Moot

JULY 17, 2020 • www.rekordmoot.co.za • 012-842-0300

Visit our website for breaking Fietsryer terug op pad Inwoners bekommerd Verkoolde lyk is skok local, national and international news. ’n jaar na ongeluk 2 oor hondevergiftiging 3 vir egpaar se vriende 5 www.rekordmoot.co.za

Daar is hulde gebring aan Paul Ras by die apteek. Moot groet ’n oud-bekende ‘Met alle hartseer, bly daar nog altyd ’n bietjie hoop, want selfs met die dood sal die herinneringe en voetspore van ons leiers en eie legendes nog lank bly.’

Kayla van Petegem Gerber sê die apteek is in rou oor Ras se kollegas nie, maar vir die hele gemeenskap hy self seker maak die verdagte is nie in die dood. wat die leemte by Totiusdal-apteek vir jare huis nie. Boodskappe van medelye het ingestroom “Hy was soos my pa gewees en het my nog sal voel,” sê sy. Die verdagte was toe wel in die huis. Hy na die dood van ’n bekende apteker van die weggegee met my troue,” sê sy. “Die Moot verloor ’n deel van sy het agter die TV weggekruip waar Ras hom Moot. Ras sou Maandag sy 77e verjaarsdag vier geskiedenis, ’n deel van ’n goue generasie gekry het. Paul Ras van die Totiusdal-apteek in en was vir 51 jaar ’n apteker. en ’n deel van hul harte. Hy het dadelik die verdagte gevra om die Waverley is Vrydag oorlede. Ras was welbekend by Moot-inwoners en “Met alle hartseer, bly daar nog altyd ’n huis te verlaat en agteruit getree sodat die Volgens Desieé Gerber van die apteek, was ook ’n jarelange lid van AfriForum. bietjie hoop, want selfs met die dood sal die verdagte kon uitkom. was Ras weer onlangs gediagnoseer met Bedryfsbestuurder van AfriForum se Oos- herinneringe en voetspore van ons leiers en Die verdagte het egter agter Ras limfkanker aan die linkerkant van sy buik. Moot-tak, Cecily van der Berg sê hulle is eie legendes nog lank bly. aanbeweeg. Toe hy na Oom Paul spring met “Hy het aanvanklik gegaan vir sy voet en baie harsteer oor die dood van Ras. Van der Berg sê “Oom Paul” was ’n ’n mes in sy hand, het Ras die verdagte in toe het hy bloedtoetse laat doen wat gewys “Wanneer die wêreld en ’n gemeenskap ’n legende en sal nie gou vergeet word nie. die been geskiet. het dat hy kanker het,” sê sy. goeie en geliefde man moet groet, maak dit “Ons innige simpatie gaan aan die “Dit was begin Junie. Hy het eers pille nie altyd sin nie,” sê sy. familie, veral sy eggenoot, vriende en ander gedrink en was toe later vir bestraling “Dit is altyd te gou, dit was nooit die regte naasbestaandes. Die hele Moot rou met gestuur sowat twee weke terug.” tyd om te groet nie en ons was nie reg om julle.” “Die bestraling het natuurlik sy gestel baie totsiens te sê nie. Ancelize van der Kooi van Kilnerpark afgebring en ek het gesien dat hy begin siek “Sy skielike dood het skokgolwe deur die Sekuriteit het namens die fi rma gesê dat lyk.” gemeenskap gestuur,” sê sy. hulle harte gebreek is. Gerber sê hy was toe behandel vir long- Van den Berg beskryf hom as ’n stil, “Hy was altyd ’n staatmaker en het altyd ontsteking en is op antibiotika geplaas. ernstige man wat ’n “sterk manier omtrent gehelp waar hy kon,” sê sy. Teen verlede Maandag het Ras se kondisie hom gehad, totdat ’n warm glimlag oor sy “Oom Paul het ook altyd ons medies verswak en hy was deur ’n ambulans na gesig tot in sy oë versprei het en hy begin bygestaan. Eugene Marais-hospitaal gevat. lag het”. “Ek dink nie daar is iemand in die Moot “Daardie middag het hulle gesê dat hy “Wanneer hy met jou gesels het, het hy wat hom nie geken het nie. Ons gaan hom virale longontsteking gehad het,” sê sy. die vermoë gehad om jou soos ’n jarelange baie mis.” “Ek dink met die bestraling, was die vriend of familielid te laat voel. Ras het ook verlede jaar in September longontsteking te veel gewees. Hy was “Maar hy was ook ’n nederige pilaar van opspraak gemaak toe ’n misdadiger sy erf opgeneem in die intensiewe sorgeenheid, krag vir die gemeenskap wie hy vir soveel betree het en hy hom ’n les geleer het. waar hy later oorlede is.” jare met toewyding gedien het,” sê sy. Hy het gehoor dat daar iemand in sy erf is Sy sê Ras se vrou was ook by die huis met Sy sê hy was’n man wat in geregtigheid terwyl sy vrou en skoonsuster alleen by die brongitis. geglo het en was ’n lojale ondersteuner van huis was. Gerber ontken die gerugte dat Ras aan hul plaaslike buurtwag, Afriforum Oos- Ras het die apteek net so gelos en hom na Covid-19 dood is. Moot. sy huis gehaas. “Maar ten spyte dat hy nie daarvan dood Hy het aan spruit skoonmaak-aksies By sy aankoms was KPS en MCS is nie, het ons twee keer die apteek laat deelgeneem, het belanggestel in die Sekuriteit reeds by sy huis. desinfekteer. Al ons werknemers is ook operasies en die patrolleerders, vertel sy. Hulle het aangedui dat hulle reeds deur getoets vir die virus,” sê sy. “Die afsterwing van oom Paul is nie net die huis gesoek het en hy het hulle gevra om Paul Ras. “Twee het positief getoets.” ’n hartseer verlies vir sy familie, vriende en saam met sy werkers buite te soek, terwyl 2 PRETORIA MOOT REKORD JULY 17, 2020 NEWS www.rekordmoot.co.za Fietsryer terug op die pad Toe Hannes Bester verlede jaar in ’n ongeluk was, was daar min hoop van dokters dat hy ten volle sou herstel.

Kayla van Petegem verswak en my bene is spasties en ek moet konsentreer om reg te loop,” sê hy. ’n Bekende fi etsryer in die Moot het ’n “Die gebruik van my bene is op gelyke wonderbaarlike herstel gemaak, ná ’n vlak. My diafragma funksioneer nog erge ongeluk ’n jaar gelede. nie normaal nie en dit affekteer nog my Vandag trap Hannes Bester van asemhaling.” Mountain View weer fi ets, nadat dokters Hannes het in November probeer om gesê het hy nie weer sal kan loop nie. ’n klein entjie met sy fi ets te ry, maar kon “My man se herstel bly steeds nie die saal onder sy sitvlak voel nie en merkwaardig,” sê sy vrou, Amanda. ook nie die pedale onder sy voete nie, sê “Na die ongeluk was die neuroloog hy. oortuig dat die skade aan sy ruggraat Hy sê tydens die inperking was die nooit weer sal herstel nie en hy fi etswinkel gesluit en het hy op ’n as onvolledige kwadrupleeg sal stilstaande oefenfi ets begin ry. funksioneer.” “Aanvanklik net vir 10 minute op ’n Die ongeluk was op 9 Maart verlede slag, maar ek kon teen einde Mei 2020 jaar tydens ’n fi etsrit in die Magaliesberg. vir twee ure aanmekaar oefen,” sê sy. Hannes het tydens ’n vorige “Aan die begin van Junie het ek onderhoud verduidelik dat hulle my padfi ets op ’n elektroniese ’n groep van 10 fi etsryers was en oefenapparaat opgestel en kon hy het aan die agterkant van die meer gefokusde fi etsry- groep gery. oefenprogramme begin volg.” “Een van die ander ryers Hy sê gedurende Junie het het ’n tegniese probleem met hy saam met die personeel haar fi ets gehad en ek het van die fi etswinkel ’n ovaal agtergebly om haar te help, oefenbaan vir tydtoetse, wat beteken dat ons agter wat 250m in lengte is, in was en dat ons die ander moes die groenstrook oorkant die inhaal,” het hy verduidelik. winkel gebou. Op pad terug was Hannes weer Op Vrydag 26 Junie het Police spokesperson Captain Anton Breedt. agter die groep. Hannes Bester. Hannes dit vir die eerste keer “Die son het vreeslik in my oë weer op sy fi ets gewaag en geskyn en op ’n stadium het ek deur ’n ongeveer 8km op die baan voltooi, sê duik in die pad gery. Amanda. Gang targets area in “Daar was ’n boom wat baie laag “Op 27 Junie was hy saam met ’n gehang het en ek het my kop daarteen oefenmaat weer op die baan vir 15km en gekap toe ek deur die duik ry.” het dit ook gewaag om sowat 12km op Hy is van die berg ontruim en deur die een van hulle gewilde padroetes te ry,” Life Med-ambulansdienste na die Eugene sê sy. Moot, warns police Marais-hospitaal toe geneem. “Die feit dat hy weer kan fi etsry is vir “Hy het tot Oktober verlede jaar hom ’n inspirasie om te bly werk aan sy Kayla van Petegem assist in the compilation of a profi le of the steeds twee keer per week fi sioterapie herstel,” sê sy. movement of suspects. ontvang en gereelde evaluasies van die “Dit gee hom ’n gevoel van Pretoria Moot police warned residents - Secure you bicycle against a fi xed arbeidsterapeut,” vertel Amanda. onafhanklikheid en hy voel dat dit about a group of three men believed to be object with a chain and padlock, even when “In November, het hulle aangedui dat makliker is om fi ets te ry as om te loop.” targeting the area around the block of fl ats it is stored in the garage. hulle niks verder vir hom kan doen nie Sy sê Hannes se arms en skouers word in Adcock Street in Gezina. - Secure your motor gate with a safety en dat verdere herstel van homself sal steeds baie gou moeg en is dit moeilik om “With recent cases reported and grid over the motor box with a decent afhang. op rowwe terrein die handvatsels stewig gathered information available to police padlock. Secure bolts to the safety grid by “Op daardie stadium het hy ten volle vas te hou. management, we wish to inform our welding the bolts to the frame. sonder sy rystoel gefunksioneer en het “Hy is vasbeslote dat dit met tyd sal community of the modus operandi of these - Where possible, attach an alarm to the daagliks oefeninge bly doen om sy spiere verbeter,” sê sy. suspects,” said police spokesperson Captain gate motor box for early warning when it is te versterk.” “Sy tassintuie het ook nog nie ten volle Anton Breedt. tampered with. Hannes sê hy het ook sonder herstel nie en hy sukkel met trillings en “The suspects’ time of operating is during “No one is safe against these sort of ondersteuning tot 5km op alle terreine spierbeheer as dit koud is.” the early hours of the morning from 02:00 crimes, which is why residents should geloop, het volle gebruik van sy Hannes sê hy is positief en sien to 03:00,” he said. change their mindset to ‘it can happen at regterarm gehad met geringe bewerasies daarna uit om weer soos in die verlede “They gain entry to parking areas of my house too’. in sy linkerarm. fi etsrygroepe te lei as deel van sy aanlyn complexes or fl ats, targeting garages, “Just spend that extra time to secure your “Albei ledemate is steeds effens verpligtinge as afrigter. parking areas or Wendy houses.” property.” He offered the below safety tips for Ancelize van der Kooi from Kilnerpark residents safeguard their property: Security said it was important for residents - Reporting suspicious persons or to mark their gate motors or to write down vehicles are valuable to the police and can the serial number. Break the silence “This could help the police to pinpoint 17015/17-7-20 any suspect caught with gate motors under Mobile practice available. Appointments necessary. suspicious circumstances,” she said. She said when reporting the theft of WE COME  TO ÏFree hearing a gate motor, residents should provide screening tests police with the following info: date, time Free and place; what kind of fencing is around YOU!  Ï check-up of the premises; how entry was gained into your hearing aid the yard; any dogs on premises; visibility ÏSpecial hearing aid from the street; was gate motor bolted to packages available a device; make and whether there is an ÏRayovac hearing aid insurance company. batteries - R50 Pretoria Moot police station commander Free Colonel Hlengeni Giben Mashaba appealed Ï TV streamer with the to the community at large, including “our purchase of two hearing aids young adults” to assist in the fi ght against ÏReceive telephone calls these sort of crimes. through your devices “They can do this by continuing to be the eyes and ears of the Moot police,” Mashaba t"QQSPWFECZBMMNFEJDBMBJETt$FOUSBMMZMPDBUFEGPSZPVSDPOWFOJFODF said. 012 004 0705 | Waverley Plaza next to Pick n Pay “Together as one we stand, divided we 16836/17-7-20 fall.” Contact us Publisher Code of Conduct Audit Group Editor: Rekord is owned and published by Capital This newspaper has committed itself to report The distribution of this Sunette Visser / [email protected] Media, 32 Orpen Ave, Lydiana, Pretoria news truthfully and accurately, and to publish ABC newspaper is 0184; and printed by North West Web comment that is fair, in accordance with the highest independently audited Tel: 012 842 0300 Advertising Manager: Printers (Pty) Ltd, 13 Coetzer Street, standards of journalism as set out in the Press to the professional Sabine Goodwin / [email protected] Rustenburg, 0300. All rights and the Code of . Complaints that this code standards administrated Address: 32 Orpen Ave reproduction of all reports, photographs, has been breached may be lodged with the offi ce by the Audit Bureau of Lydiana, Pretoria Distribution: [email protected] drawings and all materials published in this of the Press Ombudsman. Written complaints, with Circulations of South 0184 012 335 3760 newspaper are hereby reserved in terms of a copy of the report concerned, may be sent to the Africa. Section 12 (7) of the Copyright Act No 96 of press Ombudsman: (Fax) 011 484 3612 or e-mail: Total weekly distribution: 1978 and any amendments thereof. [email protected] 33 530 www.rekordmoot.co.za NEWS PRETORIA MOOT REKORD JULY 17, 2020 3 Moot-inwoners bekommerd oor vergiftigings ‘Dit is skrikwekkend want ’n sakkie van hierdie tipe gif kos maar R10 op die straat en een teelepel kan drie honde doodmaak.’

Kayla van Petegem dat sy bewusmaking wou skep. “As die honde blaf, gaan kyk dadelik of Inwoners van die Moot is bekommerd oor ’n daar ’n probleem is,” sê sy. onlangse vlaag van hondevergiftigings in die “Wees paraat vir hierdie tipe misdaad en gebied. moet nie eiendom in die erf laat rondlê nie. “Daar was drie gevalle in die laaste week Dit lok net misdadigers.” en ’n half waarvan ek bewus is, veral in die Reinhard Raschke van MCS Security sê Rietfontein-area,” vertel ’n inwoner, wat hy stem saam dat hierdie tipe misdaad besig anoniem wou bly. is om toe te neem en Sy sê twee van hul voeg by dat hy sewe drie honde is dood as sulke gevalle verlede gevolg van vergiftiging. week teëgekom het. Terwyl die derde hond “Hierdie gevalle van ook gif ingekry het, kon hondevergiftiging was hulle hom red, sê sy. veral in die Gezina- “Die misdadigers area,” sê hy. het vleis oor die muur Raschke moedig gegooi wat two-step gif inwoners aan om hul ingehad het,” sê sy. honde so ver as moontlik “Ons het dit by ons in hul agtererf te hou en veearts bevestig. om te gaan inspekteer as “Dit is skrikwekkend Die vleis met gif in. die honde blaf. want ’n sakkie van “Geen hond blaf hierdie tipe gif kos maar verniet nie,” waarsku hy. R10 op die straat en een teelepel kan drie Woordvoerder van Kilnerpark Sekuriteit, honde doodmaak.” Ancelize van der Kooi sê hulle is net bewus Sy sê nadat die honde vergiftig is, teiken van een geval van hondevergiftiging. misdadigers gewoonlik motorfi etse. Sy voeg egter by dat dit ’n moontlikheid “By ons en by ’n ander huis is daar kan wees dat hierdie tipe misdaad weer kan motorfi etse gesteel,” sê sy. begin styg. “Hulle vergiftig die honde en dan slaan “Met die nasionale inperking wat nou hulle [misdadigers] eenvoudig net toe op die verlig is, soek misdadigers verskeie maniere eiendom.” om misdaad te pleeg,” sê sy. Die inwoner sê haar hart is stukkend oor Van der Kooi moedig alle inwoners aan Die hond (uit twee ander) wat die vergiftiging oorleef het. die twee honde wat dood is. om paraat te wees. “Hulle is soos ’n mens se kinders,” sê sy. Volgens Pretoria Moot- aangemeld nie. hulle aangemeld. Sy sê sy het nie ’n saak by die polisiewoordvoerder, kaptein Anton Breedt Kaptein Coba Brits van die Villieria- “Ek sou nie sê dié misdaad is besig om toe polisiekantoor oopgemaak nie, maar voeg by was daar geen gevalle by hulle tot dusver polisiekantoor sê daar was een geval by te neem in die gebied nie,” sê sy. ‘Burglars’ nabbed as they 16011/17-7-20 return to collect their ‘loot’ Kayla van Petegem “She soon realised that she has fallen victim of house-breaking after seeing her Two suspects were arrested for house dining room window broken and her laptop burglary in the Moot recently, when they missing from the table,” he said. came back to collect a lawnmower they had “After the case was opened, other allegedly stolen and hid in some bushes interested parties, such as patrollers from the earlier the evening. CPF and local security joined in the search “They were quite surprised when they for the suspects.” came back to ‘collect’ their ‘prize’ after He said they then found a lawnmower a night of committing burglary and theft hidden in some bushes. in the area,” said Pretoria Moot police “They were convinced the suspects spokesperson Captain Anton Breedt. would return and they monitored the Breedt said the drama started after police home where the equipment was hidden,” he were called to a house-breaking in the early said. hours of Friday, after the owner of the house “Soon, four men travelling in a white in 15th Avenue, Dearness, was woken by her Bantam bakkie were spotted driving up to house alarm. the home. “When they stopped at the house, they were surprised when they were approached by a CPF patroller.” Breedt said two of the suspects were arrested and two managed to fl ee the scene. He said the two suspects, thought to be in their early 30s, were found with gardening and electric tools, a gazebo and clothing. “After searching the vehicle, police also found a replica of a 9mm gas pistol,” he said. “The suspects were placed under arrest for being in the possession of an unlicensed fi rearm and suspected stolen goods.” He said police would look into whether the suspects may be linked to recent thefts and house-breakings in the area. “Police would like to appeal to members of the public who can identify any of the stolen goods to contact the Pretoria Moot police station,” he said. Pretoria Moot police station commander Colonel Hlengeni Giben Mashaba applauded the teamwork and assistance of the community in the incident. He urged the community to continue Police offi cers from the Pretoria Moot police reporting any suspicious-looking persons or station with the retrieved equipment. vehicles. 4 PRETORIA MOOT REKORD JULY 17, 2020 www.rekordmoot.co.za

OR44244/17-7-20 www.rekordmoot.co.za NEWS PRETORIA MOOT REKORD JULY 17, 2020 5 Verkoolde lyk skok egpaar se vriende Marizka Coetzer op die oomblik nie,” lui die aankondiging van Venter se afsterwe op die organisasie se Vriende van die egpaar wat verlede maand blad. in hegtenis geneem is nadat ’n vrou se “Daar is twee inhegtenisnemings gemaak verkoolde lyk in ’n veldbrand in die Moot en twee strafregtelike sake is geopen. van Pretoria gevind is, is geskok oor die Dankie aan Bronkhorstspruit-polisiespeurder voorval. adjudant-offi sier vir uitstekende werk.” Danieta en Gert van Rhyn is op 4 Julie in Rekord se susterpublikasie, Streeknuus Queenswood gearresteer in verband met die het Dinsdagoggend die hofverrigtinge moord van Danieta se sieklike stiefsuster, bygewoon waar Danieta haar borgtog Debbie Venter. aansoek laat vaar het. Haar saak is tot Venter se verkoolde lyk, met haar arms volgende maand uitgestel vir verdere vasgebind en ’n sak oor haar kop is in ’n oop ondersoek. drein gevind nadat ’n brand in Lindopark Gert se formele borg aansoek is tot Vrydag ontstaan het. uitgestel. Sy was ’n terminale kankerlyer en het Venter het geen kinders nie en laat haar pa vir ’n ruk by haar stiefsuster buite Pretoria en stiefma agter. gewoon kort voordat sy raaiselagtig aan die einde van Mei verdwyn het. “Rus in vrede vriendin. Jy was my pilaar in my moeilikste tyd. Jy was my broodjie in nood,” lees Maryke van Eeden se huldeblyk op Facebook met ’n foto van die slagoffer. “Jy was ’n vriendin duisend. Mag Jesus jou veilig hou en jou fi ght is verby. Nou mag daar net vrede wees. Rest in peace friend.” Vriende van die egpaar, wat nie hul identiteit bekend wil maak nie, sê hulle is Doulos help sedert die begin van die nasionale inperking mense in nood. erg geskok oor die nuus van die paartjie se Fotos: Facebook inhegtenisneming. “Ek kan dit nie glo nie,” het hulle gesê. Een vertel Gert het jare lank by Transnet gewerk en dat die paartjie selfs ’n Organisasie hard aan werk onderneming bedryf het. “Hulle het albei goeie werke gehad en in ’n ordentlike huis gebly. Maar die laaste ruk om te help tydens Covid-19 toe ek hulle weer sien, het hulle op straat gebly. Eers in ’n kamer in iemand se erf en Kayla van Petegem Pretoria,” sê hy. later op straat.” Hy sê hulle probeer om weekliks vir Die vriend vertel hy het gereeld saam met ’n Organisasie van die Moot is hard mense kospakkies te gee. die paartjie gekuier en selfs saam visgevang. aan die werk om regdeur die nasionale Hulle deel ook ander donasies uit, soos “Gerrie was nie die tipe ou wat ek gedink inperking mense in nood te help. komberse, soos wat dit beskikbaar word. het so iets sou doen nie. Hy was sag en het Doulos in Codonia-laan se perseel Janse Van Rensburg sê donasies, soos baie omgegee vir mense.” in Villieria lyk dalk nie na veel aan die ou meubels en klere is ook welkom. Die Pink Ladies organisasie vir vermiste buitekant nie, maar aan die binnekant is “As ons donasies soos ou meubels en persone het op 29 Mei aangekondig dat mense hard aan die werk om donasies te klere kry, verkoop ons dit om kos vir Venter se lyk gevind is. verpak vir mense in nood. mense in nood te kan koop,” sê hy. “Dit is met spyt dat ons Debbie Venter se Debbie Venter se lyk is in Junie in die Moot Klere en verskeie ander donasies word Doulos pak ook gereeld projekte aan afsterwe aankondig. Meegevoel met haar gevind, nadat sy raaiselagtig verdwyn het. ingesamel vir mense in nood, vertel saam met die Villieria-polisiekantoor. familie en vriende. Geen verdere inligting Foto: Facebook. uitvoerende direkteur, Johan Janse van “Oor die algemeen help Doulos Rensburg. ons altyd as ons hulp nodig het met “Die items wat te veel is, verkoop ons ons verskeie projekte,” sê Villieria- Bakwena helps out in lockdown vanuit ons winkel op die perseel,” sê hy. polisiewoordvoerder, kaptein Coba Brits. “Daardie geld gebruik ons dan om ons Brits moedig die gemeenskap aan om Kayla van Petegem Bakwena said some of the activities they huur te betaal en ook om ander projekte enige ongewenste produkte aan Doulos have been involved in, included: in die gemeenskap te kan aanpak.” te bring. After special training, Bakwena Platinum - Covid-19 education covering social Janse van Rensburg sê hy het in Junie “Ondersteun ook hul winkel en help Corridor Concessionaire disaster distancing, prevention and hygiene measures verlede jaar die organisasie oorgeneem om ’n verskil in ander se lewens te management teams could help the SA Red which were carried out at malls, clinics, nadat sy pa dood is. maak,” sê sy. Cross Society (SARCS) and the Department Sassa points, taxi ranks and bus stops, as “My pa het die organisasie sowat 15 of Terwyl Brits sê dat dit goed was om of Health with mass Covid-19 screening, well as door-to-door in their communities. 20 jaar gelede begin,” sê hy. donasies aan ’n organisasie te gee, education campaigns and contact tracing. - Covid-19 screening in partnership with Die nasionale inperking het hul egter moedig sy steeds inwoners aan om The teams were from various areas such the Department of Health. nie gestop in hul pogings om mense in seker te maak dat die organisasie wel as Hammanskraal, Bapong, Majakaneng, - Assistance with food package die omgewing te help nie. geregistreer is. Bokamosa Mooinooi, Marikana/Rustenburg, distribution for vulnerable individuals in the “Ons help meestal mense in “Moet nie alle plekke vertrou nie Swartruggens, Groot Marico, Zeerust and communities. plakkerskampe en ons grense strek en maak seker dat die organisasie Dinokana. They received their Covid-19 - Assistance with screenings at schools in sover as Brits, net buite die noorde van geregistreer is,” sê sy. training and support through the SARCS, Swartruggens, Mooinooi, Majakaneng and CapaSity, the North West Department of Bapong. Health and the Tshwane metro, Bakwena “It is encouraging that through these said in a statement. partnerships, these teams have been called upon by various municipalities to assist in their areas,” Bakwena said. “On Youth Day, the department of health for Madibeng requested the assistance of the Bapong/Majakaneng teams, including two volunteers from the Tshwane Red Cross Society at a Covid-19 screening and education event held at the Keya Rona mall in Bapong. Mandisa Kalako from SARCS Volunteer Mobilisation said, “the volunteers have added much appreciated value to the surrounding communities, critically during the pandemic. “They have also benefi ted immensely from protective personal equipment (PPE) and sanitiser donations.” Bakwena commercial manager Solomon Kganyago said Bakwena’s CSI programmes have had a meaningful impact on the lives of people in communities around the routes they operated in. Doulos help sedert die begin van die Bakwena does its part assisting the “We are committed to road safety, but also nasionale inperking mense in nood. community. focus on other initiatives.” 6 PRETORIA MOOT REKORD JULY 17, 2020 www.rekordmoot.co.za www.rekordmoot.co.za SPORT PRETORIA MOOT REKORD JULY 17, 2020 7 SA 100m star reinvents himself The Covid-19 pandemic has forced the Tuks sprinter, Henricho Bruintjies, to have a serious rethink about life. His biggest challenge is not anymore only to beat the stopwatch over 100 metres. He is now also focused on changing people’s lives. To get them to feel good about how they look. The one thing that remains the same is that less is better. It could be seconds in a sprint or the numbers declining when standing on a scale. Bruintjies admits that the lockdown might yet turn out to be a blessing in disguise for him. “Sometimes one’s life as an athlete can Só sal Pretoria se rugby-gemeenskap become really simple. All that matters is vir Konrad Jansen van Rensburgh the next race, being faster than the previous onthou. Hy en sy kamera was ‘n time. Then lockdown happened. bekende gesig langs die rugbyvelde “Suddenly there were no athletics van Pretoria tydens provinsiale-, klub- meetings. We were not even allowed to train en skolewedstryde. on the track. It got me thinking and made Foto: Johanna de Vos me realise the importance of planning for life after athletics,” the former South African 100m-record holder (9.97s) explained. According to Bruintjies he has been Bekende fascinated by the fi tness industry since he can remember. The rules are simple. To become fi t takes hard work and discipline. fotograaf is There are never any shortcuts. But nothing comes close to the sense of achievement one feels if you can stick to what you set out to achieve. baie skielik “That is why I decided to qualify myself as a fi tness instructor. I am currently doing an online course. I also started coaching oorlede people online. My aim is to guide people to achieve the physique they have always Koos Venter dreamt about or simply to be fi t or even lose weight,” he remarked. Een van Pretoria se bekende Bruintjies has realised early on that you rugbyfotograwe, Konrad Jansen van should never force someone to do anything Rensburgh, is verlede week skielik against their will. oorlede. “My role as an instructor is only to give Dié gewilde sportfotograaf, wat guidelines. The rest is up to you,” the Tuks veral bekendheid verwerf het in sprinter said. rugbygeledere in Pretoria, was ’n He is not really one to brag, but he asmalyer en is verlede week behandel can‘t help but to casually mention that his vir asmatiese brongitis. own version of the well-known “21 Day Despite the Covid-19 crisis’ effect on professional athletes’ exercise programmes, local sprint ’n Familielid het besluit om hom Challenge” seems to be working. Some of superstar Henricho Bruintjies is still a paragon of fi tness and muscular strength. hospitaal toe te neem toe sy toestand the people he is coaching have already lost Photo: Reg Caldecott up to 10kg. He also has received quite a few vererger. Hy het egter kort daarna some of his training partners and fellow an athlete. He still dreams of competing inmekaargestort en gesterf. testimonials from fi tness fans saying that they are physically stronger. athletes to think about a job in the fi tness at the Olympic Games. Even medalling. Hoewel sy simptome met dié van industry. Some do so, which excites him. But it is a case of fi rst things fi rst. When Covid-19 pasiënte ooreenstem, is dit A very common question in the fi tness industry is if people can only do three “All athletes should realise there will back on the track, it is all going to be about nie bekend of hy wel amptelik positief come a day when you will race your last consistency. vir die virus getoets het nie. exercises a day, what should it be? “Body squats, jumping jacks and push- race. What are you then going to do? Every “My aim will be to run 10.0s nearly every Hy was 64 en sou later one of us should think about that,” he time I race. If I can do that, I know it is only vandeesmaand 65 jaar oud geword ups. It is a quick and easy routine,” was Bruintjies’ immediate answer. commented. going to be a matter of time before the big het. He has not given up on his own goals as breakthrough race happens.” Jansen van Rensburgh en sy kamera His success has led to him encouraging was vir jare ’n bekende gesig langs die veld by provinsiale-, klub- en skole rugbywedstryde in Pretoria. Hy Odendaal leaves Loftus to cross the Jukskei het ook gereeld tydens oefeninge van die Blou Bulle en ander provinsiale Koos Venter boots and move back south across the Jukskei making his way back across the Jukskei to spanne foto’s geneem. River. neighbouring franchise, the Lions. Hy is in die Oos-Kaap gebore en hy Four months ago he was the Bulls’ offi cial The Blue Bulls Company confi rmed that This former learner of Hoërskool het sy skoolloopbaan aan die bekende captain, but there seems to be no room for the centre Burger Odendaal will be departing Monument in Krugersdorp played Craven St. Andrew’s College in Grahamstad stalwart at Loftus Versfeld since the dawn of Loftus Versfeld. The 27-year-old, who also Week rugby for the Lions for two consecutive voltooi. Daarna het hy aan die the Jake White era and he decided to pack his captained the Bulls earlier this year, will be years, after which he spent his fi rst year as Universiteit van Kaapstad gestudeer. a professional player at Ellis Park, where he Voordat hy homself jare gelede played for the Lions u.19 team. voltyds op sy loopbaan as fotograaf Odendaal then moved to Loftus Versfeld in begin toespits het, was Jansen van 2012 and he made his debut in the Vodacom Rensburgh as projekbestuurder in Cup as a 20-year-old. He is also one of the diens van Siemens en later Vodacom. few current players to have surpassed the Hy was vroeër ook ’n ywerige 50-cap mark in both SuperRugby and Currie pad-atleet, wat aan verskeie ultra Cup. marathons deelgeneem het. Although the Bulls’ new Rugby Director, Jansen van Rensburgh het as Jake White, had good words about Odendaal vryskutfotograaf gewerk en sy foto’s when his departure was announced, it is no is in verskeie publikasies in die secret that White is not interested in him as a gedrukte media, sowel as aanlyn player. verskyn. Rekord het ook in die “It is with a heavy heart that I bid farewell verlede van sy foto’s gepubliseer. to the Bulls. It was an honour to call Loftus Dié baie gewilde fotograaf was home for the last nine years and I want oral geliefd en het oor die jare to thank each and every one who had an vriendskapsbande gebou met infl uence or part to play in my journey. I will honderde jong rugbyspelers en hul cherish the good memories and hope that I families, asook met administrateurs have made lifelong friendships,” Odendaal en skeidsregters. said when his departure was announced. Hy het nie net aksiefoto’s geneem Although Odendaal was not equally nie, maar het oor die jare ook ’n reuse popular with all Bulls supporters, there biblioteek van sosiale foto’s van can be no doubt that the team will miss the junior- en senior provinsiale spelers, experience and leadership. sowel as klubspelers opgebou. White will have a big burden on his Teen druktyd was geen The Bulls’ former captain, Burger Odendaal, has been told he is not part of Jake White’s shoulders in particular to merge the new begrafnisreëlings nog bekend nie. future plans and he is heading to Ellis Park, after he signed a contract with the Lions. group of players he brings together at Loftus Photo: simondp@actionimage as a unit. REKORD B I N N E PPlaaslikelaaslike ssportport vverloorerloor PRETORIA MOOT REKORD FRIDAY JULY 17, 2020 bbekendeekende ffotograafotograaf Bloubul-kragvleuel van die 1960’s sterf skielik ’n Gewese Bloubul-rugbyspeler, wat in die 1960’s vanweë sy kraglopies as ’n ‘monster-vleuel’ beskou is, is verlede week oorlede.

Koos Venter

Een van die eerste supersterre uit die rugbygeskiedenis van Noord- Transvaal en die Blou Bulle, die kragtige vleuel, Corra Dirksen, is verlede week op die ouderdom van 82 oorlede. Dirksen was ’n mediese dokter in Krugersdorp en hy het tot enkele weke voor sy dood nog Vanes-Mari Proudfoot (Du Toit) in action on the netball court in the colours gepraktiseer. Hoewel hy onlangs of Tuks. Photo: Reg Caldecott positief getoets het vir Covid-19, was hy reeds besig om te herstel. Daar word vermoed dat hy uiteindelik aan ’n hartaanval Ex-netball star wants gesterf het. Lank voor die rugbywêreld nog kennis geneem het van monster more sport equality vleuels soos Ray Mordt en Jonah Lumo, het die Blou Bulle al ’n If former Tuks and Proteas netball Boks’ assistant coaches. It meant vleuel gehad wat met brute krag Corra Dirksen in sy spreekkamer in Krugersdorp tydens ‘n onderhoud star, Vanes-Mari Proudfoot she got to live the dream with bo-oor ’n teenstander kon hardloop. met Rekord enkele jare gelede. Hy het tot met sy dood steeds as dokter (Du Toit), can change one the Bok camp. They made her Dirksen was op sy dag een van gepraktiseer. thing, it would be to help local realise if there is a will nothing is die mees gevreesde vleuels in die ’n “monster”.Die Franse media het Tukkies ingeskryf. female sports stars get the same impossible. land en hy was baie sterk op sy hom as Suid-Afrika se gevaarlikste Nadat hy sy studies voltooi het, opportunities as their male “The World Cup fi nal was an bene. Met sy kraglopies het hy speler beskou. het Dirksen in begin counterparts. emotional affair to me from the vele skouspelagtige drieë in sy 35 Hierdie eerbewys is nogal praktiseer en later het hy saam Earlier this year the former very moment we stood up to sing wedstryde vir die destydse Noord- insiggewend as in ag geneem met ’n paar vennote ’n praktyk in player and nowadays television the national anthem. I could not Transvaal en sy tien toetse vir die word dat beroemde sterre soos HO Krugersdorp op die been gebring, presenter attended a sports quiz. help it. I had tears in my eyes. Springbokke gedruk. de Villiers, Jannie Engelbrecht, waar hy tot met sy afsterwe as One of the questions had to do It was only after the fi rst scrum Hy het sy Springbok-debuut John Gainsford, Syd Nomis, Piet baie gewilde algemene praktisyn with who is captaining South that I got to relax a bit. I realised gemaak in Suid-Afrika se vierde Visagie, Dawie de Villiers, Gys gewerk het. Africa’s netball team. the Boks were going to win as toets teen John Thornett se Pitzer, Frik du Preez, Piet Greyling Dirksen se laatlambroer, Hansie, “It was shocking. No one but they stuck to the game plan. Still, Wallabies van 1963. en almal in dié toetsreeks (hulle verskil 20 jaar) het in die me knew the answer. It nearly I could not refrain myself from Dit was egter teen Christian saam met hom in aksie was. 1980’s vir Noord-Transvaal en die made my blood boil. I think it is being totally involved. It felt like Darrouy se Franse toerspan Dirksen se lewe het na sy Vrystaat uitgedraf. Hansie Dirksen time that we start to treasure our I was on the fi eld handling the van 1967 dat Dirksen byna ’n speeldae ’n interessante wending se twee seuns, Cornelius en national netball players the same ball, jumping in the lineouts and kultusfi guur in Suid-Afrikaanse geneem, wat baie oor sy karakter Hanno, het ook albei internasionale way as we do our Springboks or contesting scrums”, the former rugby geword het. Hy het drie drieë en deursettingsvermoë vertel. rugby vir die Amerikaanse Eagles for that matter Bafana or Protea Tuks player said. in daardie toetsreeks gedruk, maar Hy het sy rugbystewels op gespeel. cricket players. These girls are as According to Proudfoot, the dit was veral sy kragvertoning in die ouderdom van 30 opgehang, Corra Dirksen en sy vrou, Deline, dedicated as any male athlete. It, Boks victory again made her die eerste toets in wat hom nadat hy besluit het hy wil ’n het een seun, Gerhard, wat self op however, does not seem to matter,” realise the importance of sport. as internasionale ster gevestig het. mediese dokter word. Op 31-jarige sy dag vir Transvaal se skolespan said Proudfoot, who started her “That moment the fi nal whistle Ná daardie vertoning, het ’n Franse ouderdom het hy as eerstejaar by as losvoorspeler uitgedraf het. senior netball career playing for blew it felt like we as Bok rugbyskrywer na hom verwys as Tuks. supporters were one big happy Proudfoot has a good reason for family. I don’t think I have ever Corra Dirksen duik oor vir een van sy being so passionate. In 2023 South hugged so many people on one vele drieë in die trui van Noord-Transvaal Africa is hosting the Netball World day. Sport truly changes lives,” she op die ou Loftus Versfeld in die laat Cup Tournament. There is nothing explained. 1960’s. Foto: Wessel Oosthuizen she would love more than to see Proudfoot represented South the Proteas contesting the playoffs Africa in 38 tests on the netball on home soil. court. She has also earned 36 caps She said it is a given that playing FastFive Netball for the every national player will put in Proteas. A highlight was being long hours of training and make considered to be Africa’s most considerable sacrifi ces to ensure valuable netball player in 2013. they are at their best for the World She will also not forget South Cup. What will help is if they feel Africa’s encounter against Jamaica they belong. Proudfoot believes it in 2014. It was the fi rst time in is up to the sports fans to do so. more than 40 years that the Proteas “Would it not be great if netball managed to get the better of in South Africa can be more than Jamaica. In 2014 Proudfoot was a mere sport? If a player should Tuks’ Sportswoman of the Year. choose so, they should be allowed “My memories of playing for to make a career from playing. It Tuks will always be special. would be a certain way to grow the The tradition and culture of the sport,” Proudfoot remarked. university made you want to be at The Springboks winning the your best at all times. We played to last year against leave a legacy. We wanted young England will forever remain a players fi nishing school not to favourite memory for Proudfoot. wonder to which university they It is not only due to her being want to go to further their netball a proud South African. Her careers. Tuks had to be their only husband, Matt, was one of the choice,” Proudfoot concluded.