai Tot 1795, Met Spesiale Verwysing Na Simonsbaai

DIE GESKIEDENIS VAN VALSBAAI TOT 1795, MET SPESIALE VERWYSING NA SIMONSBAAI deur ANTON E. BEKKER Skripsie ingelewer vir die graad Magister Artium in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch Studieleier: Prof. dr. D. J. van Zyl OKTOBER 1980 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za The history of ports is, in great measure, the history of civilization — F fTT Morgan Vir Ansie en Connie Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za INHOUDSOPGAWE Pagina VOORWOORD v I EUROPESE AANRAKING MET VALSIIAAI VOOR 1652 EN DIE ONTSTAAN VAN DIE BAAI SE NAAM 1-34 (a) Die Portugese 1 (b) Die Hollanders 15 (c) Die Engelse 18 (d) Die Franse 23 Die naam Valsbaai kry sy beslag 24 II VALSBAAI, 1652-1708 35 —84 (a) Oorlandse aanraking met Valsbaai, 1652 —1662 35 (b) Skeepsverkeer bring nuwe belangstelling, kennisen ondersoeke van die baai mee, 1662-1678 45 (c) Vroegste ekonorniese bedrywighede in Valsbaai en aan sy kus 60 (d) Simon van der Stel en Valsbaai, 1679-1699 63 (e) W. A. van der Stel en Valsbaai, 1699 —1708 79 III SIMONSBAAI WORD DIE WINTERHAWE: 1742 85-115 (a) Aanleidende oorsake 85 (b) Ondersoeke na alternatiewe hawens 98 (c) Die finale besluit 108 IV EKONOMIESE EN SOSIALE BEDRYWIGHEDE IN SIMONSBAAI, 1742— 1795 116— 190 (a) Die gruel van die Kompanjiespos 116 Die inwoners 116 Oprigting van geboue en 'n kaai 130 (b) Die Kompanjiespos as, ontvang,sdepot vir landbouproclul te en skeepsgoeclere 144 (c) Die Kompanjiespos ac v:sversingstasie 156 (d) Die Kompanjies•pos ac hersteloord vir matrose 176 (e) Ander bedrywighede 185 V SKEEPSBESOEKE AAN SIMONSBAAI, 1742— 1795 191 —236 (a) Hollandse skepe 192 (b) Vreemde skepe 215 (c) Die doehreffendheid van Simonsbaai as hawe 228 VI DIE MILITERE OPSET EN BEDRYWIGHEDE IN. SIMONSBAAI TOT EN MET DIE BRITSE VEROWERING VAN DIE BAAI IN 1795, 237 —282 (a) Pogings om Simonsbaai Le fortifiseer en die bou van die eerste vercledigingswerke 237 (b) Die Britse besetting van Simonsbaai . 266 BYLAE 283 BRONNE 284 —313 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za KAARTE EN ILLUSTRASIES 1. Modern liggingskaart van Vaisbaai, Iite vergroting van Simonsbaai Teenoor titelblad Tussen pagina 2. Vroee kaart van Valsbaai, 1654 39-40 3. Kaart van Valsbaai, 1.vai Esselsteinsbaai (Simonsbaai) aantoon 48-49 4. Simon van der Stel e kaart van Valsbaai, 1687 73 —74 5. Sk..:.ts wat ankerpla in Simonsbaai toon, 1740 113-114 6. Skaaltekening van die grond vial die Burger Hendrik Elsthout in Simonsbaai ontvang het, 1761 119-120 7. Geboue en kaai in Simonsbaai, 1780 129-130 S. Skeisplan van die Residensie in Simonsbaai, ongedateer 134-135 9. Planne van voorgestelde hospitaal in Simonsbaai 135 —136 10. Kaart wat eerie wapad tussen Muizenberg en Simonsbaai aantoon, 1772 146-147 11. Simonsbaai teen die jaar 1786 191 —19") 12. Ligging van twee voorgestelde batterye in Simonsbaai, 1772 241-242 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za (i) VOORWOORD Simonsbaai, met die skilderagtige Simonstad aan sy kus, is vandag wereldbekend. Vanwee sy militer-strategiese belang- rikheid vervul die beskutte Valsbaaise hawe h sleutelrol in die beskerming en beveiliging van die belangrike Vaapse see- roete. Tog is dit verbasend dat so min tot dusver oor die vroed geskiedenis van Valsbaai, en die ontstaan van Simonstad, be- kend is. Geen wetenskaplik historiese verhandeling oor die onderwerp is nog geskryf nie. Betreklik onlangs het twee populere werke, nl. J. Burman se Story of False Bay en B.B. en B.G. Brock se Historical Simon's Town verskyn. Die boeke kan nie as streng wetenskaplike studies beskou word nie en die geskiedenis van Valsbaai en Simonsbaai tydens die bewinds- jare van die N.O.I.K. word daarin, om die minste te st, baie opperviakkig bespreek. Klem word gele op die geskiedenis van •Simonsbaai ná 1795, ten gevolge waarvan die bewindstydperk van die N.O.I.K. baie onvolledig bespreek word.. As gebore Kapenaar wat by die see grootgeword het, was daar by my lank reeds h besondere belangstelling in die geskiedenis van Simonsbaai. My latere noue samewerking met die S.A. Vloot, as Milit8re Beriggewer van Die Burger, het as h aanvul- lende prikkel gedien om die vroee geskiedenis van did baai na te vors. Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za Die belangrikste deel van die navorsing is in die aapse Argiefbewaarplek in raapstad gedoen. Bale nuwe gegewens en inligting oor die onderwerp is daar opgediep. Verder is nuttige naslaanwerk in die Suid-Afrikaanse Biblioteek, die Parlementsbiblioteek en die Aktekantoor in raapstad, sowel as die Carnegie-biblioteek op Stellenbosch gedoen. Ek wil die geleentheid gebruik om die personeel van die instansies te bedank vir hul hulpvaardigheid en vriendelikheid. Vir die doel van die studie word met Valsbaai bedoel die wye baai, 40 km breed, wat aan die westekant deur die berge van die raapse Skiereil9nd hegrens word en in die vobrgebergte Vaappunt eindig, en aan die oostekant deur die Hottentots- Hollandberge, wat by raap Hangklip eindig, miring word. Die geskiedenis van en bedrywighede in die Valsbaai-seegebied was die sentrale uitgangspunt, maar aktiwiteite en ontwikkeling aan die onmiddellike Valsbaaise kusgebied, wat die geskiedenis van di6, baai regstreeks geraak en beinvloed het, is ook be- spreek. Die navorsing het sekere probleme opgelewer. Aangesien die tame oor lang tydperk gestrek het, en die inligting en gegewens baie fragmentariesverspreidwas, het dit baie tyd in beslag geneem, en die ontplooiing van h logiese ontwikkelings- gang bemoeilik. Die bestudering van ongepubliseerde kaarte het bale tegniese probleme opgelewer. Bale van die vroe8 kaarte was onakkuraat, terwyl inligting omtrent plekname en Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za die kuslyne nie sheen gebrekkig en onvolledig was nie, maar soms ook verwarrend. Dit is 11 jammerte dat groot dele van die Dagregister wat die Poshouer in Simonsbaai gehou het, ontbreek. Die dele tussen die jare 1742 - 1750 en 1779 - 1795 het blykbaar verlore geraak. Dit beteken dat bale van die daaglikse en interes- sante gebeure in Simonsbaai, wat daarin opgeteken is, nie bekend is nie. Belangrike besluite rakende Simonsbaai, is egter in ander bronne, veral die Resolutign, raapse Dagregister en die Uitgaande Brieven, gevind. Wisselende oeldeenhede en die feit dat die waarde van die geld in terme van goedere verskillend was in verskillende typ, het die skrywer last besluit om deurgaaps die bedrae aan te .gee soos dit in die bronne voorgekom het. h Vergelykbare tabel oar geldwaardes word in die bylae verstrek. Verwysings na argiefdokumente in die voetnote het deurgaans betrekking op bronne in die aapse Argiefbewaarplek. Sommige van die dokumente se nommers is intussen verander, maar die vorioe nommets, wat meestal hier gebruik word, kan maklik met. behulp van die inventarisse opgespoor word. Ek betuig oraag my erkentlikheid teenoor kapt. J. Netterberg, Aoothawemeester van Simonstad, wat behulpsaam was met die identifisering van plekke op vroee kaarte, en mnr. J. van Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za (iv) Braeht, Hoof van die Vaarte-afdeling van die Algemeen Rijks- archief in Den Haag wat op versoek sekere gegewens d4Ar gekontroleer het. Sy bydrae het my in staat gestel um beter uitspraak te gee our die datering van die kaart van Valsbaai in 1654 en aspekte van die belangrike ondersoek van die baai wat in 1671 gedoen is. Hierdie werk is aanvanklik under wyle prof. P.J. van der Merwe begin. Verreweg die grootste en belangrikste deel van die skripsie is egter under die inspirerende leiding van prof. D.J. van Zyl geskryf en voltooi. Ek wil gevolglik my opregte dank betuig teenoor prof. Van 41, wat as studieleier opgetree het en belangrike wenke our die indeling van die tema, in die besonder die hoofstuk our Ekonomiese en Sosiale Bedrywighede, aan die hand gedoen het. Sy wetenskaplike kritiek was vir my baie waardevol. Wat veral waardeer word, is dat prof. Van Zyl, terwyl hy met siekte- en studieverlof was, deurgaans gewillig was um my van read en advies te bedien. My dank ook can prof. D. 3. rotzd vir sy belangstelling en opbouende kritiek met die lees van did werk. Woord van opregte dank can my moeder, mev. Connie Stander, vir haar sanmoediginn en geldelike bystand, veral na die dood van my vader, Coenraad Bekker. Vir my vrou, Ansie, wat my deurentyd onderskraag het en Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za (v) gewilliq was om die sfgelope paar jaar baie opofferinge te maak, h bale groot dankie. Sonder haar liefde sou die • studie nie Voltooi kon word nie. • Ten slotte my dank aan mej. Christine Kellerman, van die Kaapse Technikon, wat die manuskrip getik het. ANTON E. BEKKER GROENPUNT, 24-10.1980 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za 1 HOOFSTUK I EUROPESE AANRAVING MET VALSBAAI VOIIR 1652 EN DIE ONTSTAAN VAN DI BAAI SE NAAM (a) Die Portugese Die Portugese was die eerste Europese nasie wat bydrae gelewer het tot die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse kuslyn. So vroeg as die jaar 1483 het Bartholomeu Dias die Cabo de Boa Esperanca (Vaap die Goeie Hoop) ontdek.1) Dias se reisjoernaal het nie behoue gebly nie2) en gevolglik is besonderhede van sy reis fragmentaries en gebrekkig. Volgens De Kock het Dias se skip met die terugreis na Portugal 3) teen die einde van Mei 1488 • voor die teenswoordige Valsbaai geanker. Dias se skip het egter nie die baai binnegeseil nie.4) Waarskynlik het die bemanning aan stuurboord die Kaap Hangklip , en die Hottentots-Hollandberge gesien en aan bakboord die berge van die Kaapse Skiereiland. 5) 1) J.A. Wiid: Die Ontdekking van Suid-Afrika (Van der Walt, Wiid en Geyer (reds.): Geskiedenis van Suid-Afrika, I, p. 8). 2) E. Axelson: South-East Africa, 1408 - 1530, p. 15. 3) W.J. de Kock: Portugese Ontdekkers um die Vaap, p.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    332 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us