Julie 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2804 Datum: Sunday, July 01, 2007 Daar is 16 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Re: Weblblad sagteware From: SIEG 2a. GREYLING From: Adela MEYER Albertinia 2b. Re: GREYLING From: Arnold Greyling 3a. OCKERSE From: Adela MEYER Albertinia 3b. OCKERSE From: Annelie Els 4a. Re: Krygsgevangenes na Ceylon From: Lee Marais 5a. Jan Spies - Re: [SA-Gen] [Koerant] Die Republikein Donderdag, 28 Jun From: Lucas Rinken 5b. Spies en Plessie! From: Lucas Rinken 5c. Re: Spies en Plessie! From: Simon du Plooy 5d. Re: Spies en Plessie! From: Avida Bresler 5e. Re: Spies en Plessie! From: Blikkies 5f. Re: Spies en Plessie! From: Nardus Combrinck 6. OUDTSHOORN LIDMAATREGISTER (Deel 72) From: alta le roux 7. OUDTSHOORN LIDMAATREGISTER (Deel 71) From: alta le roux 8. [Koerant] Beeld 30 Junie 2007 From: Blikkies 9. Tolla van der MERWE From: Lucas Rinken Boodskap 1a. Re: Weblblad sagteware Posted by: "SIEG"
[email protected] buckleysieg Sat Jun 30, 2007 4:16 am (PST) Hi Francois, Ek sekondeer jou voorstel van "OnsFamilie" of selfs MyFamilie" (as dit beskikbaar is) wat dit herkenbaar maak in Afrikaans sowel as Engels? Groete Sieg ps. was daar al baie navraag na jou aanbod? Boodskap 2a. GREYLING Posted by: "Adela MEYER Albertinia"
[email protected] Sat Jun 30, 2007 7:16 am (PST) Lysvriende, Kan iemand my help met die ouers en inligting van Barend Christiaan GREYLING asook wanneer hy getroud is met Johanna Adolphina Bierman. Ek het haar ouers maar geen datums vir haar nie. Dankie byvoorbaat Adela MEYER Albertinia Boodskap 2b.