Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1470
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Julie 2006 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 1411 Datum: Sat Jul 1, 2006 Daar is 22 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Janse Van Rensburg - Oog siekte: Makulere Deginerasie (Stargards & From: Hannelie Viljoen (Nee Smit) [email protected] 1b. Re: Janse Van Rensburg - Oog siekte: Makulere Deginerasie (Stargards From: Priscilla [email protected] 2. Re: BADENHORST From: Eileen de Jager [email protected] 3a. Vanne wat ek navors From: Johan Pottas [email protected] 3b. Re: Vanne wat ek navors From: van den Berg [email protected] 4. Re: Familie navorsing From: Priscilla [email protected] 5. Re: Verskoning vir lang handtekening From: Herman Labuschagne [email protected] 6a. VAN SCHOOR From: Alida Theron [email protected] 6b. Re: VAN SCHOOR From: B J Venter [email protected] 7. Machteld Gertruida Anna HARMSE gebore COETZEE From: Johann De Bruin [email protected] 8. BADENHORST x KEMP From: Annelie Els [email protected] 9. BADENHORST data vir Elmari From: Annelie Els [email protected] 10. AUCAMP From: Ann Tiran [email protected] 11. BEKENDSTELLING From: Awie Kemp [email protected] 12. vanne From: Maryke De Flamingh [email protected] 13. Fw: The Mercury Vrydag 30 Junie 2006 From: aletta magrieta.quebbemann [email protected] 14. Fw: The Mercury Donderdag 29 Junie 2006. From: aletta magrieta.quebbemann [email protected] 15. Fw: The Mercury Vrydag 30 Junie 2006. From: aletta magrieta.quebbemann [email protected] 16. PEENS, DE WET, OOSTHUIZEN From: Lucas Rinken [email protected] 17. Jacob Erasmus Steyn From: Piet Venter [email protected] 18. Beeld van 30 Jun.2006 From: Fanie Blignaut [email protected] 19. Beeld van 01 Jul.2006 From: Fanie Blignaut [email protected] Boodskap 1a. Datum: Fri Jun 30, 2006 3:01 am (PDT) Van: "Hannelie Viljoen (Nee Smit)" [email protected] hannelievil2003 Onderwerp: Janse Van Rensburg - Oog siekte: Makulere Deginerasie (Stargards & Goeie More Almal, Ek wil graag vra as iemand moontlik kan help met inligting. Ons het 'n oogsiekte (Makulere Deginerasie - Tipe Stargards en Tipe Choroideremia) in die familie en ek het nodig om die bloedlyne na te gaan vir 'n tante en haar dogter wie onlangs gediagnoseer is. As iemand moontlik meer inligting het oor: 7.Heila Maria Elizabeth JVR *28Mar1922 Erfdeel Bothaville x Pieter Andries JANSE VAN RENSBURG *5Jun1919 Leeudoringstad +29Sep1975 Bloemfontein (sv ? & ? MEINTJES) Of as iemand moontlik ook familie lede het wat die siektes het, kan julle asb ook vir my laat weet veral as dit mense is met dieselfde vanne of wie uit dieselfde areas afkomstig is. Hier is al die inligting wat ek het van die familie: Jacobus Johannes JANSE VAN RENSBURG *tussen 1850-60 +1884 x Martha Aletta Catharina OBERHOLZER *26Apr1851 Oranje Vrystaat +3Jul1895 Elandskuil Wyk Schoonspruit Distrikt Potchefstroom (dv Machiel Aderjan OBERHOLZER *Jun1819 +29Aug1901 en Marta Aletta Catriena JANZEN VUREN) JJ JvRensburg en MAC Obertholzer het 1Kind: Jacobus Johannes JANSE VAN RENSBURG *23Jun1882 +1964 Erfdeel Bothavillex Wilhelmina Aletta Maria MEINTJES *15Feb1893 Erfdeel Bothaville +Sep1969 Erfdeel Bothaville (dv Frederick Johannes MEINTJES *1867 en Wilhelmina Maria Aletta MATTHEWS) JJ JvRensburg en WAM MEINTJES het 8kinders: 1. Wilhelmina Aletta Maria JVR *1910 Erfdeel Bothaville +abt1928 (verdrink) Erfdeel Bothaville 2. Martha Aletta Catharina JVR *1Oct1912 Erfdeel Bothaville, +10 Jan1970 Klerksdorp x Nicolaas Johannes JANSE VAN RENSBURG *20Sep1907 Wolmaranstad +27Jun1977 Klerksdorp (sv Pieter Johannes JANSE VAN RENSBURG *25Dec1884 Witpoort +21May1969 Kimberley & Maria Elizabeth JANSE VAN VUUREN *28Dec1890 +25May1972) 3. Anna Francina JVR *1915Erfdeel Bothaville +1998Klerksdorp x Johan Petrus WATSON *1910Bothaville +1974 4. Jacobus Johannes JVR *1916 Erfdeel Bothaville +2003 Petrusburg x Gertruida Dorethea KRIEL *1921Stella +2000 Petrusburg 5. Johanna Maria Elizabeth JVR *17May1918 Erfdeel Bothaville +12Jun1980 Vanderbijlpark x Henry Alfred GALLOWAY *27Oct 1918 + 28Aug1961 Wankie Southern Rhodesia (sv Henry Alfred GALLOWAY *1887 Kimberley +1945 Potchefstroom & Johanna Susanna Maria BASSON) 5.1 Henry Alfred GALLOWAY x Bets SPREATH 5.1.1 Alfred GALLOWAY (Makulere Deginerasie - STARGARDS) 5.1.2 Bernardt GALLOWAY 5.1.3 Marlene GALLOWAY (Makulere Deginerasie - STARGARDS) 5.2 Wilhelmina Aletta GALLOWAY 5.3 Johanna Maria GALLOWAY 5.4 John Jack GALLOWAY 5.5 Louise Elizabeth GALLOWAY 5.6 Baby GALLOWAY 6. Susara Johanna Susanna JVR * 1920 Erfdeel Bothavill +1971Bloemfontein x Josia Francois BOOYENS *1917 (sv Pieter Frederik BOOYENS *1889 & Catharina Gertruida Christina VAN NIEKERK *1889 Kroonstad +1946 Wolmaranstand) Nota! Pieter F BOOYENS is die seun van Matthys Jacobus BOOYENS wie MAC OBERTHOLZER *1851 se 2e man was ) 7. Heila Maria Elizabeth JVR *28Mar1922 Erfdeel Bothaville x Pieter Andries JANSE VAN RENSBURG *5Jun1919 Leeudoringstad +29Sep1975 Bloemfontein (sv ? & ? MEINTJES) 7.1 Wilhelmina JVR 7.2 Elizabeth Cathrine Johanna JVR 7.3 Heila Maria Elizabeth JVR (Makulere Deginerasie - CHOROIDEREMIA) 7.4 Anna Jacoba JVR (Makulere Deginerasie - CHOROIDEREMIA) 8. Wilhelmina Aletta JVR *1927 Erfdeel Bothaville +1999 x Fronk FRONEMAN *1926 +1999 Groete Hannelie Viljoen 082 994 7933 Boodskap 1b. Datum: Fri Jun 30, 2006 5:01 am (PDT) Van: "Priscilla" [email protected] Onderwerp: Re: Janse Van Rensburg - Oog siekte: Makulere Deginerasie (Stargards Môre Hannelie My skoonmoeder is op 84 oorlede in 2002 en het ook aan die oogsiekte gely. Ons het dit eers in haar 70's agtergekom toe sy begin sê sy kan nie uit die middel van haar oë sien net aan die kante. Dr's kan jou oë opereer as hulle dit vroegtydig agterkom en verhoed dat dit slegter word hoe ouer jy word. Dit was baie moelik in die sin dat sy verstandelik op en wakker was en nie meer kon lees, tv kyk of brei nie. Haar nooinens van was WRIGHT en haar moeder VICKERS. Verder terug in die vrouens geslagte was daar HOLDER, VAN DER WALT, HOCKLEY, PENNY, FRITZIBBON. Sy het nooit genoem of sy iemand in haar familie geken het wat die oogsiekte gehad het nie of eers bewus was daarvan. Dit sal baie interessant wees om te sien of dit van Afrikaanse of Engelse lyne sal uitkom. Groete Priscilla Taylor [email protected] Boodskap 2. Datum: Fri Jun 30, 2006 3:08 am (PDT) Van: "Eileen de Jager" [email protected] eileendejager Onderwerp: Re: BADENHORST Elmari As jy my 'n dag of twee kans gee dan sal ek deur die Badenhorst boek vir jou soek. Ek kon nie in die indeks so 'n koppeling kry nie en sal eers bietjie moet soek vir jou Badenhorst. Groete Eileen de Jager De Jager/Badenhorst/Dednam/Brits Boodskap 3a. Datum: Fri Jun 30, 2006 3:29 am (PDT) Van: "Johan Pottas" [email protected] pottasjj Onderwerp: Vanne wat ek navors Dagsê almal Hier is die hoofvanne wat ek navors: HELE FAMILIES: ================ POTTAS/POTHAS/POTAS hele familie ook die dogters se lyne wat insluit: VAN DEN BERG: Hele Familie alle stamvaders VAN JAARSVELD VAN DER WESSTHUIZEN HENNING VORSTER DE VILLIERS DICKS VAN ROOYEN VAN WYNGAARD/VAN WYNGAARDT/VAN WYNGAARDEN MADGWICK: Hele familie HEYMANN: Hele familie STROEBEL: Hele familie AUPIAIS: Hele familie GEDEELTES VAN FAMILIES: ================ POTGIETER: Ma se voorsate DE WET: Ma se voorsate OOSTHUIZEN: Pa se voorsate MARAIS: Pa se voorste SMITH wat eers Smit was: VROU se mense BOTHA: Vrou se voorsate DANNHAUSER: Vrou se voorsate PANSEGRAUW: Pa se voorsate SCHMIDT: Ferdinand August se nasate BEKKER: Vrou se voorsate WEPENER: Vrou se voorsate COETZER: Vrou se voorsate BEROWSKY: gedeelte van Pottas BOFFA: gedeelte van Pottas CASTELYN: Gedeelte van Van den Berg COERTZEN: Gedeelte van Familie DENEMPONT: Geddelte van Familie DIPLOCK DOIG DRY FAHEY GERINGER HARTZER HITGE LEGASSIK MENTZ PALM (MIEDER se nageslag) OSTERLOH SOLOMON SQUIER So verskoon maar as ek 'n kort "handtekening" het!!!!! Groete Johan J Pottas Rekensentrum UV Tel: +27-51-4012767 werk Tel: +27-51-5227329 huis Tel: +27-825693727 sel Faks: +27-51-4012765 werk Posbus 34559, Faunasig, 9325 http://pottassjj.com/files/index.php Boodskap 3b. Datum: Fri Jun 30, 2006 8:47 am (PDT) Van: "van den Berg" [email protected] Onderwerp: Re: Vanne wat ek navors Goeie Middag aan almal wat hierdie e-pos ontvang. Ek's nog 'n groentjie by julle groep, maar die gogga het my behoorlik gebyt. Het al spesiaal 'n draai in Bloemfontein gaan maak, om inligting te soek. Ek doen navorsing oor ons van den Berg - familie, aangesien my seun die enigste van den Berg sal wees wat met ons "tak" sal aan gaan. Het omtrent alle voorouers opgespoor, maar sukkel nog met van die kinders. Meer spesifiek, al die kinders van Daniel Adriaan van den Berg & EM Wiesner asook Jan Adriaan & Aletta Josina de Klerk Vriendelike groete van hierdie tak, in die 'van den Berg' - boom Marnette van den Berg (Rosendal, Bellville) 021-9104565 Boodskap 4. Datum: Fri Jun 30, 2006 5:02 am (PDT) Van: "Priscilla" [email protected] Onderwerp: Re: Familie navorsing Middag almal Vanne waarin ek belangstel as volgs: Man se kant: EDWARDS, TAYLOR (voltooi), VICKERS (voltooi), WRIGHT (voltooi). My kant: BOTHA (sukkel), FRIER (sukkel), NOSWORTHY (sukkel), SERGEL (voltooi), SWART (voltooi). Groete Priscilla Taylor [email protected] Boodskap 5. Datum: Fri Jun 30, 2006 5:37 am (PDT) Van: "Herman Labuschagne" [email protected] hlabuschagne Onderwerp: Re: Verskoning vir lang handtekening Vriende, In genealogie beskou ek 'n Handtekening as 'n merk van sofistikasie. Dit is sommer dadelik 'n aanduiding dat mens hier met iemand te doen het wat sy stokperdjie ernstig opneem. Ek het 'n paar jaar gelede 'n artikel hieroor in 'n blitsverkoper publikasie gelees dat 'n kort handtekening "gewoonlik" as heeltemal binne orde beskou word op openbare gespreksforums. Let up, die woord "gewoonlik" is gebruik. Die publikasie het dit ook duidelik gemaak dat dit gewoonlik aanvaarbaar sal wees selfs indien iemand sy professionale handtekening gebruik.