11/19/2020 Mail - Marissa Botha - Outlook Fw: Naledzi Environmental Consultants - Saal bespreking - Lekkersing Saal 4 Desember 2020 (14h00) Marissa Botha <
[email protected]> Thu 11/19/2020 3:35 PM To:
[email protected] <
[email protected]> Cc:
[email protected] <
[email protected]>; Richtersveld GEV/CPA <
[email protected]> 1 attachments (108 KB) Publieke Vergadering Kennisgewing - reviewed.docx; Goeie dag Maria, Ek bevesg net weereens met jou, ons het nou vier vergaderings gereel in die Richtersveld area wat verwant hou met die Samara prospekteerreg aansoeke. Jy sal sien Lekkersing se vergadering is gereel vir 4 Desember 2020 om 14:00 die middag. Ons wil graag net al van 13h00 af toegang he tot die saal sodat ons, ons toerusng kan opstel asseblief. Die vergarderings is geskeduleer as volg: 3 DESEMBER 2020 Kuboes NGK Saal 10h00 - 12:30 Sanddrif Saal 14h00 - 16:00 4 DESEMBER 2020 Eksteenfontein Saal 10h00 - 12:30 Lekkersing Saal 14h00 - 16:00 Soos bespreek, sal jy asseblief die aangehegde Afrikaanse kennisgewing opsit by the munisipale gebou asook in die Lekkersing dorp/area sodat die gemeenskap kennis dra hiervan? Jy kan net vir my WhatsApp fotos stuur van waar jy dit opgesit het asb, indien moontlik. Die Administrateur van die Richtersveld GEV asook GEV dra kennis hiervan en is ook ingesluit by hierdie epos. Ons het reeds die saal bespreek by Port Nolloth Munisipaliteit en betaal. Baie groete, Marissa Botha Naledzi Environmental Consultants Pty Ltd Email:
[email protected] Cell: 084 226 5584 www.naledzi.co.za