Hoog Op Wie Hy Is
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
FRANCOIS VAN COKE DAAR WAS INGRYPENDE VERANDERINGS IN SY LEWE, MAAR SY LIEFDE VIR MUSIEK BLY FRANCOIS VAN COKE SE DRYFVEER. Hoog op wie hy is Stertswaaiende Ringo, Wynand Myburgh, sy bestuurder en Die ding met Steve Francois van Coke se vriend, luister. Ons gaan drink koffie by ’n plaaslike ’Nbulhond, wat al ’n Die vorige aand het Francois en sy plekkie waar almal hom skynbaar bekende in die sosiale media is, groep in Groenpunt saam met Jeremy ken. “Dis die enigste koffieplek hier begroet my wanneer Francois Loops en die internasionale rond wat nie in ’n mall is nie,” grap vroegoggend die deur van sy huis in musiekgroep The Temper Trap hy. Boston, Bellville, oopmaak. Francois opgetree, maar daar was allerlei Hy kan nie uitgepraat raak oor sy lyk moeg, gespanne. “Gee jy om om uitdagings. Francois-hulle was laaste babadogtertjie nie, en trek sy gou te sit? Ek wil net iets op die verhoog en die klank moes kenmerkende swart T-hemp se kraag klaarmaak,” nooi hy my in. sagter gestel word omdat die af en wys my sy jongste Ek verneem na Alex Lila, sy ses konsertplek aan ’n woongebied grens. tatoeëermerk: “Alex Lila” onder maande oue blouoogbaba, en neem Hulle moes ook die optrede kortknip Lauren se naam bo sy hart. My oog aan dis middernagtelike doekdiens wat vóórdat Francois sy jongste solo- val op die tatoe regs daarvan, “You hom so uitgeput het. Op die bank in treffer, “Die wêreld is mal”, kon don’t really care for music, do you?”. sy pynlik netjiese studeerkamer lê ’n speel. Nou is daar ’n klomp navrae. Dis van Jeff Buckley se lied boek, The New Dad’s Survival Guide. “Ek was heelnag wakker,” vertel “Halleluja”. Alex was knieserig en sy vrou, hy. Hy sukkel om te slaap wanneer Ek onthou daardie tatoe as van die Lauren, het haar dokter toe geneem, hy omgekrap is. “Ek het heeltyd eerstes wat hy gekry het. “Dis een vertel hy. Maar dis nie al wat ge-worry: Het ek die situasie reg van my gunsteling-songs,” vertel hy. Francois uit die slaap gehou het nie. hanteer?” “As ander mense nie verstaan hoekom Hy klik naarstiglik op sy rekenaar Dis die Francois van Coke wat ek ek dit [’n musiekloopbaan] doen nie, en lees boodskappe, terwyl hy jare gelede leer ken het: Immer fyn dan verstaan hulle nie. Ek doen tussendeur na ’n stemnota van ingestel op mense. klomp ander k** net om musiek te 62 TaalgenooT | WInTeR 2017 kan speel vir ’n lewe. Ek doen dit vir dieselfde gastehuis en ons paaie kruis dikvellig te wees, maar dit raak my die musiek. So, ek sal baie opvreet daar.” Hulle het mekaar reeds in erg. Ek’s ook maar soort van ’n net om musiek te kan speel.” 2004 ontmoet toe Francois saam met people-pleaser. So, dit is nie vir my Gepraat van dinge opvreet, sy groep Fokofpolisiekar op cool nie.” waaroor het die hele kwessie van Hofmeyr se TV-program, Dis hoe dit Reken mense hy het “uitverkoop” hom en Steve Hofmeyr saam op ’n is met Steve, verskyn het. om saam met Hofmeyr te verskyn? foto gegaan? By die gastehuis wou aanhangers En wat beteken dit eintlik om “uit te Hy gee ’n siniese laggie. “David saam met hulle foto’s neem. “En verkoop” in musiek? Kramer het hom mos as gevolg van Steve sê ja, kom ons neem ’n foto “Ek dink as jy uitverkoop, dan Steve Hofmeyr van ’n vertoning saam, want ‘ek en jy het lank terug doen jy iets wat jy nie wil doen nie onttrek. Maar soos ek dit verstaan, ’n foto saam gehad’. Toe post hy dit. vir geld. So, ek voel nie ek het nie, sou hulle ’n song saam op die En toe tel Deon Maas dit op en sit want ek wou ’n show gaan speel het verhoog gedoen het en David was dit op sy page en sê: ‘Hierdie foto in PE. En dit het niks met Steve duidelik nie gretig om dit te doen maak my baie hartseer.’ ” Hofmeyr te doen nie. nie. “Ek het nog nooit enige musiek “En toe is ek en Steve ge-book op geskryf wat ek nie wou skryf nie. Ek dieselfde bill vir ’n show in Port Harde woorde het gedoen presies wat ek wil. En ek Elizabeth, maar ons shows het niks “Hulle het half gesê ek moet myself dink vandat ek begin musiek speel het, met mekaar uit te waai gehad nie; verduidelik en ek het gedink, van Fokofpolisiekar se dae af, wou ek, hy’t 16:00 gespeel, ek het 21:00 hoekom moet ek? Ek gaan speel ’n en almal in die band, net musiek speel gespeel. Ons het mekaar nie eens [by show, dit het niks met Steve se dinge vir soveel mense as wat ons moontlik die konsert] gesien nie. En toe’t ek uit te waai nie. Ek ondersteun hom kan. Ons sou enige show doen as ons half ’n bietjie teenkanting gekry.” geensins in sy politieke agenda nie. ons musiek op ons terme kon speel.” Die teenkanting was hoofsaaklik in Ek weet nie eens presies wat dit is die sosiale media en aangevuur deur nie.” ’n foto van Francois en Hofmeyr Francois is uitgekryt as Behoort aan saam. Veral die skrywer Deon Maas “ruggraatloos” en vir “ ’n neo-Nazi- niemand en sy vrou, Veda, was krities. simpatiseerder”. Hy lig sy arm om sy leë koffiekoppie “Soos dinge toe nou uitwerk, bly “Ek hanteer dit baie sleg. Baie, vir die kelner aan te gee. Die mou ek en Steve die dag van die show in baie sleg. Ek probeer my bes om van sy T-hemp lig effens en my oog WINTER 2017 | TaalgenooT 63 FRANCOIS VAN COKE vang een van die tatoeëermerke op sy regtig inpas, is die old-school Bellville baie goed in my persoonlike lewe boarm: Tom Waits se lirieke “We’re connections: Fokofpolisiekar, aKing, ook verander. Ek is kort tevore chained to the world and we all gotta Die Heuwels Fantasties. Maar ek is getroud, ek het teruggetrek na pull” uit “Dirt in the ground”. half nie deel van enige spesifiekescene suburbia, ek het ook nou ’n pa Wat was die inspirasie agter “Die nie en pas nie regtig êrens in nie, en geword, so my hele lewe het [die wêreld is mal”? ek hou ook op ’n manier dáárvan.” laaste twee jaar] verander.” Hy grinnik. “Ek het die woorde Toe die lede van Fokofpolisiekar ’n Mens wonder of daardie geskryf toe ek op pad was na ’n en later ook Francois se ander verandering saamgaan met ’n Afrikaanse show wat ek gedink het: projek, Van Coke Kartel, skuiwe introspektiewer benadering tot die What am I doing here?” Hy lag hartlik. begin maak, het hy liedjies vir ’n skryfproses. Maar Francois vertel sy “En natuurlik kan ’n mens net kyk na album begin skryf wat in 2015 sy skryfwerk was nog altyd alles wat in die wêreld die laaste tyd gelyknamige solo-debuut sou word. introspektief “én baie persoonlik”. aangaan, alles is mal. Maar vanuit ’n Ek dink aan die openingslied, “Miskien kom dit nou ’n bietjie persoonlike oogpunt het ek ook “Behoort aan niemand nie”. meer oor as persoonlik omdat my gedink: I don’t really fit in here. Hy het nooit beplan om ’n eie naam daarop staan. Baie mense “Op die oomblik dink ek werk dit solo-loopbaan te volg nie, aldus het al vir my gesê hulle dink ‘Toe só. Soos gisteraand. Ek pas nie regtig Francois. “Dit was eintlik net vind ek jou’ werk omdat dit so in by Jeremy Loops en Temper Trap omstandighede. Ek het grootgeword eerlik is, of wat ook al. Ek was nog nie, en ek pas ook nie regtig in by met die grunge- en die punk-ding, altyd eerlik, jy weet, nothing has Afrikaans is Groot nie. Nou die dag met die idee dat ek in ’n band wil changed. Maar ek dink die manier het ek saam met die Slash Dogs ’n speel. Maar my situasie het net nie waarop dit oorgedra word, is gig gespeel ... ek pas ook nie regtig só uitgewerk nie, want in ’n groep is makliker verteerbaar. Met heavy daar in nie. Ek is half orals in, maar jy getroud met ander mense se distorted guitars en loud tromme dink nêrens heeltemal nie. besluite. Tydens die skryfproses van ek mis mense dit dalk.” “Die enigste mense by wie ek daardie eerste solo-album het daar Hy staan op om vir ons nog koffie te gaan bestel. Toe hy weer kom sit, sê hy: “Jy’t gevra of ek dink my fans dink ek’t uitverkoop. Ek dink die mense wat my gevolg het van die begin af tot nou, en mense wat al lank van my musiek hou, wat regte fans is, I guess, hulle waardeer die groei en die pad wat ek stap. En ek het dit nou gesien met ‘Die wêreld is mal’ se video – die reaksie wat ek daarop gekry het; so baie mense wat sê hulle luister al my tunes vir 14 jaar en hulle is deel van hierdie reis saam met my. “Dan is daar ander mense wat sê hulle is, of was, fans. Miskien het hulle ge-connect met early days- Fokof-Francois wat kots op die verhoog. En hulle verstaan nie hoekom ek nou nie dieselfde bly nie, maar ek is seker hulle wil nie vir 14 jaar dieselfde bly nie. Ek doen net wat ek voel reg is vir my. Dinge verander en ek kan nie dieselfde mens bly nie.” DEUR ANNIE KLOPPER FOTO: ANDRÉ BADENHORST/BLACK FRAME PHOTOGRAPHY 64 TaalgenooT | WInTeR 2017 WINTER 2017 | TaalgenooT 65 .