SA-GENEALOGIE Poslys Jaargang X Maand 2 Saamgestel Deur

SA-GENEALOGIE Poslys Jaargang X Maand 2 Saamgestel Deur

SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2013 Jaargang X Maand 2 Februarie 2013 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Februarie 2013 Bundels (Sprokkelmaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 5761 Datum: Fri Feb 1, 2013 Daar is 11 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Alta Roux" altaroux55 1b Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Jaco Strauss" jacostrauss 2a Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Carika Matthews" carikamatthews 2b Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Louis Hurn" ljhurn 2c Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? by "Lorraine Jordaan" 3a Re: LDS Johannesburg NG Kerk dope by "fh_kriel" fh_kriel 4a SAG Marsh by "Carika Matthews" carikamatthews 4b SAG Marsh by "Maureen McCleland" [email protected] 5 nuwe woorde op 'n ou wysie? - Voetspore. by "Alta Roux" altaroux55 6 Engelbrecht navraag by "Marie" mariegreyvenstein 7a Segregation and exclusion in civil death indexing? - die EINDE aub. by "Annelie Els" engelkind2000 Messages 1a Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 1:30 am (PST) . Posted by: "Alta Roux" altaroux55 Uitsluiting - nie net in doodsregister indeksering nie. Wanneer ek op die Internet na grafte soek, staan daar gewoonlik: ons het foto's van al die grafstene. Maar dis net die opgemaakte stene. Onopgemaakte grafte is nie te kry nie. En dis baie keer hulle waarna mens soek. Die oumense wat sonder 'n boedel dood is, die armes, die kinders. En dan dink jy: as mense die grafte tog saam met die begraafplaasregister wou kombineer! Maar dis vrywillige, warm, tydrowende, rugbrekende werk. En ek kry SO baie inligting, wat ek andersins nie sou gehad het nie. Dus: BAIE dankie aan elke persoon wat (verskriklik baie) tyd opoffer om vir ander inligting beskikbaar te stel, al IS dit nie altyd volledig nie. Dui dit net so aan. As mense bereid is om ure lank voor die rekenaar te sit en volledige lyste saam te stel, is dit wonderlik. Maar enige inligting is beter as geen inligting. Alta van Estancia 1b Re: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 2:58 am (PST) . Posted by: "Jaco Strauss" jacostrauss Ja nee, ek kan nie nog méér saamstem met Louis, Annelie en die vele ander lede wat hierdie tipe misplaaste politiese korrektheid uitgewys het nie! Wat volgende? Moet ek as afstammeling van Tuko de Chinees, a.k.a Abram DE VEIJ nou kla dat ANDER mense nie genoeg Chinese rekords vir my transktribeer nie!? As mense soos Keith "meer verteenwoordigende indekse" wil sien, verhoed niks hulle mos om dit SELF te gaan opstel nie. Hoeveel volledige indekse het hy al opgestel? Soos altyd wanneer mense begin vinger wys, wys daar 4 terug... Groete Jaco Re: Segregation and exclusion in civil death indexing?http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/message/80596;_y lc=X3oDMTJzZzR2MXZyBF9TAzk3MzU5NzE1BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDM TcwNTE5MzkyOARtc2dJZAM4MDU5NgRzZWMDZG1zZwRzbGsDdm1zZwRzdGltZQMxMzU5N zEwODAw> Thu Jan 31, 2013 11:02 pm (PST) . Posted by:"Louis Scholtz" [email protected]?subject=Re%3A%20Segregation%20and%20e xclusion%20in%20civil%20death%20indexing%3F> Keith Ek is dankbaar vir die onbaatsugtige manier waarop lyslede informasie op hierdie groep deel, selfs al is dit net 'n uitreksel uit die registers op Familysearch. Hou in gedagte dat die werk vrywillig is en 'n refleksie is van die navorsing wat die betrokke lede doen. Ek dink jou moreelverhewe langtoonige opmerking is onvanpas en dat hierdie groep nie die regte forum daarvoor is nie. Met vriendelike groete Louis Scholtz ____________**_________**_________**__ From: umfundi umfundi@usa.**net > To: SAGenealogie@**yahoogroups.**com Sent: Friday, February 1, 2013 1:30 AM Subject: [SA-Gen] Segregation and exclusion in civil death indexing? 2a Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 1:38 am (PST) . Posted by: "Carika Matthews" carikamatthews Goeie dag almal Ek wil ook asb net gou 'inchip' hier. Ek stem 100% saam Matthys, ek is oneindigend dankbaar vir al die mense wat HUL VRYE tyd gebruik om ons ook sommer te help. Ek kan nie sien hoekom hul verplig moet wees om AL die inskrywings te doen nie, hul kan selfs net een van doen as hul wil. As dit nou kom by dinge soos Familysearch se indeksering wat ek self op 'n daaglikse basis doen, doen ek met liefde AL die inskrywings. Ek glo nie enige een is aspris nie, maar die feit is dat daar miljoene rekords is en hul self kan oordeel wat om te indekseer. Dis my '10 cents worth'. Hoop jul het almal 'n rustige naweek (sonder apartheid sake) :) Groetnis Carika [Matthews, Perkins, Lizamore, Bothma, De Nysschen, Badenhorst, Jacobs, ens.] -----Original Message----- From: "matthys" [email protected]> Sender: [email protected] Date: Fri, 1 Feb 2013 09:29:45 To: [email protected]> Reply-To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? Met respek Ek wil nie graag deel in persoonlike debatte oor wat Annelie gedoen het en wat lyslede daarvan dink nie. Ek is OOK dankbaar en waardeer die onbaatsugtige manier waarop lyslede informasie op hierdie groep deel, selfs al is dit net 'n uitreksel uit die registers op Familysearch. DANKIE Annelie en ander. As navorsers daaroor verskille het kan hulle dit maar in liefde met mekaar uitveg. Ek sal nie graag wil sien dat persoonlike gevoelens gemoedere opjaag en die goeie gees hier versteur nie. Matthys Steyn 2b Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 2:47 am (PST) . Posted by: "Louis Hurn" ljhurn Nou se ek my se an as iemand daaroor wil val sal ek maar my goedjies pak en pad gee. Ek sit vir ongeveer 9 ure per dag en transkribeer grafstene en skuif dit waar dit hoort, asook tik ek my dood aan die 1984 kieserslys. Hoekom? omdat ek data daaruit wil kry vir my navorsing en ook iets wil agterlaat vir die wat na my kom. Ek dink ek is nie ‘n rassis nie, maar waar is dit swart, gekleurd en ander? Hoekom help hulle nie om die ondankbare werk te doen nie. Basta man Hou julle ongevraagde opmerkings vir julle self. As julle wil kla daaroor loop kla by Mnr Zuma! Jammer Dennis, maar ek kan nie meer na dit nonsens luister nie. As ek daarvoor van die lys af geskop moet word, doen dit maar. Groete van ‘n baie ontstoke Louis Hurn. 2c Re: Die debat: Segregation and exclusion in civil death indexing? Fri Feb 1, 2013 3:27 am (PST) . Posted by: "Lorraine Jordaan" 10 uit 10 >>> "Louis Hurn" [email protected]> 2013/02/01 12:47 PM >>> Nou se ek my se an as iemand daaroor wil val sal ek maar my goedjies pak en pad gee. Ek sit vir ongeveer 9 ure per dag en transkribeer grafstene en skuif dit waar dit hoort, asook tik ek my dood aan die 1984 kieserslys. Hoekom? omdat ek data daaruit wil kry vir my navorsing en ook iets wil agterlaat vir die wat na my kom. Ek dink ek is nie ‘n rassis nie, maar waar is dit swart, gekleurd en ander? Hoekom help hulle nie om die ondankbare werk te doen nie. Basta man Hou julle ongevraagde opmerkings vir julle self. As julle wil kla daaroor loop kla by Mnr Zuma! Jammer Dennis, maar ek kan nie meer na dit nonsens luister nie. As ek daarvoor van die lys af geskop moet word, doen dit maar. Groete van ‘n baie ontstoke Louis Hurn. 3a Re: LDS Johannesburg NG Kerk dope Fri Feb 1, 2013 2:50 am (PST) . Posted by: "fh_kriel" fh_kriel Ek het dit nog net daar gesien, maar as ek reg raai is dit heel moontlik 'n kopie van registers wat saamgestel is by die NG argief of iets der voege. Dit is heel moonlik op 'n microfilm iewers. Groete Erik --- In [email protected], Anina Spies wrote: > > Hallo > > Moet mens LDS toe gaan om dit onder oe te kry? > > Groete > Anina Spies > > --- On Fri, 2/1/13, fh_kriel wrote: > > From: fh_kriel > Subject: [SA-Gen] Re: LDS Johannesburg NG Kerk dope > To: [email protected] > Date: Friday, February 1, 2013, 7:49 AM > > > > > > > > > > > > > > > > >  > > > > > > > > > > Hi Juretha > > > > Die lys is baie volledig vir die kerke wat gedek word, wat meestal die heel grootstes is (Kaapstad, Swellendam, Graaf Reinette, etc). Dit is baie volledig, maar ek het al mense gekry in baie klein gemeentes wat nie in die boeke opgeteken is nie. Maar as 'n bron is dit fantasties aangesien mens vinnig die oorspronklike doop insrywing kan vind en nagaan. So as jy nie weet waar om te begin soek nie en jy is seker die persoon kom nie van een of ander opskure area nie is dit briljant. Ek gaan altyd die oorpronklike doop na. > > > > Groete > > Erik Kriel > > Randburg > > > > --- In [email protected], "jurethaswanepoel" wrote: > > > > > > Daar is 'n reeks boeke by die LDS met NG kerk dope, opgedeel in tydperke, bv 1856-1861 en alfabeties volgens vanne...'n voorbeeld: > > > > > > Naam Datum Plek Bk no Bl > > > Johnson > > > > > > Catharina Margaretha 25.4.1858 Aliwal Noord 17 504 > > > Charles John Kannemeyr 14.8.1859 Swellendam 17 144 > > > > > > Kan iemand dalk vir my se hoe volledig hierdie lys is? Ek wil ook graag weet of die boek en bladsy nommer waarna verwys word die volledige doopinskrywing bevat.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    710 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us