Julie 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2804
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Julie 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2804 Datum: Sunday, July 01, 2007 Daar is 16 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Re: Weblblad sagteware From: SIEG 2a. GREYLING From: Adela MEYER Albertinia 2b. Re: GREYLING From: Arnold Greyling 3a. OCKERSE From: Adela MEYER Albertinia 3b. OCKERSE From: Annelie Els 4a. Re: Krygsgevangenes na Ceylon From: Lee Marais 5a. Jan Spies - Re: [SA-Gen] [Koerant] Die Republikein Donderdag, 28 Jun From: Lucas Rinken 5b. Spies en Plessie! From: Lucas Rinken 5c. Re: Spies en Plessie! From: Simon du Plooy 5d. Re: Spies en Plessie! From: Avida Bresler 5e. Re: Spies en Plessie! From: Blikkies 5f. Re: Spies en Plessie! From: Nardus Combrinck 6. OUDTSHOORN LIDMAATREGISTER (Deel 72) From: alta le roux 7. OUDTSHOORN LIDMAATREGISTER (Deel 71) From: alta le roux 8. [Koerant] Beeld 30 Junie 2007 From: Blikkies 9. Tolla van der MERWE From: Lucas Rinken Boodskap 1a. Re: Weblblad sagteware Posted by: "SIEG" [email protected] buckleysieg Sat Jun 30, 2007 4:16 am (PST) Hi Francois, Ek sekondeer jou voorstel van "OnsFamilie" of selfs MyFamilie" (as dit beskikbaar is) wat dit herkenbaar maak in Afrikaans sowel as Engels? Groete Sieg ps. was daar al baie navraag na jou aanbod? Boodskap 2a. GREYLING Posted by: "Adela MEYER Albertinia" [email protected] Sat Jun 30, 2007 7:16 am (PST) Lysvriende, Kan iemand my help met die ouers en inligting van Barend Christiaan GREYLING asook wanneer hy getroud is met Johanna Adolphina Bierman. Ek het haar ouers maar geen datums vir haar nie. Dankie byvoorbaat Adela MEYER Albertinia Boodskap 2b. Re: GREYLING Posted by: "Arnold Greyling" [email protected] greylina Sat Jun 30, 2007 9:22 am (PST) On Sat, Jun 30, 2007 at 04:12:21PM +0200, Adela MEYER Albertinia wrote: > Kan iemand my help met die ouers en inligting van Barend Christiaan GREYLING asook wanneer hy getroud is met Johanna Adolphina Bierman. Ek het haar ouers maar geen datums vir haar nie. > Hallo Adela Daar is 14 Barend Christiaan GREYLINGs in my databasis maar ongelukkig was nie een van hulle met Johanna Adolphina Bierman getroud nie. Vir 'n paar van hulle het ek nie eggenote nie so as jy enige verdere inligting het of kry sal ek graag ook daarvan wil hoor. Dankie Arnold -- Fertility is hereditary. If your parents didn't have any children, neither will you. Arnold Greyling E-mail: [email protected] http://www.greyling.za.org Tel: +27 11 673 2628 Cell. +27 82 377 1836 Fax. +27 11 477 0527 Boodskap 3a. OCKERSE Posted by: "Adela MEYER Albertinia" [email protected] Sat Jun 30, 2007 8:40 am (PST) Lysvriende, Met die dat my blikbrein die gees gegee het, het ek die kontakbesonderhede verloor wat een van ons lysvriende vir my laat kry i.v.m. Albert Willem OCKERSE * 1862 +1934 x ? Margaretha Nicolasina DUMONT * 1872 +1930. Dit sal baie waardeer word as die vriendelik lysvriend dit weer vir my kan laat kry asseblief Adela MEYER Albertinia waar dit nat en koud is vanmiddag. Boodskap 3b. OCKERSE Posted by: "Annelie Els" [email protected] engelkind2000 Sat Jun 30, 2007 6:22 pm (PST) Hallo Adela, Gaan kyk hier na die OCKERSE se webwerf, jou DUMONT se info is daarop. http://freepages.genealogy.rootsweb.com/~ockerse/ Die "Tannie Marie" was `n nooi Badenhorst en familie van my. Groetnis Annelie Valhalla. Boodskap 4a. Re: Krygsgevangenes na Ceylon Posted by: "Lee Marais" [email protected] maraislee Sat Jun 30, 2007 9:48 am (PST) Dankie, ek sal hulle kontak. Bly gelukkig nie ver van Bloemfontein Boodskap 5a. Jan Spies - Re: [SA-Gen] [Koerant] Die Republikein Donderdag, 28 Jun Posted by: "Lucas Rinken" [email protected] rinkenlg Sat Jun 30, 2007 10:51 am (PST) Naand vriende, Dankie aan Louis vir hierdie brokkie. Maar kan die SPIES kenners ons asseblief vertel waar Jan in die familie inpas! So 'n besondere mense verg beslis meer aandag. Wie was sy ouers? Wie was sy vrou? Het hulle kinders gehad? Help ASSEBLIEF! Vriendelike groete, Lucas Boodskap 5b. Spies en Plessie! Posted by: "Lucas Rinken" [email protected] rinkenlg Sat Jun 30, 2007 11:19 am (PST) Naand weereens, Van Jan Spies gepraat! Sy groot maat was Du Plessie. Wie was hy nou weer? Pieter du Plessie as ek reg onthou. Weet iemand meer oor hom? As ek reg onthou was hy Dr. du Plessie, 'n letterkundige. Help ASSEBLIEF! Groetnis, Lucas Boodskap 5c. Re: Spies en Plessie! Posted by: "Simon du Plooy" [email protected] sjdp1951 Sat Jun 30, 2007 11:33 am (PST) Lucas, Uittreksel vanaf http://www.storiewerf.co.za Daar is BAIE verwysings na PG. Simon. Onderhoud met Leana van der Walt, 14 jaar, Hoërskool Sasolburg. 6 Februarie 2000 Wie is PG du Plessis? PG du Plessis is bekend vir 'n goot verskeidenheid skryfwerk. Sy eerste drama (Die nag van legio) het in 1969 verskyn. Van die drama Siener in die suburbs is later 'n rolprent gemaak. As koerantredakteur het hy weekliks 'n rubriek gehad. Van dié stories het die TV-reeks Koóperasiestories geword. Hy skryf ook romans en het vir jare saam met Jan Spies deelgeneem aan die geselsprogram Stoepstories. PG du Plessis boer deesdae in die Wes-Transvaal (Rysmierbul -Tussen Potch en Carltonville) Groetnis, Simon. Boodskap 5d. Re: Spies en Plessie! Posted by: "Avida Bresler" [email protected] avidabresler Sat Jun 30, 2007 11:35 am (PST) PG du Plessis Pieter George du Plessis, gebore 23 July 1947. Verwysings hier: http://www.stellenboschwriters.com/duplessispg.html Boodskap 5e. Re: Spies en Plessie! Posted by: "Blikkies" [email protected] blignautfanie Sat Jun 30, 2007 11:38 am (PST) Lukas was dit nie dalk PG du Plessis nie? Fanie Boodskap 5f. Re: Spies en Plessie! Posted by: "Nardus Combrinck" [email protected] Sat Jun 30, 2007 1:17 pm (PST) Tans afgetree op `n plasie op Rysmierbult Nardus Boodskap 6. OUDTSHOORN LIDMAATREGISTER (Deel 72) Posted by: "alta le roux" [email protected] Sat Jun 30, 2007 11:25 am (PST) AANGENOMEN TE OUDTSHOORN OP 29 SEPTEMBER 1871 (Deel 72) Stephanus Willem Daniel OTTO, *21 Jun 1854 (Kleinkruis) Joh.zoon Pieter Bernardus LEROUX, *10 Apr 1854 (Oude Muragie) P.zoon Hendrik Josephus Jacobus Terblanche, *17 Mei 1853 (Voorbedacht) H.zoon Josephus Johannes Anthonie RADEMEYER, *26 Okt 1854 (Kliprivier) A.zoon Johannes Christoffel BOTHA, *16 Jun 1851 (Welgevonden) David zoon Hendrik BARNARD, *14 Jul 1854 (Armoed) Jan zoon Jacob Johannes NORTIER, *19 Okt 1848 (Wijnandsrivier) Wijn.zoon Pieter Adrianus SCHAAP, *16 Sep 1854 (Rietvalley) P.zoon Ockert Petrus Jacobus OLIVIER, *9 Des 1854 (Armoed) Andrs.zoon Johannes Jacobus SCHOEMAN, *16 Sep 1855 (Combuis) Steph.zoon Jacobus Johannes VAN ZIJL, *12 Sep 1855 (Combuis) Jac.zoon (Attest. Burgersdorp/Steynsburg) Catharina Elizabeth OTTO, *14 Jul 1856 (Kleinkruis) Joh.dochter Anna Sophia KELLER, *22 Aug 1854 (Kliprivier) Marth.dr. Antoinetta Elisabeth SCHAAP, *10 Jun 1856 (Rietvalley) P.dr. Johanna Jacomina Christiana VAN GREUNE, *3 Aug 1856 (Welbedacht) Adam dr. Helena Maria NORTIER, *16 Jun 1856 (Armoed) Corn.dr. Anna Catharina Hesther Johanna Stoffelina KLEYN, *13 Sep 1854 (Doornrivier) Tobias dr. (Attest. naar Knysna 25 Maart 1883) Maria Magdalena Jacoba Petronella ALBERTS, *29 Mei 1856 (Buffeljagtsfontein) Hendrik dr. Petronella Elisabeth MEYER, *20 Aug 1856 (Rietfontein) Esaias dr. Cecilia Johanna Maria OLIVIER, *20 Feb 1856 (Saffraanrivier) Willem dr. Hendrina Cecilia JORDAAN, *7 Mei 1852 (Armoed) Willem dr. Catharina Aletta Petronella Alida FOURIE, *26 Mei 1855 (Armoed) Andr.dr. Magdalena Johanna VAN DER WESTHUYSEN, *9 Jul 1842 (Grootkruis) Huisvrouw van Jeremias Bouwer Alta le Roux [email protected] Posbus 1138, OUDTSHOORN, 6620 Tel. 083 996 0676 / 044 272 2271 (h) / 044 272 7636 (w) Boodskap 7. OUDTSHOORN LIDMAATREGISTER (Deel 71) Posted by: "alta le roux" [email protected] Sat Jun 30, 2007 11:25 am (PST) AANGENOMEN TE CALITZDORP OP 15 JULY 1871 (Deel 71) Bernardus Lambertus SAAYMAN, *26 Mrt 1854 Jacobus Stephanus Willem PRETORIUS, *3 Sep 1855 (Cert. na Lady Brand 19 July 1878) Louis NEL, *17 Nov 1853 Nicolina Jacoba Dorothea STRIJDOM, *3 Aug 1855 C.dr. Susanna Jacoba OLIVIER, *4 Nov 1855 J.dr. Maria Clasina VAN GREUNEN, *10 Mrt 1856 P.dr. Aletta Geertruida SAAYMAN, *14 Jan 1856 Anna Maria STIMIE, *1 Jul 1855 C.dr. (Cert. n. Lady Brand 19 July 1878) Catharina Petronella Hermina PRETORIUS, *16 Apr 1856 F.dr. Anna Maria Johanna CALITZ, *19 Jan 1853 J.dr. Geertruida Anna Magdalena PRETORIUS, *7 Sep 1855 G.dr. Anna Catharina Susanna HATTINGH, *1 Feb 1854 Cecilia Johanna STRYDOM, *5 Nov 1854 Ch.dr. Catharina Josephina Johanna BURGER, *19 Sep 1852 (Huisvrouw van D. Olivier) Hesther Maria Louisa FOURIE, *14 Mrt 1856 J.dr. Catharina Maria Magdalena VAN WIJK, *19 Aug 1855 Jeanetta Wilhelmina STRIJDOM, *30 Mrt 1856 C.dr. Hesther Maria CLAASSEN, *28 Mrt 1856 N.dr. Magdalena Johanna VAN GREUNEN, *25 Jan 1855 G.dr. Alta le Roux [email protected] Posbus 1138, OUDTSHOORN, 6620 Tel. 083 996 0676 / 044 272 2271 (h) / 044 272 7636 (w) Boodskap 8. [Koerant] Beeld 30 Junie 2007 Posted by: "Blikkies" [email protected] blignautfanie Sat Jun 30, 2007 11:29 am (PST) SWART; Elise * LE ROUX + Helderberg Hospice, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie, voorheen Sasolburg, Vrystaat provinsie, Pretoria, Secunda, Mpumalanga provinsie, Kleinmond, Wes-Kaapprovinsie, Riviersonderend, Wes-Kaapprovinsie en Gordonsbaai, Wes-Kaapprovinsie. Roudiens: NG Kerk, Gordonsbaai, 03/07/2007, 10:00. Sal onthou word deur Charles, kinders, kleinkinders en familie. (Beeld - 30/06/2007) Doves Begrafnisdienste, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie, 021-852-1546. Groete, Fanie Blignaut, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [email protected]. Boodskap 9. Tolla van der MERWE Posted by: "Lucas Rinken" [email protected] rinkenlg Sat Jun 30, 2007 11:38 am (PST) Weer ek, Volgende op die lys wat ons aandag verg is dan seker Tolla van der MERWE wie blykbaar oorlede is na 'n motor ongeluk op 7.8.2000.