Pretoria Moot JULY 17, 2020 • www.rekordmoot.co.za • 012-842-0300 Visit our website for breaking Fietsryer terug op pad Inwoners bekommerd Verkoolde lyk is skok local, national and international news. ’n jaar na ongeluk 2 oor hondevergiftiging 3 vir egpaar se vriende 5 www.rekordmoot.co.za Daar is hulde gebring aan Paul Ras by die apteek. Moot groet ’n oud-bekende ‘Met alle hartseer, bly daar nog altyd ’n bietjie hoop, want selfs met die dood sal die herinneringe en voetspore van ons leiers en eie legendes nog lank bly.’ Kayla van Petegem Gerber sê die apteek is in rou oor Ras se kollegas nie, maar vir die hele gemeenskap hy self seker maak die verdagte is nie in die dood. wat die leemte by Totiusdal-apteek vir jare huis nie. Boodskappe van medelye het ingestroom “Hy was soos my pa gewees en het my nog sal voel,” sê sy. Die verdagte was toe wel in die huis. Hy na die dood van ’n bekende apteker van die weggegee met my troue,” sê sy. “Die Moot verloor ’n deel van sy het agter die TV weggekruip waar Ras hom Moot. Ras sou Maandag sy 77e verjaarsdag vier geskiedenis, ’n deel van ’n goue generasie gekry het. Paul Ras van die Totiusdal-apteek in en was vir 51 jaar ’n apteker. en ’n deel van hul harte. Hy het dadelik die verdagte gevra om die Waverley is Vrydag oorlede. Ras was welbekend by Moot-inwoners en “Met alle hartseer, bly daar nog altyd ’n huis te verlaat en agteruit getree sodat die Volgens Desieé Gerber van die apteek, was ook ’n jarelange lid van AfriForum. bietjie hoop, want selfs met die dood sal die verdagte kon uitkom. was Ras weer onlangs gediagnoseer met Bedryfsbestuurder van AfriForum se Oos- herinneringe en voetspore van ons leiers en Die verdagte het egter agter Ras limfkanker aan die linkerkant van sy buik. Moot-tak, Cecily van der Berg sê hulle is eie legendes nog lank bly. aanbeweeg. Toe hy na Oom Paul spring met “Hy het aanvanklik gegaan vir sy voet en baie harsteer oor die dood van Ras. Van der Berg sê “Oom Paul” was ’n ’n mes in sy hand, het Ras die verdagte in toe het hy bloedtoetse laat doen wat gewys “Wanneer die wêreld en ’n gemeenskap ’n legende en sal nie gou vergeet word nie. die been geskiet. het dat hy kanker het,” sê sy. goeie en geliefde man moet groet, maak dit “Ons innige simpatie gaan aan die “Dit was begin Junie. Hy het eers pille nie altyd sin nie,” sê sy. familie, veral sy eggenoot, vriende en ander gedrink en was toe later vir bestraling “Dit is altyd te gou, dit was nooit die regte naasbestaandes. Die hele Moot rou met gestuur sowat twee weke terug.” tyd om te groet nie en ons was nie reg om julle.” “Die bestraling het natuurlik sy gestel baie totsiens te sê nie. Ancelize van der Kooi van Kilnerpark afgebring en ek het gesien dat hy begin siek “Sy skielike dood het skokgolwe deur die Sekuriteit het namens die fi rma gesê dat lyk.” gemeenskap gestuur,” sê sy. hulle harte gebreek is. Gerber sê hy was toe behandel vir long- Van den Berg beskryf hom as ’n stil, “Hy was altyd ’n staatmaker en het altyd ontsteking en is op antibiotika geplaas. ernstige man wat ’n “sterk manier omtrent gehelp waar hy kon,” sê sy. Teen verlede Maandag het Ras se kondisie hom gehad, totdat ’n warm glimlag oor sy “Oom Paul het ook altyd ons medies verswak en hy was deur ’n ambulans na gesig tot in sy oë versprei het en hy begin bygestaan. Eugene Marais-hospitaal gevat. lag het”. “Ek dink nie daar is iemand in die Moot “Daardie middag het hulle gesê dat hy “Wanneer hy met jou gesels het, het hy wat hom nie geken het nie. Ons gaan hom virale longontsteking gehad het,” sê sy. die vermoë gehad om jou soos ’n jarelange baie mis.” “Ek dink met die bestraling, was die vriend of familielid te laat voel. Ras het ook verlede jaar in September longontsteking te veel gewees. Hy was “Maar hy was ook ’n nederige pilaar van opspraak gemaak toe ’n misdadiger sy erf opgeneem in die intensiewe sorgeenheid, krag vir die gemeenskap wie hy vir soveel betree het en hy hom ’n les geleer het. waar hy later oorlede is.” jare met toewyding gedien het,” sê sy. Hy het gehoor dat daar iemand in sy erf is Sy sê Ras se vrou was ook by die huis met Sy sê hy was’n man wat in geregtigheid terwyl sy vrou en skoonsuster alleen by die brongitis. geglo het en was ’n lojale ondersteuner van huis was. Gerber ontken die gerugte dat Ras aan hul plaaslike buurtwag, Afriforum Oos- Ras het die apteek net so gelos en hom na Covid-19 dood is. Moot. sy huis gehaas. “Maar ten spyte dat hy nie daarvan dood Hy het aan spruit skoonmaak-aksies By sy aankoms was KPS en MCS is nie, het ons twee keer die apteek laat deelgeneem, het belanggestel in die Sekuriteit reeds by sy huis. desinfekteer. Al ons werknemers is ook operasies en die patrolleerders, vertel sy. Hulle het aangedui dat hulle reeds deur getoets vir die virus,” sê sy. “Die afsterwing van oom Paul is nie net die huis gesoek het en hy het hulle gevra om Paul Ras. “Twee het positief getoets.” ’n hartseer verlies vir sy familie, vriende en saam met sy werkers buite te soek, terwyl 2 PRETORIA MOOT REKORD JULY 17, 2020 NEWS www.rekordmoot.co.za Fietsryer terug op die pad Toe Hannes Bester verlede jaar in ’n ongeluk was, was daar min hoop van dokters dat hy ten volle sou herstel. Kayla van Petegem verswak en my bene is spasties en ek moet konsentreer om reg te loop,” sê hy. ’n Bekende fi etsryer in die Moot het ’n “Die gebruik van my bene is op gelyke wonderbaarlike herstel gemaak, ná ’n vlak. My diafragma funksioneer nog erge ongeluk ’n jaar gelede. nie normaal nie en dit affekteer nog my Vandag trap Hannes Bester van asemhaling.” Mountain View weer fi ets, nadat dokters Hannes het in November probeer om gesê het hy nie weer sal kan loop nie. ’n klein entjie met sy fi ets te ry, maar kon “My man se herstel bly steeds nie die saal onder sy sitvlak voel nie en merkwaardig,” sê sy vrou, Amanda. ook nie die pedale onder sy voete nie, sê “Na die ongeluk was die neuroloog hy. oortuig dat die skade aan sy ruggraat Hy sê tydens die inperking was die nooit weer sal herstel nie en hy fi etswinkel gesluit en het hy op ’n as onvolledige kwadrupleeg sal stilstaande oefenfi ets begin ry. funksioneer.” “Aanvanklik net vir 10 minute op ’n Die ongeluk was op 9 Maart verlede slag, maar ek kon teen einde Mei 2020 jaar tydens ’n fi etsrit in die Magaliesberg. vir twee ure aanmekaar oefen,” sê sy. Hannes het tydens ’n vorige “Aan die begin van Junie het ek onderhoud verduidelik dat hulle my padfi ets op ’n elektroniese ’n groep van 10 fi etsryers was en oefenapparaat opgestel en kon hy het aan die agterkant van die meer gefokusde fi etsry- groep gery. oefenprogramme begin volg.” “Een van die ander ryers Hy sê gedurende Junie het het ’n tegniese probleem met hy saam met die personeel haar fi ets gehad en ek het van die fi etswinkel ’n ovaal agtergebly om haar te help, oefenbaan vir tydtoetse, wat beteken dat ons agter wat 250m in lengte is, in was en dat ons die ander moes die groenstrook oorkant die inhaal,” het hy verduidelik. winkel gebou. Op pad terug was Hannes weer Op Vrydag 26 Junie het Police spokesperson Captain Anton Breedt. agter die groep. Hannes Bester. Hannes dit vir die eerste keer “Die son het vreeslik in my oë weer op sy fi ets gewaag en geskyn en op ’n stadium het ek deur ’n ongeveer 8km op die baan voltooi, sê duik in die pad gery. Amanda. Gang targets area in “Daar was ’n boom wat baie laag “Op 27 Junie was hy saam met ’n gehang het en ek het my kop daarteen oefenmaat weer op die baan vir 15km en gekap toe ek deur die duik ry.” het dit ook gewaag om sowat 12km op Hy is van die berg ontruim en deur die een van hulle gewilde padroetes te ry,” Life Med-ambulansdienste na die Eugene sê sy. Moot, warns police Marais-hospitaal toe geneem. “Die feit dat hy weer kan fi etsry is vir “Hy het tot Oktober verlede jaar hom ’n inspirasie om te bly werk aan sy Kayla van Petegem assist in the compilation of a profi le of the steeds twee keer per week fi sioterapie herstel,” sê sy. movement of suspects. ontvang en gereelde evaluasies van die “Dit gee hom ’n gevoel van Pretoria Moot police warned residents - Secure you bicycle against a fi xed arbeidsterapeut,” vertel Amanda. onafhanklikheid en hy voel dat dit about a group of three men believed to be object with a chain and padlock, even when “In November, het hulle aangedui dat makliker is om fi ets te ry as om te loop.” targeting the area around the block of fl ats it is stored in the garage. hulle niks verder vir hom kan doen nie Sy sê Hannes se arms en skouers word in Adcock Street in Gezina. - Secure your motor gate with a safety en dat verdere herstel van homself sal steeds baie gou moeg en is dit moeilik om “With recent cases reported and grid over the motor box with a decent afhang.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages8 Page
-
File Size-