BOEKBESPREKING - Kol (Dr) Jan Ploeger*
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 19, Nr 2, 1989. http://scientiamilitaria.journals.ac.za BOEKBESPREKING - Kol (dr) Jan Ploeger* Arthur Davey (ed), Breaker Morant and the het die Britse Militere Inligtingsdiens (Pretoria) Bushveldt Carbineers. Van Riebeeck die voortou geneem. Die stigtingsdatum was Society, Cape Town, 1987. 21.2.1901 en maj. RW. Lenehan, 'n Australier, is as bevelvoerder benoem. In 1977 het prof. dr. S.B. Spies in sy Methods of Barbarism?Roberts and Kitchener and Civilians Die werwing van die berede korps, waarvan die in The Boer Republics January 1900-May 1902 lede spesiale dienste verrig het, vgl. 1 en 2 (Cape Town - Pretoria) verwys na die oortreding Kitchener's Fighting Scouts, Steanaecker's van oorlogsgebruike deur 'n viertal offisiere van Horse e.a:), het in Pretoria, Kaapstad, Durban en 'n ongereelde Britse eenheid, die Bushveldt Car- Oos-Londen plaasgevind. Op 'n sekere tydstip bineers (BVC) teenoor Boere wat oorgegee het was daar 43 Australiers uit 'n totaal van 105 en die sendeling Daniel Heese, van Makapaans- oorspronklike lede. Onder die lede was ook 'n poort. Dit was die enigste voorval van sy soort in aantal burgers wat oorgegee het (National die Britse geledere. Scouts) en mense wat inligtingswerk verrig het, sowel as 'n viertal Nieu-Seelandse drosters. Die As gevolg van hulle oortredings het It. Henry eenheid was vindingryk, uitermate beweeglik en Harbord Morant, It. P.J. Handcock en G.R. Wit- strydvaardig en is op 1.12.1901 tot die Pieters- ton (Australiers) en die Brit It. H. Picton in Janu- burg Light Horse herdoop. Lede het o.m. 'n so- arie en Februarie 1902 voor die krygshof ver- genaamde "opdrag" van lord Kitchener uitge- skyn. Die drie eersgenoemdes is skuldig bevind voer nl. dat niemand lewendig gevange geneem aan moord. Morant en Handcock is op word nie. 'n Klein groepie offisiere het, in stryd 27.2.1902 op Pretoria tereggestel, Witton is le- met aile voorskrifte, gevangenes e.a. doodge- wenslange tronkstraf opgeh3, terwyl Picton skul- skiet. S6 het 'n agttal Boere hulle lewens by die dig bevind is aan strafbare manslag en afge- Elimhospitaal verloor. dank is (p.276). Aan die begin van Oktober 1901 het kapt. F.R. Dit is kortliks die onderwerp van bespreking de Bertodano ondersoek na aanleiding van ge- deur prof. Davey wat nadruk Ie op die feit dat dit rugte begin instel en kort daarna het 15 onderof- verkeerd is om die voorval as 'n alleenstaande fisiere en manskappe van die BVC op Pieters- gebeurtenis te beskou. Dit moet binne die raam- burg 'n verklaring LV.m. gepleegde onreelmatig- werk van die militere en politieke geskiedenis hede en moorde afgele. Maj. Lenehan, Ite. Mor- van die oorlog in Suid-Afrika gesien word. Dan is ant, Handcock, Witton, kapt. Taylor e.a. is die BVC-saak van mindere betekenis. Aange- gevange geneem en ondersoek is ingestel. Die sien die drie vernaamste veroordeeldes Austra- hofsaak het daarop uitgeloop dat Ite. Handcock liers was, is die belang van die gebeurtenis nie en Morant tot die vuurpeloton gevonnis is. U. aileen deur die Australiese sentiment vergroot Witton se lewenslange tronkstraf het geeindig nie, maar ook verdraai en uit verband geruk. Dit met sy vrylating in 1904. U. Pitton is ontslaan, was een van die vernaamste beweegredes van maj. Lenehan is terug na' Australie, terwyl kapt. prof. Davey om die hele aangeleentheid on par- Taylor vrygespreek is. tydig na te gaan en die feite aan die leser voor te Ie. * i.-* In 1907 het It. Witton se Scapegoats of the Em- Die Bushveldt Carbineer of BVC-saak vind sy pire verskyn (tweede uitgawe 1982). In hierdie ontstaan in die geledere van 'n ongereelde boek is Ite. Morant en Handcock as martelaars Britse eenheid wat aan die begin van 1901 ont- en slagoffers geskets. Op die wyse het die ge- staan het te Pretoria. Die doel was om 'n ge- deeltelike betroubare relaas tot die legen- deelte van Noord-Transvaal (Waterberg, Sout- devorming bygedra. Vervolgens het A.J. Bucha- pansberg) te onderwerp en om sporadiese nan se Henry Mordaunt (Morant) novelle Where guerrilla-bedrywighede doeltreffend teen te Day Begins en C.S. Jarvis se Half a Life (1943) gaan. In verband met die stigting van die BVC die lig gesien. Besonder romanties is F.M. Cut- 47 Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 19, Nr 2, 1989. http://scientiamilitaria.journals.ac.za lack se Morant: A Horseman who made History (pp. Iv-Ivi). Ten slotte word die leser ingelei in wat in (1962) verskyn het. M. Carnegie en F. die distrik Soutpansberg en sy bevolking om- Shields was verantwoordelik vir In Search of streeks 1890-1900 (pp. Ivi-Ixii) en die omstan- Breaker Morant Balladist and Bushveldt Carbi- dighede waarcnder die verslae van die krygs- neer (1979) in Australie. Die sterk mitologiese raad in 1940 tydens 'n Duitse bombardement inslag is in Kit Denton se The Breaker (1973, (9.9.1940) verlore gegaan het (pp. Ixii-Ixv). 1980) verder versterk. Die Australiese rolprent Breaker Morant (1980) is as "a gripping drama" Daarna volg 'n groot aantal toeligtende stukke beskryf. In 1983 het die romantiese Closed File wat met die grootse sorg opgespoor is. Daar is ban Kit Denton gevolg. briewe van sers. Frank Eland oor operasies e.d.m, gegewens oor eerw. CAD. Heese, 'n In Suid-Afrika het Hedley Chilvers 'n hoofstuk in verslag van dr. Liengme (hospitaal, Elim) en die The Yellow Man Looks On (1933), verdigsel, aan gedenkskrifte van H.R. Mingard. Van besondere die genoemde onderwerp gewy. Bekend is ook belang is kapt. Frederick Rovmon de Bentedano Oos van Oornrivier, van D. Moller-Malan. In 1977 (1871-1955) se gedenkskrif van 1953. Hy het volg 'n feitlike verhaal in S.B. Spies se Method of veel, dalk die meeste, geweet en sy aanteke- Barbarism, terwyl dr. CAR. Schulenburg in ninge is opgeneem in die Nasionale Argief (Zim- 1981 'n waarheidsgetroue artikel oor die onder- babwe). Ook Naturellekommissaris F. Enracht. werp geskryf het. Mooney, wat as inligtingsbeampte in Spelonken Daar is dus, in die historiografie, 'n mengsel van opgetree het, het aantekeninge e.d.m. nagelaat verdigsels en feite, wat of sterk na die een of in en het o.m. die Minister van Naturellesake, sir die ander rigting oorhel. In sy kommentaar het Godfry/Lagden, oor die optrede van die BVC die skrywer hom allereers ten doe I gestel om die ingelig. Die stukke waaroor die hof van onder- belangstellende leser 'n waarheidsgetroue soek beskik het (p. 74 e.v.) is van die grootste beeld te verstrek wat op feite gegrondves is. belang. Dit geld ook ten opsigte van besonder- Hier is dus sprake van 'n doelbewuste poging hede oor die krygsrade en parlementere debatte om die bestaande legendevorming uit te wis en (Austral ie, Engeland). die voorval tot sy ware afmetings terug te bring. Ons vestig nogmaals die aandag op die memo- **** randum van die 15 onderoffisiere en manskappe aan kol. F.H. Hall, RA waarin o.m. die volgende voorkom: Watter werkwyse het prof. Davey gevolg? Hy het die geskiedenis van die BVC geskets (pp. "Sir, many of us are Australians who have xvii-xxii), nadruk gele op die tendense van la- fought throughout nearly the whole war while tere beskrywings van die BVC-saak (pp. others are Africanders who have also fought xxiii-xxix), die dissipline in die Britse leer ge- from Colenso till now. We cannot return home skets (pp. xxx-xxxii) die leser 'n beeld van lord with the stigma of these crimes attached to Kitchener en sy staf gegee (pp. xxxiii-xxxvii) en our names." vervolgens 'n waardevolle beskouing oor oor- *** * logsgebruike aan die leser voorgele (pp. xxxvii-xxxiv). Verder is aantekeninge oor Boere- Dit is 'n paar belangrike aspekte van 'n boek wat krygsgevangenes (pp.xl-xli), sowel as uitvoe- die belangstelling en aandag geniet van almal riger gegewens oor kapt. P;F. Hunt, kapt. J.H. wat meer wil weet van hierdie voorval uit die Robertson en kapt. Alfred Taylor, sowel as It.-kol. Anglo-Boereoorlog. Dit is 'n voorval wat van die F.H. Hall, RA (pp. xli-Ii) gepubliseer. Belangrik legendestadium, deur 'n bekwame navorser na is verder die aantekeninge i.v.m. die optrede die werklikheid teruggebring is. Die onopge- van kapt. F.R. de Bertedano en ander om die smukte verhaal verdien die aandag van almal skuldiges vas te trek (pp. Ii-Iv) en die eerste wat die waarheid lief het. Britse reaksies op die teregstellings in Engeland • Kol (dr) Jan Ploeger (afgetree) 48.