Stellenbosch Filatelistevereniging Stellenbosch Philatelic Society Posbus/P.O. Box 3950 SOMERSET-WES/SOMERSET WEST 7129 Telephone : 083-289-1825 (Niel) E-pos/mail :
[email protected] Webwerf : stbphilatelic.wordpress.com Klubaand : 1ste Dins van mnd om 19:00 Club night : 1st Tues of month at 19:00 Jaargang/Volume: 40 No/Nr: 5 Venue: Die biblioteek, Klubhuis, La Clémence, Webersvallei Road, Stellenbosch NUUSBRIEF JANUARIE 2019 VORIGE BYEENKOMS 27 NOVEMBER Die byeenkoms was die jaarlikse afskeidsfunksie, wat deur die Voorsitter by Spur in die Stellenbosch Square Winkelsentrum gehou is. Die bywoning was egter erg teleurstellend, aangesien slegs 12 (insluitend eggenotes) dit bygewoon het. Dit lyk nie asof hierdie funksie die nodige ondersteuning geniet om daarmee voort te gaan nie, en miskien moet slegs ʼn gewone klubaand gereël word. Nogtans het die wat wel bygewoon het, dit terdeë geniet, en is die jaar se aktiwiteite goed afgesluit. The meeting was the year-end function, arranged by the Chairman at the Spur at the Stellenbosch Square Shopping Mall. Attendance was, however, disappointingly poor with only 12 (partners included) attending. It seems as if this function does not enjoy much support, and should maybe be replaced by a normal club evening. The people attending enjoyed themselves, and it was a fitting close to the year’s activities. Volgende vergadering: Die volgende vergadering is op 5 Februarie 2019, wat ook die Jaarlikse Algemene Vergadering is. Die kennisgewing sal ter gelegener tyd aangestuur word. FACTS AND FEATS: THE POSTAL SERVICES Stamps issued simultaneously in two language versions were first produced by Switzerland in 1850. Stamps of 2½ rappen values were issued in French-speaking areas inscribed as POSTA LOCALE and in the German-speaking areas inscribed ORTS POST.