January 2009 07:47 To: Sagenealogie Subject: [SA-Gen] Matriekuitslae
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2008 Jaargang VI Maand 1 Januarie 2009 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Januarie 2009 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3571 Datum: Thursday, January 01, 2009 Daar is 13 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. HOW TO: Excel na Gedcom From: Johann Hanekom 2a. Rootsmagic na Legacy From: Fanie Buys 2b. Re: Rootsmagic na Legacy From: Johann Hanekom 3a. Die Jaar 2009 From: Dennis Pretorius (LT) 3b. Re: Die Jaar 2009 From: F.Venter 3c. Die Jaar 2009 From: [email protected] 4. Nuwe jaarswense From: Louis Olivier 5. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Des 2008 From: P Marx 6a. Re: Excel na Gedcom From: Annelie Els 7a. Matriekuitslae From: Elmien Wood 8. Lydenburg Vloed 2001 From: Hetta Scholtz 9. 'n Nuwe jaar baba. From: aletta magrieta.quebbemann 10a. Re: Maria Petronella Wilhelmina Botha From: Janet Melville 1a. HOW TO: Excel na Gedcom Posted by: "Johann Hanekom" [email protected] johann.hanekom Wed Dec 31, 2008 10:47 am (PST) Hallo Dennis en Annelie (en Andere wat belangstel) Hier is ‘n vinnige handleiding hoe om SmartGenealogy te gebruik om Excel data in ‘n GEDCOM te verander. Dit is ‘n baie oulike program, want met ‘n bietjie noukeurige werk is dit ook moontlik om verwantskappe tussen persone op te stel in Excel, asook gebeurtenisse, multimediaverwysings, bronne, ens, voordat dit ingevoer word en ‘n GEDCOM geskep word. 1. Maak die monsterdatabasis (Curie) oop in Smartgenealogy 2. Voer dit uit na ‘n Excel werkboek deur op die Excelsimbool met die rooi kol te klik. Dit sal jou ‘n voorbeeld gee van die standaardformaat wat SmartGenealogy verwag om in ‘n invoerdokument te sien. 3. Vee al die bestaande data op elke werkvel uit, maar behou die kolomopskrifte – Smartgenealogy benodig dit. 4. Sny en plak (Cut and Paste) jou data in die toepaslike kolomme in die ooreenkomstige werkvelle. Gee vir elke person ‘n UNIEKE ‘Person ID’ in die eerste (Person ID) kolom. Dit word die RIN in jou GEDCOM en genealogiedatabasis. 5. Die eerste werkvel (Persons) hou al die data vir ‘n gegewe persoon. Let op na kolom Q (Famc). Dit hou die nommer (MRIN) van die persoon se ouerpaar (vanaf die ‘Families’ werkvel). Let ook op na kolomme AB en AC, wat die ouers se RINs bevat. Hulle kom natuurlik self in die ‘Persons’ werkvel voor, en saam met hulle RINs en MRIN in die ‘Families’ werkvel 6. In die ‘Events’ werkvel kan enige aantal gebeurtenisse teenoor ‘n persoon se naam opgeskryf word, een rëel per gebeurtenis, solank sy RIN op elke toepaslike rëel verskyn. Huwelike word hier geskep met die MARR gebeurtenis, met die toepaslike datum, en die huweliksmaat se RIN in kolom G (Spouse ID) 7. Maak in die ‘Families’ werkvel seker dat Family ID 1 (RIN1) ‘n nul vertoon as dir RIN van die Vader, asook die moeder. 8. Net die eerste 3 kolomme van die ‘Persons’ werkvel is nodig om ‘n rekord te skep in SmartGenealogy – al die ander kolomme en werkvelle maak dit net meer volledig. Laat weet gerus of ek my verduideliking moet aanpas, of kontak my vir meer hulp Nuwejaarsgroete Johann 2a. Rootsmagic na Legacy Posted by: "Fanie Buys" [email protected] fbuys1968 Wed Dec 31, 2008 11:18 am (PST) Hallo Lyslede As mens van Rootsmagic na Legacy sou oorskakel, gaan die rekordnommers verander ? Groete Fanie Buys Posbus 2924 Sasolburg 0829296695 2b. Re: Rootsmagic na Legacy Posted by: "Johann Hanekom" [email protected] johann.hanekom Wed Dec 31, 2008 11:35 am (PST) Hallo Fanie As jy dit in ‘n nuwe lêer in Legacy intrek, behoort hulle dieselfde te bly. Hulle behoort net te verander as jy dit in ‘n bestaande lêer intrek waar die nommers reeds bestaan. Groetnis Johann _ 3a. Die Jaar 2009 Posted by: "Dennis Pretorius (LT)" [email protected] dennis_pretorius Wed Dec 31, 2008 12:30 pm (PST) Hallo Almal, Ek wil graag vir die jaar 2009 vir elkeen van julle en die mense na aan julle Voorspoed, Vrede en Goeie Gesondheid toewens . Kom ons maak saam 2009 die beste jaar ooit ! Groetnis Dennis Pretorius ----- Krugersdorp, S A Home Tel / Huis Tel: +27-11-769-2400 Office /Kantoor: _+27-11-953-3727 Cel / Sel: +27-83-679-8541 Fax/Faks +27-86-609-8541 3b. Re: Die Jaar 2009 Posted by: "F.Venter" [email protected] Wed Dec 31, 2008 2:50 pm (PST) Dennis, Voorspoed, gesondheid en al die mooi dinge vir 2009 aan jou en jou huisgesin Seën groete Frik & Rina Venter Tel. no 012-998-5956 Fax 086-566-1208 ----- Original Message ----- From: Dennis Pretorius (LT) To: SA-Gen Poslys Sent: Wednesday, December 31, 2008 12:28 PM Subject: [SA-Gen] Die Jaar 2009 Hallo Almal, Ek wil graag vir die jaar 2009 vir elkeen van julle en die mense na aan julle Voorspoed, Vrede en Goeie Gesondheid toewens . Kom ons maak saam 2009 die beste jaar ooit ! Groetnis Dennis Pretorius ----- Krugersdorp, S A Home Tel / Huis Tel: +27-11-769-2400 Office /Kantoor: _+27-11-953-3727 Cel / Sel: +27-83-679-8541 Fax/Faks +27-86-609-8541 3c. Die Jaar 2009 Posted by: "[email protected]" [email protected] charlieels Thu Jan 1, 2009 4:40 am (PST) Middag Vriende, Alhoewel ek op vakansie is kan ek dit darem nie help om so af en toe oor my skootrekenaar vir julle te loer nie. Ek hoop 2009 is 'n wonderlike jaar vol vreugde, vrede, geluk, gesondheid en voorspoed vir almal. Groete, CHARLIE 4. Nuwe jaarswense Posted by: "Louis Olivier" [email protected] Wed Dec 31, 2008 1:40 pm (PST) Aan alle lede en bestuur die beste word julle toegewens vir 2009.Dit het sopas begin reën hier in ou Pretoria dus rus ons vierbeen kinders se senuwees want die klappers is skielik stil wat 'n sëening. Linda & Louis Olivier Pretoria 0128031028 [email protected] [email protected] Olivier, Coetzee, Swart, du Plooy 5. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Des 2008 Posted by: "P Marx" [email protected] Wed Dec 31, 2008 1:48 pm (PST) Sterfgevalle DE JAGER, Johannes Jurgens (Skaap). 16/09/1950 - 28/12/2008. Annette. Jurgens, Renaldo, Jeanine, Doons, Thildeé. Gedenkdiens Donderdag 01 Jan 2009 11:00 NG Kerk Hartenbos. Privaat verassing. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2008) LEE, Dorothy. (+25/12/2008) Herinnneringe aan 'n moeder, ouma en oumagrootjie. Brian, Kim, Donovan, Samantha, Riaan en Luan. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2008) VILJOEN, Johan. Roudiens Saterdag 03 Jan 2009 11:00 NG Kerk Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/12/2008) First Avenue Funeral Home 041 581 5028 Hester Marx Loerie 6a. Re: Excel na Gedcom Posted by: "Annelie Els" [email protected] engelkind2000 Wed Dec 31, 2008 9:03 pm (PST) Hallo Johann, Dankie vir jou aanbod. Die ding is, ek het my data in LEGACY geplaas en `n "book" gedruk. Dis nie hoe ek die eindproduk wil sien nie. Dit gaan ook nie vir my oor die nommers nie. Groetnis Annelie. -----Original Message----- From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Johann Hanekom Sent: 31 December 2008 05:32 PM To: [email protected] Subject: RE: [SA-Gen] RE: Excel na Gedcom Hallo Annelie en Dennis Annelie – as jy enigste behoefte vir GEN2SA is om de Villiers-Pama nommers toe te ken in gedrukte format hoef jy nie verder as Legacy te soek nie. AS ek die bal misslaan, kom ons gesels verder oor jou behoefte aan ondersteuning…. Annelie en Dennis – Ek is nog ‘n paar dae met verlof, en sal met graagte probeer help om julle Excel lêers na GEDCOM oor te plaas…. Dalk kan ek dit gebruik om ‘n ‘How To’ handleiding te skryf….. Johann 7a. Matriekuitslae Posted by: "Elmien Wood" [email protected] Wed Dec 31, 2008 11:46 pm (PST) Bloemhof HS - B Malherbe, Lara (MLIT) Camps Bay HS - B Malherbe, Gabriel Hendrik Charlie Hofmeyr HS - B Malherbe, Zelmare (MLIT) Herschel HS - B Malherbe, Caro (DRMA) (MLIT) Hoër Jongenskool Paarl - B Malherbe, Simon Petrus Paul Roos Gimnasium - B Malherbe, Willem Stefanus (MATH) Robertson HS - B Malherbe, Jacorette (LIFE) (MATH) Groete Elmien 8. Lydenburg Vloed 2001 Posted by: "Hetta Scholtz" [email protected] hester_scholtz Thu Jan 1, 2009 7:39 am (PST) Lyslede, Fotos van die gedenkteken wat by die Lydenburg museum opgerig is ter nagedagtenis aan die slagoffers van die vloed van 11 Desember 2001 kan hier gesien word: http://public.fotki.com/Hetta/lydenburg-flood-vic/ Vanne op die steen sluit Potgieter,Kruger, De Wit (2) en McCarthy in. Hetta Scholtz, Rooihuiskraal 9. 'n Nuwe jaar baba. Posted by: "aletta magrieta.quebbemann" [email protected] alettaqea9fac Thu Jan 1, 2009 7:42 am (PST) Dag vriende, BEKENDMAKING:- My suster Marie Gerda * Steenkamp op 8 Jul 1958 & Johannes Cornelius COETZEE 14 April 1954 se Dogter Magdel COETZEE x Richard Muir MACKRIDGE het 'n eerste kind ,'n seun Dylan * 1 Jan 2009 in London . My suster se 1st kleinkind. Gegroet Rita uit Warm en nat Durban 10a. Re: Maria Petronella Wilhelmina Botha Posted by: "Janet Melville" [email protected] jmelvillexsinetcoza Thu Jan 1, 2009 9:51 am (PST) Wat wil jy weet? Janet Melville Posbus 15215 Emerald Hill PE 6011 083 642 7744 H/Faks: 041 3792077 Researching: van der Merwe, Melville, Rudman, William Reynolds, Van Lingen and East Cape families ----- Original Message ----- From: fouche.leon To: [email protected] Sent: Wednesday, December 31, 2008 2:26 AM Subject: [SA-Gen] Maria Petronella Wilhelmina Botha Lyslede Kan enige iemand my help met die volgende: Maria Petronella Wilhelmina Botha *8 Sep 1853, Glen Lynden Anna Maria Klopper +4 May 1766 Petronella Margaretha Van Der Nest +10 Mar 1792 Maria Elizabeth Hechter *19 Mar 1889.