Provincial Gazette Provinsiale Koerant
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Provincial Provinsiale Gazette Koerant Free State Province Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO.115 FRIDAY, 16 FEBRUARY 2018 NR. 115 VRYDAG 16 FEBRUARIE 2018 PROCLAMATIONS PROKLAMASIES 39 Amendment of the Town-Planning Scheme of 39 Wysiging van die Dorpsaanlegskema van Bainsvlei….. 2 Bainsvlei……………………………………………….. 2 PROVINCIAL NOTICES PROVINSIALE KENNISGEWINGS 232 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 232 Wet op Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 1967): Bloemfontein (Bainsvlei): Removal of van 1967): Bloemfontein (Bainsvlei): Opheffing van Restrictions and Rezoning Pertaining to the Beperkings en Hersonering ten Opsigte van die Restant Remainder and Subdivision of Plot 46, en Onderverdeling van Hoewe 46, Quaggafontein Quaggafontein Small Holdings……………………… 3 Kleinplase……………………………………………………. 3 GENERAL NOTICES ALGEMENE KENNISGEWINGS 83 Mangaung Metropolitan Municipality Spatial 83 Mangaung Metropolitan Municipality Wet op Ruimtelike Planning and Land Use Management Act, 2013, Beplanning en Grondgebruikbestuur, 2013 (Wet No.16 (Act No.16 of 2013): van 2013): a) Bloemfontein: Erf 14015, Bloemfontein a) Bloemfontein: Erf 14015, Bloemfontein Uitbreiding Extension 88, Brandwag, Bloemfontein 88, Brandwag, Bloemfontein b) Bloemfontein: Erf 14014, Bloemfontein b) Bloemfontein: Erf 14014, Bloemfontein Extension 88, Extension 88, Brandwag, Bloemfontein Brandwag, Bloemfontein c) Bloemfontein: Erf 14013, Bloemfontein c) Bloemfontein: Erf 14013, Bloemfontein Extension 88, Extension 88, Brandwag, Bloemfontein Brandwag, Bloemfontein d) Bloemfontein: Erf 28437 and Danso Office d) Bloemfontein: Erf 28437 en Danso Kantoor Park Park Sectional Title Scheme No. SS149/2009 Deeltitel Skema Nr. SS149/2009 (voorheen (previously Erf 30144),Bloemfontein Extension Erf 30144), Bloemfontein Uitbreiding 168, 168, Bloemfontein Bloemfontein e) Portion 18 of the Farm Kenilworth 2734, e) Gedeelte 18 van die Plaas Kenilworth 2734, Bloemfontein Bloemfontein f) Bloemfontein: Erf 6569, Bloemfontein f) Bloemfontein: Erf 6569, Bloemfontein Uitbreiding 46, Extension 46, (Dan Pienaar)…………………… 3 (Dan Pienaar)............................................................... 3 84 Moqhaka Land-Use Planning By- Law, 2015: Erf 84 Moqhaka Grondgebruikbeplanning Regulasie, 2015: Erf 24, Steynsrus........................................................... 5 24, Steynsrus................................................................... 5 MISCELLANEOUS ALGEMEEN Applications for Public Road Carrier Permits: Advert 243...... 6 PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 16 FEBRUARY 2018 / 16 FEBRUARIE 2018 2 ___________________________________________________________________________________________________________________ [PROCLAMATION NO. 39 OF 2017] [PROKLAMASIE NO.39 VAN 2017] AMENDMENT OF THE TOWN-PLANNING SCHEME OF WYSIGING VAN DIE DORPSAANLEGSKEMA VAN BAINSVLEI BAINSVLEI By virtue of section 29(3), read with section 30 of the Townships Kragtens artikel 29(3), saamgelees met artikel 30 van die Ordonnansie Ordinance, 1969 (Ordinance No. 9 of 1969), I, S.M. Mlamleli, Member op Dorpe, 1969 (Ordonnansie No. 9 van 1969), gee ek, S.M. Mlamleli, of the Executive Council of the Province responsible for Cooperative Lid van die Uitvoerende Raad van die Provinsie verantwoordelik vir Governance, Traditional Affairs and Human Settlements, hereby give Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Huisvestings, hiermee notice that I have amended the Town-Planning Scheme of Bainsvlei kennis dat ek die Dorpsaanlegskema van Bainsvlei gewysig het soos in as set out in the Schedule, and that a copy of such amendment will be die Bylae aangedui, en dat ‘n afskrif van gemelde wysiging gedurende open for inspection during office hours at the offices of the Townships kantoorure by die kantore van die Dorperaad en Mangaung Metro Board and Mangaung Metro Municipality. Munisipaliteit ter insae beskikbaar is. Given under my hand at Bloemfontein this 30th day of May 2012. Gegee onder my hand te Bloemfontein op hede die 30ste dag van Mei 2012. S.M. MLAMLELI S.M. MLAMLELI MEMBER OF THE EXECUTIVE COUNCIL: LID VAN DIE UITVOERENDE RAAD: COOPERATIVE GOVERNANCE, TRADITIONAL AFFAIRS AND SAMEWERKENDE REGERING, TRADISIONELE SAKE EN HUMAN SETTLEMENTS HUISVESTINGS SCHEDULE BYLAE (1) Amend Clause 1 of the Town-Planning Scheme of Bainsvlei by (1) Wysig Klousule 1 van die dorpsaanlegskema van Bainsvlei deur the insertion of the following definitions to read as follows: die toevoeging van die volgende definisies om soos volg te lees: Grain Mill A building intended for use for the storage, Graanmeule ‘n Gebou bedoel vir die stoor, verwerking, processing, packaging and distribution of grain verpakking en verspreiding van graanprodukte produce but does not included any real trade of the maar sluit geen kleinhandelverkope van die produce on the same site produkte op dieselde perseel in nie. Silo A building intends for the storage of grain produce. Silo ‘n Gebou bedoel vir die berging van graanprodukte. (2) Amend Section 9(b), Table (c) of the Town-Planning Scheme of (2) Wysig Artikel 9(b), Tabel (c) van die Dorpsaanlegskema van Bainsvlei by the insertion of the new zoning “Special Use 73”, to Bainsvlei deur die invoeging van die nuwe sonering “Spesiale the scheme to read as follows: Gebruik 73” tot die skema om as volg te lees: Doeleindes Purposes for waarvoor grond which land in in ‘n Hoe op gebruiksone a use zone Doeleindes waarvoor kaart met How Purposes for which may be used Gebruiksone grond gebruik mag Use zone aange- goedkeuring indicated land may be used with the word on map approval of wys van die the Municipal Munisipale Council Raad gebruik mag word “Special Use Orange Grain mill None “Spesiale Oranje Graanmeule Geen 73” marked Gebruik 73” gemerk Silos Silos “S” “S” The Remainder Agricultural purposes Die Restant Landboudoeleindes of Plot 46, van Hoewe Building Restrictions: 46, Quagga- Boubeperking: Quaggafontein fontein Smallholdings, Coverage: 60% All Dekking: 60 % (Alle Kleinplase, Bloemfontein buildings geboue Bloemfontein ingesluit) (Bainsvlei) included (Bainsvlei) Height: 15m Hoogte: 15m Gross 5000m² Bruto 5000m² Leasable (All buildings Verhuurbare (Alle geboue Area: included) Oppervlakte: ingesluit) -------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 16 FEBRUARY 2018 / 16 FEBRUARIE 2018 3 ___________________________________________________________________________________________________________________ Building 4,5m Street Boulyne: 4,5m Lines: Building Line Straat- except if boulyn determined tensyelders differently anders elsewhere bepaal 3,0m 3,0m side sy en and rear agtergrens boundary line. boulyn. [PROVINCIAL NOTICE NO. 232 OF 2017] [PROVINSIALE KENNISGEWING NR. 232 VAN 2017] REMOVAL OF RESTRICTIONS ACT, 1967 (ACT NO. 84 OF 1967): WET OP OPHEFFING VAN BEPERKINGS, 1967 (WET NO. 84 VAN BLOEMFONTEIN (BAINSVLEI): REMOVAL OF RESTRICTIONS 1967): BLOEMFONTEIN (BAINSVLEI): OPHEFFING VAN AND REZONING PERTAINING TO THE REMAINDER AND BEPERKINGS EN HERSONERING TEN OPSIGTE VAN DIE SUBDIVISION OF PLOT 46, QUAGGAFONTEIN SMALL RESTANT EN ONDERVERDELING VAN HOEWE 46, HOLDINGS QUAGGAFONTEIN KLEINPLASE Kragtens die bevoegdheid my verleen by artikel 2 van die Wet op Under the powers vested in me by section 2 of the Removal of Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 van 1967), wysig ek, S.M. Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967), I, S.M. Mlamleli, Member Mlamleli Lid van die Uitvoerende Raad van die Provinsie of the Executive Council of the Province responsible for Cooperative verantwoordelik vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Governance, Traditional Affairs and Human Settlements, hereby alter- Huisvestings, hierby- (a) die titelvoorwaardes in Transportakte T21430/2007 ten opsigte (a) the conditions of title in Deed of Transfer T21430/2007 van Hoewe 46, Quaggafontein Kleinplase, Bloemfontein pertaining to Plot 46, Quaggafontein Small Holdings, (Bainsvlei) deur die opheffing van voorwaardes 1. en 2. op bladsy Bloemfontein (Bainsvlei) by the removal of conditions 1. and 2. 2 van die genoemde Transportakte; en on page 2 in the said Deed of Transfer and; (b) die Dorpsaanlegskema van Bainsvlei deur die hersonering van die (b) the Town-Planning Scheme of Bainsvlei by the rezoning of the Restant en onderverdeling van Hoewe 46, Quaggafontein Remainder and the subdivision of Plot 46, Quaggafontein Small Kleinplase, Bloemfontein (Bainsvlei) vanaf “Hoewes” na “Spesiale Holdings, Bloemfontein (Bainsvlei) from “Holdings” to “Special Gebruik 73” en “Straat”, soos aangedui op die goedgekeurde Use 73” and “Street”, as indicated on the approved subdivision onderverdelingsdiagram, onderworpe aan die volgende diagram, subject to the following conditions: voorwaardes: Die voorwaardes gestel deur Mangaung Metro Munisipaliteit. The conditions imposed by Mangaung Metro Municipality. Die voorwaardes gestel deur die Departement van Polisie, The conditions imposed by the Department of Police, Roads Paaie en Vervoer. and Transport. Die voorwaardes gestel deur die Suid Afrikaanse Nasionale The conditions imposed by the South African National Pad Agentskap. Roads Agency. Die voorwaardes uiteengesit in die Verkeersimpakstudie. The conditions stipulated in the Traffic Impact Study. Die voorwaardes uiteengesit in die Geotegniese Verslag. The conditions stipulated in the Geotechnical Report. Die voorwaardes uiteengesit in die Dienste Verslag.