SA-GENEALOGIE Poslys Jaargang VI Maand 8
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2009 Jaargang VI Maand 8 Augustus 2009 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Augustus 2009 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3921 Datum: Saturday, August 01, 2009 Daar is 11 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Du Plessis Navraag From: Anina Spies 1b. Re: Du Plessis Navraag From: Sarel Burger 2. (Koerant) Beeld 31 Jul. 2009 From: Fanie Blignaut 3. Fw: [Koerant] Die Burger oos-Kaap 30 Julie 2009 From: P Marx 4a. So moet 'n grafsteen lyk (En nie lyk nie) From: Simon du Plooy 4b. Re: So moet 'n grafsteen lyk (En nie lyk nie) From: Johannes Bosch 4c. Re: So moet 'n grafsteen lyk (En nie lyk nie) From: Gert Esterhuizen 5a. Re: GGSA Wes-Kaap, Genealogie Werkswinkels vir Beginners, 6 & 7 Augu From: Mariana Olivier 6. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Julie 2009 From: P Marx 7. Ham From: Janet Melville 8. (Koerant) Beeld 01 Aug. 2009 From: Fanie Blignaut 1a. Du Plessis Navraag Posted by: "Anina Spies" [email protected] aninaspies Fri Jul 31, 2009 4:55 am (PDT) Halo daar Ek wil net bietjie hoor of iemand hierdie kan “beat” in terme van du Plessis’s met van der Walt bloed. Sarel Jacobus du Plessis*11/8/1827 X Hendrina Fransina van der Walt Isak Dawid du Plessis *20 November 1864 X Maria Jacoba van der Walt Sarel Jacob du Plessis *15/10/1881 X Anna Johanna van der Walt Anna Johanna du Plessis*13/9/1912 X Jan Barend du Plessis Jan Barend du Plessis*28/10/1932 X Hester Jacoba van der Walt Anina du Plessis Nou wat is ek nou eintlik – ‘n du Plessis of ‘n van der Walt? Geen wonder ek het so ‘n behoefte om my identiteit –dmv genealogie- na te vors nie. Groete Anina Spies Financial Accountant Blue Mountain Lodge A Forever Resort Tel: 013 737 8446 Fax:: 013 737 6917 E-mail: [email protected] Web: bluemountainlodge.co.za <http://geo.yahoo.com/serv?s=97359715/grpId=11669473/grpspId=1705193928 /msgId=3919/stime=1249033968/nc1=5658258/nc2=5191954/nc3=5170417> Central Reservations: +27 (0)12 423 5600 WEB: http://www.foreversa.co.za Disclaimer: This email is strictly subject to the disclaimer which can be viewed at http://www.foreversa.co.za/disclaimer.htm 1b. Re: Du Plessis Navraag Posted by: "Sarel Burger" [email protected] sarel.burger Sat Aug 1, 2009 2:34 am (PDT) Anina, Moenie bekommerd wees nie, jy is nog altyd jy, en enig in jou soort! Vriendelike groete, Sarel -------Original Message------- From: Anina Spies Date: 07/31/09 14:01:26 To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Du Plessis Navraag Halo daar Ek wil net bietjie hoor of iemand hierdie kan â??beatâ? in terme van du Plessisâ??s met van der Walt bloed. Sarel Jacobus du Plessis*11/8/1827 X Hendrina Fransina van der Walt Isak Dawid du Plessis *20 November 1864 X Maria Jacoba van der Walt Sarel Jacob du Plessis *15/10/1881 X Anna Johanna van der Walt Anna Johanna du Plessis*13/9/1912 X Jan Barend du Plessis Jan Barend du Plessis*28/10/1932 X Hester Jacoba van der Walt Anina du Plessis Nou wat is ek nou eintlik â?? â??n du Plessis of â??n van der Walt? Geen wonder ek het so â??n behoefte om my identiteit â??dmv genealogie- na te vors nie. Groete Anina Spies Financial Accountant Blue Mountain Lodge A Forever Resort Tel: 013 737 8446 Fax:: 013 737 6917 E-mail: [email protected] Web: bluemountainlodge.co.za <http://geo.yahoo com/serv?s=97359715/grpId=11669473/grpspId=1705193928/msgId=3919/stime= 124903 968/nc1=5658258/nc2=5191954/nc3=5170417> Central Reservations: +27 (0)12 423 5600 WEB: http://www.foreversa.co.za Disclaimer: This email is strictly subject to the disclaimer which can be viewed at http://www.foreversa.co.za/disclaimer.htm ------------------------------------ SAGenealogie is ?n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.geocities.com/sagenealogie/ Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: [email protected] Besoek ons webblad by: http://www.geocities.com/sagenealogie/ Yahoo! Groups Links 2. (Koerant) Beeld 31 Jul. 2009 Posted by: "Fanie Blignaut" [email protected] blignautfanie Fri Jul 31, 2009 5:29 am (PDT) HANDFORD; Fanie, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Kerksondermure, h v Hendrik Verwoerd- en Hippostraat, Zwartkops, Centurion, Pretoria, 31/07/2009, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion. (Beeld - 31/07/2009) Sonja Smith Begrafnisgroep, Centurion, Pretoria, 012-654- 9902. JACOBS; H Schalk. Wessel N ESTERHUIZEN kontak dringend vir S WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van H Schalk. (Beeld - 31/07/2009) VAN DER MERWE; Renier Christiaan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Noord-Oos, Pretoria, 01/08/2009, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 31/07/2009) AVBOB Begrafnisdienste, Pretoria-Moot, 012-330-0116/9. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. 3. Fw: [Koerant] Die Burger oos-Kaap 30 Julie 2009 Posted by: "P Marx" [email protected] Fri Jul 31, 2009 8:05 am (PDT) ----- Original Message ----- From: P Marx To: [email protected] Sent: Friday, July 31, 2009 4:29 PM Subject: [Koerant] Die Burger oos-Kaap 30 Julie 2009 Sterfgevalle FERREIRA, Petrus Hendrik (Peet). +Vrydag 24 Julie 2009 53 jaar. Seun en familie. Roudiens Saterdag 01 Augustus 2009 10:00 Volle Evangelie kerk, Algoapark, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009) Ooskaap Begrafnisdienste 041 992 5704 SCHEEPERS, JJ (Kobie). +Maandag 27 Julie 2009. Jan, Susan (BOSMAN), Willem, Chris en hul gesinne. Roudiens Vrydag 31 Julie 2009 11:00 Lorraine Frail Care, Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009) Miemie Grobler Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 STASSEN, Joey. +28/07/2009. Fanie, André, René en gesinne. Troosdiens Vrydag 31 Julie 2009 12:00 NG kerk, Bredasdorp. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009) VAN DER WESTHUIZEN, Bettie. +Maandag 27 Julie 2009 81 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 31 Julie 2009 11:00 AGS kerk, Lofdal, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009) In Memoriam DE KLERK, Antonette Strydom. +30 Julie 2008. Man Warren. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009) GEYER, Johan. Vier jaar nie meer by ons. Vrou Elga, kinders Brinley en Ruan, skoonma Poenie. (Die Burger Oos-Kaap 30/07/2009) Hester Marx Loerie 4a. So moet 'n grafsteen lyk (En nie lyk nie) Posted by: "Simon du Plooy" [email protected] sjdp1951 Fri Jul 31, 2009 11:01 am (PDT) Goeiedag uit Potch, Onderstaande inligting verskyn op 'n PRINGLE egpaar se grafsteen in die Griekwastad BP. Amper 'n model vir volledigheid! James Stretch PRINGLE * Adelaide-Glen Thorne 1.1.1832 +24.8.1890 x Fort-Beaufort, St. Johns Church 22.8.1860 Jane STANTON *Grahamstown 16.9.1939 D/o William & Louisa Stanton. En dan die teenpool - 3 naasliggende grafstene met inskripsies: Norah Father Mother Groetnis, Simon. 4b. Re: So moet 'n grafsteen lyk (En nie lyk nie) Posted by: "Johannes Bosch" [email protected] janbos2000 Fri Jul 31, 2009 11:18 am (PDT) Simon, Ja, hierdie is werklik een vir die boeke! Interessante grafsteen wat lees: Norah Father Mother Groetnis, Simon. Hou lekker naweek, Johannes Bosch Virginia, VSA --- In [email protected], "Simon du Plooy" <sjduplooy@...> wrote: > > Goeiedag uit Potch, > <knip> > En dan die teenpool - 3 naasliggende grafstene met inskripsies: > > Norah > > Father > > Mother > > > > Groetnis, > > > > Simon. 4c. Re: So moet 'n grafsteen lyk (En nie lyk nie) Posted by: "Gert Esterhuizen" [email protected] jorgeestreux Sat Aug 1, 2009 3:14 am (PDT) Simon, Dink net hoeveel makliker ons lewens sou wees as alle grafte so was! Gert 2009/7/31 Simon du Plooy <[email protected]> > > > Goeiedag uit Potch, > > Onderstaande inligting verskyn op 'n PRINGLE egpaar se grafsteen in die > Griekwastad BP. Amper 'n model vir volledigheid! > > James Stretch PRINGLE * Adelaide-Glen Thorne 1.1.1832 +24.8.1890 x > Fort-Beaufort, St. Johns Church 22.8.1860 Jane STANTON *Grahamstown > 16.9.1939 D/o William & Louisa Stanton. > > En dan die teenpool - 3 naasliggende grafstene met inskripsies: > > Norah > > Father > > Mother > > Groetnis, > > Simon. > > > > 5a. Re: GGSA Wes-Kaap, Genealogie Werkswinkels vir Beginners, 6 & 7 Augu Posted by: "Mariana Olivier" [email protected] Fri Jul 31, 2009 11:30 am (PDT) Ooooo, my goeiste Dennis, een erge grys oomblik! Kom ons kyk of die dollas by die museum weet. ----- Original Message ----- From: Dennis Pretorius To: [email protected] Sent: Thursday, July 30, 2009 6:22 PM Subject: Re: [SA-Gen] GGSA Wes-Kaap, Genealogie Werkswinkels vir Beginners, 6 & 7 Augustus Hallo Mariana Jy pleeg nou 'n groot sonde - een van die Groot Drie sondes van SA-Gen ;-)) Jy plaas 'n berig met 'n Mc Donald-van daarin sonder om vir my volle besonderhede te gee !!! Wie is