PROLINGUA ’n Vereniging vir Afrikaanse en Engelse Taalpraktisyns An Association for English and Afrikaans Language Practitioners VOORWOORD Hierdie lys terme verteenwoordig die ekwivalente wat PROLINGUA sedert 1984 voorgestel het en bevat ook terme wat voor daardie jaar voorgestel is. Ons hoop dat u dit nuttig sal vind. Let asseblief daarop dat PROLINGUA nie daarop aanspraak maak dat hierdie lys 'n woordeboek is wat in sy geheel versorg is nie en ook nie dat die ekwivalente die enigste moontlikes is nie. Alle voorstelle ter verbetering van die lys sal verwelkom word. Voorstelle kan gestuur word aan – FW WOLFF Posbus 1246 Kokanje 0515 OF:
[email protected] Gebruiksaanwysings: Sinonieme links van die dubbelpunt word tussen gewone hakies gegee, verbandsaanduidings tussen { }-hakies, aantekeninge en voorbeeldsinne tussen [ ]-hakies en die datum van inskrywing tussen [ ]-hakies. Sinonieme regs van die dubbelpunt word met kommas geskei. NB: Soek altyd elektronies deur die hele lys of totdat u die konteks vind waarna u soek. JUNIE 2017 -oOo- FOREWORD This is a list of suggested equivalent terms proposed by PROLINGUA. It includes problems raised at workshops since 1984 and even some terms proposed before that date. We hope that you will find it useful. Please note that PROLINGUA does not claim that this list is a properly edited dictionary, neither do we offer these equivalents as the only ones possible. Any suggestions to improve this list will be welcomed. Suggestions may be sent to: FW WOLFF P. O Box 1246 Kokanje 0515 OR:
[email protected] Directions for use: Synonyms to the left of the colon are indicated by ordinary brackets, context indications are between { } brackets, explanatory notes and specimen sentences between [ ] brackets and the date of entry between [ ] brackets.