Die biblioteekroete I ndlela yamathala eencwadi Verken Vanrhynsdorp- Streek

Saamgestel deur ELZA DU PREEZ Leipoldt-Nortier Biblioteek klem op verantwoordelike eienaarskap laat Streekbibliotekaris, Vanrhynsdorpstreek val het. Dié geskiedkundige biblioteek, sentraal geleë Personeel: een bibliotekaris; een biblioteek- Mens ry al met die langs vanuit in die hoofstraat van Clanwilliam, is op 11 assistent; een skoonmaker. Kaapstad, deur die Swartland en Oktober 1958 geopen. Dit is vernoem ’noor die Piekenierskloofpas tot na twee boesemvriende, dokter C Louis Ledetal: 845 by die afdraai na , die poort na Leipoldt en dokter Le’Fras Nortier. Met die Sirkulasie: 35,050 Vanrhynsdorpstreek, in die noordwestelike onlangse opknapping van die vooraansig uithoek van die Wes-Kaap. Die pad kronkel van die biblioteek is die borsbeelde van verder langs die Olifantsrivier. Aan die dié boesemvriende tot hul vroeëre glorie Citrusdal Biblioteek eenkant lê die Sandveld en Weskus-dorpies herstel. Die vars, nuwe voorkoms van die Citrusdal, waar die Cederberge sierlik pryk, en aan die anderkant die Cederberg Wil- biblioteek verwelkom nie net die inwoners is lemoenwêreld. In die winter het die dernisgebied. Noord van Vanrhynsdorp (op van Clanwilliam nie, maar ook mense van die manjifieke Sneeukop in kapoktyd sy wit die N7 na Namibië) spoed die pad tussen- omliggende dorpe en plase. kappie op. Dienste word gelewer vanuit die deur die wit Knersvlakte-klippies en velerlei Dit is die eerste biblioteek in die munisi- Citrusdal en TP Meyer-biblioteke. vetplantjies tot by die Noord-Kaap-grens paliteit wat ten volle gerekenariseer het. Citrusdal Biblioteek, wat deel vorm van anderkant met sy omdraai- Gedurende November 2011 is daar van die munisipale kompleks, word druk besoek trein. Net voor die grens is dit Hardeveld PALS oorgeskakel na SLIMS. Die Internet- deur leerders van die Weskus Kollege, wat ’n en Boesmanland-wêreld. Kennelik is dit ’n fasiliteite van die biblioteek is baie gewild leerdertal van 450 het. Die leerders doen plattelandse streek met mense wat naby aan en ongeveer 200 mense maak maandeliks die natuur lewe, en waar biblioteekdienste daagliks navorsing vir take en baie fotostate daarvan gebruik. ook verskaf word aan baie afgeleë gemeen- word gemaak. Benewens dorpenaars is lede ’n Inligtingsdiens word aan leerders van skappe op die agterpaaie van hierdie streek afkomstig vanuit die 121 plase in die distrik. drie skole gelewer. Kleuters van twee met sy vele kontraste. Citrusdal is boonop ’n seisoenale werkver- crèches besoek gereeld die biblioteek vir Hierdie is die hartland van die Cederberg skaffingsdorp en vir ses maande van die jaar storie-ure. Die bibliotekaris besoek skole en Matzikama Munisipaliteite. Die biblioteke is daar ook ’n toeloop van buitemense wat en klubs (soos die Bejaarde-Klub) om die van Weskus Distriks-Munisipaliteit het met besoek aflê by die biblioteek om tydskrifte belangrikheid van lees te kommunikeer en ingang 1 Julie 2011 oorgegaan na Ceder- en koerante te lees. om goeie verhoudinge te bewerkstellig. berg (een dienspunt) en Matzikama (ses ’n Diens word twee-weekliks aan Ons Die biblioteekassistent bied ’n weeklikse dienspunte). In terme van Matzikama was Huis, ’n tehuis vir bejaardes, gelewer. Kinders program vir die jongspan aan wat fokus dit ’n redelike omwenteling. van twee kleuterskole en ’n nasorg maak op aktiwiteite soos die bou van legkaarte, gereeld ’n draai by hierdie besige biblioteek. woordspeletjies en kreatiewe werk. Die Personeel: een bibliotekaris, een biblioteek- Cederberg Kinderafdeling word ook gebruik vir klein assistent (Voorwaardelike Toelaag). Munisipaliteit funksies soos die bekendstelling van boeke, leeskompetisies en Roald Dahl-partytjies. Ledetal: 1,990 Dienslewering vind plaas vanuit ses biblio- Daar is onlangs ’n suksesvolle tuin-kompeti- Sirkulasie: 45,329 teke en een Wheelie Wagon. sie in die gemeenskap aangebied wat die

Kaapse Bibliotekaris, Maart/April 2012 4141 the library route I ndlela yamathala eencwadi

Die span van Leipoldt-Nortier Biblioteek: Natalie Leens (bibliotekaris); Anna Pieters  Die vooraansig van (skoonmaker) en Lizel van Reenen (biblioteekassistent) Leipoldt-Nortier Biblioteek, met borsbeelde van C Louis Leipoldt en dokter Nortier aan weerskante

’n Interessante handwerkuitstalling in Lambertsbaai Biblioteek

Citrusdal se storie-muur

 Die tweemanskap Linah Abrahams (biblioteekassistent) en Haneke van Zyl (bibliotekaris) van Lambertsbaai Biblioteek  Citrusdal se bibliotekaris Brenda Strauss saam met Wilma George (biblioteekassistent) by die kleurvolle storie-muur

 Victoria Swarts, assistentbibliotekaris van Elandsbaai Biblioteek by een van haar vindingryke tafeluitstallings

 Mooi getooi in swart en grys: bibliotekaris Amanda Swartz saam met Hilda Klaasens (biblioteekassistent) van Biblioteek

4242 Cape Librarian, March/April 2012 Die biblioteekroete I ndlela yamathala eencwadi

van tyd tot tyd van die biblioteek gebruik. die gemeenskap by tye ook totaal van TP Meyer Biblioteek Internetdienste word aan die publiek verskaf. die buitewêreld afgesny as gevolg van Die naam van die biblioteek is afkomstig Aangesien Lambertsbaai ’n vakansiedorp onbegaanbare paaie. van die eerste bibliotekaris, mnr Thys Peter is, word boeke ook aan vakansiegangers In Oktober 2007 is daar in die behoefte Meyer. Die biblioteek grens aan die kliniek uitgeleen – ’n deposito is betaalbaar vir die van ’n biblioteek voorsien met die inge- en Thusong Sentrum en is ’n klipgooi ver van tydsduur wat boeke uitgeneem word. bruikneming van twee Wheelie Wagons een van die skole in die dorp. Uitstallings van hoogstaande gehalte word wat in die gemeenskapsaal gehuisves word. Twee skoolklasse besoek maandeliks die maandeliks gemaak en vang beslis die oog. Algeria was op daardie stadium nog onder biblioteek en maak op ’n inhuise basis van Personeel: een bibliotekaris; een biblioteek- die jurisdiksie van die Weskus Distriks- die fasiliteit gebruik. Die bibliotekaris geniet assistent. munisipaliteit. Die bibliotekaris verrig ook dit om leerders met hulle take te help en kassiere-pligte. om te gesels oor nuwe boeke en skrywers. Ledetal: 1,179 Die Wheelie Wagons het ’n groot Personeel: een bibliotekaris; een skoonmaker. Sirkulasie: 33,543 omwenteling in die klein bosdorpie veroorsaak. Die saal was gou gevul met die Ledetal: 340 lieflike stemmetjies van kinders wat nie kon Sirkulasie: 11,087 Graafwater Biblioteek wag om te sien wat op die trollies is nie. Graafwater is ’n Sandveld-dorpie en vir Vandag kan volwassenes ure in die biblioteek diegene wat nie weet nie is die Sand- deurbring en kinders kan hulle skooltake Elandsbaai Biblioteek veld en aartappels sinoniem. Die huidige doen. Die trolliebiblioteek ontvang ook Elandsbaai is ’n klein vissersdorpie met biblioteekgebou is op 15 Oktober 1986 sedert die begin van 2011 tydskrifte wat huisies klein en groot langs die see en ingehuldig en spog met ’n gerieflike saal. groot opgewondenheid veroorsaak. vlei. Vanaf Bobbejaanberg se kop is daar Dit is waarskynlik die biblioteek met Personeel: een kassiere/bibliotekaris. ’n pragtige uitsig oor die baai met van die die hoogste inhuise gebruik in die streek mooiste sonsondergange in die land. Baie as gevolg van die uitmuntende en deurlo- Ledetal: 88 van die mense verdien hulle daaglikse brood pende diens wat aan skoliere verskaf word. Sirkulasie: 2,806 uit visvang. Skoolklasse besoek die biblioteek gedurende Dis ’n paradys vir branderplankryers wat die kwartaal (uitgesluit eksamentye) feitlik telkemale terugkeer na hierdie vriendelike op ’n daaglikse basis gedurende skoolure om Wuppertal Biblioteekdepot oase. Die vakansiegangers is gaande oor die navorsing vir take te doen. Die verskaffing Wuppertal vorm geografies deel van die biblioteek. Hulle gesigte spreek boekdele van inligting is ’n baie hoë prioriteit vir die Cederberg Munisipaliteit, maar die Biblio- wanneer hulle meer in dié klein biblioteek biblioteekpersoneel. teekdepot resorteer onder die Morawiese vind as wat hulle gesoek het. Padaanwys- In Februarie 2011 het hierdie biblioteek Kerk en word gehuisves in een van die ings en inligting oor verblyf word ook op ook deel van die tegnologiese era geword klaskamers van die plaaslike skool. aanvraag verskaf. met die installering van vier rekenaars met Die klein dorpie is in ’n kom van die agter- Die bejaardes is deesdae van die gewild- Internettoegang. Ongeveer 100 persone Cederberge geleë: die plek waar Boerneef ste besoekers in die biblioteek, want hulle maak maandeliks van hierdie fasiliteite se ‘berggans ’n veer laat val [het] van die lees so fluks hulle boeke deur. Hulle wil net gebruik. hoogste krans in Wuppertal’. Kinders van hê dat die boekwa meer gereeld in die baai Kleurvolle uitstallings word op ’n gereelde die omliggende buitestasies, soos dit genoem moet aandoen! basis gehou en fokus veral op aktuele sake word, word gedurende die week in die Personeel: een assistentbibliotekaris (Voor- en gesondheidskwessies, met die klem op skoolkoshuis gehuisves en maak ook van die waardelike Toelaag). bewusmaking van die publiek en voorko- biblioteek gebruik. mende aksies wat gevolg kan word. Caroline Kainda, wat buite Wuppertal Ledetal: 594 Personeel: een bibliotekaris; een biblioteek- woonagtig is, lewer ’n biblioteekdiens aan die Sirkulasie: 12,236 assistent (Voorwaardelike Toelaag). gemeenskap as ’n vrywilliger en ontvang nie ’n salaris nie. Sy stap ’n hele paar kilometer Ledetal: 1,027 te voet of ry fiets om hierdie onbaatsugtige Lambertsbaai Biblioteek Sirkulasie: 25,113 diens te verrig. Lambertsbaai is geleë aan die pragtige In blommetyd verander die berge en Weskus en is soos Elandsbaai hoofsaaklik vlaktes in ’n lushof van kleur en geur, wat ’n vissersgemeenskap. Die dorp het tans ’n Algeria Wheelie Wagon hulde bring aan die Groot Tuinier. baie hoë werkloosheidsyfer. Die bekende Algeria is geleë tussen Clanwilliam en DJ Opperman skryf tereg: Voëleiland is die tuiste van die Kaapse Citrusdal aan die voet van die Cederberge. Op die groot saaidag van die heelal Malgasse en lok baie toeriste na hierdie Dit vorm deel van die Cederberg het reeds ’n entjie duskant kusdorp. En vir lekker eet is daar die Wildernisgebied. Hierdie afgeleë oor die kaal Noordweste gewilde Muisbosskerm sowel as talle ander gemeenskap wat in dié mooi bergwêreld ’n sakkie van die Heer se beste oulike eetplekkies, selfs ’n restaurant met ’n woon, het voorheen geen toegang tot saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval. skulpgruisvloer! biblioteekdienste gehad nie. Skoolkinders Personeel: een vrywilliger. Die biblioteek lewer ’n diens aan een moes op Clanwilliam oornag om skooltake laerskool, een middelbare skool en vier te kon doen. In die reënseisoen is Ledetal: 246 kleuterskole. Die twee ouetehuise maak Sirkulasie: 9,670 Kaapse Bibliotekaris, Maart/April 2012 4343 the library route I ndlela yamathala eencwadi

Vanrhynsdorpstreek – dis mooi net waar mens kyk!

 Duisende malgasse lok talle toeriste na Voëleiland in Lambertsbaai

 ‘n Tipiese Weskus-sonsondergang

 Die rustige Lambertsbaaihawe

 Vroegoggend by Clanwilliam dam – die lewensaar van die Olifantsriviervallei

 Die mooiste blomme kan op sekere tye van die jaar in die Knersvlakte gesien word

4444 Cape Librarian, March/April 2012 Die biblioteekroete I ndlela yamathala eencwadi

 Caroline Kainda wat elke dag te voet of per fiets gaan om die Wuppertal Biblioteek Depot op ‘n vrywillige basis te beman

 Kassiere/biblioteka- ris Eleanor Hanekom van Algeria Wheelie Wagon – haar dankbare ingesteldheid teenoor die lewe is vir ieder en elk ‘n inspirasie

Wuppertal Biblioteek- depot val onder die Morawiese Kerk en word uit een van die klaskamers van die plaaslike skool bedryf. Hier is die kerkklok op Wuppertal Kerkplein

Die pragtige natuurskoon tussen Algeria en Clanwilliam aan die voet van die Sederberge

 Die span van Biblioteek in vrolike luim; Robert August (senior bibli- otekaris); Theresa van Reenen (biblioteekhulp); Hannelie Benn (biblio- teekassistent) en Liezel Boois (biblioteekas- sistent)

 Bibliotekaris Lizette Brand en Juliana Basson (biblioteekassis- tent) van Vanrhynsdorp Biblioteek by ou deure wat versier is om by die Kersfeestema in te skakel  Biblioteekassistent Wilmien Saal en haar regterhand, Petro Kaptein (biblioteekhulp) van Eureka Biblioteek

 Biblioteekassistent Jackie Booysen van Troe-Troe Biblioteek by haar kleurvolle lente- uitstalling

Kaapse Bibliotekaris, Maart/April 2012 4545 the library route I ndlela yamathala eencwadi

 Biblioteekassistent Pauline Adams van Biblio- teek werk graag met kinders

 Die flinke dames van wat onlangs van biblioteek- lokaal verwissel het: Glouda Kotzé (bibliotekaris) en Trina Smith (algemene assistent)  Biblioteekassistent Sandra Kearns van Biblioteek aan die Weskus

 ‘n Sprankelende Juliana Sheldon, biblioteekassistent van Uitkyk Biblioteek

 ‘n Ontspanne oomblik in die tuin van Biblioteek: Johanna Stuurman (biblioteekassistent) beter bekend as Sussie en Lizelle Burger (senior bibliotekaris)

 Winnie Smith, besige kassiere/ bibliotekaris van Bitterfontein Biblioteek

 Rita Cloete, knap kassiere/ bibliotekaris van Biblioteek  Yvonne Maarman, kassiere/ bibliotekaris van Biblioteek, een van die deelpos- dames

 Ricky Kotze en Dina Flink van die streekbiblioteek in die veld rondom Bitterfontein

4646 Cape Librarian, March/April 2012 Die biblioteekroete I ndlela yamathala eencwadi

in 1984 as openbare biblioteek ontstaan. ’n Ledetal: 737 Matzikama Diens word gelewer aan ’n gemeenskap met Sirkulasie: 28,089 ’n hoë werkloosheidsyfer. Munisipaliteit Die biblioteek word op groot skaal op ’n inhuise basis gebruik. Die daaglikse koerant Dienslewering vind plaas vanuit twaalf biblio- Troe-Troe Biblioteek is in aanvraag en word deur baie mense teke en drie Wheelie Wagons. Troe-Troe Biblioteek is geleë in gelees. Die biblioteek lewer ’n diens aan die Vanrhynsdorp in Maskamsig en het Vredendal Biblioteek leerders van twee laerskole, een hoërskool, inderdaad ’n pragtige uitsig op die berg. Die verskeie crèches sowel as aan studente van laerskool sowel as verskeie kleuterskole Vredendal is die grootste dorp in die streek die Weskus Kollege. DVD’s word gedurende maak van die biblioteek gebruik en gereelde en het die afgelope paar jaar geweldig uitge- die skoolvakansies vertoon. Die biblioteek- programme word vir die kleiner kinders brei. Toe die Namakwa Sands-myn oopge- saal word goed benut vir die aanbieding van aangebied. Die biblioteekassistent is ’n maak het, het verskeie kettingwinkels takke sosiale opheffingsprogramme en werkswin- voorslag met die maak van uitstallings en het in Vredendal oopgemaak en vandag staan kels en vir die hou van gemeenskapsverga- ’n oog vir klein detail. die dorp bekend as die inkopiesentrum van derings. Hoërskoolleerders maak veral op ’n die Olifantsriviervallei. Baie mense van om- Personeel: een biblioteekassistent; een biblio- inhuise basis van die biblioteek gebruik om liggende dorpe, soos Klawer, Vanrhynsdorp teekhulp (Voorwaardelike Toelaag). navorsing vir take te doen. en Lutzville het in Vredendal begin werk. Personeel: een biblioteekassistent. Vredendal is geografies die middelpunt van Ledetal: 2,022 hierdie dorpe wat almal in ’n radius van Sirkulasie: 23,972 Ledetal: 1,084 ongeveer 30km van die groter dorp geleë Sirkulasie: 15,458 is. Baie van hierdie pendelende werkers het lede van die Vredendal Biblioteek geword. Vanrhynsdorp Biblioteek ’n Groep belangstellende lesers het op 21 Die inwoners van Vanrhynsdorp is baie Augustus 1945 die biblioteek in die voor- Klawer Biblioteek trots op ‘hulle’ berg, die mooie Maskam, ’n portaal van die ou kerksaal geopen. Dit was Die bibliotekaris het ’n bietjie in die voorge- bekende baken in die area. Dis ’n berg wat destyds bekend as die Olifantsrivier Open- skiedenis van Klawer Biblioteek gaan delf. ’n fotograaf se droom is en wat ook deur bare Biblioteek. Die biblioteek is in Januarie In 1977 het die eerste bibliotekaris dienste plaaslike kunstenaars op doek vasgelê word. 1951 by die Kaapse Provinsiale Biblioteek- vanuit twee kamertjies in Hoofstraat gelewer. En aan skeppende talent is daar beslis nie ’n diens geaffilieer. Die huidige biblioteekgebou Die biblioteek en munisipale kantore het in tekort nie. Vanrhynsdorp het ’n baie krea- vorm deel van die munisipale kompleks. 1979 na die strooidakgebou in Valleistraat tiewe gemeenskap met mense wat gereeld Die biblioteek is reeds vir baie jare die verhuis. ’n Pragtige ou gebou, maar weens by die biblioteek aanklop vir ’n verskeiden- hoogste sirkulerende biblioteek in die streek. lekkende dakprobleme in die reënseisoen heid van handwerkboeke. ‘Arts and Crafts’- ’n Volledige biblioteekdiens word aan die was die munisipaliteit genoop om weereens praatjies word aangebied en idees word nabygeleë Vredendal Laerskool gelewer. die biblioteek in Augustus 2011 te verskuif. uitgeruil. Oulike idees vir kunsprojekte kan Bloklenings word aan verskeie kleuterskole Die laaste skuif staan nou bekend as die deur middel van die biblioteek se Internet- verskaf en biblioteekpersoneel besoek elke ‘Groot Trek’! fasiliteite nagespeur word. tweede week die tehuis vir bejaardes. Daar Die streekpersoneel was besig met 100% Die bibliotekaris leef haar kreatiwiteit ten word gereeld met die plaaslike leeskring voorraadopnames en die bibliotekaris en volle uit en het ’n onblusbare en aansteeklike geskakel om die voorsiening van boeke haar helpers moes inspring en planmaak. entoesiasme wanneer dit kom by die fynere onder bespreking te koördineer. Die Inter- Binne vier dae moes daar in- en opgepak en kunsies. Sy geniet dit om mense met haar netfasiliteite van die biblioteek word goed na die nuwe lokaal in ’n syvertrek van die skeppende gawes te bedien. In dié verband benut deur die publiek. ou Spoorwegsaal verhuis word. Dit was ’n word sy ook goed aangewend tydens die Die bibliotekaris maak spesiale vermelding groot kopseer om die ou lokaal se rakke in streek se biblioteekforums. Sy en haar van mev Kim Roux. Sy is ’n plaasvrou in die die nuwe, kleiner lokaal te laat inpas en die helpers verfraai die stadsaal, sy bederf die inpak was beslis makliker as die uitpak. Dit distrik wat nou reeds vir baie jare maandeliks forumgangers met handgemaakte geskenke het die bibliotekaris en haar span agt dae die plaasarbeiders se kinders biblioteek toe vir gelukkige trekkings en het vir elkeen ’n geneem om die voorraad te sif, minder te vervoer om boeke uit te neem. So word hul verrassing om aan die einde van die dag maak en op die rakke te kry. ’n Marathon- liefde vir lees reeds vroeg gekweek. saam te neem huis toe. poging op sigself. Seer spiere en skouers is Personeel: een senior bibliotekaris; twee bib- Die afgelope twee jaar is die spasie in die met Zambuksalf en Ice-man (of in Boere- lioteekassistente (Voorwaardelike Toelaag); stadsaal goed benut om praktiese sessies by ‘perdesalf’) ingesmeer. Die biblio- een biblioteekhulp (Voorwaardelike Toelaag). die forumprogram in te werk, deels om te tekaris sê sy kan voornemende trekkers

dien as ’n spanbou-aktiwiteit en andersins verseker dat die ronddra van stampvol Ledetal: 3,096 om kreatiwiteit te stimuleer en om idees boekgevulde kratte vir vier ‘fifty something’- Sirkulasie: 79,198 vir uitreikingsprogramme uit te ruil. Ver- dames liggaamlik geen grap was nie. Sy en skeie knap bibliotekarisse is as groepleiers haar hulp is egter baie gelukkig in hulle nuwe ‘cozy’ biblioteek met sy volvloermatte! Eureka Biblioteek ingespan en die ander personeel het ywerig aan al die skeppende aktiwiteite meegedoen. Vanuit die ‘nuwe huis’ word daar nou ’n Eureka Biblioteek word gehuisves in die Personeel: een bibliotekaris, een biblioteek- uitstekende inligtingsdiens aan leerders van Vredendal-Noord Gemeenskapsaal en het assistent (Voorwaardelike Toelaag). die plaaslike skole sowel as aan leerders Kaapse Bibliotekaris, Maart/April 2012 4747 the library route I ndlela yamathala eencwadi

 Valencia Fortuin, kassiere/bibliotekaris van Molsvlei Wheelie Wagon in die Hardeveld met sy veelkleurige hoenderhane  Sanna Ortman, kassiere/ bibliotekaris van in die Boesmanland – een van die eerste drie Wheelie Wagon loodsprojekte in die provinsie

 Wilmaré van Wyk, kassiere/ bibliotekaris van Stofkraal Wheelie Wagon in die Hardeveld by die Swartdoring-rivier

 Muriël Lategan is die vriende- like bibliotekaris van TP Meyer Biblioteek

wat in omliggende dorpe skoolgaan, die biblioteek en sy aktiwiteite te bemark. gelewer. Afgesien van die bibliotekaris se Ebenhaeser Biblioteek Die bibliotekaris voorsien ook die boeke behendigheid met ’n trekkery, is sy ook ’n Na verskeie kere se trek van ’n klein vir voorlesing op die radiostasie, ’n ideale ervare onderwyseres, wat handig te pas kom kamertjie na verskillende klaskamers is manier om ‘n leeskultuur by lesers aan te met navorsing vir skooltake. daar uiteindelik ’n mooi, ruim en moderne wakker. Personeel: een bibliotekaris (munisipale kon- biblioteek aangrensend aan die gemeenskap- Die biblioteek het ’n aktiewe leeskring en trak); een algemene assistent (deelpos met saal gebou. Dit was ’n heuglike dag ná al die die bibliotekaris word jaarliks genooi om een Departement Gemeenskapsdienste). gesukkel in té beknopte akkommodasie. boekbespreking te doen. Baie lede besoek die biblioteek om die daag- ‘n Uitgebreide inligtingsdiens word aan die Ledetal: 907 likse nuus in die koerant te kom lees. Die plaaslike skole gebied en spesiale navors- Sirkulasie: 33,798 naslaanwerke word goed deur leerders be- ingslêers word gereeld bygehou vir gebruik nut. Elke Vrydagmiddag word daar speletjies deur leerders. gespeel, gereelde inkleurkompetisies word Handwerkklasse vir kinders word ge- Doringbaai Biblioteek gehou en storie-ure word aangebied. durende die skoolvakansies aangebied. Dit Doringbaai is ’n klein vissersdorpie met ’n Personeel: een biblioteekassistent. help om kreatiwiteit te bevorder, asook die uitkykpunt vir walvisse, veral noordkaper- aankweek van sinvolle vryetydsbesteding. walvisse. Dit vorm deel van een van die Ledetal: 1,320 Personeel: een senior bibliotekaris; een staproetes aan die Weskus. Heerlike seekosse Sirkulasie: 12,877 biblioteekassistent (Voorwaardelike Toelaag). is dwarsdeur die jaar beskikbaar en baie toeriste besoek die biblioteek in blommetyd. Ledetal: 750 Daar is ’n rekenaarlokaal (Cape Access) Lutzville Biblioteek Sirkulasie: 31,115 aangrensend aan die biblioteek. Kinders Lutzville Biblioteek is die eerste biblioteek soek inligting vir take op die Internet en kan in die munisipaliteit wat ten volle vir 45 minute per sessie op die rekenaars gerekenariseer het. Gedurende November Uitkyk Biblioteek werk. Dit vul die inligting wat in die biblio- 2011 is daar van PALS oorgeskakel na Uitkyk Biblioteek in Lutzville word saam met teek beskikbaar is goed aan. SLIMS. Die publiek het onbeperkte toegang die gemeenskapsaal in een kompleks gehuis- Die biblioteek het onlangs nuwe tafeltjies tot Internetgebruik. Dit is ’n besonder ves. Die vriendelike biblioteekassistent het en stoele gekry. Nou hoef kinders nie meer handige hulpmiddel wat die gebruik van die ’n sagte hart vir kinders en bied aktiwiteite hulle huiswerk en take op die mat te doen biblioteekvoorraad goed aanvul. aan soos storie-ure, inkleurwerk en speletjies nie. Die bibliotekaris het ’n weeklikse radio- speel. Personeel: een biblioteekassistent. rubriek op die plaaslike radiostasie, Radio Een van haar ander fokuspunte is om Namakwaland. Tydens die rubriek word leerders te skool in die gebruik van naslaan- Ledetal: 246 boeke geresenseer en aan die luisteraars werke. Sirkulasie: 11,874 bekendgestel. Dit is die ideale medium om Personeel: een biblioteekassistent. 4848 Cape Librarian, March/April 2012 Die biblioteekroete I ndlela yamathala eencwadi

Leerders maak gebruik van die biblioteek Molsvlei geleë, maar ’n mens ry ongeveer Ledetal: 461 vir navorsingstake. Alhoewel die ruimte in 12 keer deur die droë rivierloop tussen dié Sirkulasie: 11,853 die biblioteek beperk is, is dit propvol lekker twee klein plekkies in die Hardeveld. Die leesgenot wat deur oud en jonk verslind kinders van Stofkraal gaan in Molsvlei skool word. en wanneer die rivier afkom, kan hulle nie Nuwerus Biblioteek Personeel: een kassiere/bibliotekaris. skool toe vervoer word nie en moet daar Nuwerus is een van ses voormalige Weskus eers gewag word totdat die rivier afgeloop Distriksmunisipaliteit-dienspunte wat nou Ledetal: 501 het. deel vorm van Matzikama Munisipaliteit. Al Sirkulasie: 5,638 Van riviere gepraat, die Swartdoring-rivier hierdie dienspunte word op ’n deelposbasis wat deur Stofkraal loop, is volgens die biblio- beman. Beide kassier- en bibliotekarispligte tekaris ook ’n skeiding tussen die Wes- en word verrig. Kliprand Wheelie Wagon Noord-Kaap. Die biblioteek lewer ’n diens aan leerders Kliprand, geleë in die Boesmanland, was een Die bibliotekaris kan nog goed onthou van die plaaslike hoërskool, dorpenaars en van die eerste drie Wheelie Wagon-loods- hoe opgewonde die gemeenskap was toe die boerderygemeenskap. projekte in die provinsie. En die trollies, wat hulle die eerste keer toegang tot boeke In blommetyd ondergaan Nuwerus en die met die aanvanklike projek van hoogstaande gekry het. Mense het die biblioteek bestorm omliggende areas ’n gedaanteverwisseling gehalte was, hou besonder goed en het om lede te word. Die gemeenskapsaal, wanneer die veld vrolik in pers en geel en ’n beslis die toets van die tyd deurstaan. waaruit die Wheelie Wagon bedryf word, mengelmoes van ander kleure getooi word. Die nabygeleë kleuterskool sowel as die dien ook as wagkamer vir die kliniek. Terwyl Personeel: een kassiere/bibliotekaris. laerskool maak van die trolliebiblioteek elkeen sy beurt afwag vir die kliniek, word gebruik en die gemeenskap geniet dit om daar rustig gesit en lees. Dit is ook ’n rustige Ledetal: 268 te lees. ruimte waarin kinders hulle huiswerk kan Sirkulasie: 4,179 Na goeie reën bly dit ’n belewenis om die doen. blommeprag in die Boesmanland te aanskou. Personeel: een kassiere/bibliotekaris. Die vaal koppies en laagtes rondom Kliprand Bitterfontein Biblioteek is dan vir ’n wyle ’n kleurespel wat ’n ieder Ledetal: 145 Sirkulasie: 2,037 Bitterfontein het ontstaan rondom ’n fontein en ’n elk bekoor. waarvan die water so sout was dat dit aan Personeel: een kassiere/bibliotekaris. die dorp sy naam besorg het. Die dorp is Ten slotte ook bekend vir sy ‘omdraaitrein’ en graniet- Ledetal: 84 blokke. Die trein kom net tot in die dorpie Sirkulasie: 3,343 En hier eindig ons reis vir eers met hierdie en draai dan letterlik terug op sy spoor. wens vir die biblioteekgebruikers in ons Granietblokke wat in die omliggende areas mooi, landelike streek: gemyn word, word vir versporing gemerk en Molsvlei Wheelie Wagon May you always find new roads to travel, kan orals langs die spoor in die dorpie gesien Molsvlei is een van twee trolliebiblioteke New horizons to explore, word. in die Hardeveld. Hier bak vrouens die New dreams to call your own. Die biblioteek, munisipale kantoor en heerlikste brood met so ’n veldkruiegeurtjie (Anon) kliniek word in een gebou gehuisves. Kliniek- in buiteoonde. Veelkleurige hoenderhane En watter beter manier om dit te doen as susters vervoer tydskrifte en boekpakkies na paradeer ook op die werf van heelparty met een biblioteekkaartjie tot die wonder- omliggende plekkies wanneer kliniekdienste huisies. Die streekbibliotekaris het by tye like wêreld van boeke, wat deure na nuwe daar verskaf word. haar hande vol om seker te maak dat haar horisonne oopmaak. Mag die Here julle Die gemeenskap en veral die kinders is personeel nie een van dié hane inpak en ryklik seën op al julle weë. gaande oor die kennis wat hulle opdoen saamneem huis toe nie! deur middel van die boekvoorraad en geniet Die biblioteek is baie gewild onder die Naskrif: Baie dankie vir elkeen wat insette dit om lees deel van hulle ontspanningsakti- skoolkinders, omdat hulle take nou in die verskaf het wat verwerk kon word vir hierdie witeite te maak. gemeenskapsaal, waarin die Wheelies gehuis- saamgestelde artikel. Dit word opreg waardeer. Personeel: een kassiere/bibliotekaris. ves word, gedoen kan word. Voorts geniet ’n Groot dankie aan Christa Hayes wat baie hulle dit ook om te lees, aangesien daar geen van die foto’s geneem het. Dit het mooipraat Ledetal: 151 ontspanningsgeriewe op Molsvlei is nie. En gekos om party van die dames voor die lens Sirkulasie: 5,187 die volwassenes bly ook nie agter met die van die kamera te kry, veral vir Muriël, en lees nie. watter mooie prentjie het sy toe nie gemaak Personeel: een kassiere/bibliotekaris. nie! Soos ons graag van ons eie Namakwa Rietpoort Biblioteek A-team sê: ‘We just love it when a plan comes Rietpoort is ’n pragtige sendingdorpie Ledetal: 177 together!’ weggesteek tussen golwende heuwels en Sirkulasie: 4,477 granietkoppies wes van Bitterfontein. Hier bak dassies graag op rotse in die oggendson. Die biblioteek bedien die plaaslike Stofkraal Wheelie Wagon gemeenskap asook plase in die omgewing. Stofkraal is net ’n paar kilometer van

Kaapse Bibliotekaris, Maart/April 2012 4949