In Die Bosveld in Die Bosveld
Gregan vir sewe jaar 2 Marlene tronk toe gestuur Humphries sterf Peterson-verdagte 3 ® wil vra vir borgtog 4 18 Mei 2018 R8.00 Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof Vier rowers het die egpaar vermoedelik in hul slaapkamer oorval nadat hulle die voordeur met ’n koevoet oopgebreek het. samewerking met lede van Andries van der Heyde HPG, dieselfde dag ’n verdagte in Winterveld met Twee verdagtes is op Dins- die gesteelde bakkie dag 8 Mei in Winterveld, aangekeer. Soshanguve, in hegtenis Nog ’n verdagte, ’n vrou, geneem nadat Hennie en wat glo die egpaar se Marie Coertze by hul huis op gesteelde kragopwekker in die Alma-pad buite Bela-Bela haar besit gehad het, is ook vasgebind en beroof is. in hegtenis geneem, het Die Coertze-egpaar is dr. lt.kol. Abel Phetla, Roelof Coertze, mediese speurtakhoof, aan Die Pos praktisyn van Bela-Bela, se gesê. bejaarde ouers. Die ander verdagtes word Vier rowers het die egpaar volgens hom nog gesoek. vermoedelik kort ná 01:00 in * Die verdagtes, Albert hul slaapkamer oorval nadat Ndlovu en Mildred hulle die voordeur met ’n Makondo, het op Donderdag koevoet oopgebreek het. 10 Mei in die Bela-Bela- Die egpaar, wat in hul landdroshof verskyn. Hulle sewentigs is, is vasgebind word aangekla van huisroof Brrrrr terwyl die rowers die huis met verswarende Brrrrr geplunder het. omstandighede, asook vir Verskeie waardevolle die besit van gesteelde items, asook die egpaar se goedere. inin diedie BosveldBosveld twee voertuie, is gesteel. Ndlovu is volgens die ’n Woordvoerder van die polisie ’n Mosambieker. Heritage Protection Group Die saak is na Donderdag (HPG) het in ’n verklaring 17 Mei uitgestel vir verdere Die winter is hier — ook in die Bosveld.
[Show full text]