SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2013 Jaargang X Maand 2 Februarie 2013 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Februarie 2013 Bundels (Sprokkelmaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 5761 Datum: Fri Feb 1, 2013 Daar is 11 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Alta Roux" altaroux55 1b Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Jaco Strauss" jacostrauss 2a Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Carika Matthews" carikamatthews 2b Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Louis Hurn" ljhurn 2c Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Lorraine Jordaan" 3a Re: LDS Johannesburg NG Kerk dope by "fh_kriel" fh_kriel 4a SAG Marsh by "Carika Matthews" carikamatthews 4b SAG Marsh by "Maureen McCleland"
[email protected] 5 nuwe woorde op 'n ou wysie? - Voetspore. by "Alta Roux" altaroux55 6 Engelbrecht navraag by "Marie" mariegreyvenstein 7a Segregation and exclusion in civil death indexing? - die EINDE aub. by "Annelie Els" engelkind2000 Messages 1a Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 1:30 am (PST) .