1. Di Kaap in Di Ou Hollandse Tyd, 1652-1806
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
1. DI KAAP IN DI OU HOLLANDSE TYD, 1652-1806. OUSTE GESKIDEKIS. Que geru,r;te.-Di Portugese.-Ander Nasiis.- Van Riebeek.-Plan am 'n Anleg te maal;;. Di Hollanders was ni di eersOO wat hiil' an di Kaap gekom het ni. Daar is ' n oue berig, dat di "Feniciers Cdi inwoners van di oue Tyrus en Sidon, &OOS di Volksleesboek se) al omtrent 600 jare v66r di geboorte van onse Here J ezus hiil' om di Kaap geseil het, mar di berig is al so oud, dat. 'n mens non ni eens meer seker weet, of hulle hiir an was ni. En wi weet of Salomo ni al temit al in syn tyd hiir omgeseil het ni ell of di oue Ofir waar hy zyn goud. gaan haal het, ni alOOmit daar digOOby di Transyaalse goudvelde of in Ma shonaland iwers gewees het ni? Hulle kry mos nou aI, ou murasiis en myn werke daar oral, en wi weet wat hulle nog meer daar sal Iuy ? B.A.RTHOLO:lIEuS DIAZ. Di eerste wat ons sekel' wect wat hiir gekom het was di Portugese. In di jaar U8G het di eel'sOO Portugees, met 3 skepe, hiir om di Kaap geseil. Syn naam was Bartholomeus Daiz. Mar hy het so Vel' van di land af omgegaan, dat by met oorugkom eel'S di Kaap gesiin het. Hy wou toen hiir ankom. Mar di Suidooste-wind was net so sterk, dat hy dit 11i gewa'e net ni. Hy ge toen somal' di plek di naam van Cabo del Totos Tormentas in hulle taal. In ons taal beteken dit Koap van al di 8/onne. En dit was ni so 'n heelOO mal vel'keel'de naam ni; want di SuidoosOO-wind kan mar ongenadig w8.<'ti an di Kaap. Toen hy ,,-eel' in syn land gekom het, toen veltel hy dit; mar di koning yan Portugal yerander di naam in Cabo de Bona Esperanza, wat in OilS taal is Kaap di Ooeje Hoop; want syn plan was om hiirom 00 gaan na Indie toe. VASCO D.A. G.A.lIIl1lA. Di t,,&de POI'tugces wat to en hiirnatoe gckom het was Vasco da Gama, in di jaar H97, met 3 skepe, en 1GO man. Di Portugese stuUI'toen verdeI' hulle skepc hiil' om di Kaap om met di Indiane te gaan handel. Toen di ander nasii(van Europa siin dat dit goed gaan, toen begin hu11e oek agterna te leorn. Fl<ANCISKA D '.A.L:lIE IDA. In 1510 het Francisko D' Almeida hiir angeleom, met' n Portugese loot. Daar was 'n B ottentotskraal naby di Baai, en di Portugese gaan daal' \ \-toe om hu11e 'n besock te breng. Daar ontstaan toen rusi tus8en di Por ~u- ~ 0 en IT ottentots, omdat di Hottentots Yan hu11e goed gesteel het. Di voI- B ~ ____ ~ ________ -J----~' ------- 1 2 len de dag beslnit di Enropeane om di Iiottentots te gaan bestrlLf, mar door di Hottentots gen teenstand biid ni, keel' di Portngese weer na hulle skepe temg. Toen word hulle angeyal deur di Hottentots en kon ni andel'S ni as vlng. Ses tig manne met D' Almeida word gedood. Dit was di eerste oOl'log met di Hottentots. Di eerste Engelsmau, wat hiir angekom het, was J!:tIDes Lancaster, in di jaar 15Dl. Kort daal'lla kom toen di eerste Hollander, Cornelis Hout man met 4 skepe, hiir an in 1595 ; en jn ] GO] kom weer 'n ander Hollan der, J oris Yall Spilbergell, en hy 1I0em toen di berg by di Kaap TClJelbel'g, om dat hy so plat is, en di baai weer lla eli berg, Tafclbafti, Eel's was di ba.:'ti syn llaam Saldanhabaai, nft di eel'ste Portegees wat anker gegoi het in di baai. So het hiir gednrig skepe angekom yftn di Enropese uasiis, Mar tot nog toe het gCll cen plan gemaak om hiiI"ll koloni an te Ie ni. Hulle skepe het mal' hiir aangekom, als hulle na Indie toe gaan, om YaI'S wfttel' in te Heem en skape en mIke go cd te hanelel van eli Hottentots wat hiir gewoon het. Party keel' als daar siik mense op eli skepe is, dan breng hulle di op di land en dall bly hulle hiir o'el' tot hulle gesond is. Di Hollanders het eli eerste plan gemaak om hiir tuine an tc Ie, dat hulle lean groente kry als hulle hiir an kon. Want di wilde nasiis het mos ni ge wect yau tuin maak ni. In eli jaar 1606 het Cornelis Matelief de Jonge eli eel'sie begin om groente te plant en di nasiis te leer om dit oek te doen. Toell het di Hollanders altyel di groente van hulle gekoop en geruil. Di Hol landers kon eli beste Idaar kom met di wilele nasiis ; want hu11e was altyd goeje ninde met makaar. 1-_/ Diselfde Matelief de J onge het 3 ramme en 17 ooie op Robben Eilandlat bly om an tc teel. Di yollende jaar, 1609, kom 'n Engelsman, Kaptein Keely, daar an en vang party van di skape, di vetste wat hy in syn lewe gesiin het, en lat toen van syn ma'ere in eli plek staan. Dr KAAP WORD 'N A.NLEG. In 16408 yergaan eli Hollanse skip "Haarlelll" in Tafelbaai. Di goed en bemanning word veilig op land gebreng. Hulle m es toen op land wag tot dat daar'n andere skip kom om bnlle op te Heem en na Holland toe to breng. Vyf maande was hulle hiir an di Kaap, In di tyd het hulle di gl'ond bewerk en alle soorte van gl'ocnte geplant, ,mt mooi beantwool'd het. Toen hulle \Veer in Holland terng kom, stcl two Yall hullc, Leendert Janssens en N, Proot 'n dokument op, ,rat hulle an di Kamcr yall Amstcrdam YOOl'Ie, en wam'in hu1le eli Yl'Ug'baal'heid yan di gl'onel biil' bcplcit, ell an eli hand ge, dat dit goed sal wces om di Kaap tc verander in 'n Ycn'el'Sillgstasi vcr di Hollallse skepe. nit word to en beslnit in lU50 om eli phm nit te voer, en toen N. Proot weigel' om as hoof yan eli stasi na di Kaap toe te kOl1l, word di taak opgedra an Jan van Riebeek. JAN VAX nJEBm~K (H;:')2-l(;G2). Di Hollanners het in eli t.yel di gl'oo sste ll<lllelcl gcrh,)'we, yeml met di Indiane. In 1651 stUllI' eli" Oos IllClisc Maltskappy" ;3 dccpe, ltlet omtrent 100 man, onder di bestiir yan Jan Antonle van Riebeek, om hiil' 'n kasteel to kom bon, en verdeI' te sorre yer al wat di ,kcpc nodig het, Hij was eel'S dokter van di maatskappyen 'n godscliillstige n ~ all. By <LUCS wat ]1)' hegin het, het hy ecrs 01180 Li Ire Ht\l'c i':y:t SC'Cll gena, In di maand Desember, 1651, het hy yertrek vall Holland af en in April 1652 is hy hiir angekom. Hy het oek op di skepe gehad allerhande gereed ·skap vcr boerdery ell vissery ; allel'hande sool'oo van saad en plantjiis; gewere ·en al sulke goed. Onder di mense was 2 doktet·s, 1 krankbesoeker, timmer mans, tuiniirs, ell al di SOOl·te "an ambagsm~nne. Hiir begin llon eilltlik di geskidenis van di Hollanders an di Kaap. Regte mooi is dit vel' OIlS om te siill hoc hulle, as gelowige mense, vel' 011S 'n voor beeld gege het, om aUes te begin met onse Li we Here, soos hulle gedaan het toen hulle hiir gekom het. Op di eerste bladsy yall hulle Argiif (boek ver 'anOOkeninge) staan di gebed :- "0, barmhartigc, goedertieren God en Hemelsche Vadcr, )laardien hl't uwq, -Goddelyke MajesOOit gelieft heeft, ons te beroepen over het Bestier del' zaken van de GenemIe Vereenigde N ederlandsche Oost· Indische Geoctroyeel'de 'Compagnie alhicr aan de Cabo de Bona Esperanza, en "'y ten dicn einde met onze byhebbende Raad in uwen heiligen naam vergaderd zyn, omme met ·advys vau dezelye, zoodanige beslniten te makcn, ,marmede den meesten dienst, van de opgemelde Compagnie gevorderd, de justitie gehandhaafd, ,onder deze wilde brutale lllcnschen (mogelyk zynde) u\\'e ware GerefOl'llleCrde 'ChrisOOlykc Lcere, met del' tyd, mog-te voortgeplant en yel'spreid worden, tot mren Hr,iligen 11aams lof en cere, en welstand onzel' Heeren PrincipalClI, waartoe wy zondcr zyne gClJadige hulp, het allel'minste Ycrmogcn, zoo bidden wij U, del'hall'c, Allcrgcmdigstc Vader! dat Gy OllS mct Hlrc Vadcdyke "ysheid wilt bywoollell cn in deze yergadering prcsidccrencle, OllZC harOOll zulks vcrlichten, dat aIlc ycrkeel'de passien, misverstallden en andere diCl'gC lykc gebrckcn van ons mogten geweerd blyven, ten cinde onzc harten van 'alle menschelykc efi'ecOOn rcyn, Cll onze gemoederen, zoo gesteld)[zynde, wy in onze raadslagen Jliet andel'S VOOl'l1cmen nog te besluiten, al(hetgeene mag strekken tot gl'ootmaking 011 lof van uwen Allerheiligsten naam cn den mees Jten clienst van onze Hccrcn en Meestel's, zonder in eenigermate op eigenbaat 'of pal'ticllliel' pl'ofyt aeht te neemen. Hetwelke en wesmeer, ous totluitvoe Ting ouzel' bcvolcue clieJlstcs en zaligheid nodig zy, wy bidden en begeel'en, in dcn naam nwes ,,'clliCYClIS ZOOllS, onzen HeylallCl Cll Zaligmaker Jez\1 Christi, die ons hee.ft lecreD bidden: Ouze V [lder, euz. " B :2 .-----------------. ------~-------~--____~~ .......... __ ~1t .. __ __________.,.r J rl$i:::"'-iii\l Dr ANLEG VAN DI MAATSKAPPY. Ankoms van Van Riebtek.-Proklamasi.-Kasteel.-Tuine.-Dag boek. Teenspoed ~n Voorspoed.-Herry. Di regeering yan Van Rie beek an di Kaap begin eintlik op di 9de April 1652.