In Die Bosveld in Die Bosveld

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

In Die Bosveld in Die Bosveld Gregan vir sewe jaar 2 Marlene tronk toe gestuur Humphries sterf Peterson-verdagte 3 ® wil vra vir borgtog 4 18 Mei 2018 R8.00 Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof Vier rowers het die egpaar vermoedelik in hul slaapkamer oorval nadat hulle die voordeur met ’n koevoet oopgebreek het. samewerking met lede van Andries van der Heyde HPG, dieselfde dag ’n verdagte in Winterveld met Twee verdagtes is op Dins- die gesteelde bakkie dag 8 Mei in Winterveld, aangekeer. Soshanguve, in hegtenis Nog ’n verdagte, ’n vrou, geneem nadat Hennie en wat glo die egpaar se Marie Coertze by hul huis op gesteelde kragopwekker in die Alma-pad buite Bela-Bela haar besit gehad het, is ook vasgebind en beroof is. in hegtenis geneem, het Die Coertze-egpaar is dr. lt.kol. Abel Phetla, Roelof Coertze, mediese speurtakhoof, aan Die Pos praktisyn van Bela-Bela, se gesê. bejaarde ouers. Die ander verdagtes word Vier rowers het die egpaar volgens hom nog gesoek. vermoedelik kort ná 01:00 in * Die verdagtes, Albert hul slaapkamer oorval nadat Ndlovu en Mildred hulle die voordeur met ’n Makondo, het op Donderdag koevoet oopgebreek het. 10 Mei in die Bela-Bela- Die egpaar, wat in hul landdroshof verskyn. Hulle sewentigs is, is vasgebind word aangekla van huisroof Brrrrr terwyl die rowers die huis met verswarende Brrrrr geplunder het. omstandighede, asook vir Verskeie waardevolle die besit van gesteelde items, asook die egpaar se goedere. inin diedie BosveldBosveld twee voertuie, is gesteel. Ndlovu is volgens die ’n Woordvoerder van die polisie ’n Mosambieker. Heritage Protection Group Die saak is na Donderdag (HPG) het in ’n verklaring 17 Mei uitgestel vir verdere Die winter is hier — ook in die Bosveld. Sthiamo Monawa, Hendrik le Roux en Cayla Gazet du Chattelier, gesê die polisie het, in ondersoek. al drie Grd R-leerders aan Bosveldspruitjies Kleuterskool in Bela-Bela, is reg vir die skielike vlaag koue. Lees ook op bladsy 9 hoe Die Pos se lesers die koue besweer. Foto: Andries van der Heyde 88 Bladsy 2 DIE POS/THE POST 18 Mei 2018 NUUS/NEWS www.diepos.co.za Prokureur vir sewe Tronklewe is ‘baie erg’ ’n Argieffoto van jaar tronk toe gestuur Jaco Bogaards van Modimolle op die Manthatha het Gregan (56) op Woensdag 9 dag van sy vryla- Mei sewe jaar tronkstraf opgelê vir die R7 ting uit die tronk in miljoen wat hy van Absa gesteel het. Absa 2014. Bogaards is het in Maart 2010 per abuis ’n betaling van ingewag deur vrien- R7 miljoen na Gregan se trustrekening de en geliefdes en verdubbel. Lynne Ferguson van Absa se sê die wete dat regsafdeling, het vroeër tydens die hofsaak mense vir hom getuig dat die duplisering eers maande later gewag het, is een aan die lig gekom het en dat hulle ná van die dinge wat gesprekke met Gregan besef het dat die geld hom staande weg is. Die prokureursgetrouheidsfonds het gehou het in dié Absa intussen met R10 miljoen (die donker tyd. Foto: gesteelde bedrag plus rente) vergoed. Herman Steyn Gregan is ook tot drie jaar tronkstraf gevonnis vir R455 000 wat hy in 2007 by ds. Wynand Rademeyer gesteel het in ’n swaarste en moet selfs nog groter eiendomstransaksie op die dorp. Hy is ’n Ronél van Jaarsveld aanpassings maak. Dikwels is dit die verdere drie jaar opgelê op ’n diefstalklag broodwinner wat toegesluit word en moet Sydney Gregan. waarin hy nooit R55 079, wat deur ’n Die tronk is nie maklik nie. die gesin ’n ander plan maak om geldelik te werkgewer in sy rekening inbetaal is ná ’n Eensaamheid, vrees vir jou medegevange- oorleef. Empatie en praktiese steun vir loongeskil, aan sy kliënt oorbetaal het nie. nes en die konstante geraas om jou is ’n hulle is baie belangrik. Ronél van Jaarsveld Dié twee klaers het geen vergoeding vir hul nimmereindigende metgesel. Só vertel Jaco “Gedurende die eerste ses maande word skade ontvang nie. Die landdros het beslis Bogaards van Modimolle in ’n onderhoud geen kontakbesoek toegelaat nie. ’n Mens Sydney Gregan, ’n voormalige prokureur dat die vonnisse gelyklopend uitgedien met Die Pos nadat sy voormalige regsver- sit in ’n ry en moet deur glas met jou van Modimolle, is word. teenwoordiger, Sydney Gregan, verlede familie praat. Dit is baie onpersoonlik en sedert verlede week Gregan het aan- week tot sewe jaar tronkstraf gevonnis is. almal luister wat jy sê. In dié tydperk het ’n agter tralies nadat hy Sydney Gregan, vanklik skuld ontken Nee, dit gaan nie vir hom ’n maklike tyd in gevangene min voorregte. sewe jaar tronkstraf op die klagte, maar die tronk wees nie, het Bogaards gesê. “Die eerste week of twee was vir my die opgelê is op drie voormalige het verlede Novem- “Dit is iets wat ek niemand toewens nie. ergste. Die selle is dikwels oorvol met meer aanklagte van prokureur van ber skuld beken op Die lewe in die tronk bring ’n mens in as ’n honderd mense. Jy het nie diefstal, waarvan een Modimolle, is tot die drie diefstalaan- kontak met die lelike in die lewe en verg ’n noodwendig ’n bed om op te slaap nie en R7 miljoen beloop. klagte. hengse aanpassing.” het geen privaatheid as jy stort of badkamer Gregan se aansoek sewe jaar tronkstraf Hy is aanvanklik Bogaards is in April 2013 tot drie jaar toe gaan nie. Higiëne is ook nie dieselfde as om verlof tot appèl is gevonnis op klagte ook aangekla op tronkstraf gevonnis omdat hy skuiling aan waaraan ’n mens gewoond is nie en dikwels geweier. Adv. Dries twee aanklagte van twee ontsnapte Boeremaglede op sy plaas is jou eetgerei nie eens skoon nie. van Rensburg, van diefstal. bedrog en oortreding buite Modimolle gebied het. “’n Mens word konstant geestelik en fisiek senior staatsaan- van die prokureurs- Hy het 18 maande van die vonnis uitge- só getart dat jy naderhand nie meer weet klaer, het gesê Gregan se regspan het ook wet, maar is vrygespreek omdat die staat, dien en is daarna op parool vrygelaat. watter kant toe nie. Jy slaap met een oog aansoek gedoen om borgtog hangende ’n volgens landdros Manthatha, nie genoeg- Die Pos het Bogaards gevra oor die lewe oop. Mense se humeure vlam maklik op petisie tot appèl. Dit is ook deur landdros same bewyse daarvoor aan die hof voorgelê in die tronk en wat hom daardeur gedra het. omdat hulle gefrustreerd is en baie van Pieter Manthatha van die hand gewys. het nie. “Ek dink die familie kry dikwels die hulle is geharde misdadigers,” het hy gesê. Hy vertel dat hy dankbaar was toe hy van die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria na die Odi-gevangenis in Mabopane geskuif is omdat daar ’n binnehof met gras en kwikstertjies was. “Ek kon vir die eerste keer die son en blou lug sien. Voorheen was daar nie eens ’n venster om by uit te kyk nie,” het hy gesê. Hy vertel dat hy dit gemis het om te kon oefen. “Daar was ’n gang van 18 m x 4 m. Ons het op-en-af gestap tot ons 5 km ver gestap het net sodat ons kon oefen.” Om te kan lees was ook iets waarna hy gehunker het. “Mense verromantiseer die tronk. Dit is nié soos in die Vyfster-televisiereeks nie,” het hy gesê. “My geloof het my deur die moeilike tyd gedra en ook die wete dat my gesin vir my wag. Ek kan nie dink hoe ’n mens dit sal oorleef as jy nie so iets het om aan vas te hou nie. “Ek het vandag groot waardering vir die klein dingetjies in die lewe wat ’n mens as vanselfsprekend aanvaar.” www.diepos.co.za NUUS/NEWS DIE POS/THE POST 18 Mei 2018 Bladsy 3 Verdagte in moordsaak kry dalk borgtog Pattie en Cecil Peterson wat verlede jaar wreed A op hul plaas buite Bela-Bela vermoor is. Renier Schutte, ondersoekbeampte, aan Andries van der Heyde Die Pos gesê. Die nuwe inligting is egter nie aangehoor nie. Dit lyk asof een van die mans wat verdink Die Petersons is in September 2017 op word van die moord op Cecil (83) en hul plaas buite Bela-Bela aangeval. Pattie Pattie (73) Peterson, ’n bejaarde egpaar is in die maag en Cecil in die gesig van Bela-Bela wat in September 2017 op geskiet. Sy is op die toneel oorlede en hul plaas TNT Trading aangeval is, ’n Cecil is ses weke later in ’n Pretoriase kans het om wéér om borgtog aansoek te hospitaal oorlede. doen. Drie verdagtes is kort ná die aanval in Dié moontlikheid is verlede week in die Kanana, Hammanskraal, in hegtenis Bela-Bela-landdroshof geopper toe Piet geneem en verskyn op aanklagte van Mathebula, Mpho Nico Nkonyana en moord, aanranding, roof met verswarende Tshepo Tebula, die verdagtes in die saak omstandighede en die besit van ’n wat voorheen borgtog geweier is, op ongelisensieerde vuurwapen en Vrydag 11 Mei verskyn het. ammunisie. Die polisie vermoed dat vier Die polisie voer aan hulle het Nkonyana verdagtes by die aanval betrokke was, met ’n gesteelde selfoon, wat aan een van maar die vierde verdagte is steeds nie die Petersons se werkers behoort het, aangekeer nie. betrap. Die hof het die saak uitgestel na Nuwe inligting in die saak het tydens dié Maandag 21 Mei vir die borgtogaansoek verskyning aan die lig gekom wat die en verdere ondersoek. rede is waarom Nkonyana weer om Die verdagtes is steeds almal in borgtog kan aansoek doen, het kapt. aanhouding. Twee vas oor onwettige simkaarte Twee mans is op Maandag 14 Mei aangekeer nadat B hulle glo hierdie onwettige simkaarte in Modimolle uitgedeel het.
Recommended publications
  • AC Vol 43 No 13
    www.africa-confidential.com 28 June 2002 Vol 43 No 13 AFRICA CONFIDENTIAL NIGERIA 3 SOUTH AFRICA Banker versus banker The Central Bank is trying to End of an Alliance impose order on Nigeria’s 100 Squabbles and scandals are now destroying the only opposition banks: many make big profits from which really mattered illicit foreign exchange deals. One The most serious opposition group, the Democratic Alliance (DA), has been gravely wounded by solution would be a single exchange rate, although that could corruption allegations and political misjudgement. The governing African National Congress is sticking put several banks out of business. the knife in deeper with a new law allowing elected representatives to defect to other parties without losing their seats. The ANC stresses that such a law operates in most European parliaments but its clear aim is to give it control of all nine provinces and all main provincial and city councils. FRANCOPHONE WEST In the two opposition-controlled provinces, Western Cape and kwaZulu-Natal, enough opposition AFRICA 4 representatives want to cross the floor to give the ANC majority control. The ANC’s advantage is mainly due to opposition incompetence; the biggest personal loser is the DA’s Tony Leon (45), whose energetic The voters’ friend and pragmatic leadership once rattled the government. After a decade of ‘democratising’ The national parliament passed the Floor-Crossing Legislation on 20 June but opposition parties argue some Francophone countries are that it violates voters’ rights and want the courts to stop it. The case, heard by the Cape High Court on starting to see real change brought about through the ballot box.
    [Show full text]
  • EASTERN CAPE NARL 2014 (Approved by the Federal Executive)
    EASTERN CAPE NARL 2014 (Approved by the Federal Executive) Rank Name 1 Andrew (Andrew Whitfield) 2 Nosimo (Nosimo Balindlela) 3 Kevin (Kevin Mileham) 4 Terri Stander 5 Annette Steyn 6 Annette (Annette Lovemore) 7 Confidential Candidate 8 Yusuf (Yusuf Cassim) 9 Malcolm (Malcolm Figg) 10 Elza (Elizabeth van Lingen) 11 Gustav (Gustav Rautenbach) 12 Ntombenhle (Rulumeni Ntombenhle) 13 Petrus (Petrus Johannes de WET) 14 Bobby Cekisani 15 Advocate Tlali ( Phoka Tlali) EASTERN CAPE PLEG 2014 (Approved by the Federal Executive) Rank Name 1 Athol (Roland Trollip) 2 Vesh (Veliswa Mvenya) 3 Bobby (Robert Stevenson) 4 Edmund (Peter Edmund Van Vuuren) 5 Vicky (Vicky Knoetze) 6 Ross (Ross Purdon) 7 Lionel (Lionel Lindoor) 8 Kobus (Jacobus Petrus Johhanes Botha) 9 Celeste (Celeste Barker) 10 Dorah (Dorah Nokonwaba Matikinca) 11 Karen (Karen Smith) 12 Dacre (Dacre Haddon) 13 John (John Cupido) 14 Goniwe (Thabisa Goniwe Mafanya) 15 Rene (Rene Oosthuizen) 16 Marshall (Marshall Von Buchenroder) 17 Renaldo (Renaldo Gouws) 18 Bev (Beverley-Anne Wood) 19 Danny (Daniel Benson) 20 Zuko (Prince-Phillip Zuko Mandile) 21 Penny (Penelope Phillipa Naidoo) FREE STATE NARL 2014 (as approved by the Federal Executive) Rank Name 1 Patricia (Semakaleng Patricia Kopane) 2 Annelie Lotriet 3 Werner (Werner Horn) 4 David (David Christie Ross) 5 Nomsa (Nomsa Innocencia Tarabella Marchesi) 6 George (George Michalakis) 7 Thobeka (Veronica Ndlebe-September) 8 Darryl (Darryl Worth) 9 Hardie (Benhardus Jacobus Viviers) 10 Sandra (Sandra Botha) 11 CJ (Christian Steyl) 12 Johan (Johannes
    [Show full text]
  • African National Congress NATIONAL to NATIONAL LIST 1. ZUMA Jacob
    African National Congress NATIONAL TO NATIONAL LIST 1. ZUMA Jacob Gedleyihlekisa 2. MOTLANTHE Kgalema Petrus 3. MBETE Baleka 4. MANUEL Trevor Andrew 5. MANDELA Nomzamo Winfred 6. DLAMINI-ZUMA Nkosazana 7. RADEBE Jeffery Thamsanqa 8. SISULU Lindiwe Noceba 9. NZIMANDE Bonginkosi Emmanuel 10. PANDOR Grace Naledi Mandisa 11. MBALULA Fikile April 12. NQAKULA Nosiviwe Noluthando 13. SKWEYIYA Zola Sidney Themba 14. ROUTLEDGE Nozizwe Charlotte 15. MTHETHWA Nkosinathi 16. DLAMINI Bathabile Olive 17. JORDAN Zweledinga Pallo 18. MOTSHEKGA Matsie Angelina 19. GIGABA Knowledge Malusi Nkanyezi 20. HOGAN Barbara Anne 21. SHICEKA Sicelo 22. MFEKETO Nomaindiya Cathleen 23. MAKHENKESI Makhenkesi Arnold 24. TSHABALALA- MSIMANG Mantombazana Edmie 25. RAMATHLODI Ngoako Abel 26. MABUDAFHASI Thizwilondi Rejoyce 27. GODOGWANA Enoch 28. HENDRICKS Lindiwe 29. CHARLES Nqakula 30. SHABANGU Susan 31. SEXWALE Tokyo Mosima Gabriel 32. XINGWANA Lulama Marytheresa 33. NYANDA Siphiwe 34. SONJICA Buyelwa Patience 35. NDEBELE Joel Sibusiso 36. YENGENI Lumka Elizabeth 37. CRONIN Jeremy Patrick 38. NKOANA- MASHABANE Maite Emily 39. SISULU Max Vuyisile 40. VAN DER MERWE Susan Comber 41. HOLOMISA Sango Patekile 42. PETERS Elizabeth Dipuo 43. MOTSHEKGA Mathole Serofo 44. ZULU Lindiwe Daphne 45. CHABANE Ohm Collins 46. SIBIYA Noluthando Agatha 47. HANEKOM Derek Andre` 48. BOGOPANE-ZULU Hendrietta Ipeleng 49. MPAHLWA Mandisi Bongani Mabuto 50. TOBIAS Thandi Vivian 51. MOTSOALEDI Pakishe Aaron 52. MOLEWA Bomo Edana Edith 53. PHAAHLA Matume Joseph 54. PULE Dina Deliwe 55. MDLADLANA Membathisi Mphumzi Shepherd 56. DLULANE Beauty Nomvuzo 57. MANAMELA Kgwaridi Buti 58. MOLOI-MOROPA Joyce Clementine 59. EBRAHIM Ebrahim Ismail 60. MAHLANGU-NKABINDE Gwendoline Lindiwe 61. NJIKELANA Sisa James 62. HAJAIJ Fatima 63.
    [Show full text]
  • CALD Executive Mission to South Africa
    CALD Executive Mission to South Africa Council of Asian Liberals and Democrats – Democratic Alliance Forging South-South Cooperation Among Political Parties 29 September - 5 October 2018 Saturday, 29 September 2018 Travel from Asia to Johannesburg (OR Tambo International Airport) Sunday, 30 September 2018 Variable Arrival and check-in at hotel Protea Hotel Marriott Johannesburg Wanderers Cnr. Corlett Drive & Rudd Road, Illovo 2196 South Africa T: +27 11 770 5500 F: +27 11 770 5555 E: [email protected] W: protea.marriott.com 13h30 Travel to Apartheid Museum 14h00 – 17h00 Apartheid Museum Visit 18h00 – 19h15 Welcome, introductions and programme overview With William Clayton and Kati Georgousaki With DA International Office Coordinator & FNF Programme Officer 19h15 – 21h00 Opening dinner Solly Msimanga, DA Gauteng Premier Candidate and With Executive Mayor of Tshwane 1 Monday, 1 October 2018 08h00 – 09h00 Breakfast and check-out of hotel 09h00 – 09h45 Travel to DA Campaign Headquarters Nkululeko House, Bruma, Johannesburg 09h45 – 10h15 Welcome and Introductions Nkululeko House, Bruma, Johannesburg 10h15 – 10h45 Tour of DA Campaign Headquarters Nkululeko House, Bruma, Johannesburg 10h45 – 11h30 The By-Elections Office With Gary van Wyk, DA Executive Director: By Elections and Political Activity Nkululeko House, Bruma, Johannesburg 11h30 – 12h00 Finger Food Snacks 12h00 – 12h45 Travel to Constitution Hill 12h45 – 15h00 Constitution Hill Visit 15h00 – 16h00 Travel to the Airport 16h00 – 17h00 Check-in 18h00 – 20h00 Flight to Cape
    [Show full text]
  • A Comparative Analysis of the Suitability of South Africa's Current
    Fit to Govern? A Comparative Analysis of the Suitability of South Africa’s Current Proportional Representation Electoral System versus the Majority System. Thembelani Mazibuko 2145-8129-5 Dissertation submitted in fulfilment of the requirements for the degree of Master of Social Sciences in Political Science at the School of Social Sciences. University of KwaZulu-Natal, Pietermaritzburg Campus November 2017 i Declaration I, Thembelani Sabelo Mahluli Mazibuko, declare that this dissertation – Fit to Govern? A Comparative Analysis of the Suitability of South Africa’s Current Proportional Representation Electoral System Verses the Majority System – is my own work and that all sources that I have used or quoted have been indicated and acknowledged by means of complete references. Signature: ……………………………………… Date: ……………………………………… ii Abstract The debate around the type of electoral system that South Africa should use has been ongoing for some time. The debate started during the Congress for a Democratic South Africa negotiations. While the negotiations resulted in South Africa settling on the list proportional representation system, the debate around which electoral system South Africa should use continues. This particular research evaluates two particular types of electoral systems. The first type is the first-pass-the-post majority system, where politicians are elected directly by voters, and the second type is the current list proportional representation system, in which voters vote for a political party which then deploys the politicians into elected office. More particularly, the research asks which of the two electoral systems is better equipped for the purposes of running South Africa’s elections given the normative goals of advancing accountability, ensuring a diverse and representative set of elected representatives and mitigating against the influence of private money on the political system.
    [Show full text]
  • Faheema Bava
    DEMOCRATIC ALLIANCE SHADOW CABINET – OCTOBER 2015 Portfolio Shadow Minister Shadow Deputy Minister Additional Member Agriculture, Forestry & ANETTE STEYN ZELDA JONGBLOED Fisheries 082 323 0027 081 532 5979 Arts & Culture WINSTON RABOTAPI ALLEN GROOTBOOM DR 082 464 2651 076 886 8262 Basic Education GAVIN DAVIS DESIREE VAN DER WALT SONJA BOSHOFF 082 528 7903 082 452 0444 082 429 0280 Communications PHUMZILE VAN DAMME VERONICA VAN DYK 074 462 1279 083 236 2152 Co-operative Governance & KEVIN MILEHAM NQABA BHANGA DAVID MATSEPE Traditional Affairs 083 463 8858 071 410 0902 071 330 2955 Defence & Military Veterans KOBUS MARAIS SHAHID ESAU 084 448 3838 082 704 5378 Economic Development MICHAEL CARDO DR PATRICK ATKINSON 082 323 9296 083 445 2059 Energy GORDON MACKAY PIETER VAN DALEN 060 507 2009 083 655 2203 Environmental Affairs THOMAS HADEBE JóHNI EDWARDS 081 357 7153 082 568 3044 Finance DAVID MAYNIER ALF LEES MALCOLM FIGG DR 071 534 6398 082 806 4340 084 581 5584 Appropriations MALCOLM FIGG DR ALAN MCLOUGHLIN ‘084 581 5584 ‘060 525 8977 Health WILMOT JAMES DR HEINRICH VOLMINK DR LUNGISWA JAMES 082 824 8879 082 458 6867 083 398 5371 Higher Education & Training BELINDA BOZZOLI PROF YUSUF CASSIM 082 802 5110 083 788 5088/ 073 422 5662 Home Affairs HANIFF HOOSEN ARCHIBOLD FIGLAN 072 206 5273 071 678 9675 Human Settlements MAKASHULE GANA TANDEKA GQADA TARNIA BAKER 082 773 4755 083 349 9184 076 521 2711 International Relations & Co- STEVENS MOKGALAPA SANDY KALYAN operations 083 275 1779 082 578 5207 Justice & Correctional Services GLYNNIS BREYTENBAC
    [Show full text]
  • Journal of African Elections Special Issue South Africa’S 2014 Elections
    remember to change running heads VOLUME 14 NO 1 i Journal of African Elections Special Issue South Africa’s 2014 Elections GUEST EDITORS Mcebisi Ndletyana and Mashupye H Maserumule This issue is published by the Electoral Institute for Sustainable Democracy in Africa (EISA) in collaboration with the Mapungubwe Institute for Strategic Reflection (MISTRA) and the Tshwane University of Technology ARTICLES BY Susan Booysen Sithembile Mbete Ivor Sarakinsky Ebrahim Fakir Mashupye H Maserumule, Ricky Munyaradzi Mukonza, Nyawo Gumede and Livhuwani L Ndou Shauna Mottiar Cherrel Africa Sarah Chiumbu Antonio Ciaglia Mcebisi Ndletyana Volume 14 Number 1 June 2015 i ii JOURNAL OF AFRICAN ELECTIONS Published by EISA 14 Park Road, Richmond Johannesburg South Africa P O Box 740 Auckland Park 2006 South Africa Tel: +27 (0) 11 381 6000 Fax: +27 (0) 11 482 6163 e-mail: [email protected] ©EISA 2015 ISSN: 1609-4700 All rights reserved. No part of this publication may be reproduced, stored in a retrieval system or transmitted in any form or by any means, electronic, mechanical, photocopying, recording or otherwise, without the written permission of the publisher Printed by: Corpnet, Johannesburg Cover photograph: Reproduced with the permission of the HAMILL GALLERY OF AFRICAN ART, BOSTON, MA, USA www.eisa.org.za remember to change running heads VOLUME 14 NO 1 iii EDITOR Denis Kadima, EISA, Johannesburg MANAGING AND COPY EDITOR Pat Tucker EDITORIAL BOARD Chair: Denis Kadima, EISA, Johannesburg Jørgen Elklit, Department of Political Science, University
    [Show full text]
  • In This Issue: GOVERNANCE and CORRUPTION
    Project of the Community Law Centre CSPRI '30 Days/Dae/Izinsuku' March 2010 CSPRI '30 Days/Dae/Izinsuku' March 2010 In this Issue: GOVERNANCE AND CORRUPTION PAROLE AND SENTENCING PRISON CONDITIONS PRISON OVERCROWDING SECURITY AND ESCAPES SOUTH AFRICANS IMPRISONED ABOARD OTHER OTHER AFRICAN COUNTRIES GOVERNANCE AND CORRUPTION Top of Page Commissioner accepts R700 000 payout: According to a News24 report, former Correctional Services Commissioner, Xoliswa Sibeko, who was waiting to be re-instated after she was found not guilty in a disciplinary hearing, has apparently accepted a payout worth R700,000 . Sibeko was accused of renting a luxury property that cost R35 000 a month in Woodhill, Pretoria, even though an official residence was available. Another charge related to the alleged contravention of the department's international travel guidelines, News24 reported. Reported by Michael Hamlyn, 4 March 2010, New24, at http://www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/92c3106e1ea64ca59ff7ca130c50bc22/04-03-2010-04- 16/Sacked_chief_gets_R700_000 Concerns about delayed prosecutions: The Democratic Alliance MP, James Selfe, has stated that the delay in prosecuting those involved in the Bosasa case is overdue. According to the MP's statement on PoliticsWeb, "The Special Investigating Unit (SIU) has investigated alleged substantial fraud and corruption in the awarding of a catering contract in 2004 to Bosasa by the Department of Correctional Services (DCS)", and added that the DCS has not opened up a docket for the prosecution to begin investigations into the alleged corruption. National Director of Public Prosecutions, Menzi Simelane said, however, that despite the delay, the docket was finally opened and confirmed that, "some statements have been taken and the investigation is under way by the police".
    [Show full text]
  • The Challenges of Transitioning from Opposition to Governing Party: the Case Study of the Democratic Alliance in South Africa'
    The challenges of transitioning from opposition to governing party: The case study of the Democratic Alliance in South Africa’s Western Cape Province. Sandile Mnikati (214582906) This Dissertation is submitted in fulfilment of the requirements for the degree of Master of Social Science in Political Science at the School of Social Sciences, College of Humanities, University of KwaZulu-Natal Supervisor: Dr. Khondlo Mtshali Co-supervisor: Mr Sandile Mnguni i DECLARATION I Sandile Mnikati declare that: 1. The research reported in this thesis, except where otherwise indicated,is my original research. 2. This thesis has not been submitted for any degree or examination at any other university. 3. This thesis does not contain other persons· data, pictures, graphs or other infom1ation, unless specifically acknowledged asbeing sourced from other persons. 4. This thesis does not contain another persons' writing, unless specifically acknowledged as being sourced from other researchers. \1/hereother written sources have been quoted, then: a. Their words have been re-written, but the general information attributed to them has been referenced b. Where their exact words have been used, then their writing has been placed in inside quotation marks and referenced. 5. This thesis does not contain text, graphicsor tables copied and pasted from the Internet. unless specifically acknowledged, and the source being detailed in the Thesis and in rhe References sections. _Mnikati.S_ Student Name Sign,Ullre. , % Date 2020/05/09 Mtshali, K Supervisor Mnguni.S Co-Supervisor ii Dedication I dedicate this dissertation to all the members of the Mnikathi and Wallett family, you have been a pillar of strength throughout this journey.
    [Show full text]
  • Democratic Alliance Candidates' Lists 2009
    DEMOCRATIC ALLIANCE CANDIDATES’ LISTS 2009 ELECTION EASTERN CAPE NATIONAL ASSEMBLY LIST 1. Athol Trollip 2. Annette Lovemore 3. Donald Lee 4. Stuart Farrow 5. Donald Smiles 6. Annette Steyn 7. Elza van Lingen 8. Peter van Vuuren 9. Gustav Rautenbach 10. Kevin Mileham PROVINCIAL LEGISLATURE LIST 1. Athol Trollip 2. Bobby Stevenson 3. Veliswa Mvenya 4. John Cupido 5. Pine Pienaar 6. Dacre Haddon 7. Peter Van Vuuren 8. Kevin Mileham 9. Isaac Adams 10. Mzimkhulu Xesha FREE STATE NATIONAL ASSEMBLY LIST 1. Cobus Schmidt 2. Semakaleng Patricia Kopane 3. Theo Coetzee 4. Annelie Lotriet 5. Darryl Worth 6. David Ross 7. Ruloph Van der Merwe 8. Helena Hageman 9. Kingsley Ditabe PROVINCIAL LEGISLATURE LIST 1. Roy Jankielsohn 2. Peter Frewen 3. Basil Alexander 4. David Janse van Vuuren 5. Henk van der Walt 6. David Ross 7. Nicolene du Toit 8. Tseko Mpakate GAUTENG NATIONAL ASSEMBLY LIST 1. Ian Davidson 2. Sej Motau 3. Butch Steyn 4. Natasha Michael 5. Niekie Van der Berg 6. Anthea Jeffrey 7. Kenneth Mubu 8. Manny de Freitas 9. Mike Waters 10. Stevens Mokgalapa 11. James Lorimer 12. Ian Ollis 13. Marti Wenger 14. Juanita Kloppers-Lourens 15. Anchen Dreyer 16. Dion George 17. Manie van Dyk 18. Hendrik Schmidt 19. Emmah More 20. George Boinamo 21. Justus de Goede 22. Rika Kruger 23. Sherry Chen 24. Anthony Still 25. Shelley Loe 26. Kevin Wax 27. James Swart 28. Bev Abrahams 29. Don Forbes 30. Jan Boshoff 31. Wildri Peach 32. Danie Erasmus 33. Frank Van der Tas 34. Johan Jordaan 35. Cilicia Augustine 36.
    [Show full text]
  • Mps Build Their Skills
    MonthlyPARLIAMENT magazine: Following of the Parliament up on our of thecommitments Republic of South to the Africa people. Vol. 17 ISSUE 2 2017 MPs build their skills Celebrating graduation in human settlements studies Vision An activist and responsive people’s Parliament that improves the quality of life of South Africans and ensures enduring equality in our society. Mission Parliament aims to provide a service to the people of South Africa by providing the following: • A vibrant people’s Assembly that intervenes and transforms society and addresses the development challenges of our people; • Effective oversight over the Executive by strengthening its scrutiny of actions against the needs of South Africans; Provinces of Council National of • Participation of South Africans in the decision-making of National Assembly National of processes that affect their lives; • A healthy relationship between the three arms of the Black Rod Mace Mace State, that promotes efficient co-operative governance between the spheres of government, and ensures appropriate links with our region and the world; and • An innovative, transformative, effective and efficient parliamentary service and administration that enables Members of Parliament to fulfil their constitutional responsibilities. Strategic Objectives 1. Strengthening oversight and accountability 2. Enhancing public involvement 3. Deepening engagement in international fora 4. Strengthening co-operative government 5. Strengthening legislative capacity contents 5 MESSAGE FROM THE NATIONAL ASSEMBLY 5
    [Show full text]
  • DECEMBER 2008 QUARTERLY Roundtable the HELEN SUZMAN FOUNDATION SERIES the Helen Suzman Foundation
    Protecting and Defending our Constitution NINTH ISSUE DECEMBER 2008 QUARTERLY roundtable THE HELEN SUZMAN FOUNDATION SERIES The Helen Suzman Foundation The Helen Suzman Foundation seeks to promote constitutional liberal democracy and human rights. As an active member of South African civil society, The Helen Suzman Foundation contributes to debates on contemporary events and institutional challenges that form part of efforts to consolidate democracy. The sole objective of The Helen Suzman Foundation Trust is to conduct public benefit activities in a non-profit manner by: l Carrying out and commissioning research into political, social and economic affairs in South Africa and elsewhere in order to provide information and to stimulate debate on issues relevant to the future of democracy in South Africa. l Publishing a journal, Focus, as a vehicle for information and comment on issues relevant to the future of democracy in South Africa; roundtable l The arrangement of and attendance at roundtables and conferences on matters related to politics and governance in or of relevance to South Africa; l Advocating measures designed to promote the ideals of liberal constitutional democracy in South Africa, including the improvement of race relations and the combating of any discrimination on the grounds of race, gender, pregnancy, marital status, ethnic or social origin, colour, sexual orientation, age, disability, religion, conscience, belief, culture, language or birth. l Forging relations with other actors in civil society that seek to protect
    [Show full text]