SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2010 Jaargang VII Maand 4 April 2010 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. April 2010 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 4295 Datum: Thursday, April 01, 2010 Daar is 25 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Re: van Rensburg kenners From: paul_le_roux 1b. Re: van Rensburg kenners From: paul_le_roux 1c. Re: van Rensburg kenners From: stamouers 2a. Vertaal vanaf Hollands na Engels From: Grahame Naudé 3a. Re: LDS Indekseering - Suid-Afrika From: Vivian Watts 4. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Maart 2010 From: P Marx 5a. Re: KOTZE STAMBOOM EN GESKIEDENIS From:
[email protected] 6a. 'n Nuwe lid? From: Sunelia Heath 6b. Re: 'n Nuwe lid? From: Dennis Pretorius 7a. Re: Fw: familie bijbel From: Dennis Pretorius 7b. Re: Fw: familie bijbel From: Dennis Pretorius 7c. Re: Fw: familie bijbel From: Sarel Burger 8.1. Re: New file uploaded to SAGenealogie From: Rina Hartzenberg 9a. Re: Betekenis van name From: Francois Smith 10. Fw: Yahoo Groups outage affekteer SAGen From: Dennis Pretorius 11a. [koerant]Zoutnet 2008 06 09 Monuments in honour of civil war victims From: Louis Olivier 11b.