Gregan vir sewe jaar 2 Marlene tronk toe gestuur Humphries sterf Peterson-verdagte 3 ® wil vra vir borgtog 4 18 Mei 2018 R8.00 Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof Vier rowers het die egpaar vermoedelik in hul slaapkamer oorval nadat hulle die voordeur met ’n koevoet oopgebreek het. samewerking met lede van Andries van der Heyde HPG, dieselfde dag ’n verdagte in Winterveld met Twee verdagtes is op Dins- die gesteelde bakkie dag 8 Mei in Winterveld, aangekeer. Soshanguve, in hegtenis Nog ’n verdagte, ’n vrou, geneem nadat Hennie en wat glo die egpaar se Marie Coertze by hul huis op gesteelde kragopwekker in die Alma-pad buite Bela-Bela haar besit gehad het, is ook vasgebind en beroof is. in hegtenis geneem, het Die Coertze-egpaar is dr. lt.kol. Abel Phetla, Roelof Coertze, mediese speurtakhoof, aan Die Pos praktisyn van Bela-Bela, se gesê. bejaarde ouers. Die ander verdagtes word Vier rowers het die egpaar volgens hom nog gesoek. vermoedelik kort ná 01:00 in * Die verdagtes, Albert hul slaapkamer oorval nadat Ndlovu en Mildred hulle die voordeur met ’n Makondo, het op Donderdag koevoet oopgebreek het. 10 Mei in die Bela-Bela- Die egpaar, wat in hul landdroshof verskyn. Hulle sewentigs is, is vasgebind word aangekla van huisroof Brrrrr terwyl die rowers die huis met verswarende Brrrrr geplunder het. omstandighede, asook vir Verskeie waardevolle die besit van gesteelde items, asook die egpaar se goedere. inin diedie BosveldBosveld twee voertuie, is gesteel. Ndlovu is volgens die ’n Woordvoerder van die polisie ’n Mosambieker. Heritage Protection Group Die saak is na Donderdag (HPG) het in ’n verklaring 17 Mei uitgestel vir verdere Die winter is hier — ook in die Bosveld. Sthiamo Monawa, Hendrik le Roux en Cayla Gazet du Chattelier, gesê die polisie het, in ondersoek. al drie Grd R-leerders aan Bosveldspruitjies Kleuterskool in Bela-Bela, is reg vir die skielike vlaag koue. Lees ook op bladsy 9 hoe Die Pos se lesers die koue besweer. Foto: Andries van der Heyde 88 Bladsy 2 DIE POS/THE POST 18 Mei 2018 NUUS/NEWS www.diepos.co.za Prokureur vir sewe Tronklewe is ‘baie erg’ ’n Argieffoto van jaar tronk toe gestuur Jaco Bogaards van Modimolle op die Manthatha het Gregan (56) op Woensdag 9 dag van sy vryla- Mei sewe jaar tronkstraf opgelê vir die R7 ting uit die tronk in miljoen wat hy van Absa gesteel het. Absa 2014. Bogaards is het in Maart 2010 per abuis ’n betaling van ingewag deur vrien- R7 miljoen na Gregan se trustrekening de en geliefdes en verdubbel. Lynne Ferguson van Absa se sê die wete dat regsafdeling, het vroeër tydens die hofsaak mense vir hom getuig dat die duplisering eers maande later gewag het, is een aan die lig gekom het en dat hulle ná van die dinge wat gesprekke met Gregan besef het dat die geld hom staande weg is. Die prokureursgetrouheidsfonds het gehou het in dié Absa intussen met R10 miljoen (die donker tyd. Foto: gesteelde bedrag plus rente) vergoed. Herman Steyn Gregan is ook tot drie jaar tronkstraf gevonnis vir R455 000 wat hy in 2007 by ds. Wynand Rademeyer gesteel het in ’n swaarste en moet selfs nog groter eiendomstransaksie op die dorp. Hy is ’n Ronél van Jaarsveld aanpassings maak. Dikwels is dit die verdere drie jaar opgelê op ’n diefstalklag broodwinner wat toegesluit word en moet Sydney Gregan. waarin hy nooit R55 079, wat deur ’n Die tronk is nie maklik nie. die gesin ’n ander plan maak om geldelik te werkgewer in sy rekening inbetaal is ná ’n Eensaamheid, vrees vir jou medegevange- oorleef. Empatie en praktiese steun vir loongeskil, aan sy kliënt oorbetaal het nie. nes en die konstante geraas om jou is ’n hulle is baie belangrik. Ronél van Jaarsveld Dié twee klaers het geen vergoeding vir hul nimmereindigende metgesel. Só vertel Jaco “Gedurende die eerste ses maande word skade ontvang nie. Die landdros het beslis Bogaards van Modimolle in ’n onderhoud geen kontakbesoek toegelaat nie. ’n Mens Sydney Gregan, ’n voormalige prokureur dat die vonnisse gelyklopend uitgedien met Die Pos nadat sy voormalige regsver- sit in ’n ry en moet deur glas met jou van Modimolle, is word. teenwoordiger, Sydney Gregan, verlede familie praat. Dit is baie onpersoonlik en sedert verlede week Gregan het aan- week tot sewe jaar tronkstraf gevonnis is. almal luister wat jy sê. In dié tydperk het ’n agter tralies nadat hy Sydney Gregan, vanklik skuld ontken Nee, dit gaan nie vir hom ’n maklike tyd in gevangene min voorregte. sewe jaar tronkstraf op die klagte, maar die tronk wees nie, het Bogaards gesê. “Die eerste week of twee was vir my die opgelê is op drie voormalige het verlede Novem- “Dit is iets wat ek niemand toewens nie. ergste. Die selle is dikwels oorvol met meer aanklagte van prokureur van ber skuld beken op Die lewe in die tronk bring ’n mens in as ’n honderd mense. Jy het nie diefstal, waarvan een Modimolle, is tot die drie diefstalaan- kontak met die lelike in die lewe en verg ’n noodwendig ’n bed om op te slaap nie en R7 miljoen beloop. klagte. hengse aanpassing.” het geen privaatheid as jy stort of badkamer Gregan se aansoek sewe jaar tronkstraf Hy is aanvanklik Bogaards is in April 2013 tot drie jaar toe gaan nie. Higiëne is ook nie dieselfde as om verlof tot appèl is gevonnis op klagte ook aangekla op tronkstraf gevonnis omdat hy skuiling aan waaraan ’n mens gewoond is nie en dikwels geweier. Adv. Dries twee aanklagte van twee ontsnapte Boeremaglede op sy plaas is jou eetgerei nie eens skoon nie. van Rensburg, van diefstal. bedrog en oortreding buite Modimolle gebied het. “’n Mens word konstant geestelik en fisiek senior staatsaan- van die prokureurs- Hy het 18 maande van die vonnis uitge- só getart dat jy naderhand nie meer weet klaer, het gesê Gregan se regspan het ook wet, maar is vrygespreek omdat die staat, dien en is daarna op parool vrygelaat. watter kant toe nie. Jy slaap met een oog aansoek gedoen om borgtog hangende ’n volgens landdros Manthatha, nie genoeg- Die Pos het Bogaards gevra oor die lewe oop. Mense se humeure vlam maklik op petisie tot appèl. Dit is ook deur landdros same bewyse daarvoor aan die hof voorgelê in die tronk en wat hom daardeur gedra het. omdat hulle gefrustreerd is en baie van Pieter Manthatha van die hand gewys. het nie. “Ek dink die familie kry dikwels die hulle is geharde misdadigers,” het hy gesê. Hy vertel dat hy dankbaar was toe hy van die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria na die Odi-gevangenis in Mabopane geskuif is omdat daar ’n binnehof met gras en kwikstertjies was. “Ek kon vir die eerste keer die son en blou lug sien. Voorheen was daar nie eens ’n venster om by uit te kyk nie,” het hy gesê. Hy vertel dat hy dit gemis het om te kon oefen. “Daar was ’n gang van 18 m x 4 m. Ons het op-en-af gestap tot ons 5 km ver gestap het net sodat ons kon oefen.” Om te kan lees was ook iets waarna hy gehunker het. “Mense verromantiseer die tronk. Dit is nié soos in die Vyfster-televisiereeks nie,” het hy gesê. “My geloof het my deur die moeilike tyd gedra en ook die wete dat my gesin vir my wag. Ek kan nie dink hoe ’n mens dit sal oorleef as jy nie so iets het om aan vas te hou nie. “Ek het vandag groot waardering vir die klein dingetjies in die lewe wat ’n mens as vanselfsprekend aanvaar.” www.diepos.co.za NUUS/NEWS DIE POS/THE POST 18 Mei 2018 Bladsy 3 Verdagte in moordsaak kry dalk borgtog Pattie en Cecil Peterson wat verlede jaar wreed A op hul plaas buite Bela-Bela vermoor is. Renier Schutte, ondersoekbeampte, aan Andries van der Heyde Die Pos gesê. Die nuwe inligting is egter nie aangehoor nie. Dit lyk asof een van die mans wat verdink Die Petersons is in September 2017 op word van die moord op Cecil (83) en hul plaas buite Bela-Bela aangeval. Pattie Pattie (73) Peterson, ’n bejaarde egpaar is in die maag en Cecil in die gesig van Bela-Bela wat in September 2017 op geskiet. Sy is op die toneel oorlede en hul plaas TNT Trading aangeval is, ’n Cecil is ses weke later in ’n Pretoriase kans het om wéér om borgtog aansoek te hospitaal oorlede. doen. Drie verdagtes is kort ná die aanval in Dié moontlikheid is verlede week in die Kanana, Hammanskraal, in hegtenis Bela-Bela-landdroshof geopper toe Piet geneem en verskyn op aanklagte van Mathebula, Mpho Nico Nkonyana en moord, aanranding, roof met verswarende Tshepo Tebula, die verdagtes in die saak omstandighede en die besit van ’n wat voorheen borgtog geweier is, op ongelisensieerde vuurwapen en Vrydag 11 Mei verskyn het. ammunisie. Die polisie vermoed dat vier Die polisie voer aan hulle het Nkonyana verdagtes by die aanval betrokke was, met ’n gesteelde selfoon, wat aan een van maar die vierde verdagte is steeds nie die Petersons se werkers behoort het, aangekeer nie. betrap. Die hof het die saak uitgestel na Nuwe inligting in die saak het tydens dié Maandag 21 Mei vir die borgtogaansoek verskyning aan die lig gekom wat die en verdere ondersoek. rede is waarom Nkonyana weer om Die verdagtes is steeds almal in borgtog kan aansoek doen, het kapt. aanhouding. Twee vas oor onwettige simkaarte Twee mans is op Maandag 14 Mei aangekeer nadat B hulle glo hierdie onwettige simkaarte in Modimolle uitgedeel het.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages32 Page
-
File Size-