SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2009 Jaargang VI Maand 8 Augustus 2009 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Augustus 2009 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3921 Datum: Saturday, August 01, 2009 Daar is 11 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Du Plessis Navraag From: Anina Spies 1b. Re: Du Plessis Navraag From: Sarel Burger 2. (Koerant) Beeld 31 Jul. 2009 From: Fanie Blignaut 3. Fw: [Koerant] Die Burger oos-Kaap 30 Julie 2009 From: P Marx 4a. So moet 'n grafsteen lyk (En nie lyk nie) From: Simon du Plooy 4b. Re: So moet 'n grafsteen lyk (En nie lyk nie) From: Johannes Bosch 4c. Re: So moet 'n grafsteen lyk (En nie lyk nie) From: Gert Esterhuizen 5a. Re: GGSA Wes-Kaap, Genealogie Werkswinkels vir Beginners, 6 & 7 Augu From: Mariana Olivier 6. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Julie 2009 From: P Marx 7. Ham From: Janet Melville 8. (Koerant) Beeld 01 Aug. 2009 From: Fanie Blignaut 1a. Du Plessis Navraag Posted by: "Anina Spies"
[email protected] aninaspies Fri Jul 31, 2009 4:55 am (PDT) Halo daar Ek wil net bietjie hoor of iemand hierdie kan “beat” in terme van du Plessis’s met van der Walt bloed.