Die Biblioteekroete I Ndlela Yamathala Eencwadi Verken Vanrhynsdorp- Streek

Die Biblioteekroete I Ndlela Yamathala Eencwadi Verken Vanrhynsdorp- Streek

DIE BIBLIOTEEKROETE I ndlela yamathala eencwadi Verken Vanrhynsdorp- Streek Saamgestel deur ELZA DU PREEZ Leipoldt-Nortier Biblioteek klem op verantwoordelike eienaarskap laat Streekbibliotekaris, Vanrhynsdorpstreek val het. Dié geskiedkundige biblioteek, sentraal geleë Personeel: een bibliotekaris; een biblioteek- Mens ry al met die N7 langs vanuit in die hoofstraat van Clanwilliam, is op 11 assistent; een skoonmaker. Kaapstad, deur die Swartland en Oktober 1958 geopen. Dit is vernoem ’n oor die Piekenierskloofpas tot na twee boesemvriende, dokter C Louis Ledetal: 845 by die afdraai na Citrusdal, die poort na Leipoldt en dokter Le’Fras Nortier. Met die Sirkulasie: 35,050 Vanrhynsdorpstreek, in die noordwestelike onlangse opknapping van die vooraansig uithoek van die Wes-Kaap. Die pad kronkel van die biblioteek is die borsbeelde van verder langs die Olifantsrivier. Aan die dié boesemvriende tot hul vroeëre glorie Citrusdal Biblioteek eenkant lê die Sandveld en Weskus-dorpies herstel. Die vars, nuwe voorkoms van die Citrusdal, waar die Cederberge sierlik pryk, en aan die anderkant die Cederberg Wil- biblioteek verwelkom nie net die inwoners is lemoenwêreld. In die winter het die dernisgebied. Noord van Vanrhynsdorp (op van Clanwilliam nie, maar ook mense van die manjifieke Sneeukop in kapoktyd sy wit die N7 na Namibië) spoed die pad tussen- omliggende dorpe en plase. kappie op. Dienste word gelewer vanuit die deur die wit Knersvlakte-klippies en velerlei Dit is die eerste biblioteek in die munisi- Citrusdal en TP Meyer-biblioteke. vetplantjies tot by die Noord-Kaap-grens paliteit wat ten volle gerekenariseer het. Citrusdal Biblioteek, wat deel vorm van anderkant Bitterfontein met sy omdraai- Gedurende November 2011 is daar van die munisipale kompleks, word druk besoek trein. Net voor die grens is dit Hardeveld PALS oorgeskakel na SLIMS. Die Internet- deur leerders van die Weskus Kollege, wat ’n en Boesmanland-wêreld. Kennelik is dit ’n fasiliteite van die biblioteek is baie gewild leerdertal van 450 het. Die leerders doen plattelandse streek met mense wat naby aan en ongeveer 200 mense maak maandeliks die natuur lewe, en waar biblioteekdienste daagliks navorsing vir take en baie fotostate daarvan gebruik. ook verskaf word aan baie afgeleë gemeen- word gemaak. Benewens dorpenaars is lede ’n Inligtingsdiens word aan leerders van skappe op die agterpaaie van hierdie streek afkomstig vanuit die 121 plase in die distrik. drie skole gelewer. Kleuters van twee met sy vele kontraste. Citrusdal is boonop ’n seisoenale werkver- crèches besoek gereeld die biblioteek vir Hierdie is die hartland van die Cederberg skaffingsdorp en vir ses maande van die jaar storie-ure. Die bibliotekaris besoek skole en Matzikama Munisipaliteite. Die biblioteke is daar ook ’n toeloop van buitemense wat en klubs (soos die Bejaarde-Klub) om die van Weskus Distriks-Munisipaliteit het met besoek aflê by die biblioteek om tydskrifte belangrikheid van lees te kommunikeer en ingang 1 Julie 2011 oorgegaan na Ceder- en koerante te lees. om goeie verhoudinge te bewerkstellig. berg (een dienspunt) en Matzikama (ses ’n Diens word twee-weekliks aan Ons Die biblioteekassistent bied ’n weeklikse dienspunte). In terme van Matzikama was Huis, ’n tehuis vir bejaardes, gelewer. Kinders program vir die jongspan aan wat fokus dit ’n redelike omwenteling. van twee kleuterskole en ’n nasorg maak op aktiwiteite soos die bou van legkaarte, gereeld ’n draai by hierdie besige biblioteek. woordspeletjies en kreatiewe werk. Die Personeel: een bibliotekaris, een biblioteek- Cederberg Kinderafdeling word ook gebruik vir klein assistent (Voorwaardelike Toelaag). Munisipaliteit funksies soos die bekendstelling van boeke, leeskompetisies en Roald Dahl-partytjies. Ledetal: 1,990 Dienslewering vind plaas vanuit ses biblio- Daar is onlangs ’n suksesvolle tuin-kompeti- Sirkulasie: 45,329 teke en een Wheelie Wagon. sie in die gemeenskap aangebied wat die Kaapse Bibliotekaris, Maart/April 2012 4141 THE LIBRARY ROUTE I ndlela yamathala eencwadi Die span van Leipoldt-Nortier Biblioteek: Natalie Leens (bibliotekaris); Anna Pieters Die vooraansig van (skoonmaker) en Lizel van Reenen (biblioteekassistent) Leipoldt-Nortier Biblioteek, met borsbeelde van C Louis Leipoldt en dokter Nortier aan weerskante ’n Interessante handwerkuitstalling in Lambertsbaai Biblioteek Citrusdal se storie-muur Die tweemanskap Linah Abrahams (biblioteekassistent) en Haneke van Zyl (bibliotekaris) van Lambertsbaai Biblioteek Citrusdal se bibliotekaris Brenda Strauss saam met Wilma George (biblioteekassistent) by die kleurvolle storie-muur Victoria Swarts, assistentbibliotekaris van Elandsbaai Biblioteek by een van haar vindingryke tafeluitstallings Mooi getooi in swart en grys: bibliotekaris Amanda Swartz saam met Hilda Klaasens (biblioteekassistent) van Graafwater Biblioteek 4242 Cape Librarian, March/April 2012 DIE BIBLIOTEEKROETE I ndlela yamathala eencwadi van tyd tot tyd van die biblioteek gebruik. die gemeenskap by tye ook totaal van TP Meyer Biblioteek Internetdienste word aan die publiek verskaf. die buitewêreld afgesny as gevolg van Die naam van die biblioteek is afkomstig Aangesien Lambertsbaai ’n vakansiedorp onbegaanbare paaie. van die eerste bibliotekaris, mnr Thys Peter is, word boeke ook aan vakansiegangers In Oktober 2007 is daar in die behoefte Meyer. Die biblioteek grens aan die kliniek uitgeleen – ’n deposito is betaalbaar vir die van ’n biblioteek voorsien met die inge- en Thusong Sentrum en is ’n klipgooi ver van tydsduur wat boeke uitgeneem word. bruikneming van twee Wheelie Wagons een van die skole in die dorp. Uitstallings van hoogstaande gehalte word wat in die gemeenskapsaal gehuisves word. Twee skoolklasse besoek maandeliks die maandeliks gemaak en vang beslis die oog. Algeria was op daardie stadium nog onder biblioteek en maak op ’n inhuise basis van Personeel: een bibliotekaris; een biblioteek- die jurisdiksie van die Weskus Distriks- die fasiliteit gebruik. Die bibliotekaris geniet assistent. munisipaliteit. Die bibliotekaris verrig ook dit om leerders met hulle take te help en kassiere-pligte. om te gesels oor nuwe boeke en skrywers. Ledetal: 1,179 Die Wheelie Wagons het ’n groot Personeel: een bibliotekaris; een skoonmaker. Sirkulasie: 33,543 omwenteling in die klein bosdorpie veroorsaak. Die saal was gou gevul met die Ledetal: 340 lieflike stemmetjies van kinders wat nie kon Sirkulasie: 11,087 Graafwater Biblioteek wag om te sien wat op die trollies is nie. Graafwater is ’n Sandveld-dorpie en vir Vandag kan volwassenes ure in die biblioteek diegene wat nie weet nie is die Sand- deurbring en kinders kan hulle skooltake Elandsbaai Biblioteek veld en aartappels sinoniem. Die huidige doen. Die trolliebiblioteek ontvang ook Elandsbaai is ’n klein vissersdorpie met biblioteekgebou is op 15 Oktober 1986 sedert die begin van 2011 tydskrifte wat huisies klein en groot langs die see en ingehuldig en spog met ’n gerieflike saal. groot opgewondenheid veroorsaak. vlei. Vanaf Bobbejaanberg se kop is daar Dit is waarskynlik die biblioteek met Personeel: een kassiere/bibliotekaris. ’n pragtige uitsig oor die baai met van die die hoogste inhuise gebruik in die streek mooiste sonsondergange in die land. Baie as gevolg van die uitmuntende en deurlo- Ledetal: 88 van die mense verdien hulle daaglikse brood pende diens wat aan skoliere verskaf word. Sirkulasie: 2,806 uit visvang. Skoolklasse besoek die biblioteek gedurende Dis ’n paradys vir branderplankryers wat die kwartaal (uitgesluit eksamentye) feitlik telkemale terugkeer na hierdie vriendelike op ’n daaglikse basis gedurende skoolure om Wuppertal Biblioteekdepot oase. Die vakansiegangers is gaande oor die navorsing vir take te doen. Die verskaffing Wuppertal vorm geografies deel van die biblioteek. Hulle gesigte spreek boekdele van inligting is ’n baie hoë prioriteit vir die Cederberg Munisipaliteit, maar die Biblio- wanneer hulle meer in dié klein biblioteek biblioteekpersoneel. teekdepot resorteer onder die Morawiese vind as wat hulle gesoek het. Padaanwys- In Februarie 2011 het hierdie biblioteek Kerk en word gehuisves in een van die ings en inligting oor verblyf word ook op ook deel van die tegnologiese era geword klaskamers van die plaaslike skool. aanvraag verskaf. met die installering van vier rekenaars met Die klein dorpie is in ’n kom van die agter- Die bejaardes is deesdae van die gewild- Internettoegang. Ongeveer 100 persone Cederberge geleë: die plek waar Boerneef ste besoekers in die biblioteek, want hulle maak maandeliks van hierdie fasiliteite se ‘berggans ’n veer laat val [het] van die lees so fluks hulle boeke deur. Hulle wil net gebruik. hoogste krans in Wuppertal’. Kinders van hê dat die boekwa meer gereeld in die baai Kleurvolle uitstallings word op ’n gereelde die omliggende buitestasies, soos dit genoem moet aandoen! basis gehou en fokus veral op aktuele sake word, word gedurende die week in die Personeel: een assistentbibliotekaris (Voor- en gesondheidskwessies, met die klem op skoolkoshuis gehuisves en maak ook van die waardelike Toelaag). bewusmaking van die publiek en voorko- biblioteek gebruik. mende aksies wat gevolg kan word. Caroline Kainda, wat buite Wuppertal Ledetal: 594 Personeel: een bibliotekaris; een biblioteek- woonagtig is, lewer ’n biblioteekdiens aan die Sirkulasie: 12,236 assistent (Voorwaardelike Toelaag). gemeenskap as ’n vrywilliger en ontvang nie ’n salaris nie. Sy stap ’n hele paar kilometer Ledetal: 1,027 te voet of ry fiets om hierdie onbaatsugtige Lambertsbaai Biblioteek Sirkulasie: 25,113 diens te

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    9 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us