Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1470
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3128 Datum: Sat Mar 1, 2008 Daar is 9 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. [KOERANT]Die Burger-RABINOWITZ Philip From: Elizabeth Teir 2a. Re: BRINK /DU TOIT From: Johan Brink 3. Upington Cemetery From: [email protected] 4a. Jordaan From: Annemie Lourens 5. N G GEMEENTE KAAPSTAD - GROOTE KERK From: Johan van Breda 6. [Koerant] The Mercury Woensdag 27 Feb 2008. From: aletta magrieta.quebbemann 7. [Koerant] The Mercury Dinsdag 26 Feb 2008 From: aletta magrieta.quebbemann 8. [Koerant] The Mercury Donderdag 28 Feb 2008. From: aletta magrieta.quebbemann 9. [Koerant] The Mercury Vrydag 29 Feb 2008 From: aletta magrieta.quebbemann Boodskap 1. [KOERANT]Die Burger-RABINOWITZ Philip Posted by: "Elizabeth Teir" [email protected] kerrieborrie Sat Mar 1, 2008 1:41 am (PST) Vinnigste 100-jarige sterf AMY JOHNSON 29/02/2008 09:15:06 PM - (SA) KAAPSTAD. – Die son het gister gesak op wat sommige die “langste wedloop ooit” genoem het. Mnr. Philip Rabinowitz, of Vinnige Phil soos hy in atletiekkringe bekend is, is gisteroggend omstreeks 05:55 in die ouderdom van 104 in sy huis in Houtbaai oorlede. Na verneem word, het Rabinowitz Dinsdag ’n beroerte gehad en kon hy sedertdien nie praat nie. Sy begrafnisdiens is gistermiddag volgens die Joodse tradisie in Pinelands gehou. Die diens is deur rabbi Desmond Maizels gelei. ’n Bewoë mnr. Hannes Wahl, Rabinowitz se afrigter van die afgelope 25 jaar, het gesê hy was die vriendelikste mens wat hy ooit geken het. “Ek gaan hom baie, baie mis. Hy laat ’n groot leemte in ons lewens.” Wahl het gesê hulle sou nog vanjaar aan ’n nommer by die Olimpiese Spele in Beijing deelgeneem het. “Daar was só baie wat ons saam wou doen. Hy was ’n absolute wonderlike mens.” Mnr. Dennis Kruger, sy kleinseun, wat in trane was, het gesê hy sal sy oupa se geaardheid en glimlag baie mis. “As ek ooit iemand anders kon wees, sou dit hy wees. Hy was nooit kort van humeur nie, het altyd vir familie tyd gemaak en het altyd ’n glimlag gehad. Hy was ’n inspirasie.” Me. Joyce Kruger (66), sy dogter, het gesê haar pa was baie lief vir die media se aandag. “Hy was mal daaroor. Ons gaan hom baie mis.” Rabinowitz het elke dag voor sy dood nog 3 km gestap. Hy het ook tot vandeesweek as boekhouer by sy dogter Joyce se onderneming in Dieprivier gewerk. Rabinowitz is oorspronklik van Litaue en het op die ouderdom van 21 weens politieke onluste in sy land na Suid-Afrika geëmigreer. Rabinowitz het in Julie 2004 die 100 m in 30.86 sekondes afgelê. Met dié tyd het hy tot in die rekordboeke gehardloop. Hy was die vinnigste honderdjarige om die 100 m te voltooi. Hy het vroeër in ’n onderhoud aan Die Burger gesê: “As dit van my afhang, gaan ek nog jare lank stap.” Rabinowitz word oorleef deur sy twee dogters, Joyce Kruger en Val Smith, ses kleinkinders en agt agterkleinkinders Boodskap 2a. Re: BRINK /DU TOIT Posted by: "Johan Brink" [email protected] Sat Mar 1, 2008 3:19 am (PST) Hi Jean, Jy kan my regstreeks kontak by [email protected], dankie. Groete Johan Brink Boodskap 3. Upington Cemetery Posted by: "[email protected]" [email protected] Sat Mar 1, 2008 4:59 am (PST) Two questions: 1. Where should one check whether a cemetery has been photographed before doing it (again)? 2. Has the Upington cemetery been photographed yet? 10 degrees C, in London, with Marais' wind. Francois Greeff ___________________________________ Om by ons Greeff kuiernet ('n epos netwerk) aan te sluit, stuur asseblief 'n epos aan [email protected], met net die enkele woord, subscribe, as onderwerp en as inhoud. Greeff Familie Webblad: www.Greeff.info 36 Aston Road London SW20 8BE United Kingdom of Great Britain 0044 20 8543 6966 (Home) or 020 8543 6966 0044 79 6372 2345 (Mobile) or 079 6372 2345 Skype: Greefffrancois Boodskap 4a. Jordaan Posted by: "Annemie Lourens" [email protected] annemielourens Sat Mar 1, 2008 6:47 am (PST) Goeiedag Lede Ek het 'n foto van 'n graf op Malmesbury, daar is 3 persone in die graf begrawe, maar ek kry nie hul verbintenis nie. Ek sal dit waardeer as iemand my kan help. Alida Francina Jordaan 1881-1958 Anna Elizabeth Lambrechts 1885-1925 Pieter van der Byl 1887-1960 Onder aan die graf staan De Kock Ek neem aan die man was Pieter van der Byl de Kock. Groete Annemie Lourens Boodskap 5. N G GEMEENTE KAAPSTAD - GROOTE KERK Posted by: "Johan van Breda" [email protected] cjvanbreda Sat Mar 1, 2008 9:48 am (PST) Pat, Daar is ook inligting in die volgende publikasie:- Ons Kerk Album door Ds. G A Maeder, 1917 Die teks is egter in Kaaps-Hollands (Cape Dutch). Indien jy belangstel kan ek dit vir jou *scan* en aanstuur. Groete, Johan van Breda [email protected] Boodskap 6. [Koerant] The Mercury Woensdag 27 Feb 2008. Posted by: "aletta magrieta.quebbemann" [email protected] alettaqea9fac Sat Mar 1, 2008 1:25 pm (PST) Dag vriende, QUICKQUIP:- " Many a man owes his success to his first wife and his second wife to his success. " Jim BACKUSS. GEBOORTES:- VAN WYK Gary & Michelle 'n dogter Isabella Grace * 09/02/2008 in London . Suster vir Olivia. VERJAARSDAG :-PIGGOTT Ken 80 jaar . VERLOWING:- MUNN Dave & Lorraine se jongste seun Darren aan Roxanne , dogter van Tim & Welinda BARNARD. DOOD:- BRADBURY Herbert (Brad) 1918---24/02/2008. Sal gemis word deur Trudi, Mike ,Judy ,Roxanne en Jonathan . CATTERALL John + 26/02/2008 as gevolg van busongeluk op 8/02/2008. Pa van Michael en Allan. Broer van Peter. TEL:- 0722575474. COX Shirley Anne (Frog). Suster van Brenda en Alf.Memorial by Kloof Baptiste Kerk op 29/02/2008 om 11vm. DA SILVA Rual David .26/02/1922 -----25/02/2008 x Lucinda. Pa van Teresa, Tony & Glynis, Michael ,Zane en Devin. Requiem Mass by Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave Rd. Durban 3/03/2008 om 10 vm. Daarna na Stellawood begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.. DINGLEY Doris Mary 09/03/1920 ----24/02/2008 x + Alex M van Rozanne & + Peter,Irene & + Howard. Ron & Marian, Michael en Bron. Memorial by Manning Rd Methodiste Kerk 29/02/2008 om 2nm. GRIMMER Douglas Arthur 11/06/1936 ----25/02/2008 .Pa van Craig , Alistair en Kerry- Anne . HALL Violet Margaret. + 24/02/2008 . Ook bekend as Peggy.Ma van Neville en Merle. Ouma van Allan, Kevin, Collene en Marietjie. Oumagroot van Dalan en Kieran. JOSEPH Lerverne Anthea 02/03/1984 ----22/02/2008. Suster van Gregory . Dogter van Roslyn en Bernard BOOYSEN. en ma Taliayah.Skoonsuster van Joslyn HARGREAVES. LESTER (Verna) Thelma 23/12/1948 ---+ 24/02/2008 . x en geskei van Doug, Ma van Tayna, Grant en Warren. Ouma van Frances , Kendra, en Gabriel. Dogter van Mazel. Suster van June . Skoonma van Verity en Tracey . Ook van Louis, Elaine, Ryan , Carol en John. Begrafnis by Kingdom Hall van Jehovah 's Wittness in Glenwood op 28/02/2008 om 10 vm. MASSEY-HICKS Lyall Vincent .Simpatie aan Charmaine en fam. Broer van Laurence, Graham, Niel, Barry en families. MONTILE Andrew 02/07/01 ----25/02/2008 .Motorongeluk. Seun van Kim & Richard. Broer van Cherie-Lee en Gareth Kleinkind en lid van familie VICKERS. O'BRIEN Anne Simpatie aan familie van Ron, Liz, Wayne, Colleen, en Bronwyn. POUNDS Peter Ralph DFM 26/04/1920---24/02/2008 x Pat. Pa van Judith x Derek. Oupa van Ewan en Gavin. Geen begrafnis op versoek. SLEMENT Norman John + 23/02/2008. Diens by St Pauls Anglikaanse Kerk Scottsburgh om 10 vm. op 1/03/2008 . Ingesit deur DOVES 0860025500. SOLOMON (AUGUSTUS) Jerome Darrell x Heather. Seun van Yvonne. Broer van Derek, Trevor, Diane, en Helene. Requiem Mass by St Francis Xavier Katolieke Kerk Bluff. op 29/02/2008 om 11vm. Ingesit deur BELL Funerals. SPRENGER Bernard Sydney 23/04/1911-----25/02/2008 Pa,oupa en oupagroot. VAN ZYL Riaan. Sal gemis word by Analog and Digital. Simpatie aan Petro en die tweeling Ruan en Sinead.. WAX Helen + 20/02/2008 .1 dogter en 5 kleindogter. Memorial 1/03/2008 om 12 middag 143 Delmont Rd , Effingham Height, Durban . WICKS Dina Ines + 23/02/2008 in Kaapstad Italiaanse ma van Bertie, Shirley, Denise en David ." Denis' guardien angel during war." MEMORIAL :- BEAUMONT Walter . 3jaar dood nou. Pa van Lynn x Mike.Oupa van Tatum, Jeffery en Obatare. COULLIE Des. Onthou deur Parkins. WILKINSON Richard. CONCECRATION:- D U H C Chervra Kadisha :- Onthulling van gedenkstene vir :- Lotte HAHN , Helen OSTROFF Denis DAVIES Jeffery KARK Op 2/03/2008 by Redhill Joodse Afdeling Begraafplaas om 09.30 vm. Gegroet eers uit Durban Rita Quebbemann Boodskap 7. [Koerant] The Mercury Dinsdag 26 Feb 2008 Posted by: "aletta magrieta.quebbemann" [email protected] alettaqea9fac Sat Mar 1, 2008 1:25 pm (PST) Naand vriende , QUICKQUIP:- " A boy doen't have to go to war to be a hero; he can say he doesn't like pie when he sees there isn't enough to go around. " Edgar Watson HOWE. GEBOORTES:- COYLE -DOWLING Darryn , Nicky en Chloe geluk met ons kleinkind Isabella Jayne *23 /02/2008 van Ouers CLARK. JOHNSON Andrew & Deanne 'n seun Joshua Mannie * 22/02/2008. NICOLL Gary & Joanne 'n seun Chaz * 20/02/2008. Boetie vir Lloyd en Kiara. 10de kleinkind. PATTERSON nee McCLURG Dave & Kelly 'n dogter Isabella Kate * 25/02/2008 in Westville. SHORT nee PARKER Rowan & Donna 'n dogter Georgia Jaine * ?? .3de Kleinkind vir Tim & Irene.