SA-GENEALOGIE Poslys
Argiewe 2013
Jaargang X Maand 2
Februarie 2013
Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe
KWYTSKELDING
Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar
’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was.
Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer.
Februarie 2013 Bundels
(Sprokkelmaand)
Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 5761 Datum: Fri Feb 1, 2013 Daar is 11 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel:
1a Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Alta Roux" altaroux55 1b Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Jaco Strauss" jacostrauss 2a Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Carika Matthews" carikamatthews 2b Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Louis Hurn" ljhurn 2c Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Lorraine Jordaan" 3a Re: LDS Johannesburg NG Kerk dope by "fh_kriel" fh_kriel 4a SAG Marsh by "Carika Matthews" carikamatthews 4b SAG Marsh by "Maureen McCleland" [email protected] 5 nuwe woorde op 'n ou wysie? - Voetspore. by "Alta Roux" altaroux55 6 Engelbrecht navraag by "Marie" mariegreyvenstein 7a Segregation and exclusion in civil death indexing? - die EINDE aub. by "Annelie Els" engelkind2000
Messages 1a Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 1:30 am (PST) . Posted by: "Alta Roux" altaroux55
Uitsluiting - nie net in doodsregister indeksering nie. Wanneer ek op die Internet na grafte soek, staan daar gewoonlik: ons het foto's van al die grafstene. Maar dis net die opgemaakte stene. Onopgemaakte grafte is nie te kry nie. En dis baie keer hulle waarna mens soek. Die oumense wat sonder 'n boedel dood is, die armes, die kinders. En dan dink jy: as mense die grafte tog saam met die begraafplaasregister wou kombineer! Maar dis vrywillige, warm, tydrowende, rugbrekende werk. En ek kry SO baie inligting, wat ek andersins nie sou gehad het nie. Dus: BAIE dankie aan elke persoon wat (verskriklik baie) tyd opoffer om vir ander inligting beskikbaar te stel, al IS dit nie altyd volledig nie. Dui dit net so aan. As mense bereid is om ure lank voor die rekenaar te sit en volledige lyste saam te stel, is dit wonderlik. Maar enige inligting is beter as geen inligting.
Alta van Estancia
1b Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 2:58 am (PST) . Posted by: "Jaco Strauss" jacostrauss
Ja nee, ek kan nie nog méér saamstem met Louis, Annelie en die vele ander lede wat hierdie tipe misplaaste politiese korrektheid uitgewys het nie!
Wat volgende? Moet ek as afstammeling van Tuko de Chinees, a.k.a Abram DE VEIJ nou kla dat ANDER mense nie genoeg Chinese rekords vir my transktribeer nie!?
As mense soos Keith "meer verteenwoordigende indekse" wil sien, verhoed niks hulle mos om dit SELF te gaan opstel nie. Hoeveel volledige indekse het hy al opgestel? Soos altyd wanneer mense begin vinger wys, wys daar 4 terug...
Groete Jaco Re: Segregation and exclusion in civil death indexing?http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/message/80596;_y lc=X3oDMTJzZzR2MXZyBF9TAzk3MzU5NzE1BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDM TcwNTE5MzkyOARtc2dJZAM4MDU5NgRzZWMDZG1zZwRzbGsDdm1zZwRzdGltZQMxMzU5N zEwODAw> Thu Jan 31, 2013 11:02 pm (PST) . Posted by:"Louis Scholtz" [email protected]?subject=Re%3A%20Segregation%20and%20e xclusion%20in%20civil%20death%20indexing%3F> Keith
Ek is dankbaar vir die onbaatsugtige manier waarop lyslede informasie op hierdie groep deel, selfs al is dit net 'n uitreksel uit die registers op Familysearch. Hou in gedagte dat die werk vrywillig is en 'n refleksie is van die navorsing wat die betrokke lede doen. Ek dink jou moreelverhewe langtoonige opmerking is onvanpas en dat hierdie groep nie die regte forum daarvoor is nie.
Met vriendelike groete Louis Scholtz
____________**_________**_________**__ From: umfundi umfundi@usa.**net > To: SAGenealogie@**yahoogroups.**com Sent: Friday, February 1, 2013 1:30 AM Subject: [SA-Gen] Segregation and exclusion in civil death indexing?
2a Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 1:38 am (PST) . Posted by: "Carika Matthews" carikamatthews
Goeie dag almal Ek wil ook asb net gou 'inchip' hier. Ek stem 100% saam Matthys, ek is oneindigend dankbaar vir al die mense wat HUL VRYE tyd gebruik om ons ook sommer te help. Ek kan nie sien hoekom hul verplig moet wees om AL die inskrywings te doen nie, hul kan selfs net een van doen as hul wil. As dit nou kom by dinge soos Familysearch se indeksering wat ek self op 'n daaglikse basis doen, doen ek met liefde AL die inskrywings.
Ek glo nie enige een is aspris nie, maar die feit is dat daar miljoene rekords is en hul self kan oordeel wat om te indekseer. Dis my '10 cents worth'. Hoop jul het almal 'n rustige naweek (sonder apartheid sake) :)
Groetnis Carika [Matthews, Perkins, Lizamore, Bothma, De Nysschen, Badenhorst, Jacobs, ens.]
-----Original Message----- From: "matthys" [email protected]> Sender: [email protected] Date: Fri, 1 Feb 2013 09:29:45 To: [email protected]> Reply-To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing?
Met respek Ek wil nie graag deel in persoonlike debatte oor wat Annelie gedoen het en wat lyslede daarvan dink nie. Ek is OOK dankbaar en waardeer die onbaatsugtige manier waarop lyslede informasie op hierdie groep deel, selfs al is dit net 'n uitreksel uit die registers op Familysearch. DANKIE Annelie en ander.
As navorsers daaroor verskille het kan hulle dit maar in liefde met mekaar uitveg. Ek sal nie graag wil sien dat persoonlike gevoelens gemoedere opjaag en die goeie gees hier versteur nie.
Matthys Steyn
2b Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 2:47 am (PST) . Posted by: "Louis Hurn" ljhurn
Nou se ek my se an as iemand daaroor wil val sal ek maar my goedjies pak en pad gee. Ek sit vir ongeveer 9 ure per dag en transkribeer grafstene en skuif dit waar dit hoort, asook tik ek my dood aan die 1984 kieserslys. Hoekom? omdat ek data daaruit wil kry vir my navorsing en ook iets wil agterlaat vir die wat na my kom. Ek dink
ek is nie ‘n rassis nie, maar waar is dit swart, gekleurd en
ander? Hoekom help hulle nie om die ondankbare werk te doen nie. Basta man Hou julle ongevraagde opmerkings vir julle self. As julle wil kla daaroor loop kla by Mnr Zuma!
Jammer Dennis, maar ek kan nie meer na dit nonsens luister nie. As ek daarvoor van die lys af geskop moet word, doen dit maar.
Groete van ‘n baie ontstoke
Louis Hurn. 2c Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 3:27 am (PST) . Posted by: "Lorraine Jordaan"
10 uit 10 >>> "Louis Hurn" [email protected]> 2013/02/01 12:47 PM >>> Nou se ek my se an as iemand daaroor wil val sal ek maar my goedjies pak en pad gee. Ek sit vir ongeveer 9 ure per dag en transkribeer grafstene en skuif dit waar dit hoort, asook tik ek my dood aan die 1984 kieserslys. Hoekom? omdat ek data daaruit wil kry vir my navorsing en ook iets wil agterlaat vir die wat na my kom. Ek dink
ek is nie ‘n rassis nie, maar waar is dit swart, gekleurd en
ander? Hoekom help hulle nie om die ondankbare werk te doen nie. Basta man Hou julle ongevraagde opmerkings vir julle self. As julle wil kla daaroor loop kla by Mnr Zuma!
Jammer Dennis, maar ek kan nie meer na dit nonsens luister nie. As ek daarvoor van die lys af geskop moet word, doen dit maar.
Groete van ‘n baie ontstoke
Louis Hurn. 3a Re: LDS Johannesburg NG Kerk dope Fri Feb 1, 2013 2:50 am (PST) . Posted by: "fh_kriel" fh_kriel
Ek het dit nog net daar gesien, maar as ek reg raai is dit heel moontlik 'n kopie van registers wat saamgestel is by die NG argief of iets der voege. Dit is heel moonlik op 'n microfilm iewers.
Groete Erik
--- In [email protected], Anina Spies wrote: >> Hallo >> Moet mens LDS toe gaan om dit onder oe te kry? >> Groete > Anina Spies >> --- On Fri, 2/1/13, fh_kriel wrote: >> From: fh_kriel > Subject: [SA-Gen] Re: LDS Johannesburg NG Kerk dope > To: [email protected] > Date: Friday, February 1, 2013, 7:49 AM >>>>>>>>>>>>>>>>> Â >>>>>>>>>> Hi Juretha >>>> Die lys is baie volledig vir die kerke wat gedek word, wat meestal die heel grootstes is (Kaapstad, Swellendam, Graaf Reinette, etc). Dit is baie volledig, maar ek het al mense gekry in baie klein gemeentes wat nie in die boeke opgeteken is nie. Maar as 'n bron is dit fantasties aangesien mens vinnig die oorspronklike doop insrywing kan vind en nagaan. So as jy nie weet waar om te begin soek nie en jy is seker die persoon kom nie van een of ander opskure area nie is dit briljant. Ek gaan altyd die oorpronklike doop na. >>>> Groete >> Erik Kriel >> Randburg >>>> --- In [email protected], "jurethaswanepoel" wrote: >> > >> > Daar is 'n reeks boeke by die LDS met NG kerk dope, opgedeel in tydperke, bv 1856-1861 en alfabeties volgens vanne...'n voorbeeld: >> > >> > Naam Datum Plek Bk no Bl >> > Johnson >> > >> > Catharina Margaretha 25.4.1858 Aliwal Noord 17 504 >> > Charles John Kannemeyr 14.8.1859 Swellendam 17 144 >> > >> > Kan iemand dalk vir my se hoe volledig hierdie lys is? Ek wil ook graag weet of die boek en bladsy nommer waarna verwys word die volledige doopinskrywing bevat. >> > >> > Baie dankie, Juretha
4a SAG Marsh Fri Feb 1, 2013 2:51 am (PST) . Posted by: "Carika Matthews" carikamatthews
Goeie dag Kan ek groot seblief vra dat iemand dalk vir my al die inligting oor MARSH in die SAG kan epos, indien dit nie baie is nie. Enige tyd oor die naweek, eks glad nie haastig nie.
By voorbaat dankie Carika [Matthews, Perkins, Lizamore, Bothma, De Nysschen, Badenhorst, Jacobs, ens.]
4b SAG Marsh Fri Feb 1, 2013 3:54 am (PST) . Posted by: "Maureen McCleland" [email protected]
Ek sal dit 'scan' en aan jou privaat epos stuur. Groete, Maureen (*Loftie-Eaton) Jeffreysbaai
>________________________________ > From: Carika Matthews [email protected]> >To: SAGenealogie Group [email protected]> >Sent: Friday, 1 February 2013, 12:51 >Subject: [SA-Gen] SAG Marsh >>>>>Goeie dag >>Kan ek groot seblief vra dat iemand dalk vir my al die inligting oor MARSH in die SAG kan epos, indien dit nie baie is nie. Enige tyd oor die naweek, eks glad nie haastig nie. >>By voorbaat dankie >Carika >[Matthews, Perkins, Lizamore, Bothma, De Nysschen, Badenhorst, Jacobs, ens.]
5 nuwe woorde op 'n ou wysie? - Voetspore. Fri Feb 1, 2013 3:33 am (PST) . Posted by: "Alta Roux" altaroux55
Lysteraars Ek weet daar is voorheen hieroor gesels. Ek dink ek het selfs 'n foto gehad, maar die het verlore gegaan. Nou het die eienaar van die voete selfs 'n van gekry, maar ek is nie seker nie - mens ken mos die volkslegendes! Volgens die persoon wat navraag gedoen het, is die persoon wat die voetspore in die Volksrust-omgewing nagelaat het (nadat hy sy Skepper gevloek het/'n geweerskoot in die lug afgetrek het?) die broer van Daniel Jacobus Erasmus (oorlede ong 1958/59), Belsasar Johannes Erasmus en Koot Erasmus. Hy was ongetroud. Weet iemand of daar ooit vasgestel is wie die eienaar van die voete was? Kan iemand help om die Erasmus-gesin te plaas? Presies waar het dit gebeur? (Plaasnaam?) Het iemand dalk nog 'n foto van die Voetspore? (ek dink dit was onse Annelie Els) Groete Alta van Estancia
6 Engelbrecht navraag Fri Feb 1, 2013 3:37 am (PST) . Posted by: "Marie" mariegreyvenstein
Goeiemiddag Ek is hard op soek na die ouers en grootouers van Stoffelina Francina Engelbrect *15.6.1883 +15.9.1975 te Alexandria x Petrus Gerhardus Human . Volgens die naamgee patroon sou haar ouers Benjamin Joseph Adriaan Stephanus Engelbrecht en Maria Johanna Catharina NN wees . Die enigste BJAS Engelbrecht in die SAG *25.6.1830 kan dalk te oud wees en al sy kinders word nie genoem nie . Is daar dalk 'n weldoener wat my kan help ?
Marie Greyvenstein Alexandria (Ooskaap)
Vanne : Greyvenstein , Botha , Steyn , Roux , Buitendag , Muller , Jacobs en alle verwante vanne 7a Segregation and exclusion in civil death indexing? - die EINDE aub. Fri Feb 1, 2013 4:26 am (PST) . Posted by: "Annelie Els" engelkind2000
Hallo Keith en al die ander op die lys, Ek het nou die boodskap aangepas wat bo aan my data wat op die ZAF verskyn verander na:
PERSONAL RESEARCH EXCERPTS FROM CAPE PROVINCE DEATH CERTIFICATES for HOPETOWN on. www.familysearch.org TO VIEW DOCUMENTS: 1. Under browse by location, click on Africa. 2. Click on South Africa, Cape Province, Civil Deaths, 1895-1972. 3. Click on Browse through 2,216,270 images. 4. Click on transcribed year. 5. Click on HOPETOWN. 6. Enter desired image # in Image # box and press ENTER.
Baie dankie aan die persoon wat die excerpts voorgestel het, waardeer dit baie.
Groetnis. Annelie.
-----Original Message----- From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of umfundi Sent: 01 February 2013 08:12 AM To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Re: Segregation and exclusion in civil death indexing?
Annelie, Ek sal wag (vir 'n dag of twee) om te sien hoe hierdie draad ontwikkel, voordat ek reageer.
Beste, Keith --- In [email protected], "Annelie Els" wrote: >> Hi Keith, > Hierdie is die boodskap wat bo aan my Hopetown goeters verskyn... > Hoe sy jy voorstel ek dit verander om korrek te lees?? >> INDEX TO CAPE PROVINCE DEATH CERTIFICATES for HOPETOWN on > www.familysearch.org > TO VIEW DOCUMENTS: > 1. Under browse by location, click on Africa. > 2. Click on South Africa, Cape Province, Civil Deaths, 1895-1972. > 3. Click on Browse through 2,216,270 images 4. Click on transcribed year. > 5. Click on HOPETOWN. > 6. Enter desired image # in Image # box. > Europeans only. >> Groetnis. > Annelie. Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 5762 Datum: Fri Feb 1, 2013 Daar is 15 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel:
1 Luyt Louis [80] by "Elisabeth Teir" kerrieborrie 2a Clanwilliam Doopregister? by "Al Mackenzie" aline2africa 3 George civil deaths 1909 by "Maureen McCleland" [email protected] 4 LDS Civil deaths George 1908 by "Maureen McCleland" [email protected] 5 Re: Digest Number 5760 by "Theo Vosloo" theoloerie 6 Indeksering - volledig of nie by "Dennis Pretorius" 7 [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 31 Januarie 2013 by "P Marx" 8 Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Lettie du Preez" alet.dupreez 9 Re: [SA-Gen] Die debat: Segregation and exclusion in civil death i by simonelkay 10 Barkly Wes en ander by "Lettie du Preez" alet.dupreez 11 "NG Kerk registers" by "Fanie Buys" fbuys1968 12a ZAF Indexes en Begraafplase ... `n vraag ?? by "Annelie Els" engelkind2000 13 [PRESS] Beeld 02 Feb. 2013.doc by "Fanie Blignaut" blignautfanie 14 [Press] The Mercury Friday 1 Feb 2013 CREDITORS ...... by "aletta magrieta Quebbemann" alettaqea9fac 15 [Press] The Mercury Friday 1 February 2013 by "aletta magrieta Quebbemann" alettaqea9fac
Messages 1 Luyt Louis [80] Fri Feb 1, 2013 4:52 am (PST) . Posted by: "Elisabeth Teir" kerrieborrie
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Louis-Luyt-sterf-20130201 Louis Luyt sterf 2013-02-01 13:19 - Artikelopsies - Deel - Kry Beeld op
[image: Dr. Louis Luyt] Dr. Louis Luyt http://www.beeld.com/Fotos> Hendrik Cronjé en Lourensa Eckard Dr. Louis Luyt (80), voormalige president van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), is Vrydag in 'n Durbanse hospitaal in KwaZuluNatal oorlede.
Die oorsaak van sy dood is nog onbekend, hoewel dit bekend is dat hy siek was en vir jare met hartprobleme gesukkel het.
Luyt was aan die stuur van Suid-Afrika se rugbysake toe die Springbokke die Wêreldbeker in 1995 verower het.
Hy was ook vir jare die president van die Transvaalse Rugbyunie (deesdae die Leeus) waar hy 'n groot bydrae gelewer het.
Daar sal nooit weer iemand soos Luyt wees nie, het Kevin de Klerk, president van die Goue Leeus Rugbyunie, gesê.
Volgens De Klerk was sy familie saam met hom in sy laaste oomblikke.
“Dit is ’n groot verlies vir Leeus, Suid-Afrikaanse en wêreld-rugby
en ons is almal baie hartseer. Hy was een van die grootste leiers in sport wat
hierdie lang nog ooit opgelewer het,” het De Klerk gesê.
2a Clanwilliam Doopregister? Fri Feb 1, 2013 5:51 am (PST) . Posted by: "Al Mackenzie" aline2africa
Hello almal, Ek is seker dom, maar kan julle vir my vertel waar ek Clanwilliam se doopregister kan vind? Is dit op Family Search of is daar 'n ander bron waar ek dit moet gaan soek?
Baie dankie Alida MacKenzie
Burger/Schlechter/Gaybba
3 George civil deaths 1909 Fri Feb 1, 2013 7:10 am (PST) . Posted by: "Maureen McCleland" [email protected]
Ek het onlangs die bogenoemde indeks aan die ZAF Indexers gestuur. As iemand belangstel, kyk in die ZAF Indexers Argief onder Februarie 2013 http://archiver.rootsweb.ancestry.com/th/read/ZAF-INDEXERS/2013-02/ George 1909 (1 Feb 2013 gepos) Groete, Maureen McCleland (*Loftie-Eaton) Jeffreysbaai
4 LDS Civil deaths George 1908 Fri Feb 1, 2013 8:32 am (PST) . Posted by: "Maureen McCleland" [email protected]
Ek het vandag die bogenoemde indeks aan die ZAF Indexers gestuur. As iemand belangstel, kyk in die ZAF Indexers Argief onder Februarie 2013 http://archiver.rootsweb.ancestry.com/th/read/ZAF-INDEXERS/2013-02/ George 1908 (1 Feb 2013 gepos)
Groete, Maureen McCleland (*Loftie-Eaton) Jeffreysbaai
5 Re: Digest Number 5760 Fri Feb 1, 2013 8:55 am (PST) . Posted by: "Theo Vosloo" theoloerie
Ek wil darem ook 'n stuiwer in die ambeurs gooi ! To Keith and all the guys with the big "race chip" on their shoulders........ STOP complaining about what you should get out of the system but rather offer your free time to VOLUNTEER in contributing to the system.... go and visit churches, grave yards and archives and USE your fingers on your camera and/or computor in order to make a CONTRIBUTION of photos and records. Your unselfish gesture of goodwill will always be appreciated by members who are doing research. Of soek julle betaling? Perhaps you guys can donate some money to reward those who are willing to do the work on your behalf.
Regards From a Voluntary worker Theo 6 Indeksering - volledig of nie Fri Feb 1, 2013 9:08 am (PST) . Posted by: "Dennis Pretorius"
Hallo Almal Keith het dit goed gedink om die saak aan te spreek van "selektiewe indeksering" en ek stem met hom saam dat as indeksering nie volledige is, vir watter rede ookal - moet dit duidelik aangetoon word sodat latere gebruikers daarvan kennis sal neem. Dit is die regte dink om te doen - of die weglatings gebasseer is op tyd, geloof, ouderdom, plek van afsterwe, jaar van afsterwe of selfs dan ras of geslag.
Om dit egter as volg te etiketteer is baie jammer en Keith moes van beter geweet het :
"....For shame. How dare you exclude people from an index based on your own judgment or opinion?..."
Aan Keith wil ek antwoord - en ek doen dit in Engels om enige misverstand uit die weg te ruim:
Keith, my response to your first e-mail: any transcriber or indexer is fully entitled to record detail in his particular style and include or exclude any particular group of people based on either age, place of death. age at death, sex, race etc etc. It is his/her work and based on his/her scope of research. The user of that partial indexing is free to use or not to use it as he or she wishes.
Your comment in the second e-mail (response to Annelie) is a much more correct response and less emotive one - it addresses the real issue - that a partial index should indicate that upfront in order not to confuse the user. The user then has the choice to use or not to use.
Lede wat bydraes maak aan die ZAF-INDEXERS lys is dus welkom om voort te gaan met volledige of gedeeltelike indeksering - net met die voorbehoud dat dit duidelik gestel word indien die indeksering nie volledig is nie. Alle bydra word deur meeste lede waardeer en daardie lede wat nie daarmee tevrede is nie het die keuse om te " bly of te gly"
Ek hoop ons kan dus nou die gesprek be-eindig. Groetnis. Dennis Pretorius Krugersdorp, South Africa Tel +27 11 762 8911 or +27-83 679 8541
7 [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 31 Januarie 2013 Fri Feb 1, 2013 9:46 am (PST) . Posted by: "P Marx"
Sterfgevalle DERBYSHIRE, George Ivor (Jippie). +Saterdag 26 Januarie 2013. Ons groet 'n broer en oom. Trevor en Maureen, Stanley en Max, Kobus en Denise.
DERBYSHIRE, George Ivor. (Voorheen van Alexandria). 24/02/1956 - 26/01/2013. Eggenote Delien, kinders George en Sharyn, Dorianne en Dienkie, William en Marielise. Gedenkdiens Saterdag 02 Febr. 2013 11:00 NGKruiskerk, Knysna. (Die Burger Oos-Kaap 31/01/2013)
Hester Marx Loerie
8 Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 9:51 am (PST) . Posted by: "Lettie du Preez" alet.dupreez
Dit is jammer dat daar nou negatiewe kommentaar is op ander mense se onbaatsugtige pogings om te help. Ek self is besig met met die (CCD) lys vir Barkly Wes. Ek was ongelukkig al redelik ver daarmee voordat ek besef het ander mense kan moontlik ook hierby baat. Die skakels wat vir my van belang was, het ek sover in 'n Word dokument geplak met die Van en die skakel by elkeen. (Slegs blankes!) As daar van die lyslede is wat dit kan gebruik, kontak my van die lys af, dan stuur ek dit graag aan. Ek kan nie die lys plaas op ZAF nie, want dit is deurmekaar. (Ek maak so 3 family search skakels op 'n slag oop en werk dit dan gelyktydig deur, daarom is byvoorbeeld die een skakel in Word 1911 en die volgende een miskien 1900) Groete Lettie du Preez