Matriekuitslaeskole.Co.Za Matriekuitslae Bladsy 1 Tabelle
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
VERSLAG OOR DIE NASIONALE skole.co.za VERSLAG OOR 2018 SE NASIONALE MATRIEKUITSLAESKOLE.CO.ZA MATRIEKUITSLAE BLADSY 1 TABELLE TABEL 1 >> Vergelyking tussen die nasionale slaagpersentasies: 2008 tot 2018 05 TABEL 2 >> Nasionale toelating tot verdere studie: 2008 tot 2018 07 TABEL 3 >> Slaagsyfer en toelating tot verdere studie per provinsie: 2018 09 TABEL 4 >> Vergelyking van die nasionale slaagpersentasie met dié van Afrikaanse skole 11 TABEL 5 >> Vergelyking tussen die nasionale en Afrikaanse skole se B-graadtoelating 11 TABEL 6 >> Persentasie Afrikaanse en nasionale kandidate wat Wiskunde as vak neem: 2015 tot 2018 12 TABEL 7 >> Vergelyking van Wiskunde-onderskeidings in nasionale skole met Afrikaanse skole 12 TABEL 8 >> Vergelyking van die nasionale Wiskunde-slaagpersentasie met Afrikaanse skole 12 TABEL 9 >> Getal kandidate wat Wiskunde as vak neem: 2012 tot 2018 13 TABEL 10 >> Nasionale Wiskunde-getalle, -slaagsyfers, -slaagintervalle en -onderskeidings 14 TABEL 11 >> Vergelyking van prestasies in Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid en Tegniese Wiskunde 14 TABEL 12 >> Verspreiding van prestasie in Wiskunde: 2012 tot 2018 15 TABEL 13 >> Vergelyking tussen die Top 5-Huistale: 2018 17 TABEL 14 >> Vergelyking tussen die provinsies se onderskeidings in Afrikaans Huistaal 18 TABEL 15 >> Uitslae in kernvakke: 2015 tot 2018 19 TABEL 16 >> Top 20-vakke met die meeste onderskeidings: 2018 21 TABEL 17 >> Skole met die meeste onderskeidings 22 TABEL 18 >> Skole met die beste prestasie in Wiskunde 24 TABEL 19 >> Skole met die beste prestasie in Afrikaans Huistaal 26 TABEL 20 >> Skole met die beste prestasie in Rekeningkunde 28 TABEL 21 >> Skole met die beste prestasie in Fisiese Wetenskappe 30 TABEL 22 >> Skole met die beste prestasie in Lewenswetenskappe 32 TABEL 23 >> Top 20-skole met die beste prestasie in vier kernvakke 34 GRAFIEKE GRAFIEK 1 >> Vergelyking tussen die nasionale slaagsyfers: 2008 tot 2018 05 GRAFIEK 2 >> Nasionale persentasie toelating tot verdere studie: 2008 tot 2018 07 GRAFIEK 3 >> Slaagsyfer en toelating tot verdere studie per provinsie: 2018 09 GRAFIEK 4 >> Nasionale Wiskunde-slaagsyfer: 2012 tot 2018 13 GRAFIEK 5 >> Vergelyking van Wiskunde-uitslae: 2018 16 GRAFIEK 6 >> Verspreiding van provinsies se Wiskunde-prestasie: 2018 16 GRAFIEK 7 >> Vergelyking van die persentasie kandidate wat Huistale geslaag het: 2018 17 GRAFIEK 8 >> Persentasie kandidate met onderskeidings in Afrikaans Huistaal volgens provinsie 18 GRAFIEK 9 >> Slaagpersentasie in vier kernvakke: 2015 tot 2018 20 INHOUDSOPGAWE MATRIEKUITSLAE VERSLAG OOR 2018 SE NASIONALE Inleiding tot die nasionale matriekverslag 04 Oorsig van die nasionale matriekuitslae 05 >> Opsomming van die nasionale slaagpersentasies: 2008 tot 2018 05 >> Nasionale deurvloeisyfer vanaf Graad 1 tot graduering 06 >> Opsomming van die nasionale toelating tot verdere studie: 2008 tot 2018 07 >> Slaagsyfer en toelating tot verdere studie per provinsie: 2018 09 >> Universiteite se beperkte kapasiteit 10 Afrikaanse skole gemeet teen nasionale skole 11 >> Definisie van Afrikaanse skole soos in dié verslag gebruik 11 >> Vergelyking van die nasionale slaagpersentasie met dié van Afrikaanse skole 11 >> Vergelyking tussen die B-graadtoelating van Afrikaanse skole en die nasionale uitslae 11 >> Afrikaanse teenoor nasionale kandidate wat Wiskunde as vak neem: 2015 tot 2018 12 >> Wiskunde-onderskeidings: Só vergelyk Afrikaanse skole met ander skole wêreldwyd 12 Wiskunde: Só het leerders met syfers gevaar 13 >> Getal kandidate wat Wiskunde as vak neem: 2012 tot 2018 13 >> Algehele Wiskunde-prentjie: 2012 tot 2018 14 >> Kandidate met Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid en Tegniese Wiskunde: 2018 14 >> Verspreiding van prestasie in Wiskunde: 2012 tot 2018 15 >> Wiskunde: Só vaar kandidate in 2018 16 Afrikaans Huistaal: Só het moedertaalsprekers presteer 17 >> Vergelyking tussen die topvyf-Huistale (Huistale met die meeste kandidate) 17 >> Vergelyking tussen verskillende provinsies se onderskeidings in Afrikaans Huistaal 18 Ander kernvakke: Só het leerders in kernvakke uitgeblink 19 >> Opsommende syfers in vier kernvakke: 2015 tot 2018 19 >> Slaagpersentasie in vier kernvakke: 2015 tot 2018 20 >> Top 20-vakke met die meeste onderskeidings: 2018 21 Presterende skole: Dié skole se matrieks gee die pas aan 22 Gevolgtrekkings oor die nasionale matriekuitslae 35 Aanbevelings vir die pad vorentoe 36 INLEIDING TOT DIE NASIONALE MATRIEKVERSLAG ie Skoleondersteuningsentrum (SOS) is ’n met ontledende data en kommentaar op die Nasionale organisasie sonder winsoogmerk met Senior Sertifikaat-eksamenuitslae. Hierdie verslag is ge- die visie om die toekoms van Christelike, grond op syfers wat in 2019 deur die Departement van Afrikaanse onderwys te verseker deur Basiese Onderwys (DBO) bekendgemaak is. gehalte-onderrig wat reeds bestaan, in stand te hou én waar nodig nuut te bou. Die doel van hierdie verslag is om ’n kritiese blik op die D eksamenuitslae te werp, ten einde suksesse, uitdagings en Afrikaanse skole in Suid-Afrika vaar bekommernisse uit te lig. Die SOS gebruik hierdie ontle- uitstekend op alle terreine. Te midde van dings ook om aanbevelings aan skole en die DBO te maak, druk vanuit verskeie oorde, bly Afrikaanse wat tot die verbetering van onderwys en motivering van skole steeds eilande van uitnemendheid onderwysers kan lei. wat enersyds vir ouers waarde vir geld en Laastens het die verslag ten doel om die prestasies van andersyds vir leerders ’n skoolloopbaan Afrikaanse skole uit te lig en die toppresterende skole aan te van wêreldgehalte bied. wys. Soos die verslag sal wys, het leerders aan Afrikaanse skole vanjaar weer aansienlik beter presteer tydens die Die SOS werk om elke skool in ons land, waar onderrig in 2018-matiekeksamen as hul Engelse eweknieë. Afrikaans gebied word, by te staan om in die toekoms steeds onderrig van wêreldgehalte te bly verseker. Ons fokus veral Die verslag fokus hoofsaaklik op Afrikaanse skole asook die op die ondersteuning en ontwikkeling van Afrikaanse onder- vakgebiede Wiskunde, Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, wysers. Ons glo dat hierdie belegging ’n hoë opbrengs lewer Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe. Vir die – suksesvolle leerders wat hul skoolloopbaan voltooi met doeleindes van hierdie verslag word alle skole wat Afrikaans verskeie keuses vir tersiêre opleiding en beroepe. Huistaal as skoolvak aanbied, as Afrikaanse skole beskou. Dit sluit dus alle Afrikaans enkelmedium-, parallelmedium- en As deel van die uitvoering van ons visie en missie, stel die dubbelmediumskole in. Dit sluit ook Engelse skole in wat SOS sedert 2015 elke jaar ’n matriekverslag bekend Afrikaans Huistaal aanbied. SUKSES in die lewe kom wanneer jy eenvoudig weier om moed op te gee; met doelwitte só duidelik dat struikelblokke, “mislukking en verlies jou net méér aanspoor en motiveer.” VERSLAG OOR 2018 SE NASIONALE BLADSY 4 SKOLE.CO.ZA BLADSY 4 MATRIEKUITSLAE SKOLE.CO.ZA OORSIG VAN DIE NASIONALE MATRIEKUITSLAE 1 Opsomming van die nasionale slaagpersentasies: 2008 tot 2018 SLAAG DRUIP KANDIDATE GETAL GETAL JAAR GESKRYF KANDIDATE PERSENTASIE KANDIDATE PERSENTASIE 2008 533 561 334 744 62.7% 199 817 37.3% 2009 552 073 334 718 60.6% 217 355 39.4% 2010 537 543 364 513 67.8% 171 471 32.2% 2011 496 090 348 114 70.2% 147 976 29.8% 2012 511 152 377 829 73.9% 133 323 36.1% 2013 562 112 439 779 78.2% 122 333 21.8% 2014 532 860 403 874 75.8% 128 986 24.2% 2015 644 536 455 825 70.7% 188 711 29.3% 2016 610 178 442 672 72.5% 167 506 27.5% 2017 534 484 401 435 75.1% 133 049 24.9% 2018 512 735 400 761 78.2% 111 974 21.8% TABEL 1: Vergelyking tussen die nasionale slaagpersentasies: 2008 tot 2018. UITSLAE: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: 2008 TOT 2018 700 000 600 000 500 000 400 000 300 000 GETAL LEERDERS GETAL 200 000 100 000 0 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 Druip 199 817 217 355 171 471 147 976 133 323 122 333 128 986 188 711 167 506 133 049 111 974 Slaag 334 744 334 718 364 513 348 114 377 829 439 779 403 874 455 825 442 672 401 435 400 761 GRAFIEK 1: Vergelyking tussen die nasionale slaagsyfers: 2008 tot 2018. enmerkend van toppresterende skole is goeie skoolbestuur en -leierskap, toegewyde en kundige onderwysers en ’n sterk werkkultuur onder leerders. Die SOS is dankbaar dat ’n groter persentasie van die leerders wat dit tot in matriek Kmaak, wel slaag. Hoewel die kennis en vaardighede wat Suid-Afrikaanse marikulante deur hul skoolloopbaan opdoen nie noodwendig aan die eise van ’n geglobaliseerde wêreldekonomie voldoen nie, ontsluit ’n matrieksertifikaat tóg geleenthede vir leerders. Vanjaar kry 78.2% van ons land se marikulante verdere geleenthede. Aangesien daar in 2007 altesaam 1 141 731 leerders in Graad 1 begin skoolgaan het, waarvan net 400 761 matriek in 2018 geslaag het, is die ware slaagsyfer, oftewel deurvloeisyfer, slegs 35.1%. Die SOS se felste kritiek teen die Departement van Basiese Onderwys (DBO) is die feit dat sowat twee-derdes van alle kinders wat begin skoolgaan in Suid-Afrika, nooit matriek suksesvol voltooi nie. Die deurvloeisyfers van Afrikaanse skole is aansienlik hoër. Leerders wat wegraak uit die stelsel voordat hulle matriek skryf, is een van die groot redes waarom daar tereg gepraat word van ’n onindiensneembaarheid onder die jeug van Suid-Afrika. Hierdie jongmense bied geen vaardighede aan voornemende werkgewers nie en staar ’n werklose toekoms sonder vooruitsigte in die gesig. 2 Nasionale deurvloeisyfer vanaf Graad 1 tot graduering 3 Opsomming van nasionale toelating tot verdere studie: 2008 tot 2018 B-GRAAD DIPLOMA HOËR SERTIFIKAAT KANDIDATE